Search found 1448 matches

by Piesang
Sat Dec 24, 2011 9:38 pm
Forum: Build your own:
Topic: Roof Console - IFS
Replies: 69
Views: 11705

Re: Roof Console - IFS

Louis :applaud: :applaud: :applaud: :applaud: :applaud: Ek is beindruk, nou vir die eerste keer jou projek gesien. Het reg aan die begin nog al gewonder hoe jy hom in die dak gaan hang, het al vergeet van daai rivets wat 'n ou kan gebruik. Baie goed gedoen. Net een vraag, gaan daai atena nie aan all...
by Piesang
Fri Dec 23, 2011 4:34 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 'n Pot vol ROES !!!! Help
Replies: 14
Views: 2350

Re: 'n Pot vol ROES !!!! Help

Dankie nou weet ek ook. Ek het ook so erg geroeste pot. Hom gekry waar hy agter gebly het na iemand verhuis het. Het hom maar gehou en was nie seker of ek hom sal kan red nie, nou wet ek :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Thu Sep 29, 2011 8:15 am
Forum: Open Discussion
Topic: Import Export company
Replies: 8
Views: 1209

Re: Import Export company

jong ek ook. Die besigheid lyk maar stil daar buite. Meskien moet ons vir Piet Petoors vra of daar dalk 'n afdeling gemaak kan word vir NUWE INTREPETEURS waar ons groentjies wat die besigheids wêrld betree mekaar kan ondersteun, aanmoedig en iedees kan uit ruil. En as daar 'n paar van die hardebaar...
by Piesang
Wed Sep 28, 2011 4:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Import Export company
Replies: 8
Views: 1209

Re: Import Export company

Hilux 1 wrote:Dankie Pieter, ek hoop so. Wil so ietsie ekstra in my sak begin sit.
ek hoop dit werk
by Piesang
Wed Sep 28, 2011 3:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Import Export company
Replies: 8
Views: 1209

Re: Import Export company

het jou ge-pm hoop hy kan help.
by Piesang
Wed Sep 21, 2011 8:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wie kan die dag onthou....!!!
Replies: 19
Views: 2071

Re: Wie kan die dag onthou....!!!

Derde ry van reg 8'ste van voor. Baie lekker dag, en moet nie die kamp by Ouskip vergeet nie!!!!
by Piesang
Tue Sep 20, 2011 1:03 pm
Forum: Humor
Topic: Lets bow our heads
Replies: 7
Views: 1335

Lets bow our heads

Nie so seker of ek die een dalk onder INSPARATION moes plaas nie This is from a minister (of religion): We were in slow-moving traffic the other day and the car in front of us had a President Zuma rear window sticker on it, which read: "Pray for Our President Zuma, Julius Malema, and Robert Mug...
by Piesang
Fri Jul 15, 2011 2:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Why I drive a Citi Golf
Replies: 12
Views: 1879

Re: Why I drive a Citi Golf

Ek het altwee, altwee is wit en altwee is vrek swaar op petrol, die ouer Citi's met gewone vergasser is nie so ekonomies soos die inspuiting ouens nie, maar jy kan op 'n sondag agtermidag die masjien uithaal doen wat moet gedoen word en maandag oggend weer werk toe ry met hom. :thumbup: Oja en die H...
by Piesang
Fri Jul 15, 2011 1:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Co2 welding on aluminium ??
Replies: 25
Views: 2419

Re: Co2 welding on aluminium ??

Trtwyl julle manne so slim is, my welding lyk soos voëltjie-@k op 'n stokkie. Ek het vir Afrox hier in Somerset-Wes genader om te hoor waar kan ek opleiding in welding kry (my pa het destyds dit deur hul gedoen) en hul kon my nie help nie. Waar gaan 'n man vir 'n goeie welding kursus? Daar is nogal ...
by Piesang
Thu Jul 14, 2011 4:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: R40 a Kilo for Springbuck?
Replies: 22
Views: 2361

Re: R40 a Kilo for Springbuck?

