Search found 106 matches

by Paul Grobler.
Tue Sep 02, 2014 6:37 am
Forum: The Workshop
Topic: External hose braiding
Replies: 2
Views: 942

Re: External hose braiding

Hi Simoan

We do a plastic guard for hydrolic hose and steel Braid ! Send me a PM
by Paul Grobler.
Wed Aug 27, 2014 5:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Dis hoe warm die kole is hulle hou my rooftop die hele nag warm :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
En vir mamma beer :friends: :friends:
by Paul Grobler.
Wed Aug 27, 2014 5:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Re: Bosveld Vuurmaak hout

:oops: :oops: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Wed Aug 27, 2014 5:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Hi almal

Hier is n paar fotos van die hout sakkies
by Paul Grobler.
Wed Aug 27, 2014 2:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Middag Andre

Die depot is op die plaas hier op Koedoeskop tussen Thabazimbi en Brits
by Paul Grobler.
Wed Aug 27, 2014 11:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Hi almal Julle sal ook se ek maak julle honger en dan raak ek net weg :shock2: :shock2: Die hout word gepak en is reg vir verkoop die sakke weeg so tussen 10 en 12 kg en ons gaan verkoop op depot vir R12.00 en afgelewer vir R 15.00 Ek sal later vandag van die sakke fotos opsit Lekker dag Paul 083 22...
by Paul Grobler.
Sun Jul 06, 2014 8:34 am
Forum: Humor
Topic: Speed is not everything!!
Replies: 10
Views: 2212

Re: Speed is not everything!!

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Paul Grobler.
Sat Jul 05, 2014 6:11 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Botswana September 2014
Replies: 3
Views: 1412

Re: Botswana September 2014

Wayne dit kan dalk net n jol afgee dink ek en die vrou moet n span maak !!
:dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Fri Jul 04, 2014 5:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Re: Bosveld Vuurmaak hout

More Julle almal

Ek sal julle laat weet as die eerste hout reg is !!
Sal Maandag met n spoed wegtrek

:yahoo: :celebrate: :celebrate:
by Paul Grobler.
Thu Jul 03, 2014 4:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4232

Bosveld Vuurmaak hout

Ek begin Maandag om n plaas skoon temaak van alle sekelbos rooibos en swarthaak en gedink ek moet die hout uithaal en pak vir vuurmaak hout

Is daar enige belangstelling ?
Wil kyk of dit die moeite werd kan wees

:subscribed: :subscribed:
by Paul Grobler.
Thu Jul 03, 2014 1:19 pm
Forum: Limpopo
Topic: river trip 11 July 2014
Replies: 16
Views: 6408

Re: river trip 11 July 2014

Wat van n skaap op die spit ??
by Paul Grobler.
Wed Jul 02, 2014 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Strike Action
Replies: 45
Views: 4855

Re: Strike Action

Ja ek meganieseer meeste van my goed nou het vandag nuwe masjiene gaan kyk wat een ou 12 se werk doen en die produksie met 40% opstoot so JAMMER vir die ander 11
by Paul Grobler.
Wed Jul 02, 2014 2:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Strike Action
Replies: 45
Views: 4855

Re: Strike Action

Gelukkig al my mense by die werk vandag !! Hulle gelukkig lojale werkers en ons stap al n lang pad maar jy weet nooit hulle is so maklik intemedeerbaar :think: :think:
by Paul Grobler.
Thu Jun 26, 2014 8:39 pm
Forum: Land Cruiser
Topic: START THEM YOUNG
Replies: 3
Views: 4152

Re: START THEM YOUNG

very young
by Paul Grobler.
Thu May 29, 2014 7:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Offroad Caravan
Replies: 94
Views: 10800

Re: DIY Offroad Caravan

Hi Wayne

Die projek kom nou mooi aan lyk baie goed !!!
Waar het jy jou deur slot sisteem gekoop soek graag vir my trailer ook ?
by Paul Grobler.
Wed Mar 26, 2014 7:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker jag naweek
Replies: 9
Views: 1292

Re: Lekker jag naweek

Haai Shane

Jy kan nie die BLOU BULLE so sleg se nie onthou jy jag in bloubul wereld netnou skiet jy mis en dan !!!!!!!!!!!!!!!!

:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :celebrate: :celebrate: :celebrate: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Paul Grobler.
Tue Mar 25, 2014 5:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker jag naweek
Replies: 9
Views: 1292

Re: Lekker jag naweek

Ja nee al daardie goed loop soos boude :stir: :stir: :goodjob: :deadhorse:
by Paul Grobler.
Tue Mar 25, 2014 5:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker jag naweek
Replies: 9
Views: 1292

Re: Lekker jag naweek

Dit kan net lekker wees daar is darm niks lekkerder as die bos , vuurtjie en die gepaard gaande voggies
:celebrate: :celebrate: :celebrate: :celebrate: :acute: :acute:
by Paul Grobler.
Mon Mar 24, 2014 3:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker jag naweek
Replies: 9
Views: 1292

Re: Lekker jag naweek

Dankie julle die mannetjie word nou groot
by Paul Grobler.
Mon Mar 24, 2014 2:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lekker jag naweek
Replies: 9
Views: 1292

Lekker jag naweek

En daar skiet boeta sy eerste rooibok !!! :dance1: :dance1: :dance1:

En toe word hy n man :celebrate: :celebrate: :celebrate:
by Paul Grobler.
Sun Mar 16, 2014 8:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: anc campeining
Replies: 21
Views: 2302

Re: anc campeining

Another New Car
by Paul Grobler.
Sun Mar 16, 2014 6:50 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Hi Tiaan en Willem

Baie dankie gaan hulle verseker n lui gee Maandag
Die projek moet nou bietjie wag die son is weer uit hier by ons so die werk kom nou bietjie eerste

:yahoo: :celebrate: :thumbup: :thumbup:

:subscribed: :subscribed:
by Paul Grobler.
Sat Mar 15, 2014 9:51 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Ek het gister bietjie gevorder met die bouwerk :dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Thu Mar 13, 2014 1:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Re: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

En die rivier begin darm nou sak :dance1: :dance1:
Maar die boere het lellik skade :shock2: :shock2: :shock2:
by Paul Grobler.
Thu Mar 13, 2014 10:07 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Thanks Juan

That looks great. How thick is your panels that you used ?

:thumbup: :thumbup:
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 3:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Re: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

Het nou gehoor dat die kinders se skool ook more gesluit is omdat meeste van die paaie gesluit gaan word om Koedoeskop
Die raak nou angs wekkend
Het gou my drywer gestuur om nog foto's van die rivier teneem
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 2:42 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Andre

Ek gaan aluminium skuif vensters insit en hulle is ook in n raam van 50mm dik
En dan gaan ek my agterkant uitvou en voor ook uitvou as 2 beddens daar is gladnie beddens in die karavaan nie als is uitvou buite toe
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 2:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Andre

My wand dikte is 50mm van die raam so ek het prys op 50mm gekry en polistireen is mos lig so ek dink nie dit gaan teswaar wees nie of hoe dink julle

:slap: :slap:
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 2:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Re: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

Hi Andy

Ja ons hoop maar vir die beste maar dit wil ook nie ophou reen nie
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 1:46 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Dankie Wayne en Johan

Ek het nou met die ouens gepraat op Brits en hulle maak hulle vir R 290.00 excl vat per vierkante meter
dit gaan werk soos n bom
:dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 11:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Re: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

Ja nee Cassie

Die spanning loop hoog by die boere want hulle sit met gesaaides op die lande en is bang dit versuip
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 11:05 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Re: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

Sorry hier is Thabazimbi se kantoe
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 11:03 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Re: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

Hier is foto's van hoe dit nou lyk sal julle op hoogte hou

Ja dankie ons huis is hoog genoeg sal nie daar pla nie

:shock2: :shock2: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender: :surrender:
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 10:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom
Replies: 18
Views: 2264

Eish die Krokodil Rivier gaan sy walle oorstroom

Het nou op die tweerigting radios boodskap gekry dat die Krokodil gaan uitklim hier by ons en dat alle huise in lag ligende gebiede moet ontruim word hulle verwag n styging van sowat 1.2-1.6m van waar hy nou is

Hier kom #@#
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 9:28 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Dankie Andre en Andy

Andre ek kyk na Klomp opsies vir die sy panele en isolasie jy weet nie waar in PTA kan ek soek vir 50mm koelkamer panele ?
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 8:31 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Hi Andre, Stef Die materiaal is 50x100x3mm vir die chassis en die buite raam die drawbar is 50x100x6mm. Die binne ramme is van 25x50x2mm dis nou die vensters en die deure. die dak gaan ek bou van 25x25x2mm en dan oortrek met aluminium plaat soos die res van die wa Binnekant gaan als aluminium wees D...
by Paul Grobler.
Wed Mar 12, 2014 7:13 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Het darm bietjie tyd weer gekry om aantegaan met die projek weens al die reen

Die buite raam is klaar moet nou begin met die stutte
by Paul Grobler.
Mon Mar 10, 2014 10:09 pm
Forum: Mozambique
Topic: Moz inligting Morrungulo
Replies: 5
Views: 6233

Re: Moz inligting Morrungulo

Die EN 1 is nog oop noord en hulle is besig om aan die pad tewerk. Weet nie wat gaan die water doen wat die weer voorspelling voorspel nie want al die riviere is vol as die groot water wat hulle se Val is daar moeilikheid
by Paul Grobler.
Mon Mar 10, 2014 3:04 pm
Forum: Mozambique
Topic: Moz inligting Morrungulo
Replies: 5
Views: 6233

Re: Moz inligting Morrungulo

Middag Frederick

Ek sal dit nie aanraai nie die pad is hel sleg en daardie deel het baie reen gehad het ouens wat draad span daar en hulle sukkel om in en uit tekom

Hoop dit help
by Paul Grobler.
Sun Mar 09, 2014 7:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Ja nee Francois ons is het dit brood nodig gehad :yahoo: :yahoo:
by Paul Grobler.
Sat Mar 08, 2014 6:46 am
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.
Replies: 22
Views: 8678

Re: V6 Fortuner 4x4 a/t of manual.

