Search found 831 matches

by ForYota
Tue Jan 27, 2015 1:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Toyota parte of Gemini
Replies: 30
Views: 4532

Re: Toyota parte of Gemini

Jy het daai wheel bearings te vas getrek
by ForYota
Fri Nov 21, 2014 2:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kersfees kom vroeg vir my bakkie
Replies: 26
Views: 3532

Re: Kersfees kom vroeg vir my bakkie

Dit lyk nou sommer spoggerig!!
by ForYota
Fri Nov 07, 2014 1:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Inlaat pyp
Replies: 8
Views: 1298

Re: Inlaat pyp

Nathan,

Alfies turbo op die ou golden highway sal beslis kan help. skree as jy reg is dan gaan stel ek jou voor aan die mense..
by ForYota
Tue Sep 30, 2014 3:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bietjie Regs advies nodig
Replies: 2
Views: 736

Re: Bietjie Regs advies nodig

Hangover wrote:Jy kan my vroujie bel... Sy het noudidag besigheids regte op n erf gedoen vir n ou en eks seker sy sal kan raad gee oor die res ook... Sal nommer PM
PM Gekry baie dankie :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Tue Sep 30, 2014 2:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bietjie Regs advies nodig
Replies: 2
Views: 736

Bietjie Regs advies nodig

Dagse Luxers, Soos baie van julle seker gesien het is nou "Hilux loos" maar dis ok ons sal weer eendag enetjie besit. My vraag nou aan julle is, Ons bly op n klein hoewe reg lanks die teerpad en sit al vir n geruime tyd met die idee in ons kop om n klein restuarant tipe besigheid te begin,...
by ForYota
Fri Aug 08, 2014 4:13 pm
Forum: Trail Reports
Topic: 4x4 trial near Parys (not Berakah)
Replies: 6
Views: 4992

Re: 4x4 trial near Parys (not Berakah)

Ek het nou self gaan google moet self bietjie daai kort stokkie in 4h of low sit...

Maar nerens op die net tel ek iets op behalwe berakah nie :thumbdown:
by ForYota
Fri Aug 08, 2014 12:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5 D4D SRX
Replies: 26
Views: 3539

Re: Hilux 2.5 D4D SRX

Ek het jou gister gesien daar op new rd, lekker trokkie daai :thumbup:
by ForYota
Fri Jul 18, 2014 1:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2001 Hilux 2.7 fixed after 1 year 2 months at Toyota
Replies: 14
Views: 2865

Re: 2001 Hilux 2.7 fixed after 1 year 2 months at Toyota

Blikvis :shock2: :shock2:

Tenminste voel dit nou soos n "splinternuwe" bakkie van vooraf :thumbup:
by ForYota
Fri Jul 18, 2014 10:04 am
Forum: General Mods
Topic: Mikem1 - Mr Darrel I need help
Replies: 4
Views: 2249

Re: Mikem1 - Mr Darrel I need help

:thumbup: :thumbup:

Will make mine the "1st" then, will speak to you soon :thumbup:
by ForYota
Fri Jul 18, 2014 9:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: 28 Tears .. I mean .. YEARS!
Replies: 39
Views: 3682

Re: 28 Tears .. I mean .. YEARS!

Mud Dog wrote:Just dig up an old thread ............

Today is our 33yr wedding anniversary! :D:

Sjoh, Baie geluk oom Andy... dis n leeftyd
by ForYota
Thu Jul 17, 2014 3:57 pm
Forum: General Mods
Topic: Mikem1 - Mr Darrel I need help
Replies: 4
Views: 2249

Re: Mikem1 - Mr Darrel I need help

Thanx Tau

I thought i'll post it here for others also to see :surrender: :thumbup:
by ForYota
Thu Jul 17, 2014 3:47 pm
Forum: General Mods
Topic: Mikem1 - Mr Darrel I need help
Replies: 4
Views: 2249

Mikem1 - Mr Darrel I need help

I am playing with the idea off a 3 link setup on my lux.. Replacing the leafs in front with coils etc etc..

