Dankie, darem word sy in die regte Voertuig huistoe gebring.Family_Dog wrote:Ek wou se "twee nuwe Hiluxes", maar Amia top dit, geluk!
-F_D
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Dankie, darem word sy in die regte Voertuig huistoe gebring.Family_Dog wrote:Ek wou se "twee nuwe Hiluxes", maar Amia top dit, geluk!
-F_D
Baie dankie. Ek voel dieselfee. Nou is daar 3 teroriste. [emoji57]4x4 Junkie wrote:Wat 'n groot seen is kinders net nie. Ek is baie lief vir my lux, maar ek sal my lewe vir my kinders gee.
BAIE GELUK, mag klein Amia jou baie trots maak en vreugde bring ou maat.
Cinco wrote:Right,thanks. [emoji106]
Ek neem so aan aangesien die winkel waar ek die ene opgespoor het speelgoed het van daai era.Dowe Koos wrote:Hallo Louis, wat kos dit en is hierdie SR 5 dieselfde as die eerste generasie wat ons in SA gehad het in die jare 80.
Dankie
Nee jong ek ken die plekke nie hulle gaan ry mos altyd as ek moet gaan werk.Huismoeles wrote:Louis jy moet nie net datum gee nie.
Plek ook