Search found 69 matches

by Rolbos
Mon Apr 01, 2013 4:37 am
Forum: Trip Reports
Topic: Luxter takes a tumble
Replies: 43
Views: 7035

Re: Luxter takes a tumble

Wat n man darem nie als sal deurmaak vir bietjie sports nie?? Bly julle is ok. Kon so maklik anders gewees het. Ma Toy laat nie sommer sy Baas :celebrate: seerkry nie. Vra my, kyk net my naam en ek loop nog spring chicken rond. 3 x gerol in Swakop en terug gery tot in Kaapstad. Hilux bo !! :celebrate:
by Rolbos
Mon Apr 01, 2013 4:27 am
Forum: Humor
Topic: Dead cow lecture
Replies: 9
Views: 1567

Re: Dead cow lecture

Bwahaaa! Kry vir jou !
by Rolbos
Wed Feb 13, 2013 12:22 am
Forum: Humor
Topic: NO Speak English
Replies: 8
Views: 1620

Re: NO Speak English

Hahaaa ! Lekker gevang nê ! Goei een die .
by Rolbos
Wed Oct 10, 2012 2:09 pm
Forum: Competitions
Topic: Win a Hilux with Dakar 2013 Competition
Replies: 31
Views: 10845

Re: Win a Hilux with Dakar 2013 Competition

Ek het 'n verrassing vir julle, die keer gaan ek hom wen en klaar !! Julle kan maar rustig terugsit en kyk, Hahaaa...
by Rolbos
Wed Aug 08, 2012 12:09 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Flaming Hot Spots
Replies: 67
Views: 8849

Re: Flaming Hot Spots

Daai Ligte is fantasties, maar Johannes, waar is die fotos van die groot box met sy 112 LED ligte wat op jou dak gemonteer was by Tierkloof die aand ? Dit was nou om jou behoorlik weg te brand van die pad af. !! 'n Man het niks meer as dit nodig in die veld of op 'n afgelee grondpad waar dit donker ...
by Rolbos
Sun Jul 29, 2012 6:58 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55217

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Ek wil ook net dankie se vir 'n lekker "outing" en 'n groot CHEER vir die Leier(s) in beheer. Dit was baie lekker en ek het dit behoorlik geniet. Ek was nie deel van die eerste groep nie en het dus niks op die "insident" te se nie. Ek wil my naweke geniet sonder nonsens en sonder...
by Rolbos
Mon Jul 16, 2012 6:25 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 55217

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Yes , ek gaat saam. Ek wil nie alleen agterbly nie. Sit my naam op asb. Dankie
by Rolbos
Mon Jul 09, 2012 4:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7
Replies: 32
Views: 4786

Re: 7th July 2012 Extreme 4x4 event... Zone 7

Ha-haaa !! Hoe lekker lag ek nou. Geluk Allen, ja , dit is soos jy sê, die meeste van hulle is met Toyota Parte gebou en het net nie Badge op die grill nie. Hou so aan Boeta en wys hulle wie is baas op die baan.Groete. :yahoo:
by Rolbos
Mon Jun 25, 2012 2:17 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: FORTUNER OR PRADO
Replies: 20
Views: 4999

FORTUNER OR PRADO

Hi Guys, i have been a Hiluxer for the past 12 years and absolutely adored my Lux. Nothing wrong with it and still the best 4x4 anywhere. !! But, as time moves on, we decided to upgrade to either a Foruner 3.0Lt D4D or a Prado D4D. What is your honest advice ? Fuel consumption is a high prority thes...
by Rolbos
Mon Jun 04, 2012 9:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Off Road Marshall Unit(ORMU) Needs Help
Replies: 0
Views: 710

Off Road Marshall Unit(ORMU) Needs Help

To all Hilux and fellow 4x4's , Are you passionate about off road drivng and racing ? Here is your ideal chance. I have been in touch with Dave and Gail Schofield of the Off Road Marshals Unit who are looking for keen and enthusiatic 4x4'rs to get involved as Marshalls at the organised 4x4 racing ev...
by Rolbos
Tue Mar 13, 2012 1:51 pm
Forum: Braai and recipes
Topic: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)
Replies: 18
Views: 6885

