Search found 560 matches

by TOYODA
Mon Dec 10, 2012 9:44 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello from Vancouver Island.
Replies: 18
Views: 2536

Re: Hello from Vancouver Island.

Welcome Harold! :wave:

Great looking Tacoma, wish we had them here in SA.
by TOYODA
Sat Dec 08, 2012 3:11 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Kat Spoor . . . ?
Replies: 33
Views: 5829

Re: Kat Spoor . . . ?

JJ, 99.99% van die tyd sal Luiperds en Rooikatte weghardloop as hul weet jy is in die omtrek, hulle is banger vir jou as jy vir hulle is. As hul gekwes of beseer is, is dit 'n ander storie. :shock: Rooikatte en Luiperds sal albei skape vang. Hul sien dit as maklike prooi, veral as hul beseer of siek...
by TOYODA
Sat Dec 08, 2012 12:49 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Kat Spoor . . . ?
Replies: 33
Views: 5829

Re: Kat Spoor . . . ?

Skies,

Het vergeet...

Dit kon selfs 'n Rooikat gewees het.
Nie heeltemal seker hoe groot 'n Tierboskat se spoor is nie en of hul daar voorkom nie, maar dit kan ook 'n moontlikheid wees.
by TOYODA
Sat Dec 08, 2012 12:16 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Kat Spoor . . . ?
Replies: 33
Views: 5829

Re: Kat Spoor . . . ?

Hi Cassie,

Veldgids 101: Alle katte het die 3 lobbe aan die agterkant...

Ek was stupid genoeg om vir veldgids te swot... :silent:
Niks teen veldgidse nie, maar die geld is maar skaars om 'n Hilux mee te koop.
by TOYODA
Sat Dec 08, 2012 9:55 am
Forum: Out in Nature
Topic: Kat Spoor . . . ?
Replies: 33
Views: 5829

Re: Kat Spoor . . . ?

Die fotos is nie mooi duidelik nie. Kat spore het nie nael-merke nie en die agterkant van die spoor het 3 lobbe (lyk soos 'n 3 wat sy rug lê). Jakkals spoortjies is heelwat kleiner as luiperd spore en Hyena spore is weer bietjie grooter, maar dir kan altyd n' jong luiperd, jong hyena of 'n groot hon...
by TOYODA
Fri Dec 07, 2012 11:24 am
Forum: Meet the People
Topic: Greetings, just joined your club/forum
Replies: 18
Views: 2651

Re: Greetings, just joined your club/forum

Welcome Diederick :wave:
by TOYODA
Fri Dec 07, 2012 11:19 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello Julle
Replies: 15
Views: 2618

Re: Hello Julle

Welkom Marechal :wave:
by TOYODA
Fri Dec 07, 2012 11:15 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi there....
Replies: 11
Views: 1563

Re: Hi there....

Welcome :wave:
by TOYODA
Thu Dec 06, 2012 3:35 pm
Forum: Meet the People
Topic: Belated "Hello"!
Replies: 17
Views: 2550

Re: Belated "Hello"!

Welkom.

Mooi wa wat jy het! :clap:
by TOYODA
Thu Dec 06, 2012 11:53 am
Forum: Meet the People
Topic: Groet
Replies: 15
Views: 2393

Re: Groet

Welkom Ian,

Jy sal dit baie geniet. Dis 'n wonderlike plek hierdie.
by TOYODA
Tue Nov 27, 2012 8:50 am
Forum: Meet the People
Topic: Daarsy!
Replies: 19
Views: 2299

Re: Daarsy!

Welkom.

Pragtige Hilux wat jy daar het!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by TOYODA
Mon Nov 26, 2012 4:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 152098

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Tiaan - '07 Hilux V6 4.0 4x4 A/T - Goldi-Lux

Woord speeling van Goldilocks - Sy's daai goue metallic kleur.
by TOYODA
Sun Nov 25, 2012 3:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Winch mounting hight???
Replies: 8
Views: 1415

Re: Winch mounting hight???

Willem is AWOL tot Donderdag toe ... :silent: Ons het verlede week die winch/bumper/nudge bar beskou. Dit is 'n nudge bar wat versterk is deur 'n 8mm plaat wat gebuig is. die ding weeg 'n ton. :shock2: Die plaat wat ingesit is loop voor die winch af, onder die winch deur en 'n stukkie aan die agterk...
by TOYODA
Sun Nov 25, 2012 11:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Winch mounting hight???
Replies: 8
Views: 1415

Re: Winch mounting hight???

Willem,

Jy kan altyd daai winch afhaal en op my bakkie sit... :lol: :lol:
by TOYODA
Thu Nov 15, 2012 8:31 am
Forum: Gauteng
Topic: 4x4 driver training – SETA Accredited
Replies: 27
Views: 3388

Re: 4x4 driver training – SETA Accredited

Is it too late to say that I'm in??!! My wife will most likely join. 1: Ali3n 2: Rafs 3: Cleaner 4: Mofasa (Johno) 5: Dutch07 (Tyrone) 6: Wimvil (Wimpie) 7: Wimvil Friend (JD) 8: Lollie (Dawie) 9. Donkey 10.Bugzy 11. Die$eL 12. Johanm 13. 4x4Maniac 14 justinmartin 15. Willem01 16. Legendary (Rob) 17...
by TOYODA
Wed Nov 14, 2012 9:52 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo Almal
Replies: 12
Views: 1916

Re: Hallo Almal

SWAMBO vat volgende naweek die trokkie Potgietersrus toe. Sy en skoonsus gaan op skoonpa se plaas speel.....en ek moet by die werk sit. :cry: :cry:

Sy het die trokkie "Koperkapel" gedoop...
by TOYODA
Tue Nov 13, 2012 6:48 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo Almal
Replies: 12
Views: 1916

Re: Hallo Almal

Dankie almal,

Jacques, die Michellins is 30x9.5R15. Dis 'n bietjie klein vir my.
Die vorige 4x2 het 265/65R17's opgehad.
by TOYODA
Tue Nov 13, 2012 5:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo Almal
Replies: 12
Views: 1916

Hallo Almal

Hallo aan Almal. My naam is Tiaan Nortjé en ek is al 'n rukkie lank lid op die forum, maar het net 'n 4x2 Hilux gehad. Het vandag uiteindelik my Hilux 4x4 aangeskaf. Dis 'n 2007 4.0 V6 4x4 A/T met 'n Safari Snorkel, Kilber Delux Bumper en n' Long Range tank. Eerste op die lys is 'n stel 31x10.5R15's...
by TOYODA
Sat Mar 24, 2012 8:10 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar kry ek skroewe?
Replies: 12
Views: 1495

Re: Waar kry ek skroewe?

Gaan kyk by 'n Venter trailer agentskap...
by TOYODA
Mon Mar 12, 2012 9:04 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Replies: 22
Views: 3725

Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C

Geluk ou maat!! :thumbup:

Nou met ek net my 4x2 trokkie verkoop en die regte V6 4x4 kry, dan kan ons bietjie gaan vakansie hou.

Go to advanced search