Would you be able to do such a job?Please let us know :thumbup:
by ForYota
Thu Jul 17, 2014 2:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mini Rock Crawler
Replies: 9
Views: 1841

Re: Mini Rock Crawler

While bored at work and searching the net for just about anything 4x4 i found this.

I so want to build one for my son.



As ek so ding moet bou mag hy dalk net groot genoeg wees sodat pappa ook daarin pas :shh: :shh:
by ForYota
Fri Jul 11, 2014 11:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Cold Air Intakes Mythbusted
Replies: 10
Views: 3524

Re: Cold Air Intakes Mythbusted

So dan is n snorkel mos n goeie belegging, cool looks en meer effektief :dance1:
by ForYota
Tue Jul 08, 2014 4:10 pm
Forum: General Mods
Topic: Hilaksie kry n snorkel
Replies: 19
Views: 3512

Re: Hilaksie kry n snorkel

@Piet

Piet, daai rooi wa is lag lag die mooiste IFS wat ek nog gesien het... :thumbup: :thumbup: PUIK!
by ForYota
Fri Jun 27, 2014 4:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: heaven help me...please
Replies: 18
Views: 2530

Re: heaven help me...please

Skoonpa se Cresida het so gemaak, dit was sludge in die petrol tenk.. elke nou en dan bietjie bietjie van die gemors deur die carb getrek..

Hoop jy kom reg
by ForYota
Thu Jun 12, 2014 3:26 pm
Forum: Build your own:
Topic: SFA TLC
Replies: 78
Views: 9245

Re: SFA TLC

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: Ek weet iets wat jy nie weet nie :mocking: :mocking: :mocking: skaf maar either vir jou 'n padded kep aan of 'n sunroof :twisted: Daai is mos nou identies dieselfde dan myne... Skuif net die boudjies bietjie vorentoe en whala probleem opgelos :mocking:
by ForYota
Sun Jun 08, 2014 6:27 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch is kaput
Replies: 9
Views: 1621

Re: Clutch is kaput

Ja die keer maak ek nie die selfde vout nie. Wil dit reg doen en die beste gebruik. Ons moet weer bymekaar uit kom, ek kry nou tussen 11 en 12km op 'n liter Staan jou bakkie dan so baie :mocking: :mocking: :lmao: Dis baie goed, nee wat ek is terug op 5-6 km/l... die v6 is amper so swaar soos my reg...
by ForYota
Sat Jun 07, 2014 6:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: I just fed the dogs - Did You??
Replies: 4
Views: 933

I just fed the dogs - Did You??

http://www.barkingmad.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
by ForYota
Sat Jun 07, 2014 6:43 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch is kaput
Replies: 9
Views: 1621

Re: Clutch is kaput

Wl Ford Pressure Plate,4y of ifs 2.7 clutch plaat, ek verbeel my amper die d4d se clutch werk ook, maak baie seker die clutch plaat wat hul verskaf het die dubbel springs in.. Sterkte
by ForYota
Fri Jun 06, 2014 12:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sneeu innie Kaap
Replies: 25
Views: 3081

Re: Sneeu innie Kaap

My ou hartjie het so vir 'n oomblikkie gaan staan vanoggend: Start die KZ, trek rustig uit garage, los die ou om bietjie te idle sodat die heater binne kan opwarm, stap agter om, sien net ROOK! En besef halfsekonde later dis vapour van die koue, maar het toe reeds 'n dop nodig om die hart te laat o...
by ForYota
Mon May 19, 2014 3:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help Asb met kleur van draad
Replies: 5
Views: 1388

Re: Help Asb met kleur van draad

Oupoot01 wrote:praat jy van die draad wat na die battery liggie toe gaan op jou instrument panel?ek het 7m conversion gedoen....charl wat computer gedoen het,het n blou draad gesoldeer vir die liggie...hoop dit kan help
Dankie Hentie :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Mon May 19, 2014 3:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help Asb met kleur van draad
Replies: 5
Views: 1388

Re: Help Asb met kleur van draad

swartvark wrote:Niemand met 'n SFA se alternator het al probleme gegee nie. :tongue:
:lmao: :lmao: :lmao:
by ForYota
Mon May 19, 2014 1:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Help Asb met kleur van draad
Replies: 5
Views: 1388

Re: Help Asb met kleur van draad

Is ek die enigste ou met n SFA oor hier rond :mocking: :mocking:
by ForYota
Mon May 19, 2014 8:14 am
Forum: The Workshop
Topic: Help Asb met kleur van draad
Replies: 5
Views: 1388

Help Asb met kleur van draad

Dagse Luxers,

Kan iemand my se wat is die kleur van die Signal draad op die alternator van n 4y asb :beg: :beg:

Ek het nou probeer kyk op google en opi forum maar ek kry niks nie...

