Search found 661 matches

by Huismoeles
Tue Jun 30, 2015 10:10 am
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 10395

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Hilux 1 wrote:Kevin, dis nog nie te laat nie :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Wat het van Kevin geraak? ?
by Huismoeles
Sat Jun 27, 2015 9:49 am
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 10395

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Dirk
5. Raino
6. Kobus
7. Mossie
8. Tenk
9.
10. Tertius
by Huismoeles
Sat Jun 27, 2015 8:23 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass
Replies: 35
Views: 8029

Re: Road to Hell - Doodsakker - Van Zyls Pass

Nog net so stukkie gelees
( meer fotos gekyk) :blushing:

Maar moet se daai is droom trip wat jul gedoen het

tx for sharing
by Huismoeles
Thu Jun 25, 2015 1:59 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 10395

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Hilux 1 wrote:is jou hande rond mr Hoving??

Nee sit en maak net nie heeldag potlode skerp nie soos jy :twisted:
by Huismoeles
Thu Jun 25, 2015 8:56 am
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 10395

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Dan lyk dit vir my ons gaan welgelegen toe

Ters gaan jy vir ons reel :beg: asb

En sommer n lys met name maak
by Huismoeles
Wed Jun 24, 2015 10:15 am
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day
Replies: 49
Views: 10395

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Alby is reg vir my :thumbup:

Oom Thys
Fotos vir proof :twisted:
by Huismoeles
Fri Jun 19, 2015 4:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aan Pa
Replies: 11
Views: 2406

Re: Aan Pa

Nice
Hoeveel watts en hoeveel lumens??

Het jy gekoop waar Kobus gekoop het? ?
by Huismoeles
Fri Jun 19, 2015 4:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: 16 square mm ferrules
Replies: 5
Views: 1284

Re: 16 square mm ferrules

Voltex in die paarl sal ook he
by Huismoeles
Mon Jun 15, 2015 5:28 pm
Forum: Western Cape
Topic: @lantis dunes sat 13 june 2015
Replies: 31
Views: 9334

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

Lyk of julle jul self geniet het

Lyk na lekker fun soos altyd
(was daai colt van alex so bang om in die sloot te gaan dat jul hom daar in moes sleep :lmao: )


Eben daai van van jou lyk darm :drool: :drool: :drool: nou
by Huismoeles
Mon Jun 08, 2015 6:15 pm
Forum: Western Cape
Topic: @lantis dunes sat 13 june 2015
Replies: 31
Views: 9334

Re: @lantis dunes sat 13 june 2015

:cry:
Sou graag would saam.

Maar weg op lang naweek

Enjoy dit :thumbup:
by Huismoeles
Thu Jun 04, 2015 12:48 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Springbok-Lekkersing-Luderitz-Sossusvlei-Walvis-huis toe
Replies: 41
Views: 7530

Re: Springbok-Lekkersing-Luderitz-Sossusvlei-Walvis-huis toe

Wat het van trip report geword :twisted:

Hy stop net
by Huismoeles
Wed Jun 03, 2015 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Boontjie kry sy loontjie
Replies: 5
Views: 1205

Re: Boontjie kry sy loontjie

Kry vir jou!
by Huismoeles
Thu May 28, 2015 12:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tuna spare wheel missing! where in CT can I get one...
Replies: 4
Views: 930

Re: Tuna spare wheel missing! where in CT can I get one...

:punch:

Waar het dit gebeer??

Praat met Allen (Hoppy) hy sal jou in regte rigting stuur
by Huismoeles
Sun May 24, 2015 6:27 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 9291

Re: 2015

Frederick wrote:Nou jag niemand nou nooit weer nie?

In die jong dae het ons daai 2 been goedjies gejag (maar daai dae ook al lank al verby) :twisted:

Nou kyk ons maar die fotos van wat ander mense skiet
by Huismoeles
Wed May 13, 2015 11:52 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker get together, MAY GTG
Replies: 59
Views: 12259

Re: lekker get together, MAY GTG

Warrior wrote:Fokus Tertuis :boss:
Ons wil nie op sand gaan ry nie - ons wil iets daarin druk en dit drink !!! :twisted: :silent:


Jy begin weer :twisted: :twisted:

Bring vir MR P saam dan leer ons hom ook n kaapse drankie
by Huismoeles
Mon May 11, 2015 9:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker get together, MAY GTG
Replies: 59
Views: 12259

Re: lekker get together, MAY GTG

Ek hoop jy het hout :twisted: :twisted:
by Huismoeles
Mon May 04, 2015 12:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: From roof-top to a motorhome
Replies: 6
Views: 4055

Re: From roof-top to a motorhome

Have a look at AHA canopy
Then u can still use your bakkie for other stuff
1 man can take canopy of and put it on
by Huismoeles
Mon Apr 27, 2015 5:59 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8986

Re: Next GTG April 2015

Hoe was dit toe??
Enige fotos

( moes werk vandag)
by Huismoeles
Sat Apr 25, 2015 8:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: engine price??
Replies: 8
Views: 1586

Re: engine price??

