Search found 89 matches

by Keiler
Wed Sep 12, 2012 7:54 am
Forum: The Workshop
Topic: D4D Vigo Agterbande na chassis verskil
Replies: 7
Views: 1139

Re: D4D Vigo Agterbande na chassis verskil

kyk na jou thrustangle ook, op my fortuner was die wheelbase korter regs as links asook die mate waarvan jy hier praat, die voertuig het uitgebreek op grondpaaie soos die ou storie maar darem op die wiele gebly toe koop ek n nuwe na die 4.0 4x4 16000km gedoen het en dring aan dat die thrustangle en ...
by Keiler
Wed Aug 29, 2012 9:52 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

na baie oorweging is daar redeneer oor lexus motor . diesel v8 en het nou maar besluit op vortex v8 5.3l die bande om die wringkrag te regverdig is besluit op 35's maar kuhmo se hulle maak nou net dit in 17' dus 35 12.5 17 so parte kom met tyd - 2weke - uit amerika, seker weer laat wees as mens wag,...
by Keiler
Mon Aug 27, 2012 3:31 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

dankie man
bietjie begin strip vandag en lyk klaar beter, soek net n 6,5 v8 diesel as jy van een hoor, 6.2 sal ook doen
by Keiler
Mon Aug 27, 2012 12:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Good or bad deal on a 4.0 v6???
Replies: 9
Views: 1758

Re: Good or bad deal on a 4.0 v6???

aaai man
jammer om te hoor jy was te stadig, nou weet jy dit was n bargain
happy hunting, regte een sal weer kom
by Keiler
Mon Aug 27, 2012 12:40 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

Vir die wat nie glo nie. Die spurbussie is regtig van Keimoes tot in die Kaap gery teen 2km/liter. Koos het my goed koud gely teen 80km/h met die v6 hilux. My 2.5 trek dan nou sommer lekker. nee wilko, jy het dit verkeerd, die bussie het 2,675km/l gegee maar die hilux het verbeter van die 4km/l kei...
by Keiler
Mon Aug 27, 2012 10:02 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Good or bad deal on a 4.0 v6???
Replies: 9
Views: 1758

Re: Good or bad deal on a 4.0 v6???

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

moet net nie suspensie, bumper en growwe wiele doen nie, dan sal jou brandstof heel aanvaarbaar wees
by Keiler
Sun Aug 26, 2012 2:29 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

ons is veilig tuis met die chev, na 2 jar onder die boom het ek dit 800km ver gery, met n paar hcikups soos brandstofversuip en fanbelt, powersteeringbelt verloor langs clanwilliam dam en toe is daai stuur maar styf
by Keiler
Sat Aug 25, 2012 12:08 am
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

dankie vir die belangstelling my budget het sopas n moewiese knou gekry deur my 4.0l in wilko aka boerbakkie se hande te sit van kaap tot keimoes, n man wat gewoont is aan n 2.5 d4d, ry toe die pad via springbok in net oor 6ure,-amper 900km-, dink hy het hom geniet, maar met n verbruik van 4km/l - h...
by Keiler
Thu Aug 23, 2012 10:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

Jis, dit klink na my tipe speelding/plek... Ultimate Surfmobile! thabo die LHD is bietjie moeilik maar in moz en angola is dit weer lekker. wat die projek lekker maak is dat voorsitplekke roteer en dat die 'VAN' 1800mm wyd is binne en van voorsitplekke tot agterdeur 3000mm lank is. dit maak die ver...
by Keiler
Thu Aug 23, 2012 9:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tyres
Replies: 17
Views: 2492

Re: Tyres

Die Modder skoene het beter gelyk, maar ja...sal gewoont raak aan die. lyk great trevor die storie van gewoont raak , mmmm ek het annerdag die ARB op hilux wat ek wil verkoop afgehaal maar kon nie dit gewoont raak - ek dink ARB is standaard - toe sit ek hom maar weer trug, kon nie gewoont raak nie....
by Keiler
Thu Aug 23, 2012 9:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

Thabogrobler wrote:4x4?
:thumbup: :thumbup: :thumbup:
thabo, die bulletjie kom van sy ma af met 4x4 350 v8 met 3spd auto box, geen mods en propshafts behalwe natuurlik die universial wat met u-bolts werk kry flanges, andersins is dit n standaard 4x4

vir meer inligting google 'chevy van'
by Keiler
Thu Aug 23, 2012 9:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: DC Hilux experience in Botswana.
Replies: 6
Views: 1591