Re: How do you braai Cape Salmon (Geelbek)

Pieter,
Smeer bietjie olyf lolie, gooi sout en peper op en sit hom stadig op die kole. Nie te lank nie anders braai hy droog. As hy wit is bo-op en begin borrel, is al klaar te lank op die vuur. Braai hom op kole !! Geniet dit, een van die lekkerste visse om te braai.
by Rolbos
Mon Jan 30, 2012 12:34 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trail Report - Babylonstoren 4x4 28/01/2012
Replies: 47
Views: 10001

Re: Trail Report - Babylonstoren 4x4 28/01/2012

Ai tog, ek het al weer uit gemis. Dis so jammer dat ek nie geweet het van die die trip nie. Het wraggies heeldag by die huis gesit en niks doen nie. Kan julle nie maar aan die Weskaap manne 'n epos stuur met 'n uitnodiging vir trips nie. 'n Mens ( soos ek bv) sit nie heeldag ek en kyk wat op die For...
by Rolbos
Mon Jan 30, 2012 12:31 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4
Replies: 110
Views: 11773

Re: 28th Jan. WC Dayouting - Babylonstoren 4x4

Ai tog, ek het al weer uit gemis. Dis so jammer dat ek nie geweet het van die die trip nie. Het wraggies heeldag by die huis gesit en niks doen nie. Kan julle nie maar aan die Weskaap manne 'n epos stuur met 'n uitnodiging vir trips nie. 'n Mens ( soos ek bv) sit nie heeldag ek en kyk wat op die For...
by Rolbos
Sun Jan 22, 2012 11:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Please sign this Petition
Replies: 38
Views: 5288

Re: Please sign this Petition

Voted for :yahoo: LM radio, VIVA !! Hope it will come to the Western Cape too soon !! :clap:
by Rolbos
Wed Dec 07, 2011 11:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!
Replies: 388
Views: 104986

Re: Christmas Cheer Raffle - Please Read!!

Hi Eric, Ja ek weet van die ongeluk :shock2: en op die laat stadium eers gesien van die oproep om bydraes vir hulp. Ek sal graag my beskeie deel ook wil bydra. Ek weet nie No 177 nog bekikbaar is nie, maar sit my naam daarop. Ek plaas vandag die geld oor in die Hilux Klub se rek. Hoop dit is in orde...
by Rolbos
Wed Dec 07, 2011 10:44 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Replies: 22
Views: 6692

Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?

Hi Matt, Dis jammer, ons het vir baie jare lank op Hatenbos gekamp en dan het ek sommer daar in die kamp 'n klompie 4x4 manne bymekaar gemaak om in 'n rigting in te ry. Hel toe, Bonniedale toe, Moordkuil toe (naby Bottelliers kop) ens . Maar na '08 se windstorms is ek vir eers genees van my karavaan...
by Rolbos
Thu May 26, 2011 10:26 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 Challenge Dirt & Dust (Durbanville) Sat 28 May
Replies: 45
Views: 5159

Re: 4x4 Challenge Dirt & Dust (Durbanville) Sat 28 May

Dit klink na sports in die lekker nat Kaap. Gaan beslis 'n draai maak daar. Sterkte Allen. Hoop jou bakkie hou.
by Rolbos
Thu May 26, 2011 10:18 pm
Forum: Western Cape
Topic: W/Cape Hilux Club Weekend Outing - Die Gatjie 17 - 19 June
Replies: 21
Views: 3869

W/Cape Hilux Club Weekend Outing - Die Gatjie 17 - 19 June

:yahoo: All Members of the Western Cape Hilux4x4 Club are invited to a Weekend outing to "Die Gatjie" near Citrusdal on the Weekend of 17 - 19 June 2011. Those interested for a lekker Camping weekend and two 4x4 trails for the weekend should contact me ASAP. We can only take 12 vehicles so...
by Rolbos
Sat Mar 26, 2011 11:07 pm
Forum: Medical forum
Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Replies: 117
Views: 28060