As ek reg onthou is dit iets soos +_R120 000 vir complete motor by toyota
by Huismoeles
Sun Apr 19, 2015 6:39 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: X-Dors se geskenk
Replies: 14
Views: 6911

Re: X-Dors se geskenk

Lyk baie mooi :thumbup:

(Ek is seker Kevin sal voorstel dat die swart beter op sy bakkie gaan lyk :twisted: :twisted: )
by Huismoeles
Thu Apr 16, 2015 9:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4xLUX - Reik uit na minder bevoorregtes !
Replies: 3
Views: 822

Re: 4xLUX - Reik uit na minder bevoorregtes !

4xLUX - Reik uit na minder bevoorregtes !

:lmao: :lmao:

Wonder wat se MR P daar oor

Colt lyk mooi
by Huismoeles
Mon Apr 13, 2015 4:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nog Pics van Kleintafelberg 2015
Replies: 3
Views: 798

Re: Nog Pics van Kleintafelberg 2015

Nie te ver van ( groot) tafel berg af nie in die wes kaap :mrgreen: :mrgreen:
by Huismoeles
Mon Apr 13, 2015 1:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nog Pics van Kleintafelberg 2015
Replies: 3
Views: 798

Re: Nog Pics van Kleintafelberg 2015

Lekker man lekker
by Huismoeles
Mon Apr 13, 2015 10:13 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Kinetic Recovery Failure
Replies: 29
Views: 13037

Re: Recovery Point Failure

Sien oom het my voorgespring
( nogal vinnig op n key board vir so ou man :twisted: )
by Huismoeles
Mon Apr 13, 2015 10:11 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Kinetic Recovery Failure
Replies: 29
Views: 13037

Re: Recovery Point Failure

Dis waar Basil

Maar ek dink wat oom Thys wil wys is as jou recovery point breek op jou snatch strap breek wat se skade dit kan doen.
As jy nie ordentlike recovery punte op het nie
by Huismoeles
Mon Apr 13, 2015 10:02 am
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8986

Re: Next GTG April 2015

27 ste vir my
by Huismoeles
Sun Apr 12, 2015 9:41 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8986

Re: Next GTG April 2015

Wie is Alex?? :wth:

Ken net vir Mr P :twisted: :twisted:

Kevin wanneer wil jul gaan??
Datum? ?
by Huismoeles
Sun Apr 12, 2015 12:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8986

Re: Next GTG April 2015

Wat gebeer????

Gaan ons n GTG he??
by Huismoeles
Mon Mar 30, 2015 9:31 am
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

Dankie ouens dit was great

Kan beslis weer soon toe
by Huismoeles
Sat Mar 28, 2015 10:17 pm
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

Ai tog hoop dit gaan nou beter

Wanneer gaan ons klein tafel berg toe??
by Huismoeles
Sat Mar 28, 2015 8:41 pm
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

Kevin jy kan mos maar weer kom dan lead jy.
by Huismoeles
Sat Mar 28, 2015 2:39 pm
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

Gewonder wat van jou geword het? sien jou daar Pierre

Daars plek vir nog vir die wat wil join
by Huismoeles
Sat Mar 28, 2015 12:13 pm
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

:yahoo:
by Huismoeles
Fri Mar 27, 2015 5:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

Wie kom nog saam???
by Huismoeles
Thu Mar 26, 2015 2:37 pm
Forum: Western Cape
Topic: Outrekpad this weekend - 29th?
Replies: 27
Views: 7870

Re: Outrekpad this weekend - 29th?

Kan ja maar kan eers na 11 daar wees
by Huismoeles
Wed Mar 25, 2015 9:58 am
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8986

Re: Next GTG April 2015

Louis jy moet nie net datum gee nie.
Plek ook :D: :D:
by Huismoeles
Tue Mar 24, 2015 5:16 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG April 2015
Replies: 31
Views: 8986

Re: Next GTG April 2015

Ons nou eers by April ters
Daars nog een gtg wat ons moet inwerk voor may
by Huismoeles
Sun Mar 22, 2015 10:10 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

Nou is ek darm spyt


Dis reg vir die voldende een moet begin reel solank
by Huismoeles
Sun Mar 22, 2015 9:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: SFA Hilux V8 Build
Replies: 108
Views: 30674

Re: SFA Hilux V8 Build

Daai's nou mooi

:drool: :drool:
by Huismoeles
Sun Mar 22, 2015 8:22 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

:subscribed: :subscribed:

Sorry weer eens kevin :shock:
by Huismoeles
Fri Mar 20, 2015 10:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

Recover? ???