Re: DC Hilux experience in Botswana.

dankie, ek het gedink die diesel se krag sou te min wees vir auto-box maar jou report wys dat dit nie so is.
dankie, dit is baie insiggewend
by Keiler
Thu Aug 23, 2012 9:11 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

Re: grooooot petrol tenk

:yahoo: :yahoo: :yahoo: gerrie ek gaan hom more haal, dan weer op die pad sit en dan bietjie speel met suspensie, miskien net 33" muds. dan n aircon en mooi verfwerk, goeie voorkant met n warn en stewige agterkant met wieletjies op die boddy dalk optel om rocksliders reguit van chassis uit te b...
by Keiler
Thu Aug 23, 2012 8:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: grooooot petrol tenk
Replies: 33
Views: 5492

grooooot petrol tenk

my nuwe projek,
ja ok, die spur look gaan verdwyn en die wiele is ook nie meer op voertuig
by Keiler
Sun Aug 19, 2012 8:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: wintersdag-fotos uit my agterplaas
Replies: 6
Views: 1563

Re: wintersdag-fotos uit my agterplaas

aai , maar julle valies is soveel nader aan lekker plekke :sick: :sick: :sick:
by Keiler
Sat Aug 18, 2012 7:59 pm
Forum: Western Cape
Topic: Flower season
Replies: 54
Views: 6701

Re: Flower season

dankie pieter
dit is baie mooi fotos
by Keiler
Sat Aug 18, 2012 7:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: wintersdag-fotos uit my agterplaas
Replies: 6
Views: 1563

wintersdag-fotos uit my agterplaas

na al die reen so n mooi dag
by Keiler
Wed Aug 15, 2012 9:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: seriously help - got helped -thanx 4 all the input
Replies: 16
Views: 2383

Re: seriously help

indien jy jou voertuig as volg gebruik kan jy die bandgeraas en ekstra brandstof as volg regverdig 30% teer - 70% grond = muds 50% teer - 50% grond = bfg at 70% teer - 30% grond = deuler jy kry op bfg at tot 1km/l swakker op brandstof wat oor 60 000km n klomp liters is en jy kan amper n stel padband...
by Keiler
Sat Aug 11, 2012 10:08 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: "Wit Blitz" se Nuwe Plakkies
Replies: 21
Views: 3241

Re: "Wit Blitz" se Nuwe Plakkies

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
daai lorrie lyk great
:boss: :boss: :boss:
by Keiler
Wed Aug 08, 2012 12:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Jeep experience
Replies: 19
Views: 2932

Re: Jeep experience

na 3 van hulle het ek besluit om maar nie weer met een verder te ry as wat ek bereid is om trug te loop nie. Ek het (on)gelukkig net een keer daai fout gemaak. Amper R100,000 in repairs in die eerste jaar wat sy uit motorplan was, was genoeg vir my om my les te leer... :evil: ek was meer gelukkig, ...
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 11:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: Jeep experience
Replies: 19
Views: 2932

Re: Jeep experience

na 3 van hulle het ek besluit om maar nie weer met een verder te ry as wat ek bereid is om trug te loop nie.
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 11:44 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 117453

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

lyk my die hel is ook n staatsdepartement as ek na die weer kyk, veronderstel om n warm plek te wees maar dienste is nie gelewer en niemand het die vuur gestook

geniet dit
baie baie jaloers
sal aan julle dink as ek in my warm bed le :naah: :naah: :naah:
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 9:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11645

Re: 4.0 Hilux Surge

Het enige iemand al sukses met so eis teen die verskaffers? as jy die kar koop met tenk is dit die ou wat voertuig verkoop wat dit moet dek. dws as jou handelaar jou invoice is hy die verskaffer en die verandering is deur hom aangebring en met n moewiese geveg kan jy wen , dit is moontlik maar as j...
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 4:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: sand track in modder
Replies: 17
Views: 2274

Re: sand track in modder

CasKru wrote:Mark... hy het sy sand tracks gekry :twisted: :twisted: :twisted:
488229_415367185167381_1134075534_n.jpg

daai ou wat daar draadgespan het is seker gefire :roll: :roll: :roll:
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 4:31 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkel
Replies: 13
Views: 2646

