Search found 297 matches

by rood
Thu Jun 02, 2011 8:07 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3215

Re: Before and after leveling kit

"I have a few levelling spacers available for the D4D Vigo front nose again in stock. If interested please contact me mark @ hilux4x4.co.za or give me a call on 08three 307 0five74, toyota hilux spacers vigo d4d leveling kit

16mm and 30mm "
by rood
Thu Jun 02, 2011 5:01 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3215

Re: Before and after leveling kit

het somer nou gaan meet, het ongeveer 80mm lift gekry voor, nou lyk die agterkant n titsel laer, het vandag meetings laat neem om agter 12mm spacers in te sit.
by rood
Wed May 18, 2011 4:44 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Opstel van clutch - reggekom
Replies: 3
Views: 920

Re: Opstel van clutch - reggekom

Het die clutch gebloei onder by die slave sylinder, nou 100%
by rood
Tue May 17, 2011 6:59 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Opstel van clutch - reggekom
Replies: 3
Views: 920

Opstel van clutch - reggekom

Hoe stel n mens n clutch op op die 2.5 D4D, my clutch vat nou baie laag nadat ek die clutchplaat vervang het.

Dankie
by rood
Mon May 16, 2011 9:56 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3215

Re: Before and after leveling kit

nee ek sal more gou die agstand meet tussen die merke op die paal, was net te angstig om hulle in te sit.
by rood
Mon May 16, 2011 9:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3215

Re: Before and after leveling kit

Heng Mark ek weet net redelik hoog, sal more in die dag n foto neem en opsit. Vir n ou wat nie elke dag met sulke dinge werk nie, het dit 4 ure gevat om in te sit, en het nog vanoggend die ratkas uitgehaal en clutch plaat vervang en terug gesit, toe het my bas gejik om die spacers in te kry, het net...
by rood
Mon May 16, 2011 9:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and after leveling kit
Replies: 14
Views: 3215

Before and after leveling kit

Nie maklik om te doen as jy nie weet nie, gelukig het my skoonpa niks gehad om te doen nie, en gehelp. :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by rood
Mon May 16, 2011 12:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d
Replies: 17
Views: 2065

Re: Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d

It was the Clutch Plate - broken, i will see when i get to the bakkie, all that we could get is a new cluch plate from toyota itself, no other place here have stock. R1970.00 without the labour.
by rood
Sun May 15, 2011 12:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BTV Lif kits
Replies: 7
Views: 1632

BTV Lif kits

Die lyk nogal baie nice

http://www.btv4x4.com/btv/reference/ref ... vigo-7.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
by rood
Fri May 13, 2011 5:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d
Replies: 17
Views: 2065

Re: Fout met ratkas op 2.5 d4d

waar bloei n mens die clutch, een hou het my gese om dit te bloei en dan te kyk, ky se daar is lug in - weet nie....
by rood
Fri May 13, 2011 2:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d
Replies: 17
Views: 2065

Re: Fout met ratkas op 2.5 d4d

the pedeal feel if there is no strain if i can say it like that, how much would it cost to get fixed?
by rood
Fri May 13, 2011 1:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d
Replies: 17
Views: 2065

Re: Fout met ratkas op 2.5 d4d

as ek die clutch in trap in watse rat ook al en die baie aansluit begin hy al shutter en wil net loop.
by rood
Fri May 13, 2011 1:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d
Replies: 17
Views: 2065

Fout met ratkas / clutch op 2.5 d4d

Vanoggend het my bakkie as ek dit in rat sit begin "shutter" so nou en dan as ek weg trek, ewe skielik wil hy nie in rat gaan nie, as ek die bakkie afsluit gaan dit gemaklik in rat, sodra ek hom in rat sit en die engin aanskakel steek dit vas in n rat en as ek die handrem losmaak wil hy be...
by rood
Thu Apr 14, 2011 8:36 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48475

Re: What's your business?

eienaar
cctv en telekoms
by rood
Tue Apr 12, 2011 6:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat lyk die beste
Replies: 13
Views: 1867

Re: Wat lyk die beste

:thumbup: jagermeister wat wil jy ruil? jou bakkie? :lmao: :lmao: :lmao:


Moet se die bakie lyk die mooiste soos op foto 1, soos mamma se "dis my bkkie los daardie wiele op.........."
by rood
Mon Apr 11, 2011 8:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat lyk die beste
Replies: 13
Views: 1867

Wat lyk die beste

Met die kapie of sonder, 31 x 10's of 30 x 9's? Die is my vrou se bakkie, en sy wil om die dood nie die kleiner wiele op he nie :blackeye:
by rood
Wed Mar 16, 2011 6:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clunking noise on rear of my hilux...Any Ideas???
Replies: 23
Views: 9168

Re: Clunking noise on rear of my hilux...Any Ideas???

