Search found 93 matches

by Buffel
Tue Jun 30, 2009 8:40 am
Forum: Gauteng
Topic: 4 July dewild charity GTG
Replies: 11
Views: 1778

Re: 4 July dewild charity GTG

Laat dit dan so wees,kom white rhino daar uit kathu (aka roy)doen dit vir die kinders sien jul daar
by Buffel
Mon Jul 28, 2008 10:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nicotene withdrawal!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Replies: 238
Views: 15049

Re: Nicotene withdrawal!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Scorpion wrote:Attitude sal positief bly, maar die lyf raak bietjie negatief sonder die pathes... :twisted: :twisted:
Haal my hoed af vir jou Scorpion Sterkte dis die moeilikste en beste ding dink ek wat met n roker kan gebeur. Sterkte! Hul se as jy 21 days kan maak is jy deur dit,
by Buffel
Mon Jul 28, 2008 10:15 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2490

Re: Bly te kenne ....

Welkom by die Forum Petrie !
by Buffel
Sun Jul 13, 2008 10:04 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: VPS Paint protection
Replies: 34
Views: 8741

Re: VPS Paint protection

Eerstens Arri baie welkom en dan Arri wat worry jy,die ding behoort in elk geval aan die bank meeste van die tyd wat jy hom ry,daarna ruil jy hom in en gee hulle jou bykans boggerol vir hom as jy n ander wil koop,hetsy inruil of verkoop ons weet mos hoe werk dit in die ou Landjie van ons.Daar sal be...
by Buffel
Sun Jul 13, 2008 9:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Jack Russells - (was: A Fright)
Replies: 35
Views: 3673

Re: Top Dog

Dapper brak
Stress.jpg
by Buffel
Thu Jul 03, 2008 9:07 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: I need encouragement and tips on my Hilux, Please.
Replies: 19
Views: 2916

Re: I need encouragement and tips on my Hilux, Please.

Welcome to the forum Joseph.Best thing that could happen to anyone is bying a Hilux and .....second best is buying one more.
by Buffel
Tue Jul 01, 2008 5:48 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Safari Snorkel
Replies: 10
Views: 2961

Re: Safari Snorkel

Ja ek moet nog net more n tapeit in sit dan gaan ons.Aangesien ons mos dink dis net vir water bedoel Kasplaas.
by Buffel
Tue Jul 01, 2008 5:39 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Safari Snorkel
Replies: 10
Views: 2961

Safari Snorkel

Daar's dit,ek het uiteintlik vir my n pypie op gesit,so ek reken dit sal seker tot voordeel wees aan gesien die mederheid 4x4 Fundi's dit goed praat veral die ouens wat dit opgesit ,hulle lyk amper blyer as ek.
Safari Snorkel deur 4x4 Megaworld
Safari Snorkel deur 4x4 Megaworld
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 11:48 pm
Forum: Humor
Topic: Productivity
Replies: 0
Views: 402

Productivity

Around here productivity is an action.jpg
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 7:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Transporting a lux?
Replies: 9
Views: 1413

Re: Transporting a lux?

As jy lus is vir bietjie adrenalien gebruik n tou A Frames het ek geleer werk goed op beetles en Beachbuggies want hulle weeg bykans boggerall.Ek het n 2.8 Hilux gesleep met n Piggyback vanaf Kitwe in Zambie tot in Krugersdorp soms 100kmph en soms 140kmph (afdraandes) sonder enige pyne of probleme.N...
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 6:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Transporting a lux?
Replies: 9
Views: 1413

Re: Transporting a lux?

Or piggyback Tow Dolly works faster
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 6:50 pm
Forum: Events Calender
Topic: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG
Replies: 174
Views: 52931

Re: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG

Dra nie veel kennis van wat in Bloem is,Maar ek weet van een plek by Witsand waar mens heelwat kan leer van Sand (Duine) ry.n Friend van my Roy weet van blykbaar nog n plek ook daar naby wat heelwat weer Klipperig is. Sal bietjie meer info try kry gaan kyk gerus .www.witsandkalahari.co.za/
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 6:33 pm
Forum: Humor
Topic: Potholes
Replies: 0
Views: 434

Potholes

Dinge ruk nou regtig hand uit.jpg
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 6:29 pm
Forum: Humor
Topic: Now we know
Replies: 10
Views: 1382

Re: Now we know

[quote="Family_BullDog"]Without the millions of Hilux-owners supporting him through their fuel costs, where would he be then? In a shanty!

Nou praat jy waar !
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 1:37 pm
Forum: Humor
Topic: Now we know
Replies: 10
Views: 1382

Re: Now we know

Good to know,I just got it as is.Should I ever pass by I'll remember not to stop there for a frosty.
by Buffel
Mon Jun 23, 2008 8:19 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Bly om te ontmoet Kaspaas,en reg geraai nog steed n Buffel
Eenheid%20Vaandel2%20copy.gif
by Buffel
Sun Jun 22, 2008 11:28 pm
Forum: Humor
Topic: Now we know
Replies: 10
Views: 1382

Re: Now we know

Jip all for this good cause.Begin dink solank aan lift clubs.Ons Hiluxmanne gaan Stinkryk word Kyk net hier............
Lift club.jpg
by Buffel
Sun Jun 22, 2008 7:56 pm
Forum: Places to go
Topic: Mpumalanga(Oos tvl)
Replies: 2
Views: 891

Re: Mpumalanga(Oos tvl)

Dankie sal dit onthou.Ons het al heelwat daar deur gery maar het hierdie jaar besluit om so veel as moontlik van die Laeveld te sien.Ons wil reeds vroegtydig weet wat waar is sodat ons kampeer besprekings kan maak.
by Buffel
Sun Jun 22, 2008 7:44 pm
Forum: Humor
Topic: Beter Paaie vir almal.....oeps!
Replies: 2
Views: 571

Beter Paaie vir almal.....oeps!

