Search found 2460 matches

by Hi-Hilux
Sat Aug 13, 2016 11:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: LED Bars in Namibia
Replies: 19
Views: 3447

Re: LED Bars in Namibia

Ons sal die 31ste Augustus finaal weet in Nam
by Hi-Hilux
Mon May 23, 2016 6:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Alternator liggie
Replies: 4
Views: 1484

Re: Alternator liggie

Ek het ja maar seker 4 maande terug
by Hi-Hilux
Mon May 23, 2016 1:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Alternator liggie
Replies: 4
Views: 1484

Re: Alternator liggie

Dankie Cassie, het so iets vermoed ;-)
by Hi-Hilux
Mon May 23, 2016 11:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: Alternator liggie
Replies: 4
Views: 1484

Alternator liggie

More, kan een van julle slim manne my help. My d4d se alternator charge nie meer nie, battery was pap toe ek wou start. Battery gecharge, bakkie gestart en met mulitmeter getoets, alt charge glad nie, MAAR wat ek wil weet is, hoekoem het my battery liggie binne dan nie gebrand om vir my te wys daar ...
by Hi-Hilux
Mon Apr 11, 2016 9:56 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hier gaan ons alweer....
Replies: 44
Views: 15711

Re: Hier gaan ons alweer....

Lyk goed, ek gaan volg.
by Hi-Hilux
Mon Apr 11, 2016 9:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Greetings from the South of Namibia
Replies: 9
Views: 2478

Re: Greetings from the South of Namibia

Welkom en geniet! Ek is ook hier van Nam, Stampriet
by Hi-Hilux
Fri Apr 08, 2016 5:00 pm
Forum: Build your own:
Topic: Idees vir n pak sisteem
Replies: 15
Views: 4487

Re: Idees vir n pak sisteem

Stem saam, die canopy gaan bepaal hoe jou dinge gaan werk
by Hi-Hilux
Sat Apr 02, 2016 8:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help with Benton BX-2
Replies: 17
Views: 3131

Re: Help with Benton BX-2

My bakkie is nou 'n week op hom en baie happy! My yskas het my battery so bietjie verniel, maar gister gekyk en battery is weer wat hy moet wees ;-)
by Hi-Hilux
Sat Apr 02, 2016 8:40 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bloudraad... my buddy.. my pal
Replies: 18
Views: 3483

Re: Bloudraad... my buddy.. my pal

Jy en daai trokkie sal nooit skei nie, ja ek weet "nooit" is 'n lang tyd maar glo nie dit sal ooit gebeur nie ;-)
by Hi-Hilux
Sun Mar 27, 2016 6:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help with Benton BX-2
Replies: 17
Views: 3131

Re: Help with Benton BX-2

Dankie. Het gesien hy het die 13.5v/power supply, booster ens. Weet nog nie alles van home en al sy mode's nie maar tyd sal leer ;-)
by Hi-Hilux
Sun Mar 27, 2016 5:07 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help with Benton BX-2
Replies: 17
Views: 3131

Re: Help with Benton BX-2

Dankie Chris, het hom so rukkie terug persent gekry en ken nie regtig die ding nie.
by Hi-Hilux
Sun Mar 27, 2016 4:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help with Benton BX-2
Replies: 17
Views: 3131

Help with Benton BX-2

BX-2 charger...
Sit ek die charger net so op die bakkie se battery? Haal geen kabels af nie? Moet ek die batt se proppies oop draai soos met ouer tiepe charger of los ek hulle toe? Hy charge nou en sodra hy vol is sal hy self in Maintenance mode gaan?
by Hi-Hilux
Sat Mar 19, 2016 5:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: HILUX VIGO 4X4 NOT ENGAGING TROUBLE SHOOTING AND ADD REBUILD
Replies: 20
Views: 16531

Re: HILUX VIGO 4X4 NOT ENGAGING TROUBLE SHOOTING AND ADD REBUILD

Dankie, kan handing wees in die toekoms
by Hi-Hilux
Fri Feb 26, 2016 10:41 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY EGT and more Gauge
Replies: 84
Views: 22133

Re: DIY EGT and more Gauge

Wens ek kon sulke goed doen
by Hi-Hilux
Thu Dec 03, 2015 10:58 pm
Forum: Alternative Energy
Topic: THEEE meter !
Replies: 10
Views: 5692

Re: THEEE meter !

