Search found 268 matches

by roeland.vlok
Wed Aug 14, 2013 3:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tie-Rod
Replies: 6
Views: 1195

Re: Tie-Rod

Dankbaar kerels! :thumbup:

Sal kyk of dit die disc is... So nie, maak ek 'n draai by Louis!
by roeland.vlok
Wed Aug 14, 2013 2:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tie-Rod
Replies: 6
Views: 1195

Tie-Rod

Kerels, As ek die rem van my 97 SFA trap dan voel dit of die regter voor wiel "wobble". :thumbdown: Ek vermoed dit is die "Tie-Rod" wat los is. Jack mens die wiel van die grond af op om dit vas te maak of albei wiele??? Hoeveel moet mens vas draai dat die wiele nie "toe-in&q...
by roeland.vlok
Wed Jul 10, 2013 10:33 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: My 1987 Hilux 4x4 Camper
Replies: 16
Views: 4448

Re: My 1987 Hilux 4x4 Camper

Netjiese trok! Ek reken jy sal lekker op in Afrika kan toer met so iets!

:thumbup:
by roeland.vlok
Wed Jul 10, 2013 9:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hungry!! What's for breakfast?
Replies: 48
Views: 2878

Re: Hungry!! What's for breakfast?

Jaco, daai bok gedoente vleis lyk darm te heerlik en sal deug vir ontbyt... :sick: :sick: :sick:
by roeland.vlok
Wed Jul 10, 2013 8:37 am
Forum: Meet the People
Topic: New admirer
Replies: 25
Views: 3656

Re: New admirer

Welkom Jakes!
Seker jy sal een of ander tyd iemand help met iets.
Geniet dit hier en weereens welkom! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Jul 08, 2013 3:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: newbie
Replies: 11
Views: 1627

Re: newbie

Welcome Calvin! :thumbup:
I see you have a NC30 in your arsenal... Good bike! I use to have one a few years ago.
Ride safe and enjoy it here! :celebrate:

Only saw now it has been stolen! :frustrated:
by roeland.vlok
Wed Jun 19, 2013 10:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rotte onder die bonnet
Replies: 33
Views: 2601

Re: Rotte onder die bonnet

Rian, jy kan Blue Death probeer. Of ek dink dit is wat hul dit noem. Daai goed werk soos 'n bom! Die rotte word dors en gaan drink water elders, dus vrek die goed nie in jou motorhuis nie... :thumbup:
by roeland.vlok
Wed Jun 19, 2013 10:10 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3661

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Welkom Koos! :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Jun 11, 2013 11:36 am
Forum: Trip Reports
Topic: Hennops Day out
Replies: 8
Views: 2478

Re: Hennops Day out

Dit lyk darem lekker! :)
by roeland.vlok
Mon Jun 10, 2013 12:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: Ou Roofkyker
Replies: 15
Views: 2463

Re: Ou Roofkyker

Welkom Petrie! :thumbup:
by roeland.vlok
Thu Jun 06, 2013 1:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: HILUX- en Japan se Walvisjag
Replies: 5
Views: 1222

Re: HILUX- en Japan se Walvisjag

Dis wreed en verkeerd! :disgust: Ek is in!!!
by roeland.vlok
Thu Jun 06, 2013 12:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Not the way to do it guys!!
Replies: 19
Views: 2914

Re: Not the way to do it guys!!

Ai... :slap:
by roeland.vlok
Thu Jun 06, 2013 12:30 pm
Forum: Humor
Topic: Women stickers!
Replies: 8
Views: 1737

Re: Women stickers!

YEAH!!! :lol:
by roeland.vlok
Tue May 14, 2013 10:38 am
Forum: Meet the People
Topic: new member
Replies: 17
Views: 2371

Re: new member

Welkom Riaan!
Ek is seker jy sal dit geniet hier saam ons.
:thumbup:
by roeland.vlok
Tue May 14, 2013 10:37 am
Forum: General Mods
Topic: why kross breed?????
Replies: 17
Views: 2978

Re: why kross breed?????

