Search found 920 matches

by blom
Sun Jul 26, 2009 6:36 pm
Forum: Humor
Topic: n Klompie Feite oor Land Rovers...
Replies: 38
Views: 3708

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

:silent:
he he he
by blom
Sat Jul 25, 2009 4:26 pm
Forum: Humor
Topic: n Klompie Feite oor Land Rovers...
Replies: 38
Views: 3708

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

Naai
nou vat julle dit effe te ver
Volgende keer as ek daar by julle uitslaan hang daai hiluxe se ore weer "bang om saam die groot landrovertjie te P"
:twisted:
ma soos ek eendag vir die nissan kerel gese het "pa put your tires where your mouth is"
:twisted:
by blom
Thu Jul 23, 2009 6:33 pm
Forum: Humor
Topic: n Klompie Feite oor Land Rovers...
Replies: 38
Views: 3708

Re: n Klompie Feite oor Land Rovers...

:silent:
by blom
Fri Jul 17, 2009 11:14 am
Forum: Gauteng
Topic: Rebel 4x4 Rietspruit Funday
Replies: 6
Views: 1381

Re: Rebel 4x4 Rietspruit Funday

Nee wat ou Cas
kom maak 'n draai ons gooi somme gou 'n nuwe enjin in daai stuk toy
ek het hoekka nog 'n 2,4 wat hier le :mrgreen: :mrgreen:
by blom
Fri Jul 17, 2009 7:42 am
Forum: Gauteng
Topic: Rebel 4x4 Rietspruit Funday
Replies: 6
Views: 1381

Re: Rebel 4x4 Rietspruit Funday

Hoesit julle blerrie spul VROTyota ryers!!! Blomma het so rukkie gelede gesien die hilux dames is erg lief vir "attach landrover here, official landrover recovery" stickers :twisted: ons gaan more bietjie Rietspruit toe, so as julle wil kom recover, ek en Boesmantjie sal daar wees :mrgreen...
by blom
Wed Jun 24, 2009 8:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre balance medium
Replies: 9
Views: 1318

Re: Tyre balance medium

Jip it works
the tire shops have difficulty ballancing 35" tires so on Boesman i dont even bother to ballance
a 35" or 37" on a beadlock is near impossible to ballance. so we gooi bb's
i will NOT do it on a 33 or smaller as it can be machine ballanced
by blom
Tue Jun 23, 2009 7:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tyre balance medium
Replies: 9
Views: 1318

Re: Tyre balance medium

:mrgreen:
hel maar julle is agter die tyd
ons gebruik al vir jare BB gun "bullets" om die beadlocks en die 37" tires te ballance
ok dis nie vir hoe spoed nie , maar werk te mooi
by blom
Sun Jun 21, 2009 7:44 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1UZ-FE (lexus v8) engine and Autobox in an SFA Lux
Replies: 4
Views: 3041

Re: 1UZ-FE (lexus v8) engine and Autobox in an SFA Lux

Nou praat die meneer!!! Bennie die prado transfer is 'n bolt on , maar ek is nie mal oor hom nie(shift met motor en as ek reg onthou is hy "chain drive") Die hilux t box soos ons hom ken sal my keuse wees, die adapters le ook die wereld vol.(di t boxe is near indestructable) onthou tog net...
by blom
Mon May 04, 2009 7:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: To all offroaders out there please share your knowledge
Replies: 31
Views: 3079

Re: To all offroaders out there please share your knowledge

Bra
die beste mod wat jy (heel eerste) kan doen
trek die lux badge af en plak LANDROVER erens
:mrgreen: :mrgreen:
by blom
Wed Apr 29, 2009 7:44 pm
Forum: Gauteng
Topic: Waar speel ons die naweek.
Replies: 2
Views: 946

Re: Waar speel ons die naweek.

hel dit klink na 'n plan
by blom
Mon Apr 27, 2009 12:02 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: low profile gearbox X member
Replies: 7
Views: 1483

Re: low profile gearbox X member

:mrgreen:
jille leer ook nie NE!!!!
laat die donkerse goet lasercut en swys dit R500.00 elk
by blom
Sat Apr 25, 2009 12:27 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4675

Re: 4x4 gauteng

Cas
maak daai kleinman net so haldpad groot dan gaan ons
:mrgreen:
by blom
Sat Apr 25, 2009 5:15 am
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4675

Re: 4x4 gauteng

Ek wil nog Karee Krans toe
het al gehoor dit is effe aan die lekker kant :mrgreen:
by blom
Wed Apr 22, 2009 7:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 371419

Re: Late night/early morning crew

:mrgreen:
Snaaks genoeg die hele skof het kom werk?
:shock:
by blom
Wed Apr 22, 2009 5:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Late night/early morning crew
Replies: 2077
Views: 371419

