Search found 863 matches

by Dowe Koos
Fri Oct 26, 2018 2:55 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

die "Iluminaty - the holders of the light".
Verduidelik bietjie hier.

Ja, jy is reg oor die Van Zyls pas.
Maar weereens dankie vir die lekker vakansie.
Nou is dit koppe stamp oor Malawi en Zambië
by Dowe Koos
Thu Oct 25, 2018 8:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Regso Ben, ie bly jy het dit geniet.
by Dowe Koos
Thu Oct 25, 2018 8:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Oja, ek het vergeet om by te voeg, 1) Daardie pienk klip was toe al die tyd in die bakkie. Toe ek by die huis kom en uitgepak het, kry ek dit toe in die bakkie. Ek was seker maar moeg gewees daardie aand op Spreethoogte dat ek nie kon onthou dat ek dit wel terug gesit het in die bakkie. 2) Ek neem n...
by Dowe Koos
Thu Oct 25, 2018 6:35 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Plesier Andy, is bly jy geniet dit.
by Dowe Koos
Thu Oct 25, 2018 4:54 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018 Die Einde

Langs die Oranjerivier 009 Langs die Oranjerivier.jpg 010 Langs die Oranjerivier.jpg Gamkabrivierbedding 011 Gamkabrivierbedding.jpg Oppad na Grunau via Ais Ais 012 Oppad na Grunau via Ais Ais.jpg Oppad huistoe vanaf Grunau 013 Oppad huistoe vanaf Grunau.jpg DIE EINDE
by Dowe Koos
Thu Oct 25, 2018 4:52 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

9 Julie Sonja maak my wakker met die volgende woorde, “liefie liefie, ons het verslaap”. In ‘n rekord tyd tent afslaan, koffie drink, oppak en wegpak, twintig minute later is ons reg om te ry. Ons het op Swakop bespreek dat ons die Spreethoogtpas sal opry en afry. Ons het so ‘n derde van onder van d...
by Dowe Koos
Mon Oct 22, 2018 10:14 am
Forum: Trip Reports
Topic: Baboons Pass 2018
Replies: 15
Views: 7553

Re: Baboons Pass 2018

Hallo Jacques, fantasiese video samestelling en ek hou van die hommeltuig se videos. Daardie twee dae in die pas, hoeveel kilometer was dit.
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Hallo Andy, jy is verskoon. Ek sê altyd Namibië is 'n land van verskeie kontraste, dis hoekom ek so klippe optel op my trips. Sal later fotos opsit van die klippe.
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 12:03 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Oppad na Spreethoogte, Namibiê se eie Tafelberg, deel van die Gamsberg 025 Oppad na Spreethoogte, Namibiê se eie Tafelberg, deel van die Gamsberg.jpg Oppad na Spreethoogte 026 Oppad na Spreethoogte.jpg 027 Oppad na Spreethoogte.jpg Spreethoogtekampplek 028 Spreethoogtekampplek.jpg 029 Spreethoogteka...
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 12:01 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Ganasvlaktes
017 Ganasvlaktes.jpg
018 Ganasvlaktes.jpg
Kuiseb canyon
019.1 Kuiseb canyon.jpg
019.2 Kuiseb canyon.jpg
020 Kuiseb canyon.jpg
021 Kuiseb canyon.jpg
023 Kuiseb canyon.jpg
024 Kuiseb canyon.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:59 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg 009 So paar fotos by Bluttkoppe en die Arch.jpg 010 So paar fotos by Bluttkoppe en die Arch.jpg 011 So paar fotos by Bluttkoppe en die Arch.jpg 012 So paar fotos by Bluttkoppe en die Arch.jpg 013 So paar fotos by Bluttkoppe en die Arch.jpg 014 So paar fotos by Bluttkoppe en die Arch.jpg 015 ...
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:58 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

