Search found 345 matches

by Kagiso
Wed Jul 31, 2013 4:20 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Free Off 4x4 Road Guide x[Glyn Demmer
Replies: 8
Views: 7661

Free Off 4x4 Road Guide x[Glyn Demmer

DEFINITIVE OFF-ROAD GUIDE: Whether you’re a novice or a veteran bundu-basher, Nissan’s Off-Road Guide is a great tool for taking on the great outdoors. Nissan SA has teamed with off-road driving expert Glyn Demmer to create a 4x4 resource for SA’s off-road community - the Nissan Off-Road Guide serie...
by Kagiso
Tue Jun 11, 2013 10:12 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14
Replies: 10
Views: 2346

ATLANTIS -nuwe tariewe 2013/14

Atlantis permitte vir 2013/14...soos verkry vanaf Lccsa: Good Day Kindly notify your various web forums , friends and family and all Atlantis Dunes diehard fans….of the new tariff structure for Atlantis as from the 1st July 2013 Note that requirements have changed for Annual/Pro rata permits – We re...
by Kagiso
Tue Jun 11, 2013 8:37 am
Forum: Events Calender
Topic: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014
Replies: 13
Views: 6276

Re: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

Die Nel familie is met n Jurgens karavaan daar oor .. :celebrate:

http://www.youtube.com/watch?v=4rPdSSkLRnI" onclick="window.open(this.href);return false;
by Kagiso
Mon Jun 10, 2013 9:13 pm
Forum: Events Calender
Topic: BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014
Replies: 13
Views: 6276

BABOON'S PASS 4x4 Uitdaging: 2014

BABOON'S Challenge: 2014 I am contemplating a "4x4 Clubs Challenge" for 2014 -- In short, Clubs must enter 4 vehicles, 2 persons per vehicle, and then compete to complete the BABOON'S PASS in Lesotho in the shortest time. I need a TEAM to help me with this: Setting criteria, handling entri...
by Kagiso
Fri Apr 19, 2013 10:52 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]
Replies: 6
Views: 5068

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

TERUGVOER na maande: Ons het deur OutreachAfrica, en van julle manne hier op HILUX forum op 4x4Community Forum so byna R7000 ingesamel gekry vir Willie se voertuig krisisse - En ons het die parte soos bestel vir hom betaal en die balans na hulle bankrekening oorgeplaas. Alles bly verkeerd loop vir d...
by Kagiso
Tue Mar 12, 2013 6:37 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]
Replies: 6
Views: 5068

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Baie DAnkie Nicky -- Dankie Jaans Staan nou so : Steven was hier in SA [maar my nie laat weet nie] en hy het die onderdele vir die Aisistog gaan bestel Willie het my laat weet daarvan en GL:ORY dankie Vader - daar is genoeg om die "Gearset en die 'pushrods te betaal uit wat julle ouens bygedra ...
by Kagiso
Fri Mar 01, 2013 4:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Brekie Sondag 03/03 @ De Wildt
Replies: 0
Views: 405

4x4 Brekie Sondag 03/03 @ De Wildt

Terwille vin vrede onner my dak -- Dwergie is NIE tevreë dat die Tyotta beurt kry en haar Jimny staan en het nog nooit bene gerk nie. Aldus - Eerskomende Sondag 3 Maart by DE WILDT. 10:00 vir 10:30 Kom kyk wat doen Dwergie en haar Jimny en kom wys wat jy met jou "watewwer" kan uitrig Na di...
by Kagiso
Mon Feb 18, 2013 5:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A sad sad sad goodbye
Replies: 11
Views: 1280

Re: A sad sad sad goodbye

stem thys -- stem .. maar daai blik konni vinniger nie WANT outoppi was nog in DRIVE .. nooite L 1 / 2 gegaan nie [darem centre difflock knoppie gedruk :-)
by Kagiso
Sat Feb 16, 2013 1:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A sad sad sad goodbye
Replies: 11
Views: 1280

Re: A sad sad sad goodbye

Dankie Hoppy -- die Prado begin lkarakter kry -- laasweek saam die NISSAN groep by Groenkloof gaan ry -- deur die lang sloot water gery en 6 duim [150mm] water BINNE die kar op my vloere gekry.. PRADO SLUIT NIE DIG NIE :o: :o: :?
by Kagiso
Sat Feb 16, 2013 1:13 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]
Replies: 6
Views: 5068

