Search found 831 matches

by ForYota
Wed Jan 30, 2013 7:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Nuwe" Ry genot..
Replies: 7
Views: 1309

Re: "Nuwe" Ry genot..

Froll wrote:Gaan baie mooi wees as als klaar is. :thumbup:
Dankie Dankie :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Tue Jan 29, 2013 10:25 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Nuwe" Ry genot..
Replies: 7
Views: 1309

Re: "Nuwe" Ry genot..

CasKru wrote:Lekker man. Wanneer al daai goete klaar is wat jy daar genoem het gaat hy weer splinternuut wees
Sou nooit kon dink so "ou" trok sal in my hart kan inkruip nie, ek is net bekommerd dat wanner ek klaar is wil ek dalk nie meer offroading doen nie haha


:naah:
by ForYota
Tue Jan 29, 2013 10:18 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: "Nuwe" Ry genot..
Replies: 7
Views: 1309

"Nuwe" Ry genot..

So ek het n stel 31" A/T verniet gekry met nog meer as 50% loopvlak op. :thumbup: Na die oortrek van die bande en n draai by Vaal Springs in vereeniging voel my trok sommer soos n nuwe sukspens! Vaal Springs het my voor vere ge re-tention en al die shackle bushes vervang voor en agter. (R700) V...
by ForYota
Tue Jan 29, 2013 9:53 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Koper bush op 4x4 hub
Replies: 5
Views: 1017

Re: Koper bush op 4x4 hub

Part nr vir die volledige seelkit KARSONS OS60015K[/quote]

Dawie, is hierdie vir die voor diff kompleet? "Import"

Ek moet ook dringend aandag gee ann myne :(

Dankie!!!!
by ForYota
Mon Jan 28, 2013 3:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ratkas / Gearbox
Replies: 2
Views: 540

Re: Ratkas / Gearbox

Mud Dog wrote:Probeer "Mayfair Gearbox & Diff" .... hulle is landswyd en het 'n tak in jou omgewing. ;-)

Baie Dankie :thumbup:
by ForYota
Mon Jan 28, 2013 1:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ratkas / Gearbox
Replies: 2
Views: 540

Ratkas / Gearbox

Dagse almal hier in Sunny S.A..

Is daar mense hier op die forum wat Ratkaste oor doen of weet van iemand so na moontlik aan die vaaldriehoek asb.

Of selfs uitruil met bokse wat reeds volledig gediens is....

Enige raad/ hulp sal waardeur word!

Dankie!
by ForYota
Wed Jan 23, 2013 12:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bushes op bladvere
Replies: 10
Views: 1339

Re: Bushes op bladvere

Thunder02 wrote:You can give East Rand spring works a call,they do have stock,just don't have the no with me.
Thanx alot Neil, They do carry stock and for some info, they will replace and fit for R500.. Not bad at all!! (front and rear)
:taunt:
by ForYota
Wed Jan 23, 2013 12:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bushes op bladvere
Replies: 10
Views: 1339

Re: Bushes op bladvere

Baie dankie Pieter ek het reg gekom! :thumbup:
by ForYota
Wed Jan 23, 2013 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bushes op bladvere
Replies: 10
Views: 1339

Re: Bushes op bladvere

pietpetoors wrote:http://proautorubber.co.za/ het sukke geelis
Nee gits Pieter ek sien die goed waarna jy verwys nie?

Miskien weet ek nie mooi waar om te soek nie :oops:
by ForYota
Wed Jan 23, 2013 11:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bushes op bladvere
Replies: 10
Views: 1339

Bushes op bladvere

Goeie dag aan almal!

Wie kan my se, ek moet die bushes op al my bladvere vervang... (89 import SFA)
Waar koop n ou die goed, en gebruik jy die rubber soort of die teflon soort?

Enige hulp sal soos altyd hoog waardeur word!!
by ForYota
Fri Jan 18, 2013 6:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om dit NIE te doen nie!!!
Replies: 5
Views: 1207

Re: Hoe om dit NIE te doen nie!!!

Neil hierdie n plaaslike kwarrie gat in vanderbijlpark!!

Blacksam hierdie is ongelukkig al fotos wat ek het.!

En ja hoe dan anders as nog n Yota om die Recovery te doen :thumbup:
by ForYota
Tue Jan 15, 2013 1:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Nikki Carb Solenoid
Replies: 7
Views: 1745

Re: Nikki Carb Solenoid

Idle controler perhaps?
by ForYota
Tue Jan 15, 2013 12:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om dit NIE te doen nie!!!
Replies: 5
Views: 1207

Hoe om dit NIE te doen nie!!!