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Ai tog, Richard , ons dink aan julle en Bid dat die jou vroutjie nie te ernstig beseer is nie en dat sy gou sal herstel. Ons kan ook maar die Vader vetrou vir sy wakende oog oor haar en dat Hy haar sal aanraak en ten volle genees. Gee gerus vir ons meer info oor wat gebeur het deur as jy kans het. B...
by Rolbos
Fri Feb 11, 2011 3:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 149453

Re: Wat is die naam van jou HILUX

My ou Hilux se naam is ROLBOS. Al my goed het te doen gehad met die name van die Karoo bossies wat so oor die pad rol en waai, want ons het gedurig iewers heen gewaai of gerol of sommer net gelatwaai !.. Die Hilux naam was eers Waaibos en het al die "bos name" gedeel met al die ander voert...
by Rolbos
Fri Feb 11, 2011 2:33 am
Forum: Humor
Topic: Etosha - Waar die leeus Afrikaans verstaan ...
Replies: 10
Views: 1222

Re: Etosha - Waar die leeus Afrikaans verstaan ...

Ai ,nou het ek lekker gelag. :lol: Dit moes 'n petalje gewees het om te sien. Ek kan my net indink hoe daai arme perd moes lyk en dit nogal met 'n jokkie op sy rug. Ek wens ek was 'n vlieg wat dit kon aanskou. Ek kan my voorstel hoe 'n perd lyk wat leeus gesien het, veral as hy weet wat 'n leeu is e...
by Rolbos
Fri Feb 11, 2011 1:59 am
Forum: Humor
Topic: Gumtree boat ad
Replies: 11
Views: 1930

Re: Gumtree boat ad

Nee jong, ek dink die maintenance op die vrou het te veel geraak vir hom om te dra.
Jy het mos nie nodig om aan die boot te verduidelik waarom jy alweer die naweek wil uitgaan nie.
Die boot is soos 'n Jack Russel, altyd bly om jou te sien en vra nie vrae nie.
:lol:
by Rolbos
Thu Feb 03, 2011 2:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital
Replies: 200
Views: 29342

Re: Slegte Nuus! Dustydre in Hospital

Ai tog , dis jammer om dit te sien. Eitlik 'n skok om te sien dat iemand so iets oorkom. Andre ek wens julle alle sterkte toe. Ja , ek ken die roete goed en was al 'n paar maal daar by Nico-hulle op Bonniedale. Dit kan baie bedrieglik word na die reens. Dit kan lekker wees om te ry maar mense onthou...
by Rolbos
Wed Nov 17, 2010 12:36 am
Forum: Western Cape
Topic: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast
Replies: 180
Views: 19056

Re: Crayfish weekend: Trekoskraal Westcoast

Ou Kaspaas is bang vir die weer !! Kan jy glo ?
Wie is bang vir die weer as jy die koue water aandurf, dan is die Weskus water op sy lekkerste.
Ag nee Thys man,kom nou jong! Stel 'n voorbeeld.:tease: Groetnis
by Rolbos
Thu Oct 28, 2010 6:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 148308

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Wat kan ons se op die getalle wat Thys deurgegee het?
WOW !!!
Ons gaat hulle bloedneus slaan en binne in die BOEK verskyn.
Hoop almal gaan betaal en opdaag.
Sien uit daarna.
Groetnis
by Rolbos
Wed Oct 27, 2010 12:40 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 148308

SAAMRY 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered

NA VERDERE OORWEGING WIL EK VOORSTEL DAT ONS REEDS OM 6,30VM VERTREK VANAF DIE GARAGE. HOE VOEL JULLE?
GEE ERNSTIG OORWEGING HIERAAN . DAN KAN ONS REDELIK AAN DIE VOORKANT STAAN . GROETE LOUIS ROLBOS
by Rolbos
Wed Oct 27, 2010 12:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 148308