Re: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

(English below - translation courtesy of Master Google :-) ) Groete in JESUS! More, uit 'n lekker nat Seronga! Ons het so 'n minnie krisis op hande. Albei ons voertuie staan. Die Land Rover het 'n probleem met die ratkas en ook 'n "power steering pump" pypie wat vervang moet word. Die pypi...
by Kagiso
Wed Feb 06, 2013 8:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: A sad sad sad goodbye
Replies: 11
Views: 1280

A sad sad sad goodbye

dis bikki soort van eina seer hier binne my -- Boezman is verkoop en sy nuwe baas het hom vandag kom haal .. nou sit k hier en verlang daai troeteldier van my. Nie net bitji nie -- sommer leke baie. Tjeers ou ROS, ou vriend, ou staatmaker, ou "go anyware frigging Datsun monster bakkie, jou ou g...
by Kagiso
Wed Jan 16, 2013 1:17 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Missionary in crisis [LR Disco gearbox]
Replies: 6
Views: 5068

Missionary in crisis [LR Disco gearbox]

Uit Seronga: Botswana Okavango Delta, skryf WILLIE: Oompie, dalk kan iemand raad gee of help. Die Disco 2 se ratkas gee probleme, spring uit 5de rat, is stram om in trurat of neutraal te gaan en soms is daar net 3de en 4de. Agsiestog se "nuwe" uitlaatpyp het binne in die "silincer&quo...
by Kagiso
Thu Jan 10, 2013 2:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trekoskraal Clean-up - 25-27 Jan 2013
Replies: 83
Views: 11100

Re: Trekoskraal Clean-up - 25-27 Jan 2013

Maybe we can have a great communal braai at the end of the day and a lekker kuier.. Okay so the list so far... Thanx guys, looks promising. 1. Pietpetoors 2. Niel en Kie 3. Val 4. Arno's son 5. Zepplin 6. Tonto and Marlize 7. Stu and Erika 8. Boetie and JC 9. Dries de Kock [KAMPVUUR Forum] [opgeplak...
by Kagiso
Thu Dec 27, 2012 9:45 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Bybels vir Kersfees geskenke
Replies: 5
Views: 4950

Re: Bybels vir Kersfees geskenke

Aan ieder en elk wat deel was: Nogmaals dankie dat jy ‘n sleutelrol gespeel het as ondersteuner tydens die afgelope Bybels-vi(e)r-Kersfeesuitreik. Vir jou gehoorsaamheid om te gee, te bid en net aan die span te dink – baie dankie. Ons het toe die vertrek datum met een dag vervroeg en reeds die 14 de...
by Kagiso
Thu Dec 06, 2012 8:03 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Bybels vir Kersfees geskenke
Replies: 5
Views: 4950

Re: Bybels vir Kersfees geskenke

Sjoe -- die tyd spoed onner my uit. Laasjaar diè tyd was dit maar nog Oktober .. Ek is nog in Maandag toe se Dwergie netnou vir my dis DONNERdag vandag. En die Uitreik is om die draai - en gisteraand se rekening navraag wys ons het genoeg vir 402 Bybels. Vir elkeen wat bygedra het - BAIE BAIE Dankie...
by Kagiso
Wed Nov 14, 2012 3:17 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Bybels vir Kersfees geskenke
Replies: 5
Views: 4950

Bybels vir Kersfees geskenke

At last I found my password and I'm BACK with you okes.. Herewith Oompie's next Outreach - Taking Bibles toe the block in Botswana where there are about NONE [two bibles in one entire village .. eisjjj] Every bit of asistance will help -- and if all you can [will[ do is prayer -- that is worth the m...
by Kagiso
Sat Oct 20, 2012 8:42 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Assistance A4C
Replies: 95
Views: 17496