Jaco wil graag weet of jy toe reg gekom het.
by rood
Wed Mar 16, 2011 6:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: SRX 2005 LWB Hilux 2.5 D4d not starting at all?
Replies: 10
Views: 3894

Re: SRX 2005 LWB Hilux 2.5 D4d not starting at all?

Check the positive cable between the batery and fuse box, i had a similar problem in my kzte, after replasing the positive wire from the fucebox to the batery the problem was solved.
by rood
Wed Mar 09, 2011 7:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clunking noise on rear of my hilux...Any Ideas???
Replies: 23
Views: 9168

Re: Clunking noise on rear of my hilux...Any Ideas???

My bakkie het ook so gemaak, dit is op die blad vere, maak hulle los en alighn die vere op, hulle raak aan die kant waar ek met groen gemerk het.
by rood
Thu Feb 10, 2011 10:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6819

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

Is daar nie nog foto's of vidoes nie?, dit is flippen nice om na te kyk.
by rood
Mon Feb 07, 2011 8:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Air pyp op KZTE
Replies: 4
Views: 1212

Re: Air pyp op KZTE

sal die deursnee moet kyk, het nie n idee nie, daar is "sensor" of so wat aan die kant inplug
by rood
Sun Feb 06, 2011 8:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: Air pyp op KZTE
Replies: 4
Views: 1212

Air pyp op KZTE

Iemand op die forum het nie dalk n "spaar" air pyp soos in die foto aangedui wat dalk rond le of in die pad is nie.
My bakie se pyp het begin bars, weet nie wat die oorsaak is nie.

Vraag: kan dit "performance" van die voertuig belemer as die pyp stukkend is?
by rood
Fri Jan 28, 2011 9:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2.7 VVTi inligting
Replies: 3
Views: 839

2.7 VVTi inligting

Een van my vriende stel daarin belang om die 2006 2.7 VVTi Hilux te koop, in n puik toestand, onder die 80 000km op die klok. Is n bejaarde omie se bakie wat hy wou inruil vir n nuwe Legend 40 maar Toyota wil hom nie sy prys gee nie, nou wil hy hom uit die hand verkoop. Ek ken nie die petrol bakkies...
by rood
Fri Jan 28, 2011 8:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: MMC 2011 Bosveld / Pietersburg
Replies: 5
Views: 851

Re: MMC 2011 Bosveld / Pietersburg

Hier is die meeste besonderhede wat ek dink daar is.
http://itickets.co.za/events/253998.html" onclick="window.open(this.href);return false;
by rood
Wed Dec 29, 2010 4:59 pm
Forum: Humor
Topic: Amarok
Replies: 4
Views: 1381

Re: Amarok

eina :blackeye: :twisted:
by rood
Wed Dec 08, 2010 4:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wie ken Hilux'e in Limpopo??
Replies: 8
Views: 1200

Re: Wie ken Hilux'e in Limpopo??

Dalk kan ek die wa wen vir die moeite :lmao: :lmao: :lmao: :lol: :lol: :lol:

Het vir jou n mail gestuur.
by rood
Wed Dec 08, 2010 4:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wie ken Hilux'e in Limpopo??
Replies: 8
Views: 1200

Re: Wie ken Hilux'e in Limpopo??

EK is in Pietersburg, maar nou nie n machanic nie, sal een van my vriende vra wat heelwat van die dinge af weet.
by rood
Fri Dec 03, 2010 4:02 pm
Forum: Build your own:
Topic: traksie in modder
Replies: 17
Views: 2902

Re: traksie in modder - (het tread beskikbaar)

swartvark wrote:Ek het iewer gelees dat rubber nie op rubber grip nie.........is dit 'n probleem of nie eintlik nie?
Ek weet regtig nie, wel om eerlik te wees, dit werk vir my :thumbup:

As iemand belang stel in van die tread, laat weet maar.
by rood
Thu Dec 02, 2010 8:49 pm
Forum: Build your own:
Topic: traksie in modder
Replies: 17
Views: 2902

