Search found 533 matches
- Fri Sep 14, 2012 3:06 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: ORRA - SNORING
- Replies: 81
- Views: 11478
Re: ORRA - SNORING
Ek het vandag my Roepsein gekry - my lisensie is betaal en wag net vir die papier
- Tue Sep 04, 2012 10:17 am
- Forum: Humor
- Topic: A little lift of Toyota spirit.....
- Replies: 11
- Views: 1557
Re: A little lift of Toyota spirit.....
Nee Val, net realistiesGI Jane wrote:sies, julle ouens is lelik....
- Mon Sep 03, 2012 12:37 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: R.I.P. - Jaco van Schalkwyk
- Replies: 33
- Views: 7761
Re: R.I.P. - Jaco
Simpatie vir dier familie -sal hulle in ons gebed onthou
- Fri Aug 24, 2012 12:56 pm
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: Kettle
- Replies: 34
- Views: 8264
Re: Kettle
Ja ek ook, gaan sommer vanmiddag as ek by die huis kom, 'n vuurtjie maak en koffie water op die gasstofie opsit....dan skink ek vir my eenetjie met eish.........nou is ek eers lus, gaat sommer nou huistoeandrevt wrote:hoe verlsng ek nou veld toe
- Fri Aug 24, 2012 10:01 am
- Forum: Humor
- Topic: The magician and the parrot
- Replies: 5
- Views: 1057
- Fri Aug 24, 2012 9:21 am
- Forum: Humor
- Topic: I'll fix it, honey!
- Replies: 13
- Views: 1963
Re: I'll fix it, honey!
Nothing more to be said
- Fri Aug 24, 2012 6:58 am
- Forum: Humor
- Topic: Groot k.k... hier kom die polisie!
- Replies: 11
- Views: 1690
Re: Groot k.k... hier kom die polisie!
Dit lyk my die Polisie sorteer die *a* uit
- Thu Aug 23, 2012 1:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Warning: Snoopy's snooping
- Replies: 19
- Views: 1940
Re: Warning: Snoopy's snooping
Welkom Ronell, hoop jy sal dit geniet op die forum
- Thu Aug 23, 2012 7:15 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Nuwe wrak by Myl 68
- Replies: 8
- Views: 2272
Re: Nuwe wrak by Myl 68
En dan gee jy my akkiesOOOOMS wrote:Eish....jammer, maar die bord kon my nie ophou nie....ek was onder die golfies
- Thu Aug 23, 2012 7:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Gemini Parts
- Replies: 20
- Views: 2380
Re: Gemini Parts
MOFASA wrote:CasKru wrote:Got a price on a waterpump for my Mom's Yaris... R1243 at Toyota and R800 at Gemini and the one at Gemini is genuine Toyota part
Your mom drives a toyota YarrrrrIs.....
Well at least it is a toyota
Johno, jy moet ligloop...ek ry ook 'n Yaris
- Thu Aug 23, 2012 6:36 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Finally converted.........MS!!!
- Replies: 19
- Views: 3468
Re: Finally converted.........MS!!!
Die hilux sal baie moet doen om sy skoene/spore vol te staan. Dit is nie moeilik nie......hy moet net tot by die garage ry sonder om olie te lek of te gaan staan nie :lol: :lol: :lol: Baie geluk Marius - jy sal hom baie geniet :thumbup: :thumbup: PS. Ek wag vir my pics(vergewe jou aangesien jy nuwe...
- Wed Aug 22, 2012 2:19 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New Here. Still Rebuilding
- Replies: 6
- Views: 1902
Re: New Here. Still Rebuilding
Hi ben, Koster is nie Rustenburg omgewing nie - ek wou net duidelikheid kry van waar hy isBlaps wrote: Welkom Manie
Bugzy ek sien sy "Location" wys Koster
- Wed Aug 22, 2012 11:36 am
- Forum: Humor
- Topic: New T shirts for Tradesmen
- Replies: 4
- Views: 713
Re: New T shirts for Tradesmen
Dit laat dit nogsteeds nie beter lyk nie
- Wed Aug 22, 2012 10:21 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Goldilocks
- Replies: 9
- Views: 2976
Re: Goldilocks
Baie nice Kobus, lyk of jy goed gerig is vir toer/kamp
- Wed Aug 22, 2012 10:20 am
- Forum: Off-road Training
- Topic: 4x4 Bootcamp 2012 - Advanced Driver Training
- Replies: 8
- Views: 7125
Re: 4x4 Bootcamp 2012 - Advanced Driver Training
Hoe kry mens die US254135 (Offroad Vehicle Operator) kwalifikasie?
- Wed Aug 22, 2012 10:16 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Welcome to all the new members
- Replies: 457
- Views: 293303
Re: Welcome to all the new members
Welkom Arie
OK ons weet nou naam is Arie - vertel meer van jouself en 'n kiekie van jou trokkie sal niemand kwaad maak nie
OK ons weet nou naam is Arie - vertel meer van jouself en 'n kiekie van jou trokkie sal niemand kwaad maak nie
- Wed Aug 22, 2012 10:08 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New Here. Still Rebuilding
- Replies: 6
- Views: 1902
Re: New Here. Still Rebuilding
Welkom Manie. Waar in Rustenburg omgewing?