Re: Assistance A4C

nA EEN MOEDERSE UITPUT GESUKKEL - het ek uiteiiiiindelik reggekry om weer aan te log [Hilux stuur my "nuwe" password [want die oue is vergete en die rekenaar het nuwe hardeskyf ge kry ...] so stuur hulle dit na my OUTLOOK e-pos toe, en hirri (**^&$^)(*)(*_)*&)(*_ laptop wil nie kan...
by Kagiso
Fri Aug 03, 2012 4:00 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Assistance A4C
Replies: 95
Views: 17496

Re: Assistance A4C

Nou't die week ook al sy (.) gesien en die man nog steeds dollafkopaf bjeeesag Boezman het my nou net duskant kaalg(.) uitgetrek -- en ek luister toe vir ammal en glo die 'head' is gekraak -- vervang die 'head' met 'n nuwe .. en Boezman word steeds warm .. Weeeeeeeerdset ding: Teen 120 - 130 oppi ge...
by Kagiso
Thu Jul 26, 2012 11:51 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Assistance A4C
Replies: 95
Views: 17496

Re: Assistance A4C

Heyijjjjjjjjj - Dewald -- jy by oompi uitkom kort voor lank .. ons bekyk wat van Outreacha Africa se toerusting na A4C kan gaan -- anners hou ek "graats jumble sale" en vekoop die lot aan wie ookal ... Die dat ons nou na KLEINNNNNNNNNNN plekki trek is daar ne weer plak vir al my guttirs ni...
by Kagiso
Mon Jul 09, 2012 11:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: en so kom dit tot 'n einde
Replies: 17
Views: 1915

Re: en so kom dit tot 'n einde

Hmmmm- so 'n witte, satsiewa, gooi hom 2,8 enjin, los hom petreol - gee hom 5-soed raqtkas van 'nlorri, maak hom mooi, en roep k[=hom LOBO ... dis my kijnnd daai .... watcha maar net, eendag loop hy weer 100% Ernstig menneBAIE DANKIE vir ju bede en wense .. ou kaani die paai alleen loop nie.Ek het e...
by Kagiso
Mon Jul 09, 2012 7:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: en so kom dit tot 'n einde
Replies: 17
Views: 1915

Re: en so kom dit tot 'n einde

OooooKyyyyyyy -- staan sake nou so: Een vanni vrinne oppi NISSAN Forum leen sy HardBody Sani Dubbelkap V6 vg30 bakkie vir 'ie oompie om die uitreik mee aan te pak - kry ik die bakkie môre: oormôre vroeeeeeeee kannik ini pad wees en teen Donnerdag met die kjenners opvang - voor hulle Zambie en Zim in...
by Kagiso
Mon Jul 09, 2012 11:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: en so kom dit tot 'n einde
Replies: 17
Views: 1915

Re: en so kom dit tot 'n einde

Eisjjj - Manne DANKIE - sou graag elkeen 1 vir 1 wou antwoord, maar ek val rond vir parte en so aan .. DANKIE vir die bemoedigings dit help outop weer kop optel. Baas Pieter - dankie man Hoppy - jy speel oppi ys, en die ys is dun .. maar net noudiedag, juis daar by SAC staan 'n 2,7 Hi Lux - sooooooo...
by Kagiso
Sun Jul 08, 2012 5:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: en so kom dit tot 'n einde
Replies: 17
Views: 1915

en so kom dit tot 'n einde

En so kom dit dat mens op ‘n punt kom waar jy net sê: Genoeg is genoeg… Dit alles begin by die Klere Uitreik na Wes Botswana in April .. Boezman se ratkas breek die 3e rat synchro ratjie, twee-en-half ton vrag klere op ‘n sleepwa .. nie goed vir hom, nie. My fout, maar die blydskap op die Boesman we...
by Kagiso
Thu Jun 07, 2012 11:36 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Assistance A4C
Replies: 95
Views: 17496

Re: Assistance A4C

Manne - OOmpie loop ook pad saam met Dewald - em ek is ook NPO geregistreer - Maar hierdie site is nie [hoewel dit geslote is ] Sal iemand met savvy en regskennis net eers die regsaspekte uitklaar vir so 'n OF veiling OF loting ?? ek sal by Sandra Millar navraag doen of sy antwoord kan gee [dit sal ...
by Kagiso
Wed Jun 06, 2012 11:48 am
Forum: Community Responsibility
Topic: HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend - Sorted!!!
Replies: 3
Views: 4338

Re: HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend

Hallooooooo Ammal

BAIE DANKIE -- die part het "lift" gekry saam met Uitreikgroep wat die naweek tot in Sepupa uitreik - BAIE DANKIE ammal vir die saam dink saam bid ens..
Groetnisse eers

oompie
by Kagiso
Mon Jun 04, 2012 4:18 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend - Sorted!!!
Replies: 3
Views: 4338

HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend - Sorted!!!

