Search found 12 matches
Re: Sani Pass
Naandse mense. Darm veilig terug van my Lesotho toer. Al wat ek kan se is epic! Ongelooflike mooi land! Ek sal nie iemand aanbeveel om deur sani tot by katse te gaan in een dag nie, dit is n lang harde ry(12 ure aan 200km). Hilus het hom self wonderlik gedra, soos verwag, het net een keer die warnin...
Re: Sani Pass
Crap, decided to go wothout chains. Will follow up tommorrow with the folks at the lodges with regards to snow on the road!
Re: Sani Pass
Naand ouens
Weet enige iemand die toestand van die pad tussen motholong en tsaba tseka? Of moet mens eerde bo om ry?
Weet enige iemand die toestand van die pad tussen motholong en tsaba tseka? Of moet mens eerde bo om ry?
- Wed May 29, 2013 5:19 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Rock-sliders for my Hilux
- Replies: 24
- Views: 4981
Re: DIY Rock-sliders for my Hilux
Cool. Thanks. That sorts out the issue!
- Tue May 28, 2013 8:43 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Rocksliders
- Replies: 18
- Views: 3732
Re: DIY Rocksliders
Awesome man. Gonna build mine in a month or so.....finnished pics would be nice!
Re: Sani Pass
Dankie baie.......net bietjie geworry oor sneeu op die pad.......het nog nooit eers my pote in sneeu gesit nie......maar sal hom maar vat soos hy kom! Dis mos maar deel van die avontuur!
Re: Sani Pass
Dankie ouens.
Enige advies vir die ry van Sani? Tyre pressures? Gewig op hilux se gat?
Enige advies vir die ry van Sani? Tyre pressures? Gewig op hilux se gat?
- Tue May 28, 2013 7:36 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Rock-sliders for my Hilux
- Replies: 24
- Views: 4981
Re: DIY Rock-sliders for my Hilux
War-Medic,
Did the bracket just slide pass the diesel tank?
I want to build my own as well and this is the only issue I saw.
Your advice would be greatly appreciated.
Did the bracket just slide pass the diesel tank?
I want to build my own as well and this is the only issue I saw.
Your advice would be greatly appreciated.
Re: Sani Pass
Ons het eintlik klaar verblyf geboek onder by sani backpackers en dan die volgende dag by orion by katse......gaan maar kyk om 6uur by sa grenspos deur te gaan en dan sien hoe laat ons bo sani bereik. Darm geen depositos by tweede aand verblyf so kan ander verblyf soek.
Dankie vir die advies ouens!
Dankie vir die advies ouens!
Re: Sani Pass
Naand mense,
Ek gaan middel Junie Sani doen. Is dit optimisties om van onderkant van Sani na Katse te ry in een dag?
En twee is dit wys om kettings saam te neem.....vir wis en onwis?
Ek gaan middel Junie Sani doen. Is dit optimisties om van onderkant van Sani na Katse te ry in een dag?
En twee is dit wys om kettings saam te neem.....vir wis en onwis?
- Wed Aug 22, 2012 5:55 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Welcome to all the new members
- Replies: 457
- Views: 302385
Re: Welcome to all the new members
Dankie ouens! Wel ek is in Potch/klerksdorp omgewing. Het gestraand my eerste Hilux gekry, so 4x4 is n nuwe ding vir my, hehe. Ek is n rekenmeester by RSA-AGRI. En sal fotos oplaai as ek weer by n stabiele konneksie is.
- Wed Aug 22, 2012 6:16 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Welcome to all the new members
- Replies: 457
- Views: 302385
Re: Welcome to all the new members
Goeie dag manne, ek is Arie