8 Julie Ontwetend staan ons op en pak op dat hierdie die langste dag gaan wees van ons hele toer. Van Swakop, is ons na Bluttkoppe en Rock Arch, dan verder deur die Ganabvlaktes na die Khomas hooglande waar die Naukluft canyon is. Hier draai ons toe af na Henno Martin gedenkteken wat 'n besonderde m...
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:54 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg
Maanlandskap
022.3 Maanlandskap.jpg
022.3 Maanlandskap.jpg (32.65 KiB) Viewed 7299 times
Welwitchiavlaktes
024 Welwitchia.jpg
Welwitchia
023 Welwitchia.jpg
025 Welwitchia.jpg
026 Welwitchia.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:52 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Khanrivierbedding
019 Khanrivierbedding.jpg
020 Khanrivierbedding.jpg
021 Khanrivierbedding.jpg
022 Khanrivierbedding.jpg
022.1 Khanrivierbedding.jpg
022.2 Khanrivierbedding.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:51 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Khanrivierbedding
011.2 Khanrivierbedding.jpg
012 Khanrivierbedding.jpg
013 Khanrivierbedding.jpg
014 Khanrivierbedding.jpg
015 Khanrivierbedding.jpg
016 Khanrivierbedding.jpg
017 Khanrivierbedding.jpg
018 Khanrivierbedding.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:50 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg
Die Chute
006 Die Chute.jpg
007 Die Chute.jpg
Khanrivierbedding
008 Khanrivierbedding.jpg
009 Khanrivierbedding.jpg
009.1 Khanrivierbedding.jpg
010 Khanrivierbedding.jpg
011 Khanrivierbedding.jpg
011.1 Khanrivierbedding.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 11:48 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

7 Julie Hierdie oggend het ons besonder vroeg opgestaan want 'n lank dag lê voor vir ons want ons gaan die Khanrivierbedding doen. So sewentig kilometer na Windhoek se kant is daar 'n stasie met die naam Trekkopje. Daar draai ons af suid na die Khanrivier se kant toe, pragtige roete. Skaars was ons ...
by Dowe Koos
Sun Oct 21, 2018 8:27 am
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Kom ons hoor wat sê die ander mense.
by Dowe Koos
Sat Oct 20, 2018 4:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Ja Shane. Al wat dit beteken is dat jou vrou moet ry.
by Dowe Koos
Fri Oct 19, 2018 8:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Cres wrote: Fri Oct 19, 2018 6:59 pm Ek sal daar wees maar ons gaan vir my verjaarsdag die Saterdag en Sondag hoop ek sien jul dan

Regso, sien julle daar Chris
by Dowe Koos
Fri Oct 19, 2018 8:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

1. Hennie en Sonja
2. Paul en Angelique
3. Rigardt
4. Chris
5.
6.
7.
8.
9
10.
11.
12.
13.
14.
15.
by Dowe Koos
Fri Oct 19, 2018 2:29 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Hallo Ben, van tips praat dink ek persoonlik daar is min mense wat saam met Edge kan gesels. Net sy camper spreek boekdele.
by Dowe Koos
Fri Oct 19, 2018 2:23 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Hallo Paul. Ons manne het hierdie event verlede iaar op ons jaareindfunksie bespreek, so ek glo nie daar is misverstand nie. Daar is darem nog volle twee weke voor ons daar is. Twee van die manne sal kom as dit op 'n Sondag is, so as daar ander manne is wat op 'n Sondag eerder wil kom, kom ons praat...
by Dowe Koos
Thu Oct 18, 2018 3:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Waar is die mense.
by Dowe Koos
Thu Oct 18, 2018 3:23 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Oppad na die Dooie See
017 oppad na die Dooie see.jpg
017 oppad na die Dooie see.jpg (23.27 KiB) Viewed 7428 times
Die Dooie See
018 Dooie See.jpg
019 Dooie See.jpg
020 Dooie See.jpg
021 Dooie See.jpg
022 Dooie See.jpg
Alte brucke Resort
023 Alte brucke Resort.jpg
Alte brucke Resort se lekker ablusie
024 Alte brucke Resort se lekker ablusie.jpg
by Dowe Koos
Thu Oct 18, 2018 3:20 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

die Omerururivierbedding 009 die omerururivierbedding.jpg 010 die omerururivierbedding.jpg 011 kom uit die omerururivierbedding.jpg die Omerururivier damwal 012 die omerururivier damwal.jpg Oppad na die grootpad van Skedelkuspark 013 oppad na die grootpad van Skedelkuspark.jpg Oppad na die Dooie See...
by Dowe Koos
Thu Oct 18, 2018 3:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