HELP - Vervoer na BOTSWANA dringend Mannneeeeeee en Maninne Oompie sit met 'n probleempie en en vra blatant sommer julle hulp [as dit kan] Die Sendeling op Seronga se Land Rover se "ACE-Pump" het gebreek [as afgedraai] en hy sit nou ... ek het die onderdeel gekoop vanoggend - MAAR DHL wyer...
by Kagiso
Fri Jun 01, 2012 10:10 am
Forum: Community Responsibility
Topic: Assistance A4C
Replies: 95
Views: 17496

Re: Assistance A4C

Oompie en en Dewald het annerdag so saamgepraat - en is die gedagte dat Outreach Africa [My bediening] en Adventures for Christ saamspan - ek doen nog die uitreike maar A4C hanteer meer van die beplanning en so aan [admin en ek is nie dik vrinne nie] So - vra ek nou namens albei die bedieninge - Ste...
by Kagiso
Thu Mar 15, 2012 10:20 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

Re: TURBO Information day / inligtingsdag

eisjjj - pity Diesel -- Jan confirmed this afternoon he will accommodaqte yu mit da English what n-all-n-all man..
Pity - next time?- Yu drive SAFE yu hear ?? Roads are wet wet down there
by Kagiso
Mon Mar 12, 2012 1:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

Re: TURBO Information day / inligtingsdag

Ahhhhhhh - hoe was di enaweek?? Ahhhh - how wash the afterweek? Thanx gents - just reminder to knot the hanky for Saturday - and lookin forward to see you there !! [No "deadline" - Anybody welcome to come still ] [Address is on FIRST post above :yahoo: ] 1. Ou Mac 2. Grant 3. Jan Venter 4....
by Kagiso
Fri Mar 02, 2012 12:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

Re: TURBO Information day / inligtingsdag

I have arranged with TURBO WORKS for an "INFORMATION DAY" where they can show & tell us all that we [maybe] don't know - but need to know about our TURBO's - protect them, etc. SATURDAY 17 MARCH 2012 from 09:00 GRANT has arranged for the C TEK man to be there as well and inform us on t...
by Kagiso
Fri Mar 02, 2012 12:02 am
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

Re: TURBO Information day / inligtingsdag

[Ek meld wel dat ons beplan om 'n worsie/broodjie te braai so die loop van die oggend - dis opsioneel en vrywillig, en nie verniet nie, so bring 'n rand of 3 saam vir die broodjie en worsie en soda..] 1. Ou Mac 2. Grant 3. Jan Venter 4. Robert 5. "Witrenoster" 6. Ockert 7. 8. 9. 10. 11. 12...
by Kagiso
Wed Feb 22, 2012 11:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

Re: TURBO Information day / inligtingsdag

Manjak -- Ek skat ons sal teen 12-uur kan klaar wees, dan gaan ons net lekker rondstaan en ietsie nuttig en een-op-een vrae vra..
Ek reken jy sal betyds wees vir di etroue [as dit JOU troue is sal on jou al 11-uur verskoon :mocking:
by Kagiso
Wed Feb 22, 2012 4:52 pm
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

Re: TURBO Information day / inligtingsdag

GOEIE NUUS __ Grant reel ook dat iemand van C-Tek daar gaan wees om ons te kom vertel van die laai van batterye - EN hoe om daai "Dual Battery System" aan die gang te hou as ons paar dae op een plek wil kamp ...] [Ek meld wel dat ons beplan om 'n worsie/broodjie te braai so die loop van di...
by Kagiso
Wed Feb 22, 2012 11:31 am
Forum: Gauteng
Topic: TURBO Information day / inligtingsdag
Replies: 18
Views: 2960

