Search found 22 matches

by Jaco Mulder
Thu Nov 17, 2022 4:19 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: SOLD - Eazi-Awn Roof Rack - Toyota Hilux Double Cab Vigo
Replies: 0
Views: 1945

SOLD - Eazi-Awn Roof Rack - Toyota Hilux Double Cab Vigo

Roofrack for toyota Hilux DC Vigo shape including Brackets, wind deflector
R5000
0716889783
by Jaco Mulder
Thu Nov 17, 2022 4:16 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Front Towbar - Prado 150
Replies: 0
Views: 2273

Front Towbar - Prado 150

Land cruiser Prado front Towbar including all brackets and bolts
R3500
0716889783
by Jaco Mulder
Thu Nov 17, 2022 1:21 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: OME Suspension Toyota Hilux VIGO - Price Reduced -SOLD
Replies: 0
Views: 2063

OME Suspension Toyota Hilux VIGO - Price Reduced -SOLD

OME Suspension for Toyota Hilux D/C
Only done 5000km
Front rated for Bullbar and Winch
Rear rated for 400kg permanent

R22500.00
071 688 9783
by Jaco Mulder
Mon Nov 28, 2016 1:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux replacement radio / Steering controls and onboard. DESPERATE!
Replies: 8
Views: 3765

Re: Hilux replacement radio / Steering controls and onboard. DESPERATE!

Het jy toe reggekom met die problem? Ek sit nou met dieselfde problem.
by Jaco Mulder
Mon Apr 18, 2016 4:23 pm
Forum: Build your own:
Topic: VHF Radio Roof Console
Replies: 20
Views: 8874

Re: VHF Radio Roof Console

Dink ek gaan maar ventilasie gate is sit as ek n tydjie kry.
Vir n man wat altyd voor moet ry, praat daai radio maar gereeld met n mens.
by Jaco Mulder
Mon Apr 18, 2016 11:57 am
Forum: Build your own:
Topic: VHF Radio Roof Console
Replies: 20
Views: 8874

Re: VHF Radio Roof Console

Het ook daaraan gedink, dink hy kan warm word as hy n dag aan is.
Daar is plek agter op die boks vir ventilasie gate.
by Jaco Mulder
Mon Apr 18, 2016 8:17 am
Forum: Build your own:
Topic: VHF Radio Roof Console
Replies: 20
Views: 8874

Re: VHF Radio Roof Console

More more,

So ek was nie baie mal oor die swart nie. Toe maak ek dit dieselfde greys as die dak.
Werk baie lekker en is uit die pad uit.

Lekker week
Jaco
by Jaco Mulder
Tue Mar 29, 2016 11:00 am
Forum: Build your own:
Topic: VHF Radio Roof Console
Replies: 20
Views: 8874

Re: VHF Radio Roof Console

Baie dankie manne, ek het dieselfde skroewe gebruik wat die vorige standaard holder was gehou het.
by Jaco Mulder
Wed Mar 23, 2016 8:18 am
Forum: Build your own:
Topic: VHF Radio Roof Console
Replies: 20
Views: 8874

VHF Radio Roof Console

More manne,
Ek het hierdie roof console ingebou vir my vhf radio.
Moet nog net die Mic en die kabel insit.

Groete,
Lekker dag
by Jaco Mulder
Tue Sep 08, 2015 2:43 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Kenwood TK7100 VHF Radio Mic Extension Cable
Replies: 4
Views: 4494

Re: Kenwood TK7100 VHF Radio Mic Extension Cable

Dankie manne, ek het reggekom met een.
by Jaco Mulder
Mon Sep 07, 2015 12:22 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Kenwood TK7100 VHF Radio Mic Extension Cable
Replies: 4
Views: 4494

Kenwood TK7100 VHF Radio Mic Extension Cable

Middag manne,

Ek het n kenwood radio in my bakkie en is opsoek na n 8 pin mic extension cable? Die cable van die radio na die mic. Myne is te kort waar ek die radio gesit het en waar ek die mic wil sit.

Groete,
Jaco :thumbup:
by Jaco Mulder
Tue Jan 13, 2015 10:58 am
Forum: Build your own:
Topic: D4d Double Cab Drawer System
Replies: 20
Views: 5491

Re: D4d Double Cab Drawer System

More manne, Wil maar net so bietjie vir julle se, ons is terug na ons 23 Dae, 6 Lande, 3 mere toer deur afrika. Moet se die laaistelsel het baie goed gewerk. Ons was 2 Hilux bakkies met dieselfde laaistelsel en dan n fortuner met een en n trailer. Al die stelsels het baie goed gewerk en niks het geb...
by Jaco Mulder
Mon Sep 08, 2014 1:40 pm
Forum: Build your own:
Topic: D4d Double Cab Drawer System
Replies: 20
Views: 5491

Re: D4d Double Cab Drawer System

Middag manne,

N man kyk na so R16 000.00 vir die volgende:
Middel laai + die 2 kant laaie + 2 Canopy Bokse + die 2 fridge slides.
Alles word gepowdercoate en die laaie het heavy duty slides in.