Jacques ek voel dieselfde as jy...
Dis soos om pampoen met sout te eet! :crazy:
by roeland.vlok
Tue May 14, 2013 10:35 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: New Kid on the Site
Replies: 16
Views: 3586

Re: New Kid on the Site

Welcome Frank! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by roeland.vlok
Wed May 08, 2013 1:30 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: bosvark 2
Replies: 12
Views: 3359

Re: bosvark 2

Welkom! :thumbup:
by roeland.vlok
Mon May 06, 2013 10:47 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1027720

Re: Snoring solved

Hehehehe!!! :lmao: :lmao: :lmao:
by roeland.vlok
Thu May 02, 2013 1:41 pm
Forum: Meet the People
Topic: New to the site!
Replies: 21
Views: 2334

Re: New to the site!

Welkom Rudolph!
:thumbup:
by roeland.vlok
Thu May 02, 2013 1:39 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8516

Re: Rust De Winter!

Jaco, dit is nou nie iets wat ek te hard wil se nie maar dit wil voorkom of 'n jeep gewen het.
Ek mag verkeerd wees en ek weet nie verseker nie ek het net gehoor Deon Fourie het gewen. :eh:
Enige iemand anders iets gehoor???
Jeepie ons wag in spanning vir jou opmerkings! :lol:
by roeland.vlok
Thu May 02, 2013 1:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.4 Carb uitgesorteer
Replies: 3
Views: 462

Re: 2.4 Carb uitgesorteer

Bly jy het reg gekom!
Oom Allan klink vir my na die "BAAS" van die SFA's!!!
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 11:03 am
Forum: Western Cape
Topic: Who is "Burning" this year?
Replies: 19
Views: 2409

Re: Who is "Burning" this year?

Stuff soos in Landy's? Hehehe! :lol:
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 11:02 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2100

Re: Hilux asbakkie

Dis taai.
Vasbyt! Darem kan jy jou volle aandag aan jou mense en jou Lux spandeer in daardie drie weke.
:thumbup:
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 10:23 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2100

Re: Hilux asbakkie

Bly ek is nie alleen met die "nie lus vir werk" gevoel nie. Skud 'n Jimny meer as 'n SFA? As ek verder as 50km gaan ry moet ek 'n "kidney belt" aansit. My vorige wekgewer het gepraat van die "bloed-p*ss-bakkies". Hehe! Vir hoe lank is jy in Angola? 6weke aan 2weke af of...
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 10:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2100

Re: Hilux asbakkie

Hehe! Klink vir my reg. :lol:
Werk jy vandag?
Ek is by die werk, maar dis vrek stil, het min om te doen en is net nie in die bui nie! :eh:
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 10:02 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2100

Re: Hilux asbakkie

Dit klink goed Jaco! Ek stem.
Dan sal 'n 'n olie pan onder die asbak moet sit. Hehehe! :lol:
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: I received this E-Mail (Mozambique)
Replies: 13
Views: 2053

Re: I received this E-Mail (Mozambique)

Thanks George!
I travel ito Moz for work every other month...
Thanks for the heads-up. I hate that place and if I had a choice I would never go there.
:disgust:
by roeland.vlok
Wed May 01, 2013 9:19 am
Forum: Build your own:
Topic: Hilux asbakkie
Replies: 10
Views: 2100

Re: Hilux asbakkie

Jaco, jy moet probeer om 'n jeep of Landy asbakkie te kry...
As is weg-gooi goed en 'n Lux is 'n everlast!
Goeie idee in elk geval! :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 3:18 pm
Forum: Western Cape
Topic: Who is "Burning" this year?
Replies: 19
Views: 2409

Re: Who is "Burning" this year?