TURBO Information day / inligtingsdag

TRANSLATED: :blonde: I think most of our vehicles are Diesel Turbo [and maybe one or two such happy horses on their gasoline turbo engines??] I have "Turbo Works" asked us an TURBO Information Day to lie, and they have agreed to our March 17 to accommodate. It's a Saturday morning - so joi...
by Kagiso
Thu Dec 01, 2011 12:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Saam kuier Sondag 4 Desember
Replies: 0
Views: 576

Saam kuier Sondag 4 Desember

Ons beplan 'n lekker saamkuier met Ds Gawi [uit Botswana] vir Sondag Middag [12:30 vir 13:00] (ek sal laat weet waar) - Laat weet my teen Saterdag 12:00 of jy graag sal wil saam kom kuier [etes is vir elkeen se eie sak, asb] en bietjie opbeurtyd met die Lang Boesman predikant wil deurbring] Dit sal ...
by Kagiso
Tue Oct 18, 2011 11:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wife of man missing in Botswana hopeful
Replies: 25
Views: 3393

Re: Wife of man missing in Botswana hopeful

an informed "old guy" of 80 can outlive an uninformed youngster of 20, 30, 40 ... see me at 60, still around. But I don't walk away from my vehicle "to get help' and leave my Dwergie alone. Never ever. I carry 8-days emergency food & water with when I travel soontoe en verder [onl...
by Kagiso
Fri Sep 16, 2011 10:39 am
Forum: Places to go
Topic: OUTREACH to Richtersveld & N/Cape Nama Peoples: 1-8Oct '11
Replies: 2
Views: 6835

Re: OUTREACH to Richtersveld & N/Cape Nama Peoples: 1-8Oct '

Amazing how time flies when you need to do a lot of things before a "then" & "deadline" - and how time drags feet when you want something to happen [like kids waiting for Christmas] Now the Richtersveld Outreach is mere weeks away - and I dont have enough time to finalise all...
by Kagiso
Thu Aug 25, 2011 1:04 pm
Forum: Places to go
Topic: OUTREACH to Richtersveld & N/Cape Nama Peoples: 1-8Oct '11
Replies: 2
Views: 6835

Re: Richtersveld & Namakwalandse Blomme & Outreach

And here we are in 2011 - and it is BACK to RICHTERSVELDT in October [1 - 8th] RICHTERSVELDT OUTREACH 2011: There are a number of teens dearly wanting to come along on the outreach - BUT they do not have the funds [Budget per Teen @R1,500.00 ] ANY contribution will help - -The main outreach will be ...
by Kagiso
Sat Jul 16, 2011 4:24 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Tyre deflators
Replies: 138
Views: 15606

Re: Tyre deflators

BULK SMS maar hirri dieffluiter werk bakgat sjaap ... ek maak 4 wiele af van 2,2 bar tot 1,5 bar in korter as wat anner outjie EEN wiel kan klaarmaak. Manne - as jy nie een het nie en jy neek so bajja bundu toe soos Oompie - hirri ding is 'n blessing, brastag. Thanx Pieter / OOMS - Botswana sandry i...
by Kagiso
Thu Jun 23, 2011 10:41 pm
Forum: Gauteng
Topic: SPCA 4x4 Event
Replies: 32
Views: 3417

Re: SPCA 4x4 Event

Manne - julle moet 'n HOND lekker dag hê - en doen tog iets virri katte enni tewe ook. O-ja, en die perde
:laugh2: :lmao:
by Kagiso
Wed Jun 22, 2011 12:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: What gives a diesel engine that "krrr" sound?
Replies: 30
Views: 7212

Re: What gives a diesel engine that

The "krrrrrrrrrrr" sound is most likely from the ROCKER SHAFT that is warn out - have that checked first
Dis BAJJA goetkoopir as 'n stel injectors - en die "mainbrain" nommer 1 injector gaan baie meer as r300 wees [10 duisend of meer ...]
by Kagiso
Wed Jun 22, 2011 12:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul
Replies: 7
Views: 1281

Re: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul

And so it has come that between Ricster & donations & my part, 30 blankets will be going to the Xung of Ngamiland [there are a couple of thousand people in that are] BUT 30 of them will tell stories around the camp fire of the strangers from far-away who sent them blankets against the cold. ...
by Kagiso
Sun Jun 19, 2011 9:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: PLEDGE DETAILS - Sending Noodroep
Replies: 75
Views: 30796