6 Julie. Volgende oggend maar altyd dieselfde storie, tent afslaan, oppak en vroeg ry. Ry die Omerururivierbed, die eerste twee derdes is nou regtig pragtig maar die laaste derde was dit baie droog en waar mens ookal ry is dit net stof. Op 'n staduim gaan mens weg van die rivierbedding waar mens dan...
by Dowe Koos
Thu Oct 18, 2018 3:14 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

009 Ugab rievierbedding.jpg
Uis kampplek
010 Uis kampplek.jpg
011 Uis kampplek.jpg
Sonsondergand by Brandberg
012 Sonsondergand by Brandberg.jpg
(33.94 KiB) Not downloaded yet
by Dowe Koos
Thu Oct 18, 2018 3:12 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Sorry mense dat ek laat is met die plasing van die res van die trip. Bietjie probleme opgetel met my rekenaar. 5 Julie Dit was nou vir my en Sonja 'n lekker bonus om so laat te kan opstaan. Edge en Vivian was al vroeg weg daar sodat hulle vroeg aan die bakkie kan werk. So het ek en Sonja dit baie ru...
by Dowe Koos
Wed Oct 10, 2018 9:00 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Hallo Paul, sover is dit net my en Sonja se naam op die lys. Sal maar sien wat gebeur.
Het sover dol tyd gehad, sal seker volgende week kans kry om na die radio te kyk.
Groete daar
by Dowe Koos
Tue Oct 09, 2018 9:18 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

4 Julie Word wakker met hierdie vreeslike wind wat nog steeds waai. Wat 'n stryd was dit nie om die daktent af te slaan nie. Nadat die tent op sy plek is in die boks sien ek die papwiel. Spaarwiel uit en ruil die bande met hierdie vreeslike wind wat so waai. Stop by Palmwag oor om petrol in te gooi ...
by Dowe Koos
Tue Oct 09, 2018 9:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg
Sesfonteinfort
013Sesfonteinfort.jpg
Pad na Qowarib Gemeenskap kamp
014Pad na Qowarib Gemeenskap kamp.jpg
Qowarib Gemeenskap kamp
015Qowarib Gemeenskap kamp.jpg
016Qowarib Gemeenskap kamp2.jpg
017Qowarib Gemeenskap kamp3.jpg
018Qowarib Gemeenskap kamp4.jpg
by Dowe Koos
Tue Oct 09, 2018 9:13 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg
Huaribrivierbedding
004Huaribrivier2.jpg
004Huaribrivier2.jpg (32.38 KiB) Viewed 7565 times
006Huaribrivier4.jpg
007Huaribrivier5.jpg
008Huaribrivier.jpg
Poort na Ganamubrivierbedding
009Poort na Ganamubrivierbedding.jpg
Ganamubrivierbedding
010Ganamubrivierbedding.jpg
011Ganamubrivierbedding2.jpg
012Ganamubrivierbedding3.jpg
by Dowe Koos
Tue Oct 09, 2018 9:06 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

3 Julie Kamp afslaan en die pad vat soos altyd. Ons gaan toe oor die Ganiesvlakte na die Huaribrivier om weer die bedding te ry waarna ons deur die poort ry om in die Ganamubrivier te kom en verder daar deur die bedding te ry. Gaan oor Sesfontein na Qowarib Gemeenskap kamp. Koste was R100 pp. Edge h...
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 1:34 pm
Forum: Trail Reports
Topic: LEKKER SPEELTYD BY HENNOPS
Replies: 7
Views: 3611

Re: LEKKER SPEELTYD BY HENNOPS

Dowe Koos wrote:Mooi fotos Lionel
Dankie Hennie🤙🏼 Hopelik inspireer dit van die manne vir volgende uitstappie.