Ek dog nou net ou Piet soek R40 p/kg vir die bokke af fondse om die jonggetjies te vat of die wêrld toer toe sien ek nee dis regte springbok wat hier terspraak is :yahoo: :yahoo: :yahoo:

So 2 jaar terug het ons R36 betaal vir karoo spring bok en ek koop hom eerder as skaap.
by Piesang
Thu Jul 14, 2011 4:34 pm
Forum: Hobbies
Topic: Wie is boogjagters
Replies: 45
Views: 11716

Re: Wie is boogjagters

Lyk my hier kom 'n HILUXBOOGJAG-DAG :laugh2: :laugh2:
by Piesang
Thu Jul 14, 2011 2:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hunting!!!
Replies: 16
Views: 2130

Re: Hunting!!!

Ek het nog nooit gaan jag nie, maar dink dit kan nogal 'n lekker onderwerp wees. Soos 'n ander onderwerp oor Boogjag 'deur Spartan aan geroer', dit sal ek nogal laaik.

So laat rol die strorie sodat ons leke ook kan leer.
by Piesang
Thu Jul 14, 2011 10:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wie ken die Hilux
Replies: 9
Views: 1080

Re: Wie ken die Hilux

Johannes van die See wrote::eh:
Ek was nog nooit goed met spelling nie!
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Thu Jul 14, 2011 9:40 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wie ken die Hilux
Replies: 9
Views: 1080

Re: Wie ken die Hilux

Ek weet... Ek weet :excited: :excited: :excited: Casie as jy reg raai kan jy die bumper verniet kry......... :mocking: Ek wil nou nie sy naam weg gee nie maar daar is 'n P en 'n i en 'n e en 'n t en nog 'n e en 'n r in sy naam :twisted: Dis my naam, maar alhoewel my van ook met 'n 'P' begin is dit ...
by Piesang
Thu Jul 14, 2011 8:37 am
Forum: Hobbies
Topic: Wie is boogjagters
Replies: 45
Views: 11716

Re: Wie is boogjagters

My seun en dogter het verlede jaar belang gestel om boogskut as sport by die skool te neem en ons het toe gedink dit kan dalk 'n goeie gesin sport wees en later oorgaan na die jag (tenminste ek). Ek en seun kon die selfde grote boog gebruik en ma en sus die selfde grote, maar nee, seun het 'n linker...
by Piesang
Mon Jun 13, 2011 3:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dors 2.7 Legend 35 Hilux
Replies: 10
Views: 2468

Re: Dors 2.7 Legend 35 Hilux

Ek het 'n 1999 2.7 hy het my 7.2-7.5 gegee toe jik my g@t en laat doen flreeflow enchip en dino toe foeter ek hom op en hy gee my 6.5 en raak al slegter na 4.5 met baie rook en swak trek krag. Allen het hom onder hande gehad, chip weg gegooi (altans ek dink so) en hy is nou weer seep gald, kan net n...
by Piesang
Mon Jun 13, 2011 8:59 am
Forum: Western Cape
Topic: W/Cape Hilux Club Weekend Outing - Die Gatjie 17 - 19 June
Replies: 21
Views: 3921

Re: W/Cape Hilux Club Weekend Outing - Die Gatjie 17 - 19 J

Ek is oor die tyd nie in die Wes Kaap.
by Piesang
Fri Jun 10, 2011 3:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Condor 4X4
Replies: 13
Views: 1822

Condor 4X4

Iemand wat ek ken het my gevra hoe is die Codor as 4X4, ek het geen iedee is daar iemand wat inligting hieroor kan gee?
by Piesang
Fri Jun 10, 2011 1:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IS DIT 'n BOOT OF 'n 4X4
Replies: 7
Views: 1344

Re: IS DIT 'n BOOT OF 'n 4X4

by Piesang
Fri Jun 10, 2011 1:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: IS DIT 'n BOOT OF 'n 4X4
Replies: 7
Views: 1344

IS DIT 'n BOOT OF 'n 4X4


Sal hom graag op Atlastes se sand wil sien
by Piesang
Fri Jun 10, 2011 1:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Patrol ?
Replies: 35
Views: 3973

Re: Rhino Patrol ?