Dit klink soos HOOOOOOPE pret! :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 3:02 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My eerste paar Mods !
Replies: 16
Views: 2899

Re: My eerste paar Mods !

Eben, hy lyk sommer nou kwaad!
Geluk! :)
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 2:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Who is "Burning" this year?
Replies: 19
Views: 2409

Re: Who is "Burning" this year?

Allan is dit soos in die dae van ouds wat die Celts 'n Wicker Man gebrand het???
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 1:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1998 Hilux 2.4 carburator
Replies: 10
Views: 1276

Re: 1998 Hilux 2.4 carburator

Swart rook is gewoonlik brandstof wat nie verbrand het nie...
Klink soos 'n Carb issue. Die kenners sal moet help met die een.
:think:
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 1:33 pm
Forum: Meet the People
Topic: Trotse 2.4 SFA D/C Eienaar
Replies: 14
Views: 1685

Re: Trotse 2.4 SFA D/C Eienaar

Welkom! :thumbup:
X-Dors is 'n beaut!!! :drool:
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 11:39 am
Forum: Humor
Topic: Never stop playing
Replies: 9
Views: 1536

Re: Never stop playing

Dit lyk of die video ge-"edit" is...
Well-donnit in elk geval! :shock:
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 11:04 am
Forum: Meet the People
Topic: 4x4 Newbie
Replies: 20
Views: 2183

Re: 4x4 Newbie

Nice Lux Mike! :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Apr 30, 2013 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die ornamente ?
Replies: 5
Views: 517

Re: Wat is die ornamente ?

Bhahahahaaaahaaahaaa!

Mooi Gavin, dis pragtig!
:lmao: :lmao: :lmao:
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 3:53 pm
Forum: General Mods
Topic: "Meet the Flintstones"........
Replies: 10
Views: 2150

Re: "Meet the Flintstones"........

Stuart as Homer once said: The holes are "speed holes" makes it go faster!
Hehehe! :lol:
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 12:22 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8516

Re: Rust De Winter!

Riaan,
Bly jy het dit geniet man! Nee kyk, 'n Lux KAN!
Nog paar foto's wat ek gekry het van Saterdag...
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 12:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: 4x4 Newbie
Replies: 20
Views: 2183

Re: 4x4 Newbie

Welkom Mike!
Wat van 'n foto of twee van jou trok? :thumbup:
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 11:50 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8516

Re: Rust De Winter!

Ek stem saam dat dit oor twee dae gebeur. Gewoonlik was dit Jamboree oor 'n lang naweek gehou so daar was tyd vir alles. Daar was 'n ou wat se voertuig in die berg onklaar geraak het en toe dit kom reg maak en net die Ghymkana kon ry. Volgende jaar wil ek self gaan ry. Het al van tevore met 'n CJ2A ...
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 11:31 am
Forum: Toyota Surf & 4Runner
Topic: 2014 Toyota 4Runner
Replies: 16
Views: 8270

Re: 2014 Toyota 4Runner

Dis 'n mooi trokkie! :thumbup:
Ek sal net te jammer wees vir die kar om te gaan speel met dit.
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 11:29 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8516

Re: Rust De Winter!

Daar is nog niks op die site nie so mens sal bietjie geduld moet he... :think:
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 11:27 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8516

Re: Rust De Winter!

Jaco, Die uitslae sal op die ATV site wees, weet net nie wanneer nie. Met die dat hul die berg roete en Ghymkana op dieselfde dag gehou het was dinge maar deur mekaar. Wat ek wel weet is dat die eerste 4x4 terug van die berg roete 'n IFS was, maar dit se niks van punte ens nie. Sal gou kyk of ek iet...
by roeland.vlok
Mon Apr 29, 2013 11:04 am
Forum: Trail Reports
Topic: Rust De Winter!
Replies: 19
Views: 8516

Re: Rust De Winter!

Wat ek Saterdag by die Jamboree afgeneem het.
Dit was mooi om so baie SFA's daar te sien!
:thumbup:
by roeland.vlok
Wed Apr 24, 2013 3:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bass Lake - 20 April 2013 (Replaced - Heidelberg)
Replies: 300
Views: 36396

Re: Bass Lake - 20 April 2013 (Replaced - Heidelberg)

Sjoe hoe groen is ek nou van die jaloesie!!! :sick:
Die swart Lux is vrek mooi! Myne moet so lyk!!! :razz:
by roeland.vlok
Wed Apr 24, 2013 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: CONGRATS TO ALLAN & SUZETTE
Replies: 22
Views: 2296

Re: CONGRATS TO ALLAN & SUZETTE

Baie geluk! :yahoo:
by roeland.vlok
Tue Apr 23, 2013 3:28 pm
Forum: Humor
Topic: Oven
Replies: 11
Views: 2101

Re: Oven

Hehehe!
Alles in die haak! Dankie vir die oulike pic! :thumbup:
by roeland.vlok
Tue Apr 23, 2013 3:03 pm
Forum: Humor
Topic: Oven
Replies: 11
Views: 2101

Re: Oven

Ali3n! Dis 'n mooie! :lol:
Mock jy die ingenieurs? :confused:
by roeland.vlok
Mon Apr 22, 2013 2:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: These are 13 rules of gunfighting everybody should know
Replies: 30
Views: 2916

Re: These are 13 rules of gunfighting everybody should know

Jeepie wat het van die laaste 3 geword?
Om twee weke te wag raak amper te erg... :confused:
by roeland.vlok
Fri Apr 19, 2013 10:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 27306

Re: Who want their van to be on the forum header?

Cassie, jy gaan jou hande vol hê...
Hehehe! :lol:
by roeland.vlok
Fri Apr 19, 2013 9:09 am
Forum: Humor
Topic: Do we support Mazda now?
Replies: 8
Views: 1371

Re: Do we support Mazda now?

MAZDA-NIE-'n-ANDER-DING-WAT-JY-KON-GEKOOP-HET-NIE!!!
Hehehe! :lol:
by roeland.vlok
Fri Apr 19, 2013 7:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED
Replies: 157
Views: 9473

Re: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED

Ekt dit gemis... Dis die werk se skuld! :lol:
by roeland.vlok
Fri Apr 19, 2013 7:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Stay strong!!!
Replies: 13
Views: 1445

Re: Stay strong!!!

Dankie Chris! DVDV!!! :thumbup:
by roeland.vlok
Fri Apr 19, 2013 7:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED
Replies: 157
Views: 9473

Re: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED

Hoeveel Cassie?
by roeland.vlok
Thu Apr 18, 2013 2:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 27306

Re: Who want their van to be on the forum header?

Yeah! :thumbup:
Dankie Cassie! Dit lyk BAK!
by roeland.vlok
Thu Apr 18, 2013 12:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Who want their van to be on the forum header?
Replies: 261
Views: 27306

Re: Who want their van to be on the forum header?

Dankie Cassie. Dit was lente in die Noord-Transvaal... :)
by roeland.vlok
Thu Apr 18, 2013 12:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED
Replies: 157
Views: 9473

Re: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED

Hehehe! Mooi Tony! :lmao:
by roeland.vlok
Thu Apr 18, 2013 11:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: What are your thoughts about the forum
Replies: 36
Views: 3967

Re: What are your thoughts about the forum

Dankie Cassie! :thumbup:
by roeland.vlok
Thu Apr 18, 2013 11:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: What are your thoughts about the forum
Replies: 36
Views: 3967

Re: What are your thoughts about the forum

Dis baie maklik om goed te doen met die hilux forum, foto's ens.
Al wat ek wil weet...
Wie besluit op die prentjie bo aan die forum blad langs die Hilux4x4.co.za trokkie?
Ek wonder nou al lank daaroor... En dit verander soms... :think:

Go to advanced search