Like dit baie!
by Hi-Hilux
Tue Nov 24, 2015 12:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek soek advice
Replies: 7
Views: 1917

Re: Ek soek advice

33's 32's lyk cool maar 31's werk beter
by Hi-Hilux
Mon Nov 16, 2015 10:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Led spots
Replies: 5
Views: 1376

Re: Led spots

Looking good!
by Hi-Hilux
Sun Nov 15, 2015 8:18 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my hilux project almost done
Replies: 30
Views: 9730

Re: my hilux project almost done

Nice
by Hi-Hilux
Sat Nov 14, 2015 4:34 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: picture of my hilux
Replies: 9
Views: 5015

Re: picture of my hilux

Welkom en geniet
by Hi-Hilux
Fri Jun 19, 2015 12:33 pm
Forum: Useful Articles
Topic: DIY Camp Kitchen
Replies: 26
Views: 10128

Re: DIY Camp Kitchen

Hierdie gaan 'n lekker projek wees om te volg
by Hi-Hilux
Thu Jun 18, 2015 10:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aan Pa
Replies: 11
Views: 2322

Re: Aan Pa

Daai is nou nice
by Hi-Hilux
Tue Sep 23, 2014 2:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoeveel verf?
Replies: 25
Views: 3147

Re: Hoeveel verf?

Ek sukkel nog om te besluit....dis nie maklik nie, maar soos ek myself ken gaan ek net een oggend vastrap en begin skuur...
by Hi-Hilux
Sun Sep 14, 2014 10:24 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)
Replies: 12
Views: 1904

Re: Ek dink ek word nou oud (lees wyser)

Thys meot my net admin maak daar, ek haal hulle posts vinnig af...
by Hi-Hilux
Sat Sep 13, 2014 10:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoeveel verf?
Replies: 25
Views: 3147

Re: Hoeveel verf?

Ai nathan, nou kom maak jy my kop weer deurmekaar :roll:
by Hi-Hilux
Sat Sep 13, 2014 8:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoeveel verf?
Replies: 25
Views: 3147

Re: Hoeveel verf?

Nou weet ek ook nie meer nie! Wil dit sooooooooooooo graag doen maar as ek net dink aan die hitte, en vandag was klaar warm genoeg. Dink dit wat ek wil doen sal seker met die huidige leur ook werk maar sal net nie dieselfde WOW effek hê nie.
by Hi-Hilux
Sat Sep 13, 2014 6:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: (Rockstar sticker )Help met topic...
Replies: 4
Views: 746

Re: (Rockstar sticker )Help met topic...

Duisend dankies. Dis hoekom ek die hilux wil matte black maak..
by Hi-Hilux
Sat Sep 13, 2014 12:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoeveel verf?
Replies: 25
Views: 3147

Re: Hoeveel verf?

:(
by Hi-Hilux
Sat Sep 13, 2014 9:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoeveel verf?
Replies: 25
Views: 3147

Hoeveel verf?

Het nou gisteraand finaal besluit my Hilux moet gespray word, matte black!

Hoeveel verf moet ek koop om die d/c te spray?
by Hi-Hilux
Fri Sep 12, 2014 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: (Rockstar sticker )Help met topic...
Replies: 4
Views: 746

(Rockstar sticker )Help met topic...

Hier was iemand op die forum met 'n wit SFA Hilux wat Rockstar stickers op sy bakkie wou/het plak. Kan iemand onthou of net vir my die link hier post asb. Het regtig gesoek maar kry dit nie.
by Hi-Hilux
Sat Aug 23, 2014 7:46 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Center consoles
Replies: 12
Views: 2819

Re: Center consoles

Will take a pic for you
by Hi-Hilux
Sat Aug 23, 2014 7:44 pm
Forum: Build your own:
Topic: At last.
Replies: 43
Views: 7040

Re: At last.