Re: PLEDGE DETAILS - Sending Noodroep

Hallo Almal Dominee Gawi Joubert bedien die3 Boesmans van Xanagas / New Xanagas al byna 25 jaar - sy vervoer is 'n 1990 Hi Lux bakkie - en die affêre is oppad 1,000,000 km toe. Nou wil die bakkie gees gee - en Gawi het nie vaste inkomste, hulle bestaan uit bydreas. Bydreas wat nie voorsien vir groot...
by Kagiso
Tue Jun 14, 2011 7:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul
Replies: 7
Views: 1281

Re: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul

Eisjjjj - weereens BAIE dankie ouens - weereens is die reaksie van die Hi Lux manne groter as die van die Nissan manne ... Iets wat ek nie sal verstaan nie want ons is tog almal 4x4 mense?
Vir elke ieder kombers wat !Xung boesmans toe gaan - BAIE BAIE dankie.
by Kagiso
Mon Jun 13, 2011 12:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul
Replies: 7
Views: 1281

Re: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul

CEDRIC posted this on Nissan Forum - and I take liberty to pass the opportunity on to you guys - Hi all, The one partner at SCS Architects where I work has already bought 500 blankets to start a small blanket drive. The blankets are of very good quality, thick and warm. They are the big double bed b...
by Kagiso
Sun Jun 12, 2011 11:42 am
Forum: Limpopo
Topic: Serendepity 16 June Day outing
Replies: 79
Views: 17489

Re: Serendepity 16 June Day outing

ek en Boezman nie meer daar nie - hy moet eers nuwe koppelaar kry en SAC se hulle is bai beesag - kannie klaarmaak waarborg nie - en ek is oppad Botsw toe 25e, so .... "clutch" gaan nodig wees inn duine en diksand.
Sorri manne - ejulle gaan my mis... next time.
by Kagiso
Thu Jun 09, 2011 12:13 pm
Forum: Limpopo
Topic: Serendepity 16 June Day outing
Replies: 79
Views: 17489

Re: Serendepity 16 June Day outing

As julle mooi vra sal Oompie kom saamspeel met een van die NISSANS [ek nodig bikki recovery oefening, sien] :twisted: :mrgreen: OOOMS [hoeveel "O's" kort? ] - gaan julle 'm 'konvoy' reel vir soontoe? Hoekom Konvooi Oompie? Is jy bang jou Nissan gaan dit nie soentoe maak nie??? :mocking: :...
by Kagiso
Thu Jun 09, 2011 12:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: SPCA 4x4 Event
Replies: 32
Views: 3417

SPCA 4x4 Event

Hey guys, The Springs SPCA are organising a 4x4 fun day at Endicot just outside Springs on the 26th of June Endicot is an old worked out brick clay mine with lots of obsticals of different gradings. The area is quite big and can house a large amount of vehicles without being over crowded. We will ha...
by Kagiso
Thu Jun 09, 2011 12:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul
Replies: 7
Views: 1281

Re: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul

DANKIE Chopper - dis meer werd as Dollars en Ponde. Ek plak die program vir julle voor ons vertrek. Mannnnnnnnnnn!!! Ngamiland roep my.
by Kagiso
Tue Jun 07, 2011 10:52 pm
Forum: Limpopo
Topic: Serendepity 16 June Day outing
Replies: 79
Views: 17489

Re: Serendepity 16 June Day outing

As julle mooi vra sal Oompie kom saamspeel met een van die NISSANS [ek nodig bikki recovery oefening, sien] :twisted: :mrgreen:

OOOMS [hoeveel "O's" kort? ] - gaan julle 'm 'konvoy' reel vir soontoe?
by Kagiso
Tue Jun 07, 2011 10:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul
Replies: 7
Views: 1281

Re: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul

:silent: - Niemand nie? ek gaan elkgeval -
Kan ek vra dat jy die Uitreik op jou gebed sal hou?
As daar tyd is vir fotos sal ek kom opplak as ek trug is - so middel Julie.. D V.
by Kagiso
Mon May 23, 2011 8:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 3281

Re: Are 4x4 drivers bullies?