BEE maak deure oop......asook oe en Panelbeaters. Kerels ons moet maar wyd kyk as ons ry veral snags.
Job 0123 onthou om te sotp.jpg
Job 0123 onthou om te sotp.jpg
by Buffel
Sun Jun 22, 2008 7:13 pm
Forum: Places to go
Topic: Mpumalanga(Oos tvl)
Replies: 2
Views: 891

Mpumalanga(Oos tvl)

Beplan n trip deur Oos Tvl in Desember,ons wil graag n roete ry waar mens die meeste besienswaardighede te siene kan kry (het reeds oorvloed info oor die Kruger) Wil eindig by Kosi baai Beplan om 4000km max te travel. o JA ons is kampeerders natuurlik,so enige iemand wat reeds deur die exercise is l...
by Buffel
Sat Jun 21, 2008 10:18 pm
Forum: Humor
Topic: Now we know
Replies: 10
Views: 1382

Re: Now we know

!cid_0F5B16A2-2AF4-4167-A56B-82879BDBBDAE.jpg
!cid_721F1327-636B-423F-A68E-934D882759D8.jpg
by Buffel
Sat Jun 21, 2008 10:13 pm
Forum: Humor
Topic: Now we know
Replies: 10
Views: 1382

Now we know

!cid_D39D73E3-A120-47CD-BC57-BC9938726220.jpg !cid_55DBF939-001A-47D3-A73A-1CD8FB479EBB.jpg !cid_9F2295F6-C8CD-4EE9-85BB-B06F0457DCD5.jpg !cid_086D0107-C1B2-4F00-882B-C25230BB2BD9.jpg !cid_71295413-D9E9-4CF3-8605-EE091F4DE868.jpg !cid_AB86D705-812B-41AF-BE92-CF0617E7D6B0.jpg !cid_61A770B7-8619-4456...
by Buffel
Sat Jun 21, 2008 9:25 pm
Forum: Events Calender
Topic: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG
Replies: 174
Views: 52931

Re: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG

Alhoewel ek n nuweling is:As almal Nasionaal min of meer ewe ver moet ry,hoekom nie Witsand Natuur Resevaat nie (Mountainview 4x4 Trail is daar naby) Genoeg kampeer plek as n paar chalets.Sand Surfing is die in ding.
by Buffel
Sat Jun 21, 2008 2:25 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Url toets

Probeer om die Buffel se foto te plaas deur middel val n URL
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 11:38 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Ja as jy weer kyk het jy net 600km uit die hele tenk diesel gekry.
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 10:58 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Ja dis regtig n belewenis.Ek dink die grootste oorsaak van die effe swaarder Dieselverbruik wat ek gehad het,was my regter voet.Dis darm lekker as hy van eerste tot 5de met die seat teen jou ruggie druk
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 10:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Dis waar,hy sit voor onder,maar daar is darm heelwat beskerming met n baie duk belly pan,aangesien my bakkie nou nie n 4x4 is nie ry ek darm nie op plekke waar daar n te skerp aproach angle is nie groter bande help natuurlik ook. Anders wheelie ek hom,net een ding spoed help,maar jy is genyg om te t...
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 10:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Hulle wil dit nie eintlik so doen,moenie my vra hoekom maar ek het n pel (Roy sal registrasie op die forum seker maandag voltooi) wat ook n KZTE ry,wat dit so wou doen,toe se hulle hy moet die hele ding doen.Ek dink dit kos iets soos R9500.00 of R10 500 nie seker.
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 9:29 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Die conversion is puik,baie beter responce meer wringkrag,maar ek moet bieg,hy is bietjie swaarder op diesel,8.3 km/lt.Ek was af Suidkus toe laas jaar Desember toe begin my bakie veral as vet gee rukkerig loop en die engine management liggie kom aan.sodra ek my voet af haal van die throttle,is hy w...
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 9:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Die conversion is puik,baie beter responce meer wringkrag,maar ek moet bieg,hy is bietjie swaarder op diesel,8.3 km/lt.Ek was af Suidkus toe laas jaar Desember toe begin my bakie veral as vet gee rukkerig loop en die engine management liggie kom aan.sodra ek my voet af haal van die throttle,is hy we...
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 8:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Thanks Niel
Bly om deel te kan wees.
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 7:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Re: Nuwe lid

Dankie dis n verligting want ek sukkel so bietjie om engels te tik en as ek daai intro in engels moes oordoen,het hulle my sekerlik die forum belet.Ek sukkel so bietjie om my fotos kleiner te maak na 25 kb.
by Buffel
Fri Jun 20, 2008 6:20 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 28
Views: 2946

Nuwe lid

Hi Almal Nog n nuweling onder julle,het vandag 20/06/08 aangesluit en is bly om deel te wees van die forum dankie aan die betrokke.My naam is Stefan en ek is nou skoon vir......sorry, sorry ek bedoel ek woon in Oosdriefontein,My vrou is n Toyota Hilux Kzte 3.0 d/c 4x2 met inter-cooler en x-Dastec ch...

Go to advanced search