SAAMRY NA GELEENTHEID 30 OKT

Dit is reg manne, ek Robos, en Tornado sal daar wees om 7vm of selfs vroeer. Uiteraard hoe vroeer hoe beter, want daar gaan 'n helse lang ry wees by die ingang as ons eers net voor 8vm daar aankom. Ons moet eintlik selfs vroeer daar wees. 7,15vm vertrek vanaf die One Stop by Melkbos op die laatste. ...
by Rolbos
Tue Oct 26, 2010 5:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 148308

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Hi Manne, ek soek en soek maar kry nerens iets van ons forum of Klub wat vooraf bymekaar kom omsaam in te ry nie.
Is daar enige sulke reelings?
Laat ons hoor asb.Sal nogal nice wees as ons bymekaar kan staan.
Groetnis.
Louis
by Rolbos
Fri Oct 08, 2010 5:28 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 148308

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Dag al die Hilux manne van SA en die Kaap, veral. Ek wil hou hoor, hoe werk die storie van 30 Okt se Rekord poging vir die meeste Hiluxe bymekaar in Atlantis Duine ? Is dit nog aan ? Moet ons ons inskryf (en waar) of moet ons net daar opdaag? Gaan ons as Klub byeenkom en saamstaan (bymekaar parkeer ...
by Rolbos
Tue Aug 03, 2010 9:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: 9 October 2010 - AAWDC CAPE INTERCLUB TROPHY 2010
Replies: 179
Views: 22187

Re: 9 October 2010 - AAWDC CAPE INTERCLUB TROPHY 2010

Hi Thys en die Hilux Club manne ,
Tel vir Rolbos in vir die 9de Oktober. :thumbup:
Ek sal saamry met Kobus(Tornado) as my co-driver.
Ek sien uit na so iets.,
Dit sal gr8 wees. :gamer:
Louis Rolbos
by Rolbos
Sun Jun 13, 2010 3:41 pm
Forum: Western Cape
Topic: 12 June 2010 - Babylon's Toren - WC Winter Warmup
Replies: 75
Views: 7506

Re: 12 June 2010 - Babylon's Toren - WC Winter Warmup

Ai tog, jammervir die Gauties daarbo wat nie skoonheid van die Kaap kan waardeer wat op ons voortoep is nie. Dit was 'n heelike dag met baie uitdagings en sweet vir party van ons "newbies". Daar is maar net sulke mooi plekke in Gauteng nie. Julle kan gerus oorweeg kom Kolonie toe te trek s...
by Rolbos
Sun Jun 13, 2010 3:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello from Phalaborwa
Replies: 23
Views: 3195

Re: Hello from Phalaborwa

Hi Delon, ek sien nou eers jou post. Jy moet gerus my swaertjie daar by julle opsoek. Hy is Koedoe Kruger, Inspekteur vir ESKOM en 'n regte ou sport. Neem hom gerus saamp julle trip. As jy nou iemand soek om die geleentheid te : maak" , dan is hy die een. Kapenaar is hart en siel met 'n regte w...
by Rolbos
Wed Jun 09, 2010 9:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre War
Replies: 56
Views: 5588

Re: Tyre War

I can only agree with Mad Dog as far as the 31 's for a 4Y. You will make it suffer. Personally I have G-Year 33" MTR's on my 7MGE , yes they are noisy but the grip is fantastic in off road conditions. Being sand, mud or rock, does not matter. They have never let me down and I am very confident...
by Rolbos
Tue Jun 01, 2010 10:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Competitition What is the item in the photo?
Replies: 73
Views: 7469

Re: Competitition What is the item in the photo?