Lyk al mooi
by Hi-Hilux
Sat Aug 23, 2014 12:11 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Center consoles
Replies: 12
Views: 2819

Re: Center consoles

Ek gebruik die klein Colman 8 cooler box, werk lekker
by Hi-Hilux
Sat Jun 28, 2014 9:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hogsback this morning
Replies: 5
Views: 750

Re: Hogsback this morning

Sjoe, dit lyk bietjie koud!
by Hi-Hilux
Sun May 11, 2014 2:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Air/fuel screw
Replies: 5
Views: 867

Re: Air/fuel screw

As jy nie vooraf weet nie is 1½ draaie gewoonlik 'n goeie plek om te begin. MAW draai hom heeltemaal in (nie hard ingedraai nie) - dan draai hom 1½ / 1¼ uit. As hy klaar gestart het en warm geword het, stel die idle skroef af totdat die enjin begin rof loop dan draai jy hom so bietjie weer op. Dan ...
by Hi-Hilux
Sun May 11, 2014 1:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Air/fuel screw
Replies: 5
Views: 867

Re: Air/fuel screw

toemaar een en half draai het gewerk
by Hi-Hilux
Sun May 11, 2014 11:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Air/fuel screw
Replies: 5
Views: 867

Re: Air/fuel screw

Of draai ek hom 1 en half uit en begin vandaar af uit draai tot hy start?
by Hi-Hilux
Sun May 11, 2014 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Air/fuel screw
Replies: 5
Views: 867

Air/fuel screw

ek maak seker nou my naam erg gat maar ek MOET weet. Het die scrambler se carb kcoon gemaak en ingedagte alles gestrip, ek het vergeet om die air fuel mixture screw se draaie te tel. Het op die google die specs gekry, dit moet 1 1/8 uitgedraai word. Nou hoeveel draaie is 1 1/8? Een volle draai en 'n...
by Hi-Hilux
Fri May 09, 2014 10:11 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Senna's Lotus
Replies: 4
Views: 4437

Re: Senna's Lotus

zepplin wrote:One man.........one machine. Never to be repeated. EVER!!!!!!!!! :celebrate: :celebrate:
+1
by Hi-Hilux
Tue May 06, 2014 8:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: LED Bars in Namibia
Replies: 19
Views: 3447

Re: LED Bars in Namibia

louis fourie wrote:Is dié dan ook onwettig omdat dit LED's is?

Image

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Hier by ons, Ja. Maar die ouens wat die meeste boetes kry is die met die bars op. Hulle is nog bietjie dom om te besef die rondes is ook LEDs.
by Hi-Hilux
Tue May 06, 2014 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: LED Bars in Namibia
Replies: 19
Views: 3447

Re: LED Bars in Namibia

LED LIGHTS USED ON VEHICLES – LEGAL, OR ILLEGAL?? Dave Viljoen 'n voertuig moet van twee hooflampe voorsien wees wat 'n domplig en rylig uitstraal, dan gaan die regulasie voort en se dat 'n voertuig mag 4 hooflampe he waarvan die vier ryligte moet uitstraal en as dit gedomp word moet die twee binnes...
by Hi-Hilux
Tue May 06, 2014 8:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: LED Bars in Namibia
Replies: 19
Views: 3447

Re: LED Bars in Namibia

die LED's word nie omskryf of beskryf of is nie gemagtig in die regulasies nie, hier is die reuglasie wat die LED's verbied en hierdie regulasies moet gewysig word om voorsiening vir dit te maak. Lamps not prescribed or authorised are prohibited 203. No lamp, other than a lamp prescribed or authoris...
by Hi-Hilux
Tue May 06, 2014 8:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: LED Bars in Namibia
Replies: 19
Views: 3447

Re: LED Bars in Namibia

Ja ons kry boetes vir die LED bar ligte, meeste van my vriende het ook gekry en daarom het ek besluit om maar by my Hellas te bly. Spotlights bo op die rollbar is ook 'n groot nee-nee, daar voor het ek ook boete betaal
by Hi-Hilux
Mon May 05, 2014 10:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Novel security feature
Replies: 9
Views: 1696

Re: Novel security feature

Ek onthou toe Mark hier by my was, hy het sy goed toe gerol met Razor wire.
by Hi-Hilux
Tue Apr 22, 2014 1:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2 Stroke ratio?
Replies: 4
Views: 1007

Re: 2 Stroke ratio?

Dankie want die internet is confusing van die ouens sê die hoë nommer is die olie en ander sê weer die hoë nommer is die petrol.
by Hi-Hilux
Tue Apr 22, 2014 1:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 2 Stroke ratio?
Replies: 4
Views: 1007

2 Stroke ratio?

Help bietjie asb. Het die naweek vir my jongman 'n YZ80 gekoop (waarmee hy sy ass gaan los vol, die dingetjie is baie lewendig vir 'n klein bike) maar sy 2 stroke olie moet met die petrol gemeng word. My oudste se KX250 het 'n aparte tenk vir die olie en my YFZ 450 is 'n 4stroke so ek weet nie hoe o...
by Hi-Hilux
Sat Apr 19, 2014 12:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wil graag julle opinie hoor...
Replies: 17
Views: 2412

Re: Wil graag julle opinie hoor...