Groete,
Jaco
by Jaco Mulder
Tue Sep 02, 2014 7:34 am
Forum: Build your own:
Topic: D4d Double Cab Drawer System
Replies: 20
Views: 5491

Re: D4d Double Cab Drawer System

Dankie manne.
Ek bou eintlik die laaistelsel op die side line vir mense wat belangstel.
by Jaco Mulder
Fri Aug 29, 2014 11:56 am
Forum: Build your own:
Topic: D4d Double Cab Drawer System
Replies: 20
Views: 5491

D4d Double Cab Drawer System

More Manne,
Hier is my bakkie se DIY drawer system met 2x engel base frames. Canopy Bokse met n 60l water tank voor.
by Jaco Mulder
Wed Jul 16, 2014 1:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Chip Problem: Diesel Torque
Replies: 26
Views: 16161

Re: Chip Problem: Diesel Torque

Middag Manne,

Ek weet die chips doen dit as hulle heeltemal oop gestel is.
Op watter nommer / setting is die chips gestel as 1 vir brandstof verbruik is en 10 vir krag.
by Jaco Mulder
Wed Apr 02, 2014 8:36 am
Forum: The Workshop
Topic: IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts
Replies: 4
Views: 1241

IFS 1999 3.0D Complete Back Diff with Side shafts

More Manne, Ons het n 1999 Toyota Hilux IFS 3.0D Double cab in Tanzania. Ek is op soek na n kompleet agterste diff met side shafts, dromme en alles daarby. Ons het een bestel by n plek, op gestuur en dit pas nie. Hulle het vir ons n SFA Agterste diff gegee. (As Iemand belang stel) Wat dink julle is ...
by Jaco Mulder
Mon Mar 10, 2014 8:24 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Vrieskas vir Hilux
Replies: 3
Views: 1815

Re: DIY Vrieskas vir Hilux

Hi Toppie4x4

Nee, n Double cab.
Ek kyk om die vrieskas min of meer soos die water kanne wat agter die sit plekke pas te bou so 40L - 50L

Groete,
Jaco
by Jaco Mulder
Mon Mar 10, 2014 7:59 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Vrieskas vir Hilux
Replies: 3
Views: 1815

DIY Vrieskas vir Hilux

More manne, Ek kort so bietjie help, inligting vir my volgende projek. Ek het my hilux se agter sit plek se brackets gesny dat die rug lening kan afsak. Nou wil ek n vrieskas agter die sit plek bou. 1) Goeie plan om dit daar te doen? 2) Ek het gedink Stainless vir die buite kant? 3) Het iemand dit a...
by Jaco Mulder
Tue Dec 10, 2013 1:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse geluid onder die bakkie as ek die ignition aansit
Replies: 6
Views: 1298

Re: Snaakse geluid onder die bakkie as ek die ignition aansi

Dankie manne. Veilig wees oor die kerstyd en lekker rus vir die van julle wat weg gaan.
by Jaco Mulder
Tue Dec 10, 2013 11:18 am
Forum: The Workshop
Topic: Snaakse geluid onder die bakkie as ek die ignition aansit
Replies: 6
Views: 1298

Snaakse geluid onder die bakkie as ek die ignition aansit

Môre manne, Ek hoop julle kan my help. EK het ’n 2011 Toyota Hilux 3.0 d4d 4x4 gekoop so 3 weke terug met 58000km op. Sy warranty verval die 20 Des 2013. As ek die Ignition aansluit dan kry ek ’n geluid onder die bakkie, amper soos ’n pomp of iets wat nie lekker wil draai nie. Het iemand al ooit so ...
by Jaco Mulder
Thu Oct 25, 2012 10:44 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux D4D Belde
Replies: 0
Views: 773

Hilux D4D Belde

Môre almal. Man ek het so bietjie raad nog oor die volgende: Is daar ’n belt of belde wat ’n mens kan koop as die volgende gebeur as ’n mens op toer is. Omdat die D4D net een belt het wat alles draai, het ons met die vraag opgekom. Wat doen ’n mens as een van die bearings oppak, Alternator Bearing, ...

Go to advanced search