Re: Snorkel

rust coverter ??? weet nie of daar roes is nie maar definitief n primer of iets soos ns4 wat ek gebruik het
nie geworrie oor touchup aangesien ek hopelik nooit weer gat gat ontbloot sal sien nie
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 4:18 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 117453

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

johannes
leer hulle gerookte engel ook eet,


nee dis nie n yskas wat gebrand het nie
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 4:01 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkel
Replies: 13
Views: 2646

Re: Snorkel

nice
jou lorrie lyk lekker met daai swart pyp

dit is nie lekker om die gat te maak in n paneel wat net die vorige dag nog gepolish was nie

wat het jy gebruik teen roes ???
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 10:39 am
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11645

Re: 4.0 Hilux Surge

myne was by agente vervang en ook met n lek truggekom, dit was die seel op die tenk waar hulle gewerk het. die hele tankunit was vervang
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 10:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: sand track in modder
Replies: 17
Views: 2274

Re: sand track in modder

klink nou soos tv ads dit is n goeie sandtrack want daar is heeltyd n hoekigge oppervlak waarteen band se loopvlak kan grip in nat is dit ook vanpas en nie soos ander wat gladder is nie op ongelykke oppervlaktes kan dit gebruik word as brug en hoef daar nie klippe gepak te word nie, die ding is ster...
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 9:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: sand track in modder
Replies: 17
Views: 2274

Re: sand track in modder

Lekker foto en ja daai groen sand tracks het my ook al uit die sop gehelp, hulle is sterk, net biejtie bulky Bulky beslis ja, weet iemand wat hulle (x1) elk weeg? Ek het ongelukkig nie kaans gehad om hulle te weeg nie, maar hulle was swaat, seker 8kg elk ? mark myne is baie swaar vanmore, vol modde...
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 9:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: sand track in modder
Replies: 17
Views: 2274

Re: sand track in modder

ja johannes miskien bietjie bulky maar spasie wel benut as jy kyk wat die probleem kon wees as jy dit nie het nie, soos bv 2 spaarwiele of tools of enige van die items wat ons so saamry ek stick by my 2stelle, uitstekende grip onder die omstandighede, my winch was niks werd sonder die trax net jamme...
by Keiler
Tue Aug 07, 2012 8:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: sand track in modder
Replies: 17
Views: 2274

sand track in modder

pieter ek kan vir jou se dat keiler sonder die clutch laasnag koud sou slaap sonder die sandtracks wat ek by jou gekry het die goed in ongelloflik sterk, ek het die hilift op die track geplaas sonder plaat en in n moeras modder, track het bietjie geduig onder lading maar weer reg nadat jack gesak he...
by Keiler
Mon Aug 06, 2012 8:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 Hilux Surge
Replies: 105
Views: 11645

Re: 4.0 Hilux Surge

Tx Wendell, looks like welding drops.....? :thumbup: And some SS metal shavings...? my 4.0 manual het dit ook gedoen, dit is vullis uit die longtange tank, ek het n fuelfilter tussen die tenk gesit om die toyota tank skoon te hou hoop hulle het jou tenk goed skoongemaak toe hulle die pomp vervang het
by Keiler
Mon Aug 06, 2012 8:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Replacing rear wheel bearings after some unplanned swimming
Replies: 27
Views: 3539

Re: Replacing rear wheel bearings after some unplanned swimm

Ek hoor wat julle se maar daai lyk nie vir my na sy overlanding voertuig nie. En met so een dag se staan en water sal als surface rust wees. cassie point taken , kar lyk so goed dat ek kon dink dit sou kon gebruik word vir overland. :eh: :eh: :eh: gelukkig nie soutwater :think: :think: :think:
by Keiler
Mon Aug 06, 2012 8:21 am
Forum: The Workshop
Topic: Replacing rear wheel bearings after some unplanned swimming
Replies: 27
Views: 3539

Re: Replacing rear wheel bearings after some unplanned swimm

I'm with Andy on this one. Wheel bearings will usually give you ample warning when they need changing :think: :think: :think: cassie as daai bearing meer raas as daai tyres dink ek is dit te laat :think: :think: :think: die koste om die bearings te vervang is laer as wanner dit probleme gee en die ...
by Keiler
Mon Aug 06, 2012 7:39 am
Forum: The Workshop
Topic: Replacing rear wheel bearings after some unplanned swimming
Replies: 27
Views: 3539