Nogal 'n idee en 'n moontlikheid, Pieter. :thumbup: Om deel van Sanparke se hulp bewaarders te word is daar 'n kursus wat gedoen moet word met werkstukke wat in gehandig moet word. Ek het so jaar terug 'n eendag kursus wat hier by ons aangebied is gaan bywoon en dit is nogal insigewind. Ek sal dit ...
by Piesang
Thu Jun 09, 2011 4:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Patrol ?
Replies: 35
Views: 3973

Re: Rhino Patrol ?

Hier by ons is nou nie renosters nie, behalwe vir 'n paar ouens wat hul so gedra :lol: :lol: , maar dit is om die rede dat ek aangesluit het as eere natuurbewaarder by Weskaap se Natuurbewaaring. Net jammer dat hier nie veel georganiseer word nie en ons kom ook nooit bymekaar vir bespreekings nie Ek...
by Piesang
Tue Jun 07, 2011 12:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: DOOIE DORS 2.7
Replies: 12
Views: 2297

Re: DOOIE DORS 2.7

Dis net in my geval was daar geen voordeel nie, onmiddelik tekort aan krag, staart nie reg nie, rook baie, stink erg na petrol en daie swaar op petrol.

Maar weereens dankie Allen die bakkie is nou 'n droom. :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Mon Jun 06, 2011 10:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!
Replies: 73
Views: 35850

Re: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!

Now thats the spirit Pieter :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Mon Jun 06, 2011 10:15 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi - driving two hilux surfs from UK to SA
Replies: 10
Views: 1740

Re: Hi - driving two hilux surfs from UK to SA

Welcom Andy, would like to read more about your trip.

To all the Capies, it will be nice to welcom them at.......
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
..
.
ATLANTES
by Piesang
Mon Jun 06, 2011 9:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!
Replies: 73
Views: 35850

Re: THE BOSS NEEDS OUR HELP!!!!!

Pieter ek kan nou nie by dra by die bewysse nie, maar ek bid jou alle sukses toe in Jesus Naam.
by Piesang
Mon Jun 06, 2011 9:31 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 Wheel bearing Heeeelllllllllppppppp!
Replies: 2
Views: 1008

Re: 2.7 Wheel bearing Heeeelllllllllppppppp!

Vat die bearings en seels as voorbeeld na jou naaste Bearing handelaar, as die ou sy sout werd is sal hy dit opmeet en vir jou die regtes kan gee sonder die Toyota part nommer. En ja vra vir Timken as jy nieTimken kan kry gaan vir SKF, F A G, NTN of NSK. Bly weg van ander goedkoper maak bearings as ...
by Piesang
Mon Jun 06, 2011 9:14 am
Forum: The Workshop
Topic: DOOIE DORS 2.7
Replies: 12
Views: 2297

Re: DOOIE DORS 2.7

I dont know what chip you had fitted but if it is a Uni-Chip product and were unhappy with the results, as a Unichip installer there would be a moneyback guarantee. If you have problems get hold of Dastek in Pretoria. Ek is nie sker watse chip dit is nie, maar die chip was nie die probleem nie, die...
by Piesang
Fri Jun 03, 2011 12:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: DOOIE DORS 2.7
Replies: 12
Views: 2297

DOOIE DORS 2.7

Ek het al genoem hier dat ek my Lux laat dyno en chip het :thumbdown: :thumbdown: en dat ek as leek gevoel het dat hy nie reg is na die dyno nie. Ek het die Lux terug gestuur Stikland toe en hul het net gesê die injectors is foutief. Hoe het hul hom gechip en dyno as die injectors foutief is :crazy:...
by Piesang
Thu Jun 02, 2011 8:02 am
Forum: Trip Reports
Topic: WESKUS NATIONALE PARK
Replies: 5
Views: 1346

Re: WESKUS NATIONALE PARK

Kwaai Pieta :thumbup: Jou bakkie se bumper lyk goed :goodjob: Het jy prenkies van die gedoente diedag afgeskuit :lmao: :tease: Grap net :lmao: :lmao: :lmao: spel was noeg nooit my sterk punt nie en dan moet my vingers nog hul pad vind op die klomp knoppies, dit spel net gemors :lmao: :lmao: :lmao: ...
by Piesang
Wed Jun 01, 2011 4:59 pm
Forum: Trip Reports
Topic: WESKUS NATIONALE PARK
Replies: 5
Views: 1346