Re: Late night/early morning crew

:wth:
Stemdag
already at work finishing off the nightshift and getting ready for a "non existing" dayshift
by blom
Sun Apr 19, 2009 2:43 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Reseat tyre on rim with lighter fluid
Replies: 16
Views: 2939

Re: Reseat tyre on rim with lighter fluid

Die valve moet "in" wees anders druk die warem lug daardeur en die ding smelt
Op die rock crawl het ek en Johan met behulp van Cassie se pomp en Pype se pomp 2 35" ge re seat en gepomt tussen 2 odsticles :twisted: :twisted:
by blom
Sun Apr 19, 2009 2:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Things you see that make you smile
Replies: 4
Views: 917

Re: Things you see that make you smile

Daas genoeg spares :twisted:
ek kan vir boesman 'n boettie bou
:lol:
by blom
Sun Apr 19, 2009 9:10 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Ironman suspension done
Replies: 21
Views: 3671

Re: Ironman suspension done

:angel:
hel pieta genoeg lig?
by blom
Sun Apr 19, 2009 9:07 am
Forum: Useful Articles
Topic: Reseat tyre on rim with lighter fluid
Replies: 16
Views: 2939

Re: Reseat tyre on rim with lighter fluid

Spark spray
spray into tire for aprox 20 seconds
push rim "in"
light
tire wil seat
wait till tire starts to "shrink" as the air inside cools down
remove valve
drink a beer
smile
by blom
Fri Apr 17, 2009 5:47 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4675

Re: 4x4 gauteng

van die 9 de tot die 10 reg deur die nag jy weet mos ons hou nie op voor die petrol opraak nie
by blom
Fri Apr 17, 2009 5:41 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4675

Re: 4x4 gauteng

NEE cassie lat die oompie jou codriver wees in die REBEL 4x4 day in Rustenburg hy sal dit terdee egeniet en ma sal jou verskoon. anders ry mamma en ciska met die Isuz deur en die manne gaan speel :twisted: :twisted: :twisted:
by blom
Wed Apr 15, 2009 4:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Inverter Arc Welder
Replies: 22
Views: 3895

Re: Inverter Arc Welder

ek het nou eendag gesien MTS maak nou lekker dun welding rods, ek skat hulle soo 1mm
ek is seker man sal lekker dun plaat met hom kan tackle (wie het dan rerig tig nodig?)
by blom
Wed Apr 15, 2009 4:28 am
Forum: The Workshop
Topic: Crawler gears?
Replies: 7
Views: 1175

Re: Crawler gears?

:thumbdown: ad the second T case the 4.7 is nice and low for crawling in "high traction situations" 2.357 is better for med to zero traction like mud/sand/marbles unles you want to charge in 3rd or 4th gear (they are weak) with the marlin you have 1 crawl 2 crawl 1 low 3 crawl 2 low with 4...
by blom
Wed Apr 15, 2009 4:16 am
Forum: The Workshop
Topic: Rear SFA Leaf springs?
Replies: 16
Views: 2460

Re: Rear SFA Leaf springs?

Deon ek het nog nooit van zyl se springs probeer nie (het nog niks slegs gehoor nie) hulle springs is "cheap" MIKEM, ek sal hulle try gesels met Darryl Dockray se hom sommer hy moet vir jou goeie prys gee ons wil die install op die forum check onthou YOU GET WAT YOU PAY FOR cheap is lekke ...
by blom
Tue Apr 14, 2009 6:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: VIERKANT OF ROND
Replies: 7
Views: 1891

Re: VIERKANT OF ROND

:crazy:
PYP ou Piesang PYP!!!!
onthou die waldikte moet ten minste 2.5mm wees
by blom
Tue Apr 14, 2009 6:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Rear SFA Leaf springs?
Replies: 16
Views: 2460

Re: Rear SFA Leaf springs?

Stem saam met jonothan hoe platter die spring hoe beter Hou die blok sit gewone springs in (7 blades in die pack) 1 comfort spring (so dun moontlik) 1 second comfort (dikker maar geen militarry wrap) 3 loaders 1 lang load spring 1 kort load spring Springrates dieselfde as standaard hilux as jy nie a...
by blom
Mon Apr 13, 2009 6:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Meet sleeping beauty!!!
Replies: 17
Views: 1954

Re: Meet sleeping beauty!!!

:silent:
by blom
Sun Apr 12, 2009 8:31 pm
Forum: Humor
Topic: Dis mos hoe 'n keps moet lyk
Replies: 11
Views: 1618

Re: Dis mos hoe 'n keps moet lyk

Piