Search found 863 matches

by Dowe Koos
Mon May 07, 2018 5:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 24413

Re: Alu Canopy en Eie krag

Yea Neil, not sure how I had duplicated it.
by Dowe Koos
Mon May 07, 2018 5:25 pm
Forum: Build your own:
Topic: Long overdue project.
Replies: 309
Views: 141846

Re: Long overdue project.

Yea Roger, we are waiting to see your final product.
by Dowe Koos
Tue May 01, 2018 5:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 24413

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy
by Dowe Koos
Tue May 01, 2018 5:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 24413

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense.
Fotos van my recover en tool boks wat nou klaar is.
A6.jpg
A7.jpg
Volgende stap is nou die laaistelsel binne in die canopy
by Dowe Koos
Tue May 01, 2018 11:25 am
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 24413

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dankie Tony en Andy.
by Dowe Koos
Mon Apr 30, 2018 3:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 24413

Re: Alu Canopy en Eie krag

Hier is my recovery box. Die oop spasie is vir my tools en kragboks.
A5.jpg
by Dowe Koos
Sun Apr 29, 2018 3:52 pm
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 8000

Re: RTT projek

Gaan hierdie week my RTT kry, kan nie wag nie.
Sal fotos opsit sodra ek dit kry.
by Dowe Koos
Sun Apr 29, 2018 3:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu Canopy en Eie krag
Replies: 94
Views: 24413

Re: Alu Canopy en Eie krag

Dagsê mense, hierdie post is al oud maar het paar dinge gedoen aan die canopy. Dit is nou die kombuisgedeelte. Sien die fotos. A1.jpg A2.jpg A3.jpg A4.jpg Daar is nog paar dinge wat ek wil doen. So 90% klaar met die Kombuis gedeelte en die een vir die yskas. Gaan more begin met die Recovery box. Sal...
by Dowe Koos
Fri Apr 20, 2018 2:52 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 9314

Re: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2918

Hallo Andy, kan jy asb die subject se datum regmaak. Quentin het my die fout uitgewys, die volgende event gaan eers oor 900 jaar plaasvind. :lmao:
Dankie Andy
by Dowe Koos
Thu Apr 19, 2018 11:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 9314

Re: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2918

Het met Willie (aka Sumbitches) gegepraat, hy sal hierdie event reel.
by Dowe Koos
Thu Apr 19, 2018 10:10 am
Forum: Gauteng
Topic: 3de event en uitdunne - 12 Mei 2018
Replies: 43
Views: 9314

3de event en uitdunne - 12 Mei 2018

Gee net solank die datum, meer besonderhede sal volg vanaand.
by Dowe Koos
Sun Apr 15, 2018 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018 FOTOS
Replies: 10
Views: 2559

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018 FOTOS

Pleasure Greg
Can not open your link, say content not found
by Dowe Koos
Sat Apr 14, 2018 5:59 pm
Forum: Competitions
Topic: 2018 Gauteng Kompetisie ranglys
Replies: 4
Views: 3023

Re: 2018 Gauteng Kompetisie ranglys

Tweede Event en uitdunne - 14 April 2018 - Hobby Park 1) Willie = Changes - 100% - 0% 2) Arne = Lomies - 97.75% - 0% 3) Robbie = Bliksempie - 0% - 99.2% 4) Righardt - 0% - 100% 5) Greg = Mylux - 0% - 100% 6) Jacques - 0% - 96% 7) Quentin = Obelix - 0% - 60% 8) Jaans - 0% - 100% 9) Hennie = Dowe koos...
by Dowe Koos
Sat Apr 14, 2018 5:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018 FOTOS
Replies: 10
Views: 2559

Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018 FOTOS

Dankie mense , was lekker om weer saam met julle te ry. Ek en Sonja het dit baie geniet.
Hier is paar fotos van ons kant af.
001.jpg
002.jpg
003.jpg
004.jpg
005.jpg
006.jpg
007.jpg
008.jpg
by Dowe Koos
Wed Apr 11, 2018 12:44 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

Ja mense, soos altyd moet ons braai na harde werk en konsentrasie.😃
by Dowe Koos
Sat Mar 31, 2018 11:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 8000

Re: RTT projek

Hallo Dawie. Dit is Lientjie by Blue Hole Trading. Haar nommer is 0113954306.
by Dowe Koos
Fri Mar 30, 2018 11:32 am
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 8000

Re: RTT projek

Na die probleme met die ouens wat die sweiswerk gedoen het, het ek my bak Woensdag ingegee. Volgens die dame sal ek einde April my RTT kry. Sal fotos opsit sodra ek dit kry. Groete.
by Dowe Koos
Fri Mar 30, 2018 11:28 am
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