Baie dankie :thumbup:
by ForYota
Sun May 18, 2014 5:50 am
Forum: The Workshop
Topic: HELP NEEDED Connecting the rev counter on a WL2.5TD
Replies: 13
Views: 3735

Re: HELP NEEDED Connecting the rev counter on a WL2.5TD

Jip its that sensor above the powersteering dont know which wire though...
by ForYota
Thu Apr 24, 2014 3:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Venster en deur rubbers - SFA
Replies: 10
Views: 2020

Re: Venster en deur rubbers - SFA

Baie dankie :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Thu Apr 24, 2014 2:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Weather strip clips
Replies: 24
Views: 2859

Re: Weather strip clips

Cassie, As jy Pro auto rubber toe gaan wil jy nie sommer uitvind of hul deur en venster rubbers stock vir die SFA nie asb :beg: :beg: :beg: En n prys as moontlik asb :thumbup:
by ForYota
Thu Apr 24, 2014 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Venster en deur rubbers - SFA
Replies: 10
Views: 2020

Venster en deur rubbers - SFA

Dagse Luxers, Ek weet nie of die vraag al gevra is nie.. Maar is daar n plek waar n man nog venster en deur rubbers kan kry vir die SFA, asook die agter skuif ruit sowel die voorste windskerm?? En hoe gemaak met die "door hinges" as hul ook al uitgewerk is? Vervang mens net die bush of die...
by ForYota
Wed Apr 16, 2014 1:07 pm
Forum: Hunting
Topic: Pellet gun te koop - SOLD
Replies: 7
Views: 5031

Re: Pellet gun te koop

Bump
by ForYota
Fri Apr 11, 2014 7:57 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 3 May - Berakah
Replies: 4
Views: 1333

Re: 3 May - Berakah

Wayne,

Sover ek weet maak Berakah die Rhino Hill oop die 10de mei... Net n gedagte dit gaan n groot event wees :thumbup:
by ForYota
Thu Apr 10, 2014 12:57 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: electric timers
Replies: 19
Views: 4106

Re: electric timers

Gooi bietjie n foto dat ons kan sien, dalk kan iemand vinniger help :thumbup:
by ForYota
Thu Apr 10, 2014 12:55 pm
Forum: Build your own:
Topic: En toe begin die werk
Replies: 101
Views: 14579

Re: En toe begin die werk

Ons sien niks :think: :think: :think:
by ForYota
Thu Apr 10, 2014 7:19 am
Forum: Hunting
Topic: Pellet gun te koop - SOLD
Replies: 7
Views: 5031

Re: Pellet gun te koop

Hoppy wrote:Hoekom? Het jou seun n paar vensters uitgehaal met daai 10 profesionele skote?

HAHAHa nee darem nie, maar ons bly in die dorp en ekt nie verwag die ding se klap gaan so hard wees nie..
by ForYota
Wed Apr 09, 2014 3:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hilux City Brackenfell
Replies: 13
Views: 1697

Re: Hilux City Brackenfell

Sjoe daai SFA het n mooi stel rubbers op :drool: :drool: :drool:
by ForYota
Wed Apr 09, 2014 11:55 am
Forum: Hunting
Topic: Pellet gun te koop - SOLD
Replies: 7
Views: 5031

Pellet gun te koop - SOLD

Dagse Luxers, Ek het n pellet gun te koop, Skiet 1200 voet per sekond, Dis n Crosman Fure NP Die outjie is 3 weke oud ek kan bewys van aankoop lewer Die normale verkoop prys is R2300 vir die geweer aanleenlik, Ek soek R2100 en dit sluit n sak in en 2 bokse patrone. Ek het in totaal +- 30 toets patro...
by ForYota
Tue Apr 08, 2014 2:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: AL-CO Jockey wheels in the Cape
Replies: 2
Views: 255