Casing CV joint front axle
by Rolbos
Sat May 22, 2010 1:37 pm
Forum: Western Cape
Topic: 12 June 2010 - Babylon's Toren - WC Winter Warmup
Replies: 75
Views: 7506

Re: WC Winter Warmup : 12 June 2010

Babylonstoen !! Yes ek is in.
Sit my naam op want ek het mos my keps op.
Sien uit daarna !
by Rolbos
Fri Apr 23, 2010 3:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: Building your own off-road trailer
Replies: 12
Views: 10609

Re: Building your own off-road trailer

Hi Pieter, Moet jou gelukwens. Baie goeie Job gedoen. Ekself, as 'n prof. treiler bouer (Bantam Trailers) het nie fout gesien nie, maar sou graag wou weet wat die Tarra was van die kompleet Treiler. Dit moes hel swaar gewees het as jy kyk na jou vloerplaat ens. Soos jy genoem het het jy dit vir 'n r...
by Rolbos
Fri Apr 23, 2010 3:03 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Three reasons to get a girlfriend.
Replies: 14
Views: 3512

Re: Three reasons to get a girlfriend.

I cannot agree more,. a good writer and topnotch report. Awaiting the follow up with interest. Sounds like a good idea to just break away some time. When are we going to see the rest. And don't stop again before the end.
by Rolbos
Fri Apr 23, 2010 1:34 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 routes around Cape Town
Replies: 17
Views: 17073

Re: 4x4 routes around Cape Town

Nou kyk nou net, hier is genoeg om jou heeljaar besig te hou.
Kom ons kyk waar daar nog is. Daar is geen rede om vir 'n dag by die huis te sit nie. Ons kan maklik en op kort kennisgewing besluit om gou 'n trip te gaan ry.
Ek sal ook bydra tot info.
Komaan Hiluxe , ons maak so!
by Rolbos
Wed Apr 14, 2010 11:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome to all the new members
Replies: 457
Views: 295144

Re: Welcome to all the new members

Welcome to all the new guys. To the best forum on the Web. The Hilux Forum offcourse. So nice to see that we even have guys from the UK. You are more than welcome and we sincerely hope that you'll visit our country soon. There is plenty fully equipped Hiluxes for rent for overlanding trips if you wa...
by Rolbos
Wed Apr 14, 2010 3:55 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report
Replies: 25
Views: 4305

Re: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report

Sommer net na aanleidng van Martin se briefie oor die Groenvlei vasittery toe hy alleen daardeur probeer gaan het. Ek het nog altyd aangeraai om NOOIT die onbekende alleen aan te durf as jy nie hulp het nie. Daar moet altyd ten minste een ander voertuig saammet jou om 'n trip. Verskieslik moet julle...
by Rolbos
Wed Apr 14, 2010 3:42 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report
Replies: 25
Views: 4305

Re: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report

Charlie, We will have to hear what the guys from the Club says about another trip to Boegoeberg or somewhere else in Spring. That is if all of us are still here after the World Cup, maybe you should try and organise the gates of Germany to open automatiaclly when we (the Boere ) arrive. Jokes aside,...
by Rolbos
Wed Apr 14, 2010 1:49 am
Forum: South Africa
Topic: CEDERBERGE WESKAAP
Replies: 6
Views: 5350

CEDERBERGE WESKAAP

.n Kampplek wat ek serk kan aanbeveel is by Boegoeberg 4x4 . Gelee op die plaas Lambertshoek op die Graafwater pad. Draai af duskant Clainwilliam op die Marcuskraal pad en volg die Graafwater aanwysings. RV beskikbaar op T4africa. Heerlike skaduryke kamplekke onder groot akker bome en elke staanplek...
by Rolbos
Wed Apr 14, 2010 12:55 am
Forum: Trip Reports
Topic: Training - Klein Tafelberg -
Replies: 13
Views: 4274

Re: Training - Klein Tafelberg -

Thys, jou luis !! Jy is die een met die "Official Off Road Training" en dit nogal by Klein Tafelberg. Dit terwyl jy jou so skaars gehou het op die trip na Boegoeberg. Ek werk maar op jare se ondervinding en het nog nooit so 'n kurses gedoen nie. By gese, die Manne van Manne het my geleer, ...
by Rolbos
Wed Apr 14, 2010 12:09 am
Forum: Trip Reports
Topic: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report
Replies: 25
Views: 4305