So was ek besig om sommige te "entertain" en let toe nie lekker op in die klas nie!!
by ForYota
Mon Jan 14, 2013 10:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Injectors
Replies: 14
Views: 2043

Re: Injectors

Baie interesant julle. Dankie. Ja dis een van n paar Hilux'e wat in ons firma is en verskillende drywers. Baie van ons d4d's hardloop al oor die 300 000 merk met geen probleme nie. Sal bietjie kyk watse diesel die ouens ingooi. Onthou net hulle se geen bakkie ry so lekker soos n firma bakkie nie. Na...
by ForYota
Fri Jan 11, 2013 8:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Injectors
Replies: 14
Views: 2043

Re: Injectors

kfxnando wrote:know of a place in Germiston that reconditions injectors

not sure if this helps
Thanks Fernando but two of them are completely kapoet, burned away!

Thanks anyway!
by ForYota
Fri Jan 11, 2013 8:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Injectors
Replies: 14
Views: 2043

Re: Injectors

CasKru wrote:Ek dink Diesel Electric is 'n goeie plek om te begin

Dankie Cas, R 5860 vir een :shock2:
by ForYota
Fri Jan 11, 2013 8:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Injectors
Replies: 14
Views: 2043

Injectors

More More.

Is hier miskien iemand wat vir my kan se waar kan ek Injectors in die hande kry vir n 2006 2.5 d4d. (2kd)

Die agente vra my R 21000.

Enige hulp sal waardeer word!

Dankie.
by ForYota
Wed Jan 09, 2013 2:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 354575

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: 1989 SFA Import D/C 4x4 Km's on the clock: 246000 Motor: Uprated Ford V6 Vehicle lift/ suspension: STD SFA Tyres: 30x9.50x15 BFG A/T Carb mod/ spacers?: none Air filter: Standard Snorkel?: No EFI?: No Cam cut?: No Exhaust mod?: No Tyre pressure: 2.3 Permanent roofrack/ tent etc?: No Aircon?...
by ForYota
Wed Jan 09, 2013 10:08 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Alu en staal canopy onder R5000
Replies: 23
Views: 4257

Re: DIY Alu en staal canopy onder R5000

Hi George,

Dit lyk baie goed!
Sal jy omgee om vir my ook aan te stuur asb.

Hennie@sce.co.za

Baie dankie!
by ForYota
Mon Jan 07, 2013 10:46 am
Forum: Build your own:
Topic: Valley!!
Replies: 7
Views: 1894

Re: Valley!!

Donkey wrote:Nice, imagine doing a water crossing and water seeping through and that awful carpet smell? Well done :clap:

Haha Donkey, roughly n month back we crossed a small "river" and yes the smell was terrible.. Now we know why!!
by ForYota
Mon Jan 07, 2013 10:27 am
Forum: Build your own:
Topic: Valley!!
Replies: 7
Views: 1894

Re: Valley!!

Willem01 wrote:The flintstone family would love your truck... :shock: :shock: ....great fix :thumbup:

:lmao: Haha Good one Willem. Thanks!
by ForYota
Mon Jan 07, 2013 9:55 am
Forum: Build your own:
Topic: Valley!!
Replies: 7
Views: 1894

Re: Valley!!

Pora wrote:Tis but a scratch

well done on the repair


:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Mon Jan 07, 2013 9:36 am
Forum: Build your own:
Topic: Valley!!
Replies: 7
Views: 1894

Valley!!

Dag se mede Hilux vriende.!!

So met die einde van ons verlof het ek besluit om my Lux se sitplekke uit te haal om dit n goeie was te gee en kom die sommer op vele meer werkies af.. Wel hiers n paar fotos!
by ForYota
Fri Dec 07, 2012 3:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Motor Conversion!
Replies: 5
Views: 580

Re: Motor Conversion!

Dankie vir die terugvoer manne, ek dink ook ek gaan nog bietjie vasbyt, en ja ek is reeds bederf met die 6 silinder.. Ek dink as ek eendag moet sal my keuse 2JZ wees, kan ene kry met digtator management vi R6000.. Nie sleg nie
by ForYota
Fri Dec 07, 2012 9:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Motor Conversion!
Replies: 5
Views: 580

Re: Motor Conversion!

Why not just rebuild the V6 and have the carb set correctly...... Gr8 set up... :thumbup: :thumbup: I have a 4Y non EFI and i am looking for more power..... I am even looking at a V6 they are very strong motors and have a never say die reputation, if you look after it and service when you should th...
by ForYota
Fri Dec 07, 2012 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Motor Conversion!
Replies: 5
Views: 580

Motor Conversion!