Re: Replacing rear wheel bearings after some unplanned swimm

hi Andrew
stunning pic, looks like filler cap - fuel- was under water aswell and maybe the vent, if so and if water colder than tank and fuel you might sit with water in the tank,
by Keiler
Fri Aug 03, 2012 4:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Gazebo setup advice please
Replies: 5
Views: 1209

Re: Gazebo setup advice please

:eh: :eh: :eh: bartho daai ding is nie van stretch denim gemaak nie en sal nooit soos n levy op n sexy girl se boudjies sit nie :naah: :naah: :naah: probeer n warm dag in die son maar dit sal weer verander, die materiaal se dikte en die spanning van die naaiwerk maak dat die goed trek :shock2: :shoc...
by Keiler
Thu Aug 02, 2012 8:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: How good is a Hilux suspension?
Replies: 8
Views: 1555

Re: How good is a Hilux suspension?

anner nag ry ek en my buurman om te sien of hier nie afirmative shoppers in die straat loop nie, stop toe by garage om hande te was want hulle stink toe, koop koffie en buurman sit wallet op bakkei se bonnet, volgende more toe ek uitstap voor my huis toe le die wallet nog op die bonnet, ry die bakki...
by Keiler
Thu Aug 02, 2012 6:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: They can't fly but they can swim
Replies: 24
Views: 2422

Re: They can't fly but they can swim

dankie dat jy dit met ons gedeel het, het die vissermanne hulle gered of net uit die water gejaag
by Keiler
Wed Aug 01, 2012 11:05 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hart Transplant for my Greenlux
Replies: 13
Views: 1895

Re: Hart Transplant for my Greenlux

geluk
onthou nou net om die enjin no te verander op reg papiere , veral voor jy oor die grens gaan maar ons local roadblocks oor langnaweke raak ook ernstig, juis omdat soveel hiluxes gesteel word.
by Keiler
Wed Aug 01, 2012 9:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: New B
Replies: 14
Views: 1813

Re: New B

geniet dit, :clap: :clap: :clap:
by Keiler
Wed Aug 01, 2012 8:51 pm
Forum: Build your own:
Topic: MY NUWE aluminium KAPPIE
Replies: 16
Views: 3697

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

Koos, dit is baie netjiese werk. Lyk baie-baie goed. Baie netjies koos Lyk of hy uit die fabriek kom :thumbup: :thumbup: :thumbup: Bou jy hulle vir die publiek of was dit maar net n once off? jammer dat dit so lank vat om te antwoord, :oops: :oops: :oops: ek is nou gereed om die vigo dc aan die pub...
by Keiler
Wed Aug 01, 2012 7:58 pm
Forum: Build your own:
Topic: MY NUWE aluminium KAPPIE
Replies: 16
Views: 3697

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

johan
ek is nie registreer as n vendor op forum so sal jou pm
dankie
koos
by Keiler
Tue Jul 31, 2012 7:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
Replies: 69
Views: 7606

Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4

hi val
ek kom met 3 4x4's = 6persone
dankie
koos
by Keiler
Sun Jul 29, 2012 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cutting alluminium sheeting
Replies: 11
Views: 1796

Re: Cutting alluminium sheeting

i use babygrinder with slimline blade, very thin blade and finnish off burrs with a file for the odd cuts on thin sheets,
get most of my stuff pre-cutt from NFM, save you time and you can decide on buying p/kg which sometimes work out cheaper than per sheet specialy with odd size offcuts
by Keiler
Sun Jul 29, 2012 11:29 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

In my opinion, the spectators were a safe distance form the obstacle, however the driver changed direction without warning, causing everyone to everyone to scatter. Ek is jammer, maar meer as een persoon wat daar was reken dit was roekeloos. Jy neem jou omgewing en die mense om jou in gedagte. As j...
by Keiler
Sun Jul 29, 2012 9:03 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

zepplin wrote:Sorry I missed it. :slap:

Koos - have your wheel alignment checked - after all, it's not a SFA!!!!! :surrender:

steve

i intend to get it checked out but it feels fine, the squeeck on ARB is gone so everything is settled now

will post what effect three jumps had on Alignment
by Keiler
Sun Jul 29, 2012 8:25 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Hey Andy The incident refers to a reckless stunt Andy wie is reckless .ek of die ouers van kinders wat te na aan die speelplek staan. voor my is daar n voertuig uit en in die 2de groep is daar ook n voertuig uit, ek voel dat die ouers wat hulle kinders daar laat staan roekeloos is , teen die hellin...
by Keiler
Sat Jul 28, 2012 9:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

dankie val
hoop ek sal n formele kennisgewing of verskoning kry na vandag se insident.
dankie
by Keiler
Sat Jul 28, 2012 9:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: waar hoort jou kinders ???
Replies: 2
Views: 1014

waar hoort jou kinders ???

