Search found 1448 matches

by Piesang
Thu Jun 05, 2008 11:45 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Big D's new SFA Hilux
Replies: 17
Views: 3316

Re: Big D's new SFA Hilux

Big D, geniet die wa, sulke goeies is skaars Daardie reeks bly maar altyd die mooiste en beste vir my. My eerste een was 'n 93 DC 2.2 met geen ekstras, donker metaal blou met ge'crome'de 'rims' en silwer treeplanke. Al wat ek vir my 'n plus is in die een wat ek nou het 99' DC 2.7 is en keer dat ek t...
by Piesang
Tue Jun 03, 2008 8:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16964

Re: Waar was jy in die weermag?

Is dit nie waar nie? As jy met die manne praat sê hul gewoonlik dit was die lekkerste tyd in hul lewe wat hul nie wil oorhê nie!! Was iemand of ken jy iemand wat met die motorfietse op die grens was? Ek hoor die terries was so bang vir daardie ouens :!:
by Piesang
Mon Jun 02, 2008 5:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16964

Re: Waar was jy in die weermag?

Was Junie 84 basies Elandsfontein Pretoria. Daarna by die kasteel in Kaap Stad maar moes weens medies se redes uit voor die twee jaar uit is, wou graag panser korps toe gegaan het, maar as g4k4 het hulle my uit gegooi. Nou 4x4 ek net :P .
by Piesang
Mon Jun 02, 2008 4:50 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What type of shirt
Replies: 13
Views: 1956

Re: What type of shirt

Cassie, siende dat jy spog met die coolste avatar :mrgreen: , ver tel vir ons nuwe ouens hoe om een op te laai. Ek het al probeer, maar die aflaai werk nie, skies EK :oops: kry dit nie reg nie.
by Piesang
Mon Jun 02, 2008 4:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Engine differences 2.7 pre-facelift & Facelift models
Replies: 27
Views: 34731

Re: Engine differences 2.7 pre-facelift & Facelift models

Wil net weet wat bedoel jy by lae kilos? Sover ek weet tel kilos nie teen 'n Hilux nie :lol: :lol: :lol: :lol: :mrgreen:
by Piesang
Mon Jun 02, 2008 8:00 am
Forum: The Workshop
Topic: Unichip of nie
Replies: 16
Views: 2058

Re: Unichip of nie

Dankie vir die terugvoer, ek sal sodra daar weer geld te spaar is :oops: by Steve 'n draai gaan maak
by Piesang
Thu May 29, 2008 7:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Unichip of nie
Replies: 16
Views: 2058

Re: Unichip of nie

Manne dankie vir die terugvoering. As julle nie onmgee, ek wil nie mense se name swart smeer nie. As jul dalk net vir my dan kan sê waar in Kaap Stad, of naby, kan ek iemand kry wat dit reg kan doen. Dan is ek self ook maar 'n moegoe as dit kom by rekenaars. HOE KRY EK FOTO'S EN SMILIES EN SULKE GO...
by Piesang
Wed May 28, 2008 5:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Unichip of nie
Replies: 16
Views: 2058

Unichip of nie

Dagsê. Ek is nuut op die blad en ook redelik nuut ageter die stuur van 'n 4x4. Doen my ondervinding op hier in die berge op en om Grabouw. Ek het gemiddeld 7.1km pl met my 2.7i gekry en toe ek sy uitlaat moet vervang het ek dit met s/steel freeflow vervang. Toe daar weer spaargeld is wou ek 'n bran...

Go to advanced search