Search found 26 matches

by chanico
Tue Aug 12, 2014 11:36 am
Forum: Build your own:
Topic: toyota 4x4 beatle
Replies: 16
Views: 5222

Re: toyota 4x4 beatle

hi manne hiers n lys van goed wat ek nou aan kan dink wat ek kort vir die beatle 1 al twee prop shafts 2 fuel tank 3 power steering box +arms 4 gear box mountings 5 4x4 gear box as daar enige iemand is wat my kan help sal wardeur met redelike pryse sal nog meer wardeur word :beg: :beg: :beg: :beg: :...
by chanico
Sun Aug 10, 2014 11:53 am
Forum: Build your own:
Topic: toyota 4x4 beatle
Replies: 16
Views: 5222

Re: toyota 4x4 beatle

dankie pieter ek sal so maak ,ja dit is haar eerste kar ek het so jaar en half om die projek klaar te maak
by chanico
Sun Aug 10, 2014 10:05 am
Forum: Build your own:
Topic: toyota 4x4 beatle
Replies: 16
Views: 5222

Re: toyota 4x4 beatle

wat dink julle van die meneer kan julle my help met parte
by chanico
Sun Aug 10, 2014 10:03 am
Forum: Build your own:
Topic: toyota 4x4 beatle
Replies: 16
Views: 5222

Re: toyota 4x4 beatle

die begin van n regte bosparra
by chanico
Fri Aug 08, 2014 4:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: toyota 4x4 beatle
Replies: 16
Views: 5222

toyota 4x4 beatle

hi almal ek het hulp nodig my dogter wil n 4x4 beatel he nou ja hoe moelik kan dit wees na n baie huis werk toe kry ek wat ek wil n mooi beatle body en toe n chasis wat sal pas my geluk dis n toyota sfa double cab chasis wat sal werk een ge koop met altwee diffs calipers dromme en blad vere eks op s...
by chanico
Mon Nov 18, 2013 9:46 am
Forum: Land Cruiser
Topic: looking for body parts for a 1991 series 80
Replies: 3
Views: 4198

looking for body parts for a 1991 series 80

hi I am looking for right front a fender arch and a complete bumper It for a friend in need if there is any body that knows where I can buy them or go and look for the it will be much appreciated :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :b...
by chanico
Thu Oct 03, 2013 11:23 am
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5759

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

dankie Nathan weet jy of daar nog fotos is ek wil graag sien die van uit die lug uit
by chanico
Mon Sep 30, 2013 9:04 am
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5759

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

more manne ons was daar van donderdag was n baie lekker nawweek daar was genoeg om te doen vir oud en jonk ek wil net weet of iemand my kan se waar ons van die fotos kan kry wat die show se staff af geneem het my dogters het saam met die manne van extreme 4x4 gery en vir hulle meer moed gegee vandat...
by chanico
Thu Sep 19, 2013 6:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux not going well after body lift
Replies: 17
Views: 3474

Re: Hilux not going well after body lift

hi peter I had the same problem I adjusted my load bin sensor on my diff when I raised my body by 100mm it seemed like my brakes was not releasing but after adjusting it it felt much better I hope this will help you I hope you come right with the price of petrol and diesel you don't want less km out...
by chanico
Tue Aug 06, 2013 8:25 am
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48965

Re: What's your business?

Eienaar van n patterns shop
Ek maak patrone vir foundrys gietsukke en doen masjieneering op gietstukke en kan enige iets in veselglas doen

web http://www.chanico.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; :subscribed: :subscribed: :subscribed: :subscribed: :subscribed:
by chanico
Wed Jul 17, 2013 1:49 pm
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5759

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

Dankie Hennie & Francisco ek vir die informasie ek hoop om julle manne daar te sien
by chanico
Wed Jul 17, 2013 12:09 pm
Forum: Gauteng
Topic: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 September
Replies: 38
Views: 5759

Re: OutdoorX Show & Toyota world record - Vaal 27-29 Septemb

hi se my weet julle manne of daar sal kamp plekke wees ons sal a paar manne wees met ons hilux lexsus en ons hou van kuier :laugh2: :laugh2: :laugh2:
by chanico
Mon Jul 01, 2013 3:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: ek op soek na n dak vir my 1998 hilux 2.4 dc
Replies: 4
Views: 905

ek op soek na n dak vir my 1998 hilux 2.4 dc

: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: hi daar manne man ek het so klein ongeluk gehad met my bakkie ek hom op sy sy gegooi die skade is nie so erg nie maar ek kry nie n dak vir hom ne so as daar iemand is wat weet waar kan ek s...
by chanico
Mon Apr 22, 2013 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Replies: 12
Views: 1849

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

dankie manne ek sien daar is darem heelwat van julle wat belang stel ek sal nou vinger trek om die eerste stel klaar te kry
by chanico
Sat Apr 20, 2013 2:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Replies: 12
Views: 1849

