Search found 9 matches

by HennieThabazimbi
Tue Jun 04, 2013 2:25 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: BFG 315/70/17 op my Tuner
Replies: 4
Views: 2171

Re: BFG 315/70/17 op my Tuner

Sy standard band is n 265-65-17 daai grote gaan hom vang voor
by HennieThabazimbi
Tue Dec 25, 2012 12:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Hugo dankie sal bietjie gaan loer daar
by HennieThabazimbi
Mon Dec 24, 2012 5:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Geseende Kersfees
Replies: 9
Views: 1375

Geseende Kersfees

Geseende Kersfees aan almal mag julle die dag geniet saam met julle vriende en famielies :celebrate: ,Julle wat ry kyk net mooi baie gevaar op die paaie

En weer eens DANKIE voel baie welkom hier
by HennieThabazimbi
Mon Dec 24, 2012 3:13 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Ja nee ek is by die regte site as die mense wat hier is meer van jou voetuig as j dan weet j jy is by die regte plek
ek het dit regtig nie geweet nie Nico baie dankie nou weet ek ook iets
by HennieThabazimbi
Mon Dec 24, 2012 2:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Hehehehehe ja nee hy is n bul wil hom net bietjie verander na n power steering toe daai 35'' draai swaar hehehe
by HennieThabazimbi
Mon Dec 24, 2012 9:03 am
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Hy is swaar op sous maar nou ja ek het hom nie gekoop om te klaa oor die petrol nie

ek vat dit so ons betaal in elkgeval vir petrol mag dit maar net so wel geniet
by HennieThabazimbi
Mon Dec 24, 2012 8:48 am
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Dankie julle voel amper of julle famielie is hy het n 7.4l V8 oorspronklike enjin met n 4 spoet ratkas
nie baie vinnig nie maar so sterk soos buffel
by HennieThabazimbi
Sun Dec 23, 2012 4:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Dankie Chris dis nou nie n Toyota nie maar hie werk hy baie mooi vir die taxis
by HennieThabazimbi
Sun Dec 23, 2012 4:37 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3187

Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Hello almal ek is Hennie ek Bly in Thabazimbi en geniet dit om my bakkie vuil te maak hehehehe as die skoon maak net so lekker was ek ry n 1974 International 1310 4x4 bakkie en geniet hom baie

Go to advanced search