Re: AL-CO Jockey wheels in the Cape

Unit 2, Montaque drive, Milnerton

Alko-Trailco

021 551 5513
by ForYota
Mon Apr 07, 2014 7:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: speel in die vaaldriehoek
Replies: 5
Views: 350

Re: speel in die vaaldriehoek

Ek het myself sommer bietjie getreat by Berakah, het op die berg net na die mine shaft n engine mount gebreek, maar kon tenminste die roete klaar maak en veilig tuis kom sonder enige ander skade... die vibrasie in die kar was net iets verskrikliks Moet bylas daai Diesel is heavy lekker met daai low ...
by ForYota
Fri Apr 04, 2014 2:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: speel in die vaaldriehoek
Replies: 5
Views: 350

speel in die vaaldriehoek

Dagse Luxers,

Gaan iemand die naweek in die vaaldriehoek rond bietjie 4x4

Ek het nou erg ontrekking simtome :beg: :beg: :beg:
by ForYota
Fri Apr 04, 2014 1:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Good deal?
Replies: 11
Views: 2150

Re: Good deal?

Just off topic quickly. I see in the catalog that they are selling 4ton towstraps for R 52-00. Is that a good price or must I rather go to 4x4Direct to by a towstrap for Sunday? Kevin it is for what it says.. TOWstrap.. dont try to recover someone with that it doesn't work... Don't ask me how I kno...
by ForYota
Fri Mar 28, 2014 4:15 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: my 2jz hilux
Replies: 21
Views: 5244

Re: my 2jz hilux

Hey Hey, ekt daai wa van jou gesien, klink en vertoon baie mooi, net jammer jy was op jou selfoon bedreiwig gewees...
by ForYota
Fri Mar 28, 2014 3:26 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2014
Replies: 10
Views: 2506

Re: angola 2014

Dit lyk heavy nice, maar n ou se timing moet seker lekker wees met die getui saam op die laaste foto...
by ForYota
Thu Mar 27, 2014 7:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Off to her final resting place !
Replies: 58
Views: 6245

Re: Off to her final resting place !

Mud Dog wrote:
or is it those big flat head bolt/ screws that you can adjust with a big flat screwdriver for play on the wheels? there is one in front and one at the back with split pins...
Yes, that's the drag-link.

Thanks :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Wed Mar 26, 2014 2:49 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Off to her final resting place !
Replies: 58
Views: 6245

Re: Off to her final resting place !

Hennie, just dismantle the cup-ends on your drag-link and you can remove it. Once removed, you can inspect the balls on the "J"-arm and Pitman arm. You will immediately see if they are worn. Best replace them if so. Oom Andy, I have no idea off what you are talking about... or is it those...
by ForYota
Wed Mar 26, 2014 12:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Off to her final resting place !
Replies: 58
Views: 6245

Re: Off to her final resting place !

Hi Stuart,

Very sorry to hear about your loss!!!

Would you mind sending a pic off the knuckle arm that broke off please :beg:

I do have allot of play lately on my SFA :shock2: :shock2: :shock2:
by ForYota
Wed Mar 26, 2014 10:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: If you have time....
Replies: 8
Views: 1344

Re: If you have time....

Uitstekend :thumbup: :thumbup:
by ForYota
Wed Mar 26, 2014 10:01 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: my 2jz hilux
Replies: 21
Views: 5244

Re: my 2jz hilux

Jps hilux wrote:Jy moes hom al sien Hennie, ry elke vir my werk
met hom .... Nw7

Sal bietjie "rondkyk" in die vervolg :thumbup:
by ForYota
Tue Mar 25, 2014 8:03 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: my 2jz hilux
Replies: 21
Views: 5244

Re: my 2jz hilux

Nou hoe het ek dan nog nie die Lux in vuilbijl gesien nie :think:

Jy moet hom bietjie qwarrie toe bring man :mocking:
by ForYota
Wed Mar 19, 2014 3:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe gebeur dit ???????
Replies: 11
Views: 1548

Re: Hoe gebeur dit ???????