Dit lyk vir my uiters cool! Jy gee my nou 'n plan hier...hehe
by Hi-Hilux
Tue Apr 08, 2014 6:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Server Maintenance - Possible downtime
Replies: 5
Views: 1062

Re: Server Maintenance - Possible downtime

Dankie tog!
by Hi-Hilux
Tue Apr 08, 2014 2:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Pinky and Brain
Replies: 8
Views: 1259

Pinky and Brain

,,,
by Hi-Hilux
Tue Apr 08, 2014 8:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Photoshop Fundi's and comments
Replies: 27
Views: 2768

Re: Photoshop Fundi's and comments

Hier is pic van my lux, die verf was baie gekrap en die bonnet het ook kolle op, toe spry ek dit met plasti dip werk baie lekker sal net kyk wat maak die petrol met die dip wat mors by die cap. Dankie vir jou fotos ook, bly om die swart bonnet te sien, die SFA wat ek nou mee besig is, is amper dies...
by Hi-Hilux
Tue Apr 08, 2014 8:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Photoshop Fundi's and comments
Replies: 27
Views: 2768

Re: Photoshop Fundi's and comments

Hier is hulle, aar fotos hoe hy gelyk het met die swart, hoop dit help http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=2&t=5179" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=2&t=3735&p=40814&hilit=nuwe+ou+hilux#p40814" ...
by Hi-Hilux
Mon Apr 07, 2014 11:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Photoshop Fundi's and comments
Replies: 27
Views: 2768

Re: Photoshop Fundi's and comments

Hier is hulle, aar fotos hoe hy gelyk het met die swart, hoop dit help http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=2&t=5179" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=2&t=3735&p=40814&hilit=nuwe+ou+hilux#p40814" o...
by Hi-Hilux
Mon Apr 07, 2014 11:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Photoshop Fundi's and comments
Replies: 27
Views: 2768

Re: Photoshop Fundi's and comments

George, op die forum moet 'n foto wees waar ek my 2.7i s'n ook swart gemaak het, dit het nice gelyk. Sal verder soek vir hom
by Hi-Hilux
Fri Apr 04, 2014 7:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vir die DIY ouens...
Replies: 4
Views: 1171

Re: Vir die DIY ouens...

:thumbup:
by Hi-Hilux
Fri Apr 04, 2014 7:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vir die DIY ouens...
Replies: 4
Views: 1171

Vir die DIY ouens...

Baie nice program vir pyp notching, sit jou data in, save as pdf, print, knip uit en trace op jou pyp. (nie jou pyp nie, die een wat jy wil sny :twisted: )
http://www.metalgeek.com/static/cope.pcgi" onclick="window.open(this.href);return false;
by Hi-Hilux
Tue Apr 01, 2014 9:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: Air filter housing
Replies: 2
Views: 894

Air filter housing

Ek is op soek na die hele oorspronklike Donaldson airfilter box van die 4y, maar kry nie in Nam so iets nie. Hierdie ouens het vir Grou pou 'n Chrome pancake filter op en ek like dit nie so baie nie,. Weet iemand dalk van 'n ander kar/bakkie se housing wat sal werk in die 4y? Die flexi pype kan ek k...
by Hi-Hilux
Sat Mar 29, 2014 9:17 pm
Forum: Build your own:
Topic: Electrical additions - help needed
Replies: 10
Views: 2586

Re: Electrical additions - help needed

Baie netjies!
by Hi-Hilux
Sat Mar 29, 2014 11:01 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31980

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Waar plug ek hom in op die 4Y? :twisted:
by Hi-Hilux
Wed Mar 26, 2014 2:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Off to her final resting place !
Replies: 58
Views: 6245

Re: Off to her final resting place !

As ek nou baie voor op die wa mag wees, ek sal belangstel in die snorkel as hy tekoop aangebied word 1ste opsie asb.
by Hi-Hilux
Mon Mar 24, 2014 10:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie
Replies: 19
Views: 2256

Re: Newbie

Welcome and enjoy!

Go to advanced search