Me being with Irish blood - YES I am aggro on the road - but only when some BULK-SMS dictates that I must drive below the speed limit [the legal one, not Lobo's :mrgreen: ] and they sit & vrek in the overtake lane [because they don't bother to to move left as the law dictates .. I think it got w...
by Kagiso
Mon May 23, 2011 8:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where can I get Leaf Springs and have them fitted for my SFA
Replies: 11
Views: 1542

Re: Where can I get Leaf Springs and have them fitted for my

Heijjj - Stephan = when (if) you come right and not verneuked in teh process - lemme know ? I need to get LOBO sorted out in that department too [after the **&^%$& Paul did with the old man - shame, he now makes do with BAKKIE blades .. kan jy nou meer...] :wth:
by Kagiso
Thu May 19, 2011 2:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul
Replies: 7
Views: 1281

BOTSWANA - uitreik / Outreach 25Jun - 8 Jul

'n Kerkgroep van Kaapstad saam met Ghanzi NG Gemeente gaan uitreik na Nxau-Nxau Wes van Tshodilo Hills - in die bundu bundu wildernis. - In die oer "Ngamiland" - Daar is nog Groepies !Xung Boesmans en niemnd kom ooit daar nie.. Ek wil baie graag die Jesus Film daarlangs gaan wys en hierdie...
by Kagiso
Tue May 17, 2011 12:21 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Tyre deflators
Replies: 138
Views: 15606

Re: Tyre deflators

Pieter / Omie OOOOOOOOOOMS - ivm DEFLATORS: Oompie Ekke wil weet - kannik oppi Nissan en Patrol site sit - en by wie gaan ons Gattengers dit kry? {ek soek ene vir self, in elkgeval] [MBT die dubbelkop kompressor - oompie het reeds ene @ 150 liter/minuut] Hulle WERK - blaas hele konfooi se wiele van ...
by Kagiso
Mon May 16, 2011 2:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: AAWDC 2011 Fund Raiser
Replies: 111
Views: 9558

Re: AAWDC 2011 Fund Raiser

And this is what the national event is all about: This is a call up for all and a wake-up call for Nissan 4x4 Club Members .. time is fast running out for the Outreach to The Poor [National AAWDC Charity Run] - PLEASE rally everyone you know and the neighbours and the community - Collect clothing [n...
by Kagiso
Tue Apr 19, 2011 11:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei
Replies: 7
Views: 1137

Re: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei

Hi all : Just a quick update on the Outreach: We have clothes. ±3 tonnes of it - and yes, we really are cash strapped on this one, ANY contribution will help - BUT your prayer is worth more right now. Already we face obstacles. We are 6 persons going on the Outreach [D V]: - Oom Mac; Deon Connoway; ...
by Kagiso
Tue Apr 12, 2011 5:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei
Replies: 7
Views: 1137

Re: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei

Eisjjj - you guys keep me humble. Oooooms Mark [the YOUNG one? :-)) ] do you have some that we can start arranging to collect? And anybody else? Remember - in June it is also the "4x4 Charity Run" and it has nada to do with jogging - it is in the same line as my outreach - Collecting cloth...
by Kagiso
Tue Mar 22, 2011 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei
Replies: 7
Views: 1137

Re: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei

Dagse manne & almal
Is daar iemand wat my dringend kan kom help klere aanry [Vanaf die Hoërskool na die kerk] Hier in Pta Oos, AASSEBLIEF? Die klere is net vandag beskikbaar en te veel vir wat ek op my bakkie kan laai

084 084 8755
thanx manne
by Kagiso
Fri Mar 18, 2011 10:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei
Replies: 7
Views: 1137

Winter Warmth for Ranyane - 22Apr - 6Mei

Vra bietjie warmte, samblief Meneer .... Hallo ammal – so-ja, noudat ek jou aandag het, wil jy nie deur jou tasse en kaste gaan grou en daai klere wat meddie jare te klein gekrimp het , bymekaarmaak, nie, asseblief? (en sommer oppie solders en kelders en familie en vrinne en sommer die bure en dié s...

Go to advanced search