WESKUS NATIONALE PARK

Ja ek weet daar is nie 'n 4x4 roete nie. Ons groep van Be A Blessing was genooi om met die kinder op die natuurbewaarders se veld roete pad 'n trip van so tussen 2 en 3 ure te doen. Die kinders het eers 'n bekendstelling by gewoon wat gehandel het oor die park, sy diere, voëls en plante. Daarna is o...
by Piesang
Fri May 27, 2011 3:11 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Hang gat
Replies: 25
Views: 4670

Re: Hang gat

Mud Dog se idee is goed, my pa het destyds sy Valiant so op gelig en jare so gery sonder dat hy sak, die geheim lê blyk baar in die koud buig nie warm maak nie.
by Piesang
Fri May 27, 2011 2:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: How to remove cement from bodywork??
Replies: 8
Views: 1478

Re: How to remove cement from bodywork??

Die$eL wrote:
i'm guessing that they will have to spray just about the entire bakkie...
As dit metalicpaint is ja, ander sien jy die deel wat gespray is volgende jaar duidelik.
by Piesang
Fri May 27, 2011 1:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Front Wheel Bearings
Replies: 15
Views: 2552

Re: Front Wheel Bearings

Mud Dog wrote:Hmmmm ..... R682 as opposed to R1900! It's not justifiable. :blink:
Hul moet die Teagirll ook betaal :lmao: :lmao: :lmao:
by Piesang
Fri May 27, 2011 12:45 pm
Forum: Build your own:
Topic: Swing arm bearing kit
Replies: 14
Views: 3022

Re: Swing arm bearing kit

Wat is die mates van die groot collar (OD & Length)
by Piesang
Fri May 27, 2011 12:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 3339

Re: Are 4x4 drivers bullies?

Ever wondered what reaction you will get from a taxi driver if he stops in front of you, you switch to low range and push him out of the way???? I have that thought every single day!!! :twisted: :twisted: Luckily I am driving the Yaris during the week, but then again ... I might try that with the Y...
by Piesang
Thu May 26, 2011 11:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where are the traffic officers when you need them?
Replies: 11
Views: 1760

Re: Where are the traffic officers when you need them?

Ek het nie die hele storie gehoor, maar op KFM nuus was daar iets van dat die Kaapstad verkeer volgende maand gaan toeslaan op iets soos 2 miljoen of biljoen rand se uitstaan de boetes. :shock: :shock: wonder hoe gaan hul dit reg kry.
by Piesang
Thu May 26, 2011 9:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where are the traffic officers when you need them?
Replies: 11
Views: 1760

Re: Where are the traffic officers when you need them?

In JHB I find it mandatory to pray before I leave home :angel: Because by the time I get to the end of the street, in most cases there's people breaking almost every law you can think of. By then I'm usually in the wrong mood. :aggresive: :aggresive: :aggresive: This way I'm a more calm driver. :da...
by Piesang
Thu May 26, 2011 8:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where are the traffic officers when you need them?
Replies: 11
Views: 1760

Re: Where are the traffic officers when you need them?

Plates in front is most definitely mandatory except for motorcycles Jadaar moet 'n nommerplaat voor wees die eenigte rede hoekom ouens dit afhaal is vir spoed kameras en enige iets wat gesleep word waarvan daar nie rooi- en vlikker ligte saam met die sleep voertuig werk nie of die sleep voertuig se...
by Piesang
Thu May 26, 2011 8:05 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Teardrop Caravan
Replies: 30
Views: 3422

Re: DIY Teardrop Caravan

Ekl het ook die idee van koop 'n ou vrot wa en gebruik die papiere, maar die probleem kom by eise uit 'n ongeluk. Die assesors weet wat is 'n venter(of ander groot name) trailer en wat nie. So jy moet een soek wat oorspronkilk geregisteer is as Homebuilt, en dis nie so maklik om in die hande te kry ...
by Piesang
Wed May 25, 2011 2:47 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Teardrop Caravan
Replies: 30
Views: 3422

Re: DIY Teardrop Caravan

Hoe gaan jy die oukie SABS en roadworthy maak? Wel ek bou maar die eerste een vir myself, en sal seker verkoop as ek nie daarvan hou nie. die Roadworthy is nie 'n probleem nie. Die SABS, ek vra nog die vra oor wat om te doen en hoe... Hou elke ding wat jy vir die wa koop se koopbewys, jy gaan dit n...
by Piesang
Wed May 25, 2011 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 3339

Re: Are 4x4 drivers bullies?