More Dirk

Koop vir jou n D4D hulle is sterk en brandstof verbruik baie beter
Die V6 gaan jou as jy mooi ry dalk 5-6 km gee waar die D4D 8-10 km gee

:dance1: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Fri Mar 07, 2014 10:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Dis hoe n Cruiser geplant word

:lmao: :lmao: :lmao: :oops: :oops: :oops:
by Paul Grobler.
Tue Mar 04, 2014 4:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Andre

Jy moet daardie waantjie van jou bietjie bring ek sien hy wil kamp

!!!!!
by Paul Grobler.
Tue Mar 04, 2014 6:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Hi Neil We are 100 km from Brits towards Thabazimbi and if you come from Sandtons side Brits is about 60 km We had another 35mm yesterday afternoon and from 2h00 this morning it hasn't stopped maybe about 60-80mm :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: 2000 FLOODS HERE WE COME :shock2: :shock2: :shock2:...
by Paul Grobler.
Mon Mar 03, 2014 5:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Hi Andy

Dit sak darm vining weg die aarde is dors baie dors

:surrender: :surrender:
by Paul Grobler.
Mon Mar 03, 2014 1:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Hi Toppies

Hier is lekker speel plek en kamp plek in die kamp julle moet net se dan reel ons iets

:yahoo: :yahoo: :celebrate: :celebrate:
by Paul Grobler.
Mon Mar 03, 2014 9:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Re: Die bosveld blom weer na die reen

Ja Cassie Die reen is n seen vir ons, ons het 75 mm Donderdag gehad en dit reen nog die hele tyd. Spruite wat 5 jaar laas geloop het loop sterk. Die fontein op die plaas was van 1933 wat my pa dit het nog nooit droog nie maar het hierdie jaar opgedroog. Hoop nie dis klaar nie :dance1: :dance1: :danc...
by Paul Grobler.
Mon Mar 03, 2014 8:32 am
Forum: Open Discussion
Topic: Die bosveld blom weer na die reen
Replies: 22
Views: 1948

Die bosveld blom weer na die reen

Lekker Nat hier by ons is so bly die droogte is gebreuk
by Paul Grobler.
Fri Feb 28, 2014 5:34 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Dankie Stefan

Ek het nie die week kans gekry om tewerk aan die chassis nie dis fin jaar afsluiting en ons is vrek besig

Sal Maandag weer fotos neem en post

Lekker Naweek almal
:bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :bye: :dance1: :dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Tue Feb 25, 2014 10:27 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Nou kom die groot dink werk
:dance1: :acute: :acute:
by Paul Grobler.
Tue Feb 25, 2014 10:19 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Hier is die begin van die chassis
:dance1: :dance1:
by Paul Grobler.
Tue Feb 25, 2014 6:45 am
Forum: Build your own:
Topic: Chuck box / Travel Pantry
Replies: 37
Views: 6290

Re: Chuck box / Travel Pantry

Baie mooi :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Thys waar kan ons bestellings plaas ????

:lmao: :lmao: :surrender: :surrender: :dance1: :dance1: :dance1: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Paul Grobler.
Tue Feb 25, 2014 6:41 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Dankie Willem

Het gister begin met die chassis sal vandag foto's neem en post
by Paul Grobler.
Mon Feb 24, 2014 7:11 am
Forum: Build your own:
Topic: Ali canopy
Replies: 4
Views: 1839

Re: Ali canopy

More Johan

As jy kan hou by aluminium raam en plaat dit werk nie maklik nie want jy het die regte gereedskap nodig.
Kyk of jy nie daar by julle iemand kan kry wat jou weld werk kan doen as jy nie self die masjien het nie
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Paul Grobler.
Mon Feb 24, 2014 7:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Saturdays rugby.
Replies: 22
Views: 2842

Re: Saturdays rugby.

Ja Ferdinand

Hulle stoot het amper gewerk maar die gly in die olie gladnie
:dance1: :dance1: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Paul Grobler.
Sun Feb 23, 2014 6:15 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Ja nee Willem

Gaan kyk ook op http://www.trakmaster.co.au" onclick="window.open(this.href);return false; dis die ander fabriekaat wat offroad karavane bou. Hulle is in n ander klas as ons fabriekate
:bye: :bye: :dance1: :dance1: :siffler:
by Paul Grobler.
Sat Feb 22, 2014 6:58 am
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7219

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

http://www.thegallboys.com/" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier is hoe die aussies hulle kamp saam sleep
:dance1: :dance1: :bye: :bye:

Go to advanced search