Dagsê mense. Ons kom bymekaar by Bosvark 4×4 Adventures om 8h00 vir 8H30 vir die 4x4 trip. Sien julle daar.
by Dowe Koos
Wed Mar 21, 2018 8:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria
Replies: 5
Views: 3711

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Dankie Dawie, sal so maak.
by Dowe Koos
Tue Mar 20, 2018 9:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria
Replies: 5
Views: 3711

Re: Privaat Aluminium sweiswerk in Pretoria

Hallp Oom Hennie, Ek stuur per PM Stephan Share se nommer. Hy is baie naby aan oom - regoor die Eugene Marais hospitaal. Sal hom nie weer gebruik nie. Het baie swakker gewerk as die vorige ou en was buitensporig duur. Jaun, jy is die volgende ou om te toets vir my volgende projek, as jou prys reg is.
by Dowe Koos
Tue Mar 20, 2018 3:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018
Replies: 18
Views: 5079

Re: [cancelled] Tierkloof 4x4 (& braai?) - 21 April 2018

Is dit die waterskaarste wat julle Kaapenaars keer of hoe. Is dit so droog dat die bakkies dehidreër daar by julle.
by Dowe Koos
Wed Mar 14, 2018 11:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

Hou duim vas vir jou, Shane
by Dowe Koos
Wed Mar 14, 2018 7:17 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Re: Nuwe towbar

Ja Thabo, die bumper is omtrent 80mm hoër en ook omtrent 70mm nader aan die bakwerk. Sal maar sien as ek 4x4 ry.
by Dowe Koos
Tue Mar 13, 2018 9:12 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Re: Nuwe towbar

Will look at it. Thanks Nic
by Dowe Koos
Sun Mar 11, 2018 8:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Re: Nuwe towbar

Ja ja, gee my kans.
by Dowe Koos
Sun Mar 11, 2018 2:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

Mooi man, die getalle groei mooi aan.
by Dowe Koos
Sat Mar 10, 2018 5:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Re: Nuwe towbar

Opgesit maar nie klaar geverf nie. Moet nog 'n ding of twee doen.
ddd~1.jpg
eee~1.jpg
by Dowe Koos
Sat Mar 10, 2018 2:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Re: Nuwe towbar

Sal volgende week daarmee begin, so oor twee weke behoort dit klaar te wees. Dis weer eksamentyd.
Jy sien dat daar twee tubes ingebou in die bumper.
Kleiner tubes met enkele staal ghoen in die middel wat as n bearing speel gaan dan binne in die tubes wat aan die bumper is.
by Dowe Koos
Sat Mar 10, 2018 1:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Re: Nuwe towbar

Thanks Guys
by Dowe Koos
Fri Mar 09, 2018 7:05 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe towbar
Replies: 13
Views: 5047

Nuwe towbar

Dagsê mense.
Het net skielik besluit ek wil 'n ander towbar hê. Wat meer funksioneel gaan wees. Daar is dit.
Ou Towbar.
aaa~1.jpg
Besig om te maak.
bbb~1.jpg
Onderlaag geverf.
ccc~1.jpg
Sal moreoggend finale laag gee en dit moremiddig opsit.
by Dowe Koos
Wed Mar 07, 2018 7:26 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

Dis nog vroeg en die getalletjie groei lekker aan.
by Dowe Koos
Wed Mar 07, 2018 2:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So here's an idea!
Replies: 15
Views: 3434

Re: So here's an idea!

+1
by Dowe Koos
Wed Mar 07, 2018 8:35 am
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Re: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

1. Obelix and Dogmatix
2. Choppies (Jacques)
3. Sumbitch an Mountain Witch
4. Dowe Koos en Vroutjie
by Dowe Koos
Wed Mar 07, 2018 6:11 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Suspension
Replies: 18
Views: 6153

Re: Suspension

Dankie vir die inligting, Robbie. Die Bilstein is nie so duur nie. Dis die bladvere en die torsionbar wat baie kos. Ek sal maar weer met Darryl praat en kyk watter ander opsies is daar.
by Dowe Koos
Tue Mar 06, 2018 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: So here's an idea!
Replies: 15
Views: 3434

Re: So here's an idea!

