Search found 21 matches

by Vleispyp
Mon May 02, 2011 10:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: Helderberg Two Oceans 08/05/2011
Replies: 2
Views: 1130

Re: Helderberg Two Oceans 08/05/2011

Hi
Hou my op hoogte , ek sal dalk in wees ! Behoort lekker te wees na al die reen wat ons gehaad het . Is hulle weer oop na die groot brand ? :thumbup:
by Vleispyp
Tue Mar 10, 2009 4:18 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 2-Way Radios
Replies: 125
Views: 83426

Re: 2Way Radios

Ek die 29 in my Range met een van die langste antennas wat ek kon koop!Tot my verbasing kan ek tot en met so 15km helder opvangs en stuur!met n paar berge tussen in!glo dit of nie!So meskien as die manne beter opvangs wil he moet hulle kyk na n beter lat!!! :twisted:
by Vleispyp
Thu Feb 05, 2009 1:11 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Dual Transfer case
Replies: 7
Views: 1748

Re: Dual Transfer case

As ek mag vra Tys hoekom wil jy dit in sit?Is daar dan n plek waar jy regtig nie kan uit nie?En so ver ek weet is jy n spoed-man
by Vleispyp
Tue Feb 03, 2009 1:33 pm
Forum: Western Cape
Topic: Re: Atlantis Dunes - Now on Freedom Day
Replies: 48
Views: 3802

Re: Atlantis Dunes - 22 Feb 2009

Dit is my kos daai!!!Ek is daar!!Wil kyk of die rover nou beter is van al sy perde terug is :evil: :evil:
by Vleispyp
Fri Jan 23, 2009 12:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: hallo almal: ek het 'n hilux t-shirt maar ry 'n...
Replies: 22
Views: 3059

Re: hallo almal: ek het 'n hilux t-shirt maar ry 'n...

Welkom by ons!!Ek ry RANGE ROVER!!!So ek het dit al van alle kante gekry!!!STERKTE!!! :mrgreen: :mrgreen:
by Vleispyp
Fri Jan 23, 2009 12:05 pm
Forum: Western Cape
Topic: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Replies: 87
Views: 7185

Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009

Ek sien julle het nog nie die kuns van lieg aan geleer nie!!!!Wat mamma nie weet kan mamma nie kwaad maak nie :twisted: :twisted: :twisted:
by Vleispyp
Wed Jan 21, 2009 9:42 am
Forum: Western Cape
Topic: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Replies: 87
Views: 7185

Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009

:!: Ek wil net weet of ek n handsak moet bring vir julle dames sodat julle mekaar kan m..r en klaar kry!
by Vleispyp
Tue Jan 20, 2009 12:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Replies: 87
Views: 7185

Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009

:twisted: :wave: wie het n klein koppie?en uit wat gaan dit getrek word?
by Vleispyp
Tue Jan 20, 2009 12:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009
Replies: 87
Views: 7185

Re: W-Cape GTG - Kriges Bellville 23/01/2009

:twisted: ek sal daar wees!en varkie?
by Vleispyp
Thu Jan 15, 2009 10:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: Vrae oor Ford v6 engin
Replies: 16
Views: 8849

Re: Vrae oor Ford v6 engin

net n tip!as hulle se lings of regs bedoel hulle as jy binne die kar sit!!vra my ek het n
v8!sterkte :thumbup: :thumbup:
by Vleispyp
Sat Dec 27, 2008 12:47 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis: between X-mas an New Year
Replies: 27
Views: 2442

Re: Atlantis: between X-mas an New Year

Laat weet en ek is daar!! :clap: :clap: :clap:
by Vleispyp
Wed Nov 05, 2008 11:12 am
Forum: Open Discussion
Topic: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie
Replies: 13
Views: 1997

Re: Vleispyp - Charl se nuwe droom bakkie

Baie dankie varkie!Ek hou self van die bakkie!Dis nogal die regte kleur ook!Ek neem aan jy is weer toe gegooi met werk?????Waar kry jy tyd vir al die poef!! :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
by Vleispyp
Fri Sep 12, 2008 3:11 pm
Forum: Meet the People
Topic: Vleispyp is hier
Replies: 19
Views: 2366

Re: Vleispyp is hier

Ja!ons soek hard na daai regte 4x4!!My gesin het mos nou grooter geraak 3weke terug,so nou moet ek maar mooi dink wat ek doen.
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 10:33 pm
Forum: Meet the People
Topic: Vleispyp is hier
Replies: 19
Views: 2366

Re: Vleispyp is hier

Thanx!!

Ou basement varkie sukkel maar met die upstairs storie ;)

Goeie goed kom mos maar met tyd!!
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 10:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: Richtersveld: 24 - 28 September 2008
Replies: 281
Views: 23948

Re: Richtersveld: 24 - 28 September 2008

Yip, you joining us?

Suidwes
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 9:59 pm
Forum: Meet the People
Topic: Vleispyp is hier
Replies: 19
Views: 2366

Re: Vleispyp is hier

Net soos jy daar se....

Waneer gaan die varkie 'n vark word - Het jy darem die goons om die ding te dryf?? Jy het my nommer
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 9:52 pm
Forum: Meet the People
Topic: Vleispyp is hier
Replies: 19
Views: 2366

Re: Vleispyp is hier

Dis nie wat jy laas gese het nie

Niel jy mag maar die een delete
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 9:32 pm
Forum: Meet the People
Topic: Welcome/Welkom Wimpy!
Replies: 10
Views: 1872

Re: Welcome/Welkom Wimpy!

Welkom, welkom!
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 9:29 pm
Forum: Western Cape
Topic: Richtersveld: 24 - 28 September 2008
Replies: 281
Views: 23948

Re: Richtersveld: 24 - 28 September 2008

Yis Okkie,

Lyk my nie Pete gaan dit maak nie. Ons het miskien 'n Dustbin Navara wat ons gaan join maar verder is jou lys reg.

SuidWes - Kuier bietjie by Charl.....
by Vleispyp
Thu Sep 11, 2008 9:18 pm
Forum: Meet the People
Topic: Vleispyp is hier
Replies: 19
Views: 2366

Vleispyp is hier

Meeste ken my as Charl, moerse aantreklik en goed gebou....

LR het nie gehou nie en die LC het vir Bosvark oortuig om maar vir 'n v8 te gaan, aag shame ;-)

Na jare se 4x4 bly 'n company bakkie nogsteed die beste 4x4
by Vleispyp
Wed Jul 09, 2008 4:23 pm
Forum: Western Cape
Topic: Sneeu kyk
Replies: 37
Views: 3132

Re: Sneeu kyk

BOSVARK wrote:Gaan enige van julle hilux manne sneeu kyk saturdag of sondag.
ek hoop nie jy gaan probeer om met jou colt daar te ry nie :lol:

Go to advanced search