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Hi Roger ek is nog besig met die moulds dit vat tyd om dit te bou want dit is vir plastick vacume forming ek kan jou se die deur paneel gaan wees soos die nuwe karre baie lig en sterk ek sal fotos heel wat later beskibaar he ek wil maar eers net weet of daar belangsteling gaan wees
by chanico
Sat Apr 20, 2013 9:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998
Replies: 12
Views: 1849

PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Hallo daar ek wil net uit vind of daar enige belang stelling sal wees ek wil my hilux se deur pannele verander na plastick toe met sy hanvatsel en speaker aan een te maak en ek wil ook a konsole van die radio tot by agter kant van die voor sit plek bou met plek vir 6 biere en twee cup holder die afw...
by chanico
Tue Aug 14, 2012 6:32 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: BRIEKE
Replies: 10
Views: 2687

Re: BRIEKE

thanks Freddy ek sal dit probeer maar as die kouessssss moet uithaal sal ek en my klienboet seker 6ure vat maar ek sal voort gaan om dit klaar te kry .Hi Everdt ek sal so maak thanks manne ek het nou eweskielik dors geword hou julle op hoogte
by chanico
Sat Aug 11, 2012 4:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 149511

Re: Wat is die naam van jou HILUX

sorry maar myne is ook Vlak Vark maar my vrou noem hom Deliala dis mos die tert wat al my tyd op gebruik
by chanico
Sat Aug 11, 2012 3:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help asb met raad om m bakkie ligter op brandstof te kry
Replies: 15
Views: 2026

Re: Help asb met raad om m bakkie ligter op brandstof te kry

HI Gerhard dit klink vir my of jy met die selfde probleem sit as wat ek gehaat het toe sit ek vir my a lexus in en kry 7km pl maar spoed en krag is daar hope van ek moet hom nog dino
by chanico
Sat Aug 11, 2012 3:11 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: BRIEKE
Replies: 10
Views: 2687

Re: BRIEKE

HI Wille Baie dankie ek sal die sisteem flush want ek was van plan weer a klompie geld aan al pype te betaal ek het my wielsporing al gedoen maar ek het nuwe mags en 33 duim bande op gesit maar het nie weer wielsporing gedoen nie ek ding ek sal dit weer laat doen weer eens dankie ek sal jou op hoogt...
by chanico
Tue Aug 07, 2012 1:36 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: BRIEKE
Replies: 10
Views: 2687

BRIEKE

HI KAN IEMAND MY HELP MY HILUX SE BRIEKE IS SWAK EK HET NUWE BRAKE BOOSTER MASTER CYLINDER KIT NUWE CALIPERS NUWE DISK EN NUWE BRIEK SKOENE IN MAAR IS NOG STEETS SWAK EN AS IEMAND MY KAN HELP MY BAKKIE TREK OOK SLEG LINGS IS DIT MOONTLIK DAT DIE BRIEK PYPE OOK MOET VERVANG WORD :frustrated: :frustra...
by chanico
Thu Jul 26, 2012 9:52 pm
Forum: Build your own:
Topic: fitting a t max 9500 winch to a onca bumper
Replies: 6
Views: 1702

Re: fitting a t max 9500 winch to a onca bumper

dankie mark ek sal more gaan kyk of daar een is dankie heinrich ek gaan dit more af haal en kyk dankie vir die hulp as ek nie reg kom nie kan ons more verder praat thanks manne
by chanico
Thu Jul 26, 2012 9:22 pm
Forum: Build your own:
Topic: fitting a t max 9500 winch to a onca bumper
Replies: 6
Views: 1702

Re: fitting a t max 9500 winch to a onca bumper

hi mark ek weet nie maar as ek weet hoe dit moet lyk dan kan ek een maak
by chanico
Thu Jul 26, 2012 9:07 pm
Forum: Build your own:
Topic: fitting a t max 9500 winch to a onca bumper
Replies: 6
Views: 1702

fitting a t max 9500 winch to a onca bumper

hi daar ek wil weet of daar iemand is wat my dalk kan help ek het n t max 9500lb winch gekry maar ek weet nie hoe om dit aan my onca bumper te sit nie my lexi hilux wag nou vir sy nuwe toerusting as daar enige iemand wat my kan help of vir my kan wys hoe ek dit kan doen sal ek dit met groot hulp aan...
by chanico
Mon Jul 16, 2012 5:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: Power Brakes, Hilux SFA
Replies: 126
Views: 59315

Re: Power Brakes, Hilux SFA

HI DAAR EK STEL OOK BELANG IN DIE POWER BRAKE PROEDUK EK HET N 1997 TOYATA HILUX MET LEXUS V8 EN N IMPORT KZ30LGEARE BOX MAAR SY STOP VERMOE IS UITERS SWAK TOYOTA BRAKPAN VRA R6500 NET VIR 1 NUWE CALIPER NORBRAKE IN BOKSBURG VRA MY R1400-00 0M MY OU CALIPERS OOR TE DOEN MAAR SAL DIT MY BRIEK VERMOE ...
by chanico
Wed Jul 11, 2012 12:46 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 160024

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

hi ek glo ook n hilux is maar net ons groot seuns se speel goed my hilux is amper klaar lexus met 30l kze gear box volgende is maar ook sy brieke

Go to advanced search