- Wed Aug 22, 2012 9:51 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Goldilocks, Subok & Familie
- Replies: 6
- Views: 1052
Re: Goldilocks, Subok & Familie
So nou is jy by die regte mensesubok wrote:so bietjie meer geheg is aan my Hilux as wat regtig nodig is.
Welkom, jy sal dit geniet by die forum
- Tue Aug 21, 2012 1:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Bridgestone Night Challenge 2012
- Replies: 15
- Views: 2618
Re: Bridgestone Night Challenge 2012
Great stuff Shaun
- Tue Aug 21, 2012 1:22 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: More More.
- Replies: 10
- Views: 1782
Re: More More.
Baie welkom Nico. At least het jy 'n Lux wat jou kwalifiseer vir verskoning vir die jeep fout wat jy in die lewe gemaak het
- Tue Aug 21, 2012 1:21 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: So Big Green reaches a milestone this weekend.
- Replies: 7
- Views: 1314
Re: So Big Green reaches a milestone this weekend.
Congrats..Your bakkie looks great
- Tue Aug 21, 2012 1:05 pm
- Forum: Recovery Stories
- Topic: My nuwe background op my laptop.
- Replies: 17
- Views: 9609
Re: My nuwe background op my laptop.
Heinrich, dit is jou storie maar daai kiekie vertel 'n heel ander storieTraveler wrote: Natuurlik is ek heeltemal onskuldig.
- Tue Aug 21, 2012 12:16 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Midnight Madness - BNC2012
- Replies: 19
- Views: 3301
Re: Midnight Madness - BNC2012
It seens that it was wayyyyyy more than 70km away.........the BuTch3R wrote: The next checkpoint was more than 70km away.
- Tue Aug 21, 2012 11:44 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Midnight Madness - BNC2012
- Replies: 19
- Views: 3301
Re: Midnight Madness - BNC2012
Nou waar is die res??????
- Tue Aug 21, 2012 7:04 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: These guys dont mess around
- Replies: 4
- Views: 928
Re: These guys dont mess around
It's easy if you got the right equipment
Re: Strip ...
Clasic
- Tue Aug 21, 2012 6:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die waarheid oor snorkels?
- Replies: 26
- Views: 4068
Re: Die waarheid oor snorkels?
Ek hety 'n 2.8Diesel en daar is geen vibrasie of geraas nadat ek een van Pieter se snorkels op gesit het nie.
- Tue Aug 21, 2012 6:19 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe lid
- Replies: 10
- Views: 1575
Re: Nuwe lid
Welkom Deon, jy sal dit geniet hier
- Mon Aug 20, 2012 12:12 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Hilux novice needs your advice!
- Replies: 23
- Views: 2659
Re: Hilux novice needs your advice!
Welcome Eve, hope you'll enjoy it on the forum
- Sun Aug 19, 2012 10:46 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: En so ry ons Serengeti toe...
- Replies: 196
- Views: 96206
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Baie dankie Hennie dat jy die spsiale ervaring met ons gedeel het - dit was lekker om die storie te volg en die fotos te kyk. Dit is , ek glo ons almal se droom om die trip eendag te doen - dit maak 'n mens net meer gemotifeerd om daarvoor te werk.
Well done
Well done
- Fri Aug 17, 2012 11:37 am
- Forum: Members in publications
- Topic: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
- Replies: 23
- Views: 11765
Re: Johannes se kamp lig in die WegRy - September pg 68
Baie geluk Johannes en Thys - julle hou die club se naam hoog
- Fri Aug 17, 2012 11:32 am
- Forum: Humor
- Topic: Wysheid met die grysheid
- Replies: 3
- Views: 848
Re: Wysheid met die grysheid
My ma nooi my ook baie om by haar te kom kuier maar daar is 'n altyd 'n voorwaarde.....ek moet my toolbox, grassnyer, leer, troffel ens. saam bring want daar is 'n paar "dingetjies" wat gedoen moet word.
- Fri Aug 17, 2012 11:28 am
- Forum: Humor
- Topic: English Humor - Classifieds
- Replies: 4
- Views: 2145
Re: English Humor - Classifieds
Now that aint no sh!t
- Fri Aug 17, 2012 11:25 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Amper
- Replies: 8
- Views: 1550
Re: Amper
Ek sal dit nie try nie!!
Re: Paddy!
Laat dit vir hom 'n les wees
- Thu Aug 16, 2012 2:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: G-Sports GT-86......Toyota
- Replies: 43
- Views: 5448
Re: G-Sports FT-86......Toyota
Lyk nie te akkies nie...maar sal nie op die plaaspad werk nie
- Thu Aug 16, 2012 2:10 pm
- Forum: Humor
- Topic: Golf Etiquette
- Replies: 11
- Views: 960
- Thu Aug 16, 2012 1:29 pm
- Forum: Humor
- Topic: SA 'LYMPICS
- Replies: 3
- Views: 645
Re: SA 'LYMPICS
Very true
- Thu Aug 16, 2012 12:36 pm
- Forum: Humor
- Topic: Why I live in Africa...