Ek moet nogal erken dat vandat ek die lexus in het put ek nogal genot daaruit om die windg@t laaities met hulle waremgemaakte golfies en sentratjies n lekker piets te gee.JA ja ok daar het ook noudiedag n stywelip M/benz bestuurder ook bietjie pak gekry. Daar is 'n verskul om 'n 4x4 bullie en windg...
by Piesang
Tue May 24, 2011 1:34 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Platkar?
Replies: 13
Views: 4731

Re: Platkar?

I still have almost the exact same model (rotting away in my yard at the moment) .... also has a 160 twin port motor (removed and in storage). That thing used to stand on the rear wheels in 3rd gear! Eventually made some big lead castings and fitted them to the front. Loads of fun and power to boot...
by Piesang
Mon May 23, 2011 12:48 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Platkar?
Replies: 13
Views: 4731

Re: Platkar?

Klong se Pa wrote:Hoe gedra jou platkar homself tot dusver? :beach:
Ek het hom saam gevat Atlantis toe die paas naweek, en hy het nogal goed geloop behawe vir 'n staarter wat nie lekker is nie.
by Piesang
Mon May 23, 2011 12:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are 4x4 drivers bullies?
Replies: 36
Views: 3339

Re: Are 4x4 drivers bullies?

In my oë is 'n voertuig maar net een groot vuurwapen (meer mense sterf dagliks deur hul as deur 'n vuurwapens) dus gebruik ek myne met ander mense se lewens ingedagte. Om ander verkeer aftesny of voor hul in tedruk net om dat ek moetswillig is nee, mense se lewens is in gedrang. MAAR. Nou kan ek net...
by Piesang
Mon May 23, 2011 12:11 pm
Forum: Medical forum
Topic: Die Ergste Seer
Replies: 20
Views: 7541

Re: Die Ergste Seer

Dink goed na oor die gereelde gebruik van kortesoon. Ek kan nie anders as om dit daagliks te gebruik nie en die nuwe efekte is ondraaglik. Om maar een te noem, die kussingkies tussen my rugwerwils is al weg gevreet. Ek het nie ondervinding van wat jy het nie, maar glo my die pyn wat daar sit wens ek...
by Piesang
Tue May 03, 2011 10:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Road accident
Replies: 37
Views: 4693

Re: Road accident

Joe, Roy toe jy my Sondag vertel van die ongelik het ek nie kon dink dat 'n motorfiets 'n bakkie se wiel so kon weg vat soos ek nou op die foto sien nie. Dankie die Vader dat jul in 'n voertuig was wat se neus hoog van die grond is anders kon dit erger gewees het. Wat die manne sê van berading, ja t...
by Piesang
Fri Apr 29, 2011 9:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Not quite sure?
Replies: 39
Views: 4057

Re: Not quite sure?

Nooit!! My vrou het vrede gemaak met my Jap girlfriend laaaaaaaaaaaaannnk voor ons troue - sy geniet dit selfs om met haar te ry! :laugh2: :laugh2: :laugh2: Ok ... nou verstaan ek beter ..... ek het dit letterlik geneem . :D: :thumbup: Dis nou as 'n man te lank op die forum is. :lmao: :lmao: :lmao:...
by Piesang
Fri Apr 29, 2011 8:13 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Would it work, and for how much???
Replies: 8
Views: 2251

Re: Would it work, and for how much???

Die outjie het nou so 295000km opi klok, en het nogi n beat ge-skip nie! all in all is ek regtig gelukkig met die ou....maar as ek saam met n paar pelle in hul KZ'2 en D4D's ry, brand my gat maar vir n bietjie meer woema....sou lekker wees, maar wil nie onnodig geld spandeer waaroor ek later gaan s...
by Piesang
Thu Apr 28, 2011 1:37 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Andre du preez wrote:Ou Gerrie van NHW gaan dinsdag die box uit haal!!!Hy se ook ons moet eers kyk. Baie dankie vir almal se raad.