Ek hoor n vluister in die wind van bass lake of iets [emoji48]

Kom ons maak eers die 3 Nov - Vrouedag eers klaar.
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 1:32 pm
Forum: Trail Reports
Topic: LEKKER SPEELTYD BY HENNOPS
Replies: 7
Views: 3611

Re: LEKKER SPEELTYD BY HENNOPS

Hier is so paar van my kant af.
DSC_0366.jpg
DSC_0377.jpg
DSC_0385.jpg
DSC_0400.jpg
DSC_0411.jpg
DSC_0419.jpg
DSC_0425.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 1:27 pm
Forum: Trail Reports
Topic: LEKKER SPEELTYD BY HENNOPS
Replies: 7
Views: 3611

Re: LEKKER SPEELTYD BY HENNOPS

Mooi fotos Lionel
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 11:38 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg
32 Hourasib rivierbedding.jpg
33 Hourasib rivierbedding.jpg
Puroskamp
34.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 11:36 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Hourasib rivierbedding
16 Hourasib rivierbedding.jpg
17 Hourasib rivierbedding.jpg
18 Hourasib rivierbedding.jpg
19 Hourasib rivierbedding.jpg
20 Hourasib rivierbedding.jpg
21 Hourasib rivierbedding.jpg
22 Hourasib rivierbedding.jpg
23 Hourasib rivierbedding.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 11:34 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

2 Julie Kamp afslaan vinnig gedoen, raak nou boffin, ek en Sonja. met die op en afslaan. Vat die pad na Puros via Kaoko Otavi. Hier was die paaie regtig sleg, die tweede een wat maar min aandag kry van die regering. Kry ook oral die Himbas gehuggies. Arm en verafgeleë. So twee derdes tussen Kaoko Ot...
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 11:30 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Oppad na Opuwa
8.1.jpg
8.2.jpg
8.2.jpg (34.07 KiB) Viewed 7632 times
8.3.jpg
Opuwa
8.4.jpg
Opuwa kampplek
9.jpg
10.jpg
by Dowe Koos
Sun Oct 07, 2018 11:28 am
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

1 Julie Weg is ons van Marble kampplek na Otjihaa en in plaas van op die groot pad te bly het ons afgedraai heeltemal in die oostelike rigting waar Etanga min of meer lê. Ons het by een punt doodgeloop en moes so vir paar kilometer terug ry voor ons weer op die regte pad is na Etanga. Daar het ons s...
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:49 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Al langs die inlandse Skedelkuspark af suide se kant toe
15.jpg
16.jpg
17.jpg
19.jpg
19.jpg (27.25 KiB) Viewed 7671 times
20.jpg
Op pad na Marblekamp
21.jpg
Marblekamp
22.jpg
23.jpg
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:46 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

vervolg
9.1.jpg
9.jpg
10.jpg
11.jpg
12.jpg
12.jpg (23.17 KiB) Viewed 7672 times
13.jpg
14.1.jpg
14.1.jpg (20.31 KiB) Viewed 7672 times
14.jpg
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:45 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

30 Junie. Weer 'n stuk van Marienfluss so tussen die Hartsmansberge is ons toe deur na die vlaktes waar al hierdie dromme is wat so gekleurd is, die Rooi drom, die Blou drom, die Oranje drom en die Groen drom. Van daaraf ry ons toe af al so langs die grens van die Skedelkuspark. Ook van die mooiste ...
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Die Marienfluss
17.jpg
18.jpg
Kunenerivier Gemeenskap kampterrein
19.jpg
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:36 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Die berugte van Zylspas
9.jpg
10.jpg
11.jpg
12.jpg
13.jpg
Die Marienfluss
14.jpg
15.jpg
16.jpg
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