JJ, Hoelaat presies gisteraand was dit gewees? was jy alleen en was da drank betrokke?

Grap net :surrender:

Sterkte met die herstel :thumbup:
by ForYota
Wed Mar 19, 2014 10:42 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895214

Re: Joke of the day

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by ForYota
Tue Mar 18, 2014 2:43 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IQ Test
Replies: 20
Views: 2555

Re: IQ Test

Mr. Sixty Two
by ForYota
Thu Mar 13, 2014 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: 10watt led flood lights
Replies: 16
Views: 1943

Re: 10watt led flood lights

Ek het gisteraand paar toetse gedoen, jammer ek het nie fotos geneem nie, en al wat kan se is WOW Daai 10w is n yster en gaan definitief voldoen aan my vereiste Van wat ek kon sien is die eerste 15m amper daglig voor jou en daarna tot en met 30m kan jy nog mooi sien wat om jou aangaan!! My ruimte wa...
by ForYota
Wed Mar 12, 2014 4:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10watt led flood lights
Replies: 16
Views: 1943

Re: 10watt led flood lights

Kom braai op die plot dan wys ek jou verskil in die donker. Ek het 10W, 20W, 30W en n 50W led spots van hierdke op verskillende plekke om die huis. Ek koop by century in sasolburg en jy het n 5 jaar waarborg. Het al een na 3 jasr gaan omruil en hul het nie eers twee keer gevra nie. Dalk bici duurde...
by ForYota
Wed Mar 12, 2014 1:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10watt led flood lights
Replies: 16
Views: 1943

Re: 10watt led flood lights

Ek gebruik die 220V 20W om my huis en hulle werk baie goed. Die 10W was bietjie "lig" in die broek. Ek sal die 20W aanbeveel. Die Chinese winkels het hulle ook teen R120 en R200 onderskeidelik. Ek het hulle ook oopgemaak en hulle lyk presies dieselfde as die ander wat duurder is. Ek glo a...
by ForYota
Wed Mar 12, 2014 1:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10watt led flood lights
Replies: 16
Views: 1943

Re: 10watt led flood lights

Daai sal lekker werk. Ek het van die 20W 220V jobbies wat by my op is en hulle maak lekker lig. Die verskil tussen die 220v en die 12v.. net 'n klein transformertjie wat in gebou is agter in die housing... so jy kan maklik 'n 220v na 'n 12v verander. Hoeveel is jy op soek na? Cassie, Ek moet mos al...
by ForYota
Wed Mar 12, 2014 12:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10watt led flood lights
Replies: 16
Views: 1943

Re: 10watt led flood lights

Jip, Builders en daai ouens vra R300+

Ek wil net nie die ding koop, en dan is dit nie waarna ek "kyk" nie haha..
Miskien moet ek maar net een eers kry en dan kan ek sommer terugvoer gee... :think:
by ForYota
Wed Mar 12, 2014 12:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 10watt led flood lights
Replies: 16
Views: 1943

10watt led flood lights

Dagse Luxers, Is daar van julle hier wat al met bogenoemde ligte gespeel het, my plan is om dit reg rondom my huis te sit maar ek oorweeg sterk om die 12v roete te gaan, kan iemand vir my se na "watter" tipe lig kyk ons, area gewys... Ek kan hul plaaslik optel vir R220, gaan dit dan op n A...
by ForYota
Thu Mar 06, 2014 4:07 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2014
Replies: 10
Views: 2506

Re: angola 2014

AAITSA.. Geniet dit!! :thumbup:
by ForYota
Mon Mar 03, 2014 9:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: hulp nodig met voor diff asb
Replies: 2
Views: 557

Re: hulp nodig met voor diff asb

Jy sal sien die boud is gelock. Vat 'n klein skerp punch en maak eers die lock oop. Jy maak hom anti kloks los. Ek het 'n bar gemaak wat so 700mm lank is, Gate geboor wat dieselfde is as die Flange, vasgebout dat die arm kan druk teen die grond. Al wat dan nodig is nogsteeds die powerbar, dan is hy...

Go to advanced search