More Luxer's, Dis vrydag amper naweek en weer tyd vir lekker 4x4... Maaaar ek soek eers bietjie raad asb. Soos n paar van julle weet het ek die 89 Import SFA met n lelike ding onder die "bonnet" n Ford V6, Nou kyk die krag is lekker die krag is daar maar hyt my gister weer langs die pad ga...
by ForYota
Thu Dec 06, 2012 2:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: a baie hartseer storie
Replies: 5
Views: 518

Re: a baie hartseer storie

Dankie Jeepie,

Moet se hierdie storie het my nou goed aan die dink!

Mens moet meer en meer en sommer nog n bietjie meer tyd maak vir jou geliefdes en kinders!
Dankie!
by ForYota
Thu Dec 06, 2012 11:34 am
Forum: Build your own:
Topic: Fridge advice
Replies: 7
Views: 1766

Re: Fridge advice

Thats not even 1 Amp an hour, I'd say 1.5mm wire and a 2Amp fuse should do the trick,
also, power up the fridge the night before departure so that way it wont draw so much energy from your battery when leaving your house.

Good luck and enjoy!
by ForYota
Thu Dec 06, 2012 10:07 am
Forum: Meet the People
Topic: Groet
Replies: 15
Views: 2362

Re: Groet

Welkom Ian! :thumbup:
by ForYota
Tue Dec 04, 2012 2:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Automark Offer to Purchase - Raad asb....
Replies: 11
Views: 2013

Re: Automark Offer to Purchase - Raad asb....

Skrik Niks! Ek se duidelik nie almal nie, jammer jy voel so, ek is al baie in geloop. Ek weet waarvan ek praat.
@ Borntofish. Lekker dag hoop hul kry vir jou n voertuig!
by ForYota
Tue Dec 04, 2012 12:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Automark Offer to Purchase - Raad asb....
Replies: 11
Views: 2013

Re: Automark Offer to Purchase - Raad asb....

Ek se nie wat jy moet doen nie maar wat ek wel sou doen.

Hy sal vir jou n voertuig kry vir daardie bedrag waarvoor jy geteken het of hy kan in sy .. in vlieg.

Punt. n Salesmen ( nie almal nie ) is blerrie skelm!
by ForYota
Thu Nov 29, 2012 7:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Diff olie
Replies: 6
Views: 665

Re: Diff olie

Baie dankie oom Eric!!
by ForYota
Wed Nov 28, 2012 7:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Diff olie
Replies: 6
Views: 665

Diff olie

More More, wie kan my help asb?

89 Import SFA
Hoeveel olie vat elke diff, asook die ratkas (standaard) en Transfer case...
Groot asseblief, wil dit vanaand ruil!

Dankie by voorbaat!
by ForYota
Wed Nov 28, 2012 7:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux in bietjie water...
Replies: 13
Views: 1697

Re: Hilux in bietjie water...

More Manne - Net terugvoer die Lux loop weer alles 100%... bietjie sonlig en 2-26 lubricant!
by ForYota
Tue Nov 27, 2012 2:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux in bietjie water...
Replies: 13
Views: 1697

Re: Hilux in bietjie water...

Baie dankie Roelof! Gaan dit vanaand nog doen!
by ForYota
Tue Nov 27, 2012 1:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux in bietjie water...
Replies: 13
Views: 1697

Re: Hilux in bietjie water...

reeds die fuses gedoen, niks geblaas nie want ek spuit behoorlik elke keer voor n 4x4 sessie. Die stelsel se naam is "watch dog", sal vanmiddag die drade deurwerk as hy nie wil werk nie, maar sou eerder die ding heeltemal wil verwyder.. los mens net in die bollie wanneer jy dit die minste ...
by ForYota
Tue Nov 27, 2012 12:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux in bietjie water...
Replies: 13
Views: 1697

Re: Hilux in bietjie water...

Francisco, ja natuurlik sal dit baie waardeer. Ek het die eenheid gekry, sit net agter die "glovebox" het die eenheid oopgemaak en in die son laat le vandag nadat ek dit behoorlik gespuit het met n middel ( kan nie nou die naam onthou nie) maar werk fantasties met elektriese komponente saa...
by ForYota
Tue Nov 27, 2012 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux in bietjie water...
Replies: 13
Views: 1697

Re: Hilux in bietjie water...

Roeland, by n "local" gwarrie gat, Vanderbijlpark!
by ForYota
Tue Nov 27, 2012 11:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux in bietjie water...
Replies: 13
Views: 1697

Hilux in bietjie water...