Re: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report

Martin, die hoof rede hoekom ons besluit het om die Groenvlei draai mis te ry is omdat die Hiluxe se "departure angle" te lank is en net onnodig opgehang sou word. Daar is nie veel verder om te sien nie. Dit is net die twee of drie watergate wat baie diep is. Nie die water nie, maar die &q...
by Rolbos
Tue Apr 13, 2010 1:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tragiese dood van n Hilux
Replies: 21
Views: 2562

Re: Tragiese dood van n Hilux

Tragiese dood van 'n HILUX !! Dit baie sad om dit sien. :( MAAR Tragiese dood ?? :My foot" !! 'n Hilux dood nie man.!! Waar dink julle kom my naam van ROLBOS vandaan ?? Sy naam was eers Waaibos en toe herdoop Cerderberg 4x4 Klub hom na Rolbos. Ek het my Hilux in Swakop se duine 3 x gerol in 200...
by Rolbos
Mon Apr 12, 2010 11:58 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report
Replies: 25
Views: 4305

Re: Boegoeberg - April 2010 - Trip Report

Aan een en elkeen wat saam met ons Boegoeberg 4x4 Roete gedoen het, BAIE BAIE dankie vir die wonderlike gees regdeur die naweek. Aan almal dankie vir wonderlike samewerking en spangees. Boegoeberg 4x4 is en bly een van die top 10 Roetes in die land en " watch it" ! Die roete is aan die gro...
by Rolbos
Mon Mar 29, 2010 4:50 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48943

Re: What's your business?

Ek is 'n Konstruksie man. Ons is Geregistreerde Asbestos verwyderaars by Dept Arbeid. - Cape Asbestos Removals.www.asbestos.co.za 2de Besigheid is Bantam Trailers.co.za Ons bou enigiets tot klient se spesifikasies tot en met 3,500Kg SABS goedgekeur. Van algemene 6' waentjies tot 4x4 Off Road Waens t...
by Rolbos
Sun Mar 28, 2010 8:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Weekend trip 9 - 11 April
Replies: 78
Views: 8716

Re: Boegoeberg Weekend trip 9 - 11 April

Thys, ek moet met jou saamstem, dit GAAN 'n naweek wees wat lank onthou gaan word deur die Hilux Klub. Ons gaan een van die Top 10 Roetes in Suid Afrika ry en die wat saam gaan, sal nog baie lank daaroor droom. Manne julle moet julle kameras en Video kameras onthou. Die kamplek is 5 Ster gehalte en ...
by Rolbos
Mon Mar 08, 2010 11:55 am
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Weekend trip 9 - 11 April
Replies: 78
Views: 8716

Re: Boegoeberg Weekend trip 9 - 11 April

Hi all who indicated to join us on the Boegoeberg Weekend. I am very excited to see that there are such a lot of interest in the Trip. Expect to see some more info coming from our Moderater, PietPetoors, and fill in your Booking Form etc, so that you could reserve your spot. Remember, we can only ta...
by Rolbos
Fri Feb 26, 2010 1:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lionel Lewis - L.A. Sport
Replies: 13
Views: 2075

Re: Lionel Lewis - L.A. Sport

Ek wil ook namens myself en my Besigheid, Bantam custom Trailers en my seuns vir Lionel net die beste toewens. Mag Vader sy Genesende Hand oor hom hou en die Drs as instrumente gebruik. Lionel, ons dink aan njou. Alle sterkte.
Louis Botha, Johann (ex Alucab) en Louis jnr
by Rolbos
Thu Feb 25, 2010 3:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Skipper's Licence, Inland Waters
Replies: 42
Views: 4609

Re: Skipper's Licence, Inland Waters

Hi manne, ek en my 5 seuns moet almal die nuwe Skippers lisensie kry. By verdere navrae @R1,500 per kop, gaan dit ons R9,000.00 kos. Is dit nie beaglik nie. Waar kan ek tog iets in die nuwe Suid Afrika kry wat 'n ou nie so dood wurg nie. Ek bly in Bellville en ons ry maar op damme en riviere. Meesta...
by Rolbos
Thu Feb 18, 2010 3:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 149453

