Thanks again for all the friendly greetings!
I'll post some photos of the area. It's quite different this side.
Omtrent daai rokie, dis 'n oggend-stoompie...
Search found 4 matches
- Thu Jun 27, 2013 4:54 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Groet uit Alaska
- Replies: 25
- Views: 3088
- Wed Jun 26, 2013 11:22 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Groet uit Alaska
- Replies: 25
- Views: 3088
Re: Groet uit Alaska
Baie dankie vir al die welkom-hete! Ek werk op 'n passasierskip as skeepsdokter. Het vars na my studies besluit ek wil weer bietjie vd wêreld sien en het dit so gemaak. Baie bevoorregd en geniet dit terdeë. Het onlangs Suid-oos Asië verken, en doen nou Alaska. Die rooi wa staan tans bd huis in SA. M...
- Wed Jun 26, 2013 4:52 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
- Replies: 507
- Views: 343862
- Wed Jun 26, 2013 4:14 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Groet uit Alaska
- Replies: 25
- Views: 3088
Groet uit Alaska
Dagsê! Hierdie is my eerste forum; kom ons kyk of dit werk. Geniet nou al 'n ruklank julle webwerf. Dag toe laat ek begin saampraat; ek hou van die dinge wat julle praat. Nooit voorheen veel te doen gehad met 4x4. Het redelik idee oor karre. Lank gesoek na iets wat sy werk kan doen en nie te veel aa...