29 Junie. Nouja, vroeg op en kamp afslaan, is ons nou reg vir die dag, 'n lang dag. Gaan die Van Zyl Pas doen. Pragtige wêreld, anders as die vorige dag se trip wat ons langs die Kunenerevier gedoen het. By Okongwati draai ons heeltemal wes en was die wêreld nie besaai met klippe en klippe en klippe...
by Dowe Koos
Fri Oct 05, 2018 7:05 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Hennops wie gaan saam
Replies: 37
Views: 6827

Re: Hennops wie gaan saam

:yahoo: :clap: :dance1: :cooldude:
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 11:43 pm
Forum: Gauteng
Topic: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018
Replies: 28
Views: 5892

Re: 4de Event - Vrouedag 3 November 2018

Dis 'n Vrouedag, so rok is 'n moet. Rugbytrui tel nie. So bring maar julle vrouens saam of dit is 'n rok.
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 9:30 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Ja Johan, was een van my lekkerste trip gewees. Jerrykan storie sal weer opkom op die einde.
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 5:19 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Landskappe tussen Ruacana en Epupa
17.jpg
18.jpg
Epupa valle
19 Epupa valle.jpg
20.jpg
21.jpg
22.jpg
Epupa kamplek
23 Epupa kamplek.jpg
Sonondergang by Epupa kamplek
24.jpg
24.jpg (29.48 KiB) Viewed 7761 times
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 5:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Nog paaie tussen Ruacana en Epupa 9 paaie tussen R en E.jpg 10 paaie tussen R en E.jpg 11 paaie tussen R en E.jpg 12 paaie tussen R en E.jpg 13 paaie tussen R en E.jpg Landskappe tussen Ruacaba en Epupa 14 Landskappe tussen Ruacaba en Epupa.jpg paaie tussen Ruacana en Epupa 15.jpg Dorsland Trekkers ...
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 5:14 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

28 Junie. Teen hierdie tyd kon ek en Sonja die kamp afslaan in 45 minute. So ons raak net al hoe beter. Van Ruacana na Epupa valle is een van die mooiste wêrelddeel waar ons deurgery het. So het ons dan in meeste van die tyd al langs die Kunenerivier gery. Mens wil eintlik nie glo hoe die Himbas in ...
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 5:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Die veronderstelde Ruacana valle 25 Kenuene valle.jpg Edge verduidelik vir Sonja van die baie water in die verlede 26 Edge verduidelik Sonja baie water in die verlede.jpg Tonnel wat hidro kragstasie water verskaf 27 Tonnel wat hidro kragstasie water verskaf.jpg In Angola sonder paspoort 28 in angola...
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 5:03 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

En nog vervelige pad met sy spoedbeperking 16 padtekens.jpg 17 padtekens.jpg 19 padtekens.jpg Tussen Ondangwa en Oshikati Moeras 20 Tussen Ondangwa en Oshikati Moeras.jpg 21 Tussen Ondangwa en Oshikati Moeras.jpg 22 Tussen Ondangwa en Oshikati Moeras.jpg 23 Tussen Ondangwa en Oshikati Moeras.jpg Ken...
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 5:00 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

Nog vervelige pad met sy spoedbeperking
7 padtekens.jpg
8 padtekens.jpg
9 padtekens.jpg
10 padtekens.jpg
11 padtekens.jpg
12 padtekens.jpg
13 padtekens.jpg
14 padtekens.jpg
by Dowe Koos
Tue Oct 02, 2018 4:58 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018
Replies: 62
Views: 10992

Re: Stof, wind en ratel in Namibië Junie/Julie 2018

27 Junie. Die kamp afslaan gaan net al hoe beter, vat so 'n uur nou. Nou ry ons Ruacana toe en dit was die mees vervelige pad gewees want van Oshivelo na Ruacana is dit kort-kort 60 km zone wat my mal gemaak het. Ry nou net lekker dan kom die bordjie wat sê 80 km spoedbeperking en nie lank daarna 60...

Go to advanced search