Mooi bakkie.
by Dowe Koos
Tue Mar 06, 2018 7:58 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Suspension
Replies: 18
Views: 6153

Re: Suspension

Dankie Louis, sal dan maar gaan vir die Gabriel HDP. Het goeie terugvoering gesien oor die HDP.
by Dowe Koos
Tue Mar 06, 2018 7:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018
Replies: 38
Views: 7717

Gauteng: tweede event en tweede uitdunne op 14 April 2018

Naandsê mense. Almal se aandag is nou op RFAD gefokus maar hier is solank nuwe inligting vir die volgende event. Bosvark 4×4 Adventures Closest Town/s: Krugersdorp, 15 km Grade (1 – 5): 1 – 5 Type of Terrain: Variety of trails including an 18-obstacle action trail with mud, rocky sections, axle twis...
by Dowe Koos
Tue Mar 06, 2018 7:37 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Suspension
Replies: 18
Views: 6153

Re: Suspension

Hallo Dawie. Mikem gaan my R20000.00 kos. Iromman kos my R27000.00. OME kos my R30000.00. Camil kos my R10000.00. Die eerste drie sluit ook in Bladvere en Torsion bar. Camil het net coils by wat gewone skokbrekers nie het nie, maar gee jou biejtie hoogte. Nou sien ek dat Gabriel HDP ook coils het en...
by Dowe Koos
Tue Mar 06, 2018 10:46 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Suspension
Replies: 18
Views: 6153

Suspension

Dagse mense, ek weet daar is al baie gese oor watter suspensie is goed. Elke ou het maar sy voorkeure maar ook wat sy sak pas. Wat ek wil weet is hoe goed die Camil skokbrekers. Hulle kom uit met coils wat die bakkie dan 30mm voor lig en agter 40mm. Hulle se een jaar waarborg maar reken ek kan tusse...
by Dowe Koos
Fri Mar 02, 2018 9:53 am
Forum: Useful Articles
Topic: Liglens opknap
Replies: 4
Views: 3608

Re: Liglens opknap

Behalwe vir my tande gebruik ek tandepasta vir brandwonde en insekbyte. :D:
by Dowe Koos
Fri Mar 02, 2018 6:36 am
Forum: Build your own:
Topic: RTT projek
Replies: 21
Views: 8000

Re: RTT projek

Daar is dit. Blue Hole Trading in Benoni gaan die tent vir my maak vir R16000. Sal seker oor n week ďie bak na hulle toe vat en dit vat so vier weke vir hulle om die tent te maak. So iewers einde Maart, begin April sal dit klaar wees.
by Dowe Koos
Thu Mar 01, 2018 10:00 am
Forum: Competitions
Topic: 2018 hilux 4x klub / club Kamioenskap / championship
Replies: 7
Views: 3767

Re: 2018 hilux 4x klub / club Kamioenskap / championship

Ja Louis dit is n nuwe ding. Ons sal maar voerentoe kyk hoe dit uitkom
by Dowe Koos
Thu Mar 01, 2018 9:57 am
Forum: The Workshop
Topic: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!
Replies: 34
Views: 4137

Re: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!

Cosmo Industrial is the name
by Dowe Koos
Thu Mar 01, 2018 9:05 am
Forum: The Workshop
Topic: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!
Replies: 34
Views: 4137

Re: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!

In Silverton close to the corner of Pretoriaweg and Dykorweg, is a big shop (can't remember the name) they sell tig ac/dc for 10000. Think is better quality than the one at Adendorf.
by Dowe Koos
Thu Mar 01, 2018 8:59 am
Forum: The Workshop
Topic: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!
Replies: 34
Views: 4137

Re: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!

At Adendorf you can get a mig for 8000 and a tig ac/dc for 12000.
by Dowe Koos
Wed Feb 28, 2018 3:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!
Replies: 34
Views: 4137

Re: First Time Welder Purchaser - Advice Needed!

Or get a Oxy-acytelene set. Can't believe how thin plate can be welded with it.
by Dowe Koos
Sun Feb 25, 2018 4:23 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Liglens opknap
Replies: 4
Views: 3608

Liglens opknap

Is dit moontlik om die lens weer terug te kry na sy oorspronklike toestand.
Ja.
Dit is hoe dit lyk nou.
bbb.jpg
Na 800 grein skuur met water
ccc.jpg
Na 2000 grein skuur met water
ddd.jpg
Na Brasso
eee.jpg
Julle kan die skuurpapier by Chamberlain kry en Brasso by Shoprite. :lmao:
by Dowe Koos
Thu Feb 22, 2018 3:13 pm
Forum: Competitions
Topic: 2018 hilux 4x klub / club Kamioenskap / championship
Replies: 7
Views: 3767

Re: 2018 hilux 4x klub / club Kamioenskap / championship

Ja , julle kapenaars moet die blinkkant bo hou. :tease:
by Dowe Koos
Thu Feb 22, 2018 3:09 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Hulp vir 'n spesiale skool
Replies: 6
Views: 4139

Re: Hulp vir 'n spesiale skool

Dankie Thabo vir die geysers wat jy vir die skool gegee het.

Go to advanced search