Re: traksie in modder

Okkie Van Wyk wrote:Daai lyk nou na n nice plan , Waar kry n mens daai rubber vandaan ?
tread van ou trok bande, gaan na band plekke wat retreads doen, hulle het so nou en dan afval materiaal wat bruikbaar is.
by rood
Wed Dec 01, 2010 10:24 pm
Forum: Build your own:
Topic: traksie in modder
Replies: 17
Views: 2902

traksie in modder

EK het al so n paar keer op die plaas vasgesit in klei grond en modder, dan is dit n gesukkel om uit te kom, (4x2 :lol: ) Nou het ek loopvlak van n ("retread") van n trok band van 1.5m x 2 wat ek agter op die bak rondry, (vat nie plek nie). As die wiele begin spin en daar nie traksie is ni...
by rood
Wed Nov 24, 2010 8:51 pm
Forum: Humor
Topic: New 2ton load capacity for Hilux
Replies: 8
Views: 1081

Re: New 2ton load capacity for Hilux

hierdie fot is by Pietersburg verkeersafdeling geneem as ek dit nie mishet nie :laugh2:
by rood
Sun Nov 21, 2010 8:14 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347179

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

:arrow:
by rood
Sun Nov 07, 2010 9:56 am
Forum: The Workshop
Topic: 1st Gear on KZTE
Replies: 3
Views: 1211

1st Gear on KZTE

Some times I struglle to get my KZTE in 1 gear, and then other times, it just jumps out of first gear, can someone help me regarding this matter, is it the gearbox and what is the cost repairing it.

thank you
by rood
Wed Sep 08, 2010 8:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: MMC 2011 - Karoo
Replies: 0
Views: 554

MMC 2011 - Karoo

Gaan van die forum lede dalk volgende jaar MMC toe, onder is "links" vir MMC Karoo. Ek dink dit gaan n EXPERIENCE OF A LIFE TIME WEES. Ek gaan, begin somer nou al reeling tref. Groete http://itickets.co.za/events/250577/Middelburg,_Eastern_Cape_/Mighty_Men_Conference_2011_-_Karoo.html"...
by rood
Sun Sep 05, 2010 7:26 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Post your best action photo's here
Replies: 216
Views: 110597

Re: Post your best action photo's here

Nou nie baie aksie nie, maar net nou ja!!!!!
by rood
Mon Aug 30, 2010 12:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: new look!!!
Replies: 1
Views: 652

new look!!!

Lyk darim baie beter met die nuwe wiele
by rood
Fri Aug 13, 2010 10:03 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie Boog jag of skiet boog op die forum
Replies: 16
Views: 1977

Re: Wie Boog jag of skiet boog op die forum

ek sal nie verder as 60 meter try nie, die verste wat ek nog geskiet het, maar die meeste van die tyd, skiet n persoon nie verder as 25 tot 30m nie, maar die skoot plasing is die ding wat baie tel met n boog.
by rood
Fri Aug 13, 2010 9:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie Boog jag of skiet boog op die forum
Replies: 16
Views: 1977

Re: Wie Boog jag of skiet boog op die forum

Pearson Bow's is al van die 1931 in produksie, eers het hulle net "recurve bow's gemaak.

Glo dit of nie, Pearson het n LEGEND bow ook.
by rood
Fri Aug 13, 2010 8:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie Boog jag of skiet boog op die forum
Replies: 16
Views: 1977

Re: Wie Boog jag of skiet boog op die forum

Ben Pearson DIESEL HD, 2007 model om dit so te stel, maar hy doen nog sy ding, gestel op 70 pond, kry so 312 fps deur die cronograph, genoeg vir my.
by rood
Fri Aug 13, 2010 8:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wie Boog jag of skiet boog op die forum
Replies: 16
Views: 1977

Wie Boog jag of skiet boog op die forum

Is daar enige forum lede wat boog jag of boog skiet.
by rood
Mon Jul 19, 2010 5:58 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347179

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

KZTE
by rood
Fri Jun 25, 2010 8:45 pm
Forum: Hobbies
Topic: Jag
Replies: 27
Views: 3878

Re: Jag

Het 2 naweke terug 2 x koedoe koei geskiet, en ry more oggen vroeg om te gaan kyk of ek nie 1 van die bulle kan skiet nie.
by rood
Thu Apr 29, 2010 8:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sharks trap die bulle Saterdag !!!
Replies: 36
Views: 3675

Re: Sharks trap die bulle Saterdag !!!