na die hindernis by tierkloof was die gat oopgestel vir speel, n sfa met v8 het n roete oor die wal geneem en ek het hom gevolg wel met meer spoed, nadat die fotos geneem is, sal jy jou kinders hier laat speel ???

daar was geen KWV betrokke op die roete
by Keiler
Tue Jul 24, 2012 9:59 pm
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

:crazy: :crazy: :crazy: maar my tent opgesit net ingeval ek lus raak vir kamp , kan ek nog saterdag ook so besluit val of moet ek vooraf book :roll: :roll: :roll:
by Keiler
Mon Jul 23, 2012 8:02 pm
Forum: Build your own:
Topic: MY NUWE aluminium KAPPIE
Replies: 16
Views: 3697

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

dankie vir die komplimente manne. wanner my gesondheid dit toelaat krap ek in my garage en bou sulke goetertjies en dingetjies. die kappie gaan ek nou seker maar bemark, daar word na die naweek met nog 3begin en sal n ander afwerking he, soos bv silwer kappie met checker deure ens, my gunsteling is ...
by Keiler
Sun Jul 22, 2012 7:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: GET WELL SOON OKKERT
Replies: 16
Views: 1961

Re: GET WELL SOON OKKERT

hoop jy herstel vinnig okkert, sad om te weet dit is wat in ons veilige land aangaan
by Keiler
Sun Jul 22, 2012 7:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Road Rage.....
Replies: 18
Views: 2127

Re: Road Rage.....

bly julle is ok, karretjie kan vervang word
by Keiler
Sun Jul 22, 2012 7:01 pm
Forum: Build your own:
Topic: MY NUWE aluminium KAPPIE
Replies: 16
Views: 3697

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

:clap: :clap: :clap: baie dankie vir die komplimente. :cool: :cool: :cool: die een is met checker plaat deure gemaak om die ALU look te gee maar my persoonlikke smaak is gladde plaat, sal fotos plaas sodra die ander kappies gemaak is was vandag langebaan toe om n snorkel te kry, nie te veel windgera...
by Keiler
Fri Jul 20, 2012 9:27 pm
Forum: Build your own:
Topic: MY NUWE aluminium KAPPIE
Replies: 16
Views: 3697

Re: MY NUWE aluminium KAPPIE

dit is aluminium wat powdercoated is, die deure is ook powdercoated, moet more n roofrack maak vir as ek nie my tent opsit nie. ek wou net wegbeweeg van die regopkappie, ek dink die konstruksie is heelwat sterker as met tubing omdat daar albeikante gesweis kon word op verskillende hoogtes, en dan di...
by Keiler
Fri Jul 20, 2012 7:04 pm
Forum: Build your own:
Topic: MY NUWE aluminium KAPPIE
Replies: 16
Views: 3697

MY NUWE aluminium KAPPIE

:shh: :shh: :shh: ,amper klaar maar hier is paar steel foto's :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Keiler
Fri Jul 20, 2012 7:18 am
Forum: Build your own:
Topic: Replacement rear bumper
Replies: 41
Views: 4773

Re: Replacement rear bumper

:thumbup: :thumbup: :thumbup: baie nice zak, lyk beter as die padskraper wat my so baie geld gekos het :frustrated: :frustrated: :frustrated:
by Keiler
Tue Jul 17, 2012 10:07 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

Would it be useful/adviseable to break into 2 groups of 10, with say a 1 hour departure delay for the 2nd group? We can do that B, maybe let the overnighters go first starting at 8am and the day trippers coming in from CT leave at 9am or something to that effect?? But we must be sure there is enoug...
by Keiler
Tue Jul 17, 2012 9:04 am
Forum: Western Cape
Topic: 28th July Tierkloof 4x4...
Replies: 309
Views: 56864

Re: 28th July Tierkloof 4x4...

wilko, sal lekker wees om julle weer te sien , moet net sien watter kant van die streep ek val,lyk nie of almal meer welkom is volgens thys se thread nie.,
thys kan julle uitsluitsel gee oor die lyn wat jy voorstel, so iets kan n populere klub of forum skeur
dankie
koos

Go to advanced search