Re: Wat is die naam van jou HILUX

1998 Hilux 3.0Lt 7MGE met die Rolbos. Raai waar kom die naam vandaan? Eina broer, eina, maar 'n Hilux gaan nie lê nie.
by Rolbos
Thu Feb 18, 2010 3:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: Trekoskraal clean-up 26-28 Feb 2010
Replies: 73
Views: 9283

Re: Trekoskraal clean-up 26-28 Feb 2010

Ai Manne, dis jammer ek het reeds ander pplanne vir daardie naweek. Net ter info, ek het jare gelde saam met Cederberg 4x4 dieselfde opruimings werk gaan doen en ons het 2x 6 Cub meter bakke vol gemors opgetel. Dit is skandelik om te sien hoe mense kan mors. Ja, daar was baie goed wat die see utgesp...
by Rolbos
Wed Feb 03, 2010 6:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 W/C - Atlantis Dunes - 06 Feb 2010
Replies: 88
Views: 11558

Re: Hilux4x4 W/C - Atlantis Dunes - 06 Feb 2010

Ai manne,.. Jammer ek kan nie daar wees nie. Ons hou paartie daai aand en daar is klomp goed wat ek moet regmaak!
Thys , wanneer wil jou jou geskenk/prys saamvat.
Sal ons dit hou vir Boegoeberg?
Geniet dit.
by Rolbos
Mon Feb 01, 2010 2:15 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Weekend trip 9 - 11 April
Replies: 78
Views: 8716

Re: Boegoeberg Weekend trip 9 - 11 April

Louis (Rolbos) is in the process of organizing a weekend trip to Boegoeberg that will be the Western Cape's first official weekend trip that include camping. There is a limited number of 15 vehicles for this weekend and some have been taken already so there is 10 places left so add your name to the...
by Rolbos
Fri Nov 27, 2009 3:04 pm
Forum: Western Cape
Topic: 2009 Year End Function - Western Cape
Replies: 74
Views: 7925

Re: 2009 Year End Function - Western Cape

YES !! ROLBOS GAAT OOK SAAM. BRING SOMMER VIR TORNADO OK AS HY NIE MET SY EIE KAR KOM NIE. SIEN UIT NA DIE DAG.
by Rolbos
Tue Nov 17, 2009 7:53 pm
Forum: Western Cape
Topic: 2009 Year End Function - Western Cape
Replies: 74
Views: 7925

Re: 2009 Year End Function - Western Cape

Yes, dit klink vir my lekker. Ek gaan ook saam, SWAMBO is hoeka ook weg daai naweek.
Sal hoor by Kobus met Tornado, of hy ook wil saam gaan.
Groete.
Louis Rolbos
by Rolbos
Thu Oct 22, 2009 6:30 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Trail Report - Atlantis Dunes Octoberfest 2009
Replies: 35
Views: 5475

Re: Trail Report - Atlantis Dunes Octoberfest 2009

Ek kan ook net se baie dankie aan al die Hilux manne wat die dag besonder aangenaam gemaak het. Hoppy, ek moet darem vir jou se die braai was toe al te lekker voor die "Game". Ons was net 3 voertuie oor nadat jy daar weg is, maar dit was "nice". Ons was toe nog betyds om die game...
by Rolbos
Thu Oct 22, 2009 5:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Here's why not to recover using towbar !!
Replies: 25
Views: 4385

Re: Here's why not to recover using towbar !!

Snatching vehicles :!: -------------------------------------------------------------------------------- I maintain snatching a vehicle is for people who tries to prove some kind of " Machoness", To snatch any vehicle is looking for trouble. I saw with my own eyes where a Isuzu snatched a 1...
by Rolbos
Sat Oct 10, 2009 12:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: 88 4Y 2.2 PETROL FUEL INJECTION ??
Replies: 10
Views: 1422

Re: 88 4Y 2.2 PETROL FUEL INJECTION ??

Thats okay, but where the heck are you?
Can't find any numbers or addees on your profile.
please advise
Louis
083 261 3041

Go to advanced search