Wats daai? ???
by Huismoeles
Fri Mar 20, 2015 6:37 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

Hoe lank is die track se ry tyd???
Wil dalk deur kom vir die braai na die tyd

As niemand weet dan bel ek jou maar Kevin
by Huismoeles
Wed Mar 18, 2015 11:39 am
Forum: Open Discussion
Topic: Info pls
Replies: 3
Views: 832

Re: Info pls

Zum anker

Self catering
by Huismoeles
Tue Mar 17, 2015 9:49 am
Forum: Other Vehicles
Topic: 4x4's pics van die werled
Replies: 19
Views: 7008

Re: 4x4's pics van die werled

:lmao: :lmao: :lmao:
by Huismoeles
Tue Mar 17, 2015 8:25 am
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

[quote="4x4BEES"]22ste

1:X-Dors
2:Warrior & Mr P
3:4x4BEES
4:Rooikappie
5:Mossie 89
6:Johan Engelbrecht
7:4xLux
by Huismoeles
Mon Mar 16, 2015 2:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

Dink nie ek gaan dit maak die oggend nie :cry:

Dalk kom ek deur as jul gaan braai na die tyd
by Huismoeles
Mon Mar 16, 2015 2:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: New to the Forum
Replies: 13
Views: 2597

Re: New to the Forum

Welkom Bernard

Looking good :thumbup:

Neil hulle steel nie 4lt hier in die kaap nie kos te veel om hul daar Bo te kry :lmao:

Ek voel vir die ouens Wat hul vans verloor dis nie lekker nie
by Huismoeles
Wed Mar 11, 2015 12:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Oli leak on crank shaft pulley
Replies: 6
Views: 2471

Re: Oli leak on crank shaft pulley

Het net maandag my seal laat replace op my v6
Seal kos maar R 20

Hulle dink nie voor uit om mens te laat weet nie en dit sommer te doen nie
by Huismoeles
Wed Mar 04, 2015 11:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stove installation or going for gas stove??
Replies: 22
Views: 2750

Re: Stove installation or going for gas stove??

Kevin ons kan praat ek kan jou help
by Huismoeles
Mon Mar 02, 2015 9:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New tent for beginner
Replies: 49
Views: 4461

Re: New tent for beginner

Kevin by gaan vir so R3500 n canvas3x3 dome tent loop
Nylon so R1000

Koop eers cheap kyk of dit vir jou gemaak is

Dalk besluit jy jy koop eerder n camp trailer
by Huismoeles
Mon Mar 02, 2015 8:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Ford 4.0 v6
Replies: 7
Views: 1088

Re: Ford 4.0 v6

Ai tog

Het jul darm maklik genoeg by Huis gekom?
by Huismoeles
Mon Mar 02, 2015 7:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Camping sites in Western Cape
Replies: 18
Views: 2935

Re: Camping sites in Western Cape

In jou agter yard :twisted: :twisted:
by Huismoeles
Mon Mar 02, 2015 3:31 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

O ja en waarheen gaan ons? :oops: :oops:
by Huismoeles
Mon Mar 02, 2015 3:29 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

Sit maar my naam op vir alles kobus
Behoort dit te maak

Dankie
by Huismoeles
Thu Feb 26, 2015 1:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 373947

Re: Late night/early morning crew

N maaikie vir n praai kie

Is veronderstel om te slaap maar kry warm le nou al buite
Moet nou nou op staan om see toe te gaan ( darm nog so 2 uure maar het nog nie geslaap )
by Huismoeles
Wed Feb 25, 2015 10:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 14956

Re: Next GTG March W-Cape

Dis reg ja as ons nie gaan reel nie wie gaan

Stel voor meer einde van maand maar maak seker nie saak nie

Kobus neem jy die maand op jou om iets te reel

Plek en tyd?????

Tx by voorbaard
by Huismoeles
Wed Feb 25, 2015 10:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wes Kaap - speed traps
Replies: 14
Views: 1481

Re: WATKYKJY - WP

Kan niks by huis vertel vanaand nie :twisted:

Ek nie by huis nie

Het biekie gaan vis vang so mamma ry met tuna
Tuna gee 5km/l
Mamma se plat kar gee 15km/l
So sy ry met tuna terwyl ek weg is.

Maar dankie Chris dalk het jy my geld gespaar sal maar sien :lmao:
by Huismoeles
Mon Feb 23, 2015 4:40 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Dirk surf die duin by Atlantis GTG
Replies: 10
Views: 3120

Re: Dirk surf die duin by Atlantis GTG

Nuwe petrol pomp en chip maak groot verskul die ou se keel trek nie meer toe nie :twisted:

Moet mooi ry daai brommer van oom Thys nie daar om te recover nie :laugh2:

Nou wag ons vir die volgende een :yahoo:
by Huismoeles
Mon Feb 23, 2015 1:34 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: 4 sleeper offroad caravans. Options?
Replies: 25
Views: 9203

Re: 4 sleeper offroad caravans. Options?

Manne onthou net

Soos oom Thys se


As mamma lekker kamp ...... kamp pappa lekker

Jul weet ons gaan nie wen nie :D:
by Huismoeles
Sun Feb 22, 2015 8:04 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Sunday GTG at Atlantis pics
Replies: 42
Views: 5330

Re: Sunday GTG at Atlantis pics

Dit was was great
Tx toe almal

Veral kobus met sy lang lens vir kiekies

Wats volgende
:yahoo: :yahoo:

Go to advanced search