Moenie n Hilux se DUIK vernuf onderskat nie.... Hierdie een moes egter ge-recover geword het! Ek het in die proses water gesluk (die lux) en ook my anti Hi-jack het sy g@t gesien.. enige iemand wat my kan help deur die anti Hi-jack te verwyder? Dis n "watchdog", sal dit baie waardeer! Ps: ...
by ForYota
Mon Nov 26, 2012 3:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Freewheel Hubs Making a funny noise - IFS
Replies: 19
Views: 4524

Re: Freewheel Hubs Making a funny noise - IFS

Julian, i had the same thing when 4wd engaged in low. When i turned to the right it sounded exactly like a worn cv... I also knew that my wheelbearing was kapoet.. Changed the bearing and gone is the noise..! Funny enough is i didn't have play on the wheel.
by ForYota
Mon Nov 26, 2012 2:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146214

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Hennie - 89 SFA d/c - ForYota.
die naam so saam die bakkie gekoop omrede daar n courier V6 in is..
by ForYota
Fri Nov 23, 2012 1:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: How to break a JEEP ?
Replies: 41
Views: 3205

Re: How to break a JEEP ?

Baie baie dankie, en so leer mens elke dag ietsie nuuts by!!
by ForYota
Fri Nov 23, 2012 9:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: How to break a JEEP ?
Replies: 41
Views: 3205

Re: How to break a JEEP ?

Hi Chris-F -. Ek is maar nog n leek as dit by behoorlike 4x4 ritte en recovery's kom... Jy praat van sak tussen die tou? Hoe werk dit as jy my dalk bietjie kan wys maak asb, waardeer!
by ForYota
Fri Nov 23, 2012 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: GOOGLE
Replies: 17
Views: 2380

Re: GOOGLE

Dit is nou baie insig gewend, Dankie vir die share!
by ForYota
Thu Nov 22, 2012 3:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: ABS noise
Replies: 7
Views: 2946

Re: ABS noise

Basil, I am no expert but what I can say is. I even get it on my Bmw, when you brake real hard it "shutters" in front and you can actually feel the brake pedal "shuttering" under your foot, feels a bit scary the first time but thats apparently when your "ABS" kicks in.....
by ForYota
Thu Nov 22, 2012 3:02 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuut op die blad
Replies: 17
Views: 3010

Re: Nuut op die blad

Wie kan vir my se, as ek iets probeer oopmaak of by sekere van die topics ingaan dan wys dit "blocked", en/ of daar is ook nie die opsie om n "nuwe topic" te kies nie.. Baie dankie vir al die verwelkominge!
by ForYota
Thu Nov 22, 2012 2:30 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuut op die blad
Replies: 17
Views: 3010

Re: Nuut op die blad

Dankie Andy... Bietjie gesukkel maar uit eindelik n profile pic op gekry, nou net vir die signature... En ek sukkel ook om te adverteer.. Enige hulp daar? Dankie :)
by ForYota
Thu Nov 22, 2012 1:50 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuut op die blad
Replies: 17
Views: 3010

Re: Nuut op die blad

Dankie julle, Jaco ek wil so graag soveel moontlik deel maar ek sukkel my as af met die blad, bv profile pic ens ens..
My Lux is dood gewoon 4x4 geen lockers, 30x9.5x15 BF A/T, Uprated 6cyl Ford. Blaas die bandjies af tot op 1.0 bar en ek loop waar ouens met diff-loc loop :thumbup:
by ForYota
Thu Nov 22, 2012 1:20 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nuut op die blad
Replies: 17
Views: 3010

Nuut op die blad

Hello almal, ek is nuut op die forum en hoop ons gaan baie lekker saam gesels!
Hennie
by ForYota
Thu Nov 22, 2012 12:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My new Old Lady
Replies: 17
Views: 2147

Re: My new Old Lady

Hennie, skuus ek val nou sommer hier in maar ek sukkel nog met die forum... As daar van die manne hier is wat my kan help, Ek het n 89 import en het al gehoor dat die 88 standaard uit kom met limited slip diff... Wat is die kans dat ek ook soo iets het? en is daar n manier om so iets te toets ( by d...
by ForYota
Wed Oct 24, 2012 9:47 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: parte en bande
Replies: 0
Views: 1314

parte en bande

More more, enige iemand wat kan help met die volgende asb, ek is ry n 89 import d/c 4x4 en benodog die volgende: tailgate internals bv: slotte, middel handvatesel en so meer of voledige klap sal ook doen. regter voor fender "local diff met diff lock" muddterain bande 33x11.5x15 asb mense e...

Go to advanced search