- Replies: 13
- Views: 1684
Re: Why I live in Africa...
Cassie, jy is weer so skep soos 'n Manora blade vandagCasKru wrote:Maybe they should just call the Goatbusters
- Thu Aug 16, 2012 12:04 pm
- Forum: Humor
- Topic: Why I live in Africa...
- Replies: 13
- Views: 1684
Re: Why I live in Africa...
What the..........!!!! Is this serious?
Ek gaan nou eers my g@t skeur
Ek gaan nou eers my g@t skeur
- Thu Aug 16, 2012 11:28 am
- Forum: Humor
- Topic: Mexican oysters
- Replies: 11
- Views: 1425
- Thu Aug 16, 2012 9:56 am
- Forum: Humor
- Topic: Gatiep en die video
- Replies: 9
- Views: 1287
Re: Gatiep en die video
Hennie, as daar 'n video is VERNIETIG. SWAMBO sal hom laat digitize op DVD of CDHennieO wrote:
Haven't got a video machine any more!!!
- Thu Aug 16, 2012 9:26 am
- Forum: Humor
- Topic: Gatiep en die video
- Replies: 9
- Views: 1287
Re: Gatiep en die video
Steve, do you like to relive nightmares????zepplin wrote:I've got that video!!!!!!!
- Thu Aug 16, 2012 8:28 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: En so ry ons Serengeti toe...
- Replies: 196
- Views: 96206
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Baie nice Hennie - ek word elke dag meer en meer jaloers
- Thu Aug 16, 2012 8:21 am
- Forum: Humor
- Topic: Gatiep en die video
- Replies: 9
- Views: 1287
Re: Gatiep en die video
Reality kicked it to late
- Thu Aug 16, 2012 8:19 am
- Forum: Humor
- Topic: Understanding women...........
- Replies: 5
- Views: 1292
Re: Understanding women...........
Daai boek is 'n fake......vrouens se mind is random!!!!!
- Thu Aug 16, 2012 8:02 am
- Forum: Humor
- Topic: Identity Theft
- Replies: 7
- Views: 801
Re: FYI
Playing with words again!!
- Wed Aug 15, 2012 11:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: It's a boy
- Replies: 9
- Views: 1204
Re: It's a boy
Baie geluk Nardus
- Tue Aug 14, 2012 9:49 am
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Bossewa.
- Replies: 17
- Views: 4072
Re: Bossewa.
Ek is jaloers
- Tue Aug 14, 2012 7:02 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: En so ry ons Serengeti toe...
- Replies: 196
- Views: 96206
Re: En so ry ons Serengeti toe...
Nooi my ook net asb!!OOOOMS wrote:Nou gee jy my mos 'n idee......CasKru wrote:Ek so graag die res van daai fodies ook wou sien... die loose it phodies.
Reel 'n aand Hennie bring pics, gooi op big screen, en hy vertel storie
- Tue Aug 14, 2012 6:58 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaarwel...
- Replies: 19
- Views: 2778
Re: Vaarwel...
Sterkte vir jou Trevor, ek weet hoe jy voel, ek was al ook in daai situasie(gelukkig het ek nie 'n Ford gekoop nie )
- Tue Aug 14, 2012 6:55 am
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114914
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
My maag het sommer 'n paar draaie gemaak toe ek die video kyk maar ek gaan volgende keer saam!!
- Mon Aug 13, 2012 1:13 pm
- Forum: Humor
- Topic: This is life..........
- Replies: 3
- Views: 742
Re: This is life..........
Yip....I've also learned to keep quiet and don't lie - somehow they always findoutCleaner wrote:I'm married, I've stopped arguing a long time ago.Hoppy wrote: All true, can't argue about one!
- Mon Aug 13, 2012 12:27 pm
- Forum: Humor
- Topic: Tough guys
- Replies: 8
- Views: 1436
Re: Tough guys
OR a dubble suicide!!!Cleaner wrote:And that was when suicide became murder!
- Mon Aug 13, 2012 12:19 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
- Replies: 88
- Views: 17604
Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders
Congrats - I take my hat off to you all!!
I will definitely like to go with next year
I will definitely like to go with next year
- Mon Aug 13, 2012 11:10 am
- Forum: Humor
- Topic: Just for the record
- Replies: 4
- Views: 1069
- Sun Aug 12, 2012 1:21 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 114914
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Bly om te sien julle het dit geniet en dat julle veilig is
Moet ons nou G@TLEK on kiekies en 'n storie te kry
Moet ons nou G@TLEK on kiekies en 'n storie te kry
- Wed Aug 08, 2012 10:15 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Newbie!!
- Replies: 8
- Views: 1569
Re: Newbie!!
Congrats and welcome to the forum!!