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Piesang
Thu Apr 28, 2011 1:11 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Nee man maak eers daai boks oop dalk is dit net die mainshaft bearings dan is dit nie teduur nie, voor jy nou gaan en klomp geld spandeur. Ek is nou nie 'n mac nie maar wil saam stem. Maak eers oop en bepaal dan die skade voor jy sommer 'n ander een koop. Dis wat ek gewoonlik doen, haal uit mekaar ...
by Piesang
Thu Apr 28, 2011 1:03 pm
Forum: Medical forum
Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Replies: 117
Views: 29234

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

As ek na daai foto kyk sien ek jy is al klaar weer besig om te 4x4.. :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Bly om te sien jy bly bo omstandighede
by Piesang
Mon Apr 25, 2011 9:36 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Hel manne baie dankie vir n hengse lekker dag, spesiaal vir Tertius vir die radios en vir almal wat ons sommer net daar en dan laat tuis voel het.Sjoe maar n v6 kan darem in die duine loop.Ek moet nog baie leer en nou dat die gogga my vrou ook gebyt het na haar paar op en af ry sessies met die duin...
by Piesang
Mon Apr 25, 2011 8:07 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

dankie ouens en vroue dit was 'n baie lekker dag. Skies die beach buggy het so bietjie terug gehou, maar toe ons van die braai af terug ry het hy lekker geloop. Ek moet se dit was die eerste keer wat ek in die bos paadjies gery het en dit was nogal fun. En ja dit was lekker om gesigte aan hul name t...
by Piesang
Thu Apr 21, 2011 12:19 pm
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

Andre du preez wrote:Piesang my nr is 0823194234

bEL MAAR AS jy uit Grabouw ry!!!
Maak so, gaan nou huistoe. As als goed gaan sien jul Maandag.
by Piesang
Thu Apr 21, 2011 10:33 am
Forum: Medical forum
Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Replies: 117
Views: 29234

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Sjoe ek was die laaste tyd reedelik besig en min op di forum.

Dis nie lekker om 'n geliefe so te sien lê nie. Bid vir jul altwee.
by Piesang
Thu Apr 21, 2011 9:02 am
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

....................dit gaan lekkkkkkkkeeeeeeeeeeeeer wees!! Hansen julle moet laat weet as julle hier aan kom!!! Die plek se "water" smaak erg lekka.Is reg Piesang ons sal gesels, Rayco ons kry jou daar. Cool manne net een vraag waar tel ons die permitte op!! :shh: Ek kan nie waggggg nie...
by Piesang
Thu Apr 21, 2011 8:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: LEKKERRRRR LAAAAAANG NAWEEK
Replies: 0
Views: 622

LEKKERRRRR LAAAAAANG NAWEEK

Laat ons in gedagte hou hoekom ons more 'n vakansiedag het. Hou matigheid voor oë, onhou 'n ware man erken wanneer hy 'n dop teveel in het en veilig ry waar jul ookal gaan.

Blessings
by Piesang
Thu Apr 21, 2011 8:26 am
Forum: South Africa
Topic: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer wees
Replies: 151
Views: 33679

Re: Atlantis 22/04/11 tot 2/05/11 en dit gaaan lekkkeeeeeer

tersmit wrote:Die manne wat van vêr af kom moet mooi ry, en ons sien julle "bright and early" maandag oggend by Atlantis se duine !!!
Ja ons bid jul 'n veilige en lekker rit toe.
by Piesang
Thu Apr 21, 2011 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: FIBERGLASS
Replies: 6
Views: 1002

Re: FIBERGLASS

Waar kry ek die talc poeier? :laugh2: :laugh2: :laugh2: Dis Talcum powder, Pieter. Vra vir jou vrou ..... (Johnson's baby powder). :D: ;-) My kinders is al een uit die huis en die ander een maak di jaar klaar, so ek het al vergeet van diè poeier. :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Go to advanced search