:twisted: :twisted: DIE BULLE GAAN WEN!!!!!!!!!!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by rood
Sat Mar 27, 2010 3:30 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347179

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

My new d4d with nudge bar that i bought from hennie.
by rood
Sat Mar 27, 2010 2:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hunting with your toyota
Replies: 4
Views: 1106

hunting with your toyota

Ok maar my fototjies
by rood
Thu Mar 11, 2010 9:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: aftermarket central locking
Replies: 5
Views: 1260

aftermarket central locking

Wil bietjie uitvind oor central locking op n hilux d4d s/c, het so pas n srx raider gekoop, en wil weet of "aftermarket central locking" sal werk op die bestaande alarm stelsel wat in die bakkie is, wil dit integreer met dei bestaande alarm. Autostyle verkoop n stelsel vir R350, as iemand ...
by rood
Thu Mar 11, 2010 9:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sending large files over the internet
Replies: 6
Views: 1164

Re: Sending large files over the internet

Download Teamviewer.
You and the person that you want to send it to need it, lock to that person, and download.
by rood
Thu Dec 10, 2009 5:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fan Belt Probleem
Replies: 6
Views: 2381

Re: Fan Belt Probleem

opTopIt seems the problem is the size of the fanbelt. Today I went to Autozone, not giving them the size of the fanbelt, but asking them for fanbelts for a Hilux 2002 3L kzte, and then the sales man looked it up in the book, and brought the belts o me, when I saw the belts, I told the man it is the ...
by rood
Sun Dec 06, 2009 8:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fan Belt Probleem
Replies: 6
Views: 2381

Fan Belt Probleem

Kan enige een my raad gee, en dalk se hoekom n fan belt so maak, die fan belt is seker nou 3mde op my bakkie, ek het vir di ejaar seker 4 na 5 keer belde vervang. Die belde word kliphard en kraak dan. Daar is al vir my gese, die Altenator charge te veel, die belde is te los, en dan is die belde te v...
by rood
Thu Dec 03, 2009 10:20 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Upgrade from TATA Telcoline to Hilux
Replies: 61
Views: 11733

Re: Upgrade from TATA Telcoline to Hilux

Dankie ooooms, ja as ek hom nog teen daai tyd ry, my vrou soek die bakkie, ek wil vir my n single cab kry.
by rood
Wed Dec 02, 2009 8:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Upgrade from TATA Telcoline to Hilux
Replies: 61
Views: 11733

Re: Upgrade from TATA Telcoline to Hilux

Ja nou ry jy n BAKKIE!!!! :clap: :clap: :clap: , jy kan n Bonnet, light protectors en bubbles koop by Boksburg vlooimark, dit is baie goedkoop daar, dit is nou n "after market" produk, maar doen die werk en lyk mooi.
by rood
Mon Nov 23, 2009 6:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: rood se bakkie
Replies: 12
Views: 1680

rood se bakkie

1_001.jpg
1_001.jpg (57.63 KiB) Viewed 1644 times
by rood
Mon Nov 23, 2009 6:40 pm
Forum: Meet the People
Topic: rood se bakkie
Replies: 12
Views: 1680

Re: rood se bakkie

Ja ek probeer maar na hom kyk, ek gebruik hom mar vir werk, op die plaas is dit werks bakkie, en dit ook maar n jagbakkie, en maar n all rounder.

Wil nog n ARB of net n mooi vol bullbar opsit, met n winch. Baie ouens se jy sit nie n winch op n 4x2 nie, maar vir my sal dit werk.
by rood
Mon Nov 23, 2009 6:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: rood se bakkie
Replies: 12
Views: 1680

Re: rood se bakkie

My naam is Rood Prinsloo Dit is n 2002 model, wat ek nou so 4jaar het, het nou 198876km op die klok, hy was heeltemal standaard, ek het eers die toyota mags opgesit, en die spotlights, met die towbar voor. PHOT0009.JPG Daarna het ek nog spots opgesit, en toe nuwe mags 265, met 245 Continental bande,...
by rood
Mon Nov 23, 2009 5:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: rood se bakkie
Replies: 12
Views: 1680

Re: rood se bakkie

Ek het die fotos by die vekeerde plek geadd. jamer nie te koop nie!!!!!!
by rood
Mon Nov 23, 2009 5:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: rood se bakkie
Replies: 12
Views: 1680

rood se bakkie

wil ok maar net my bakkie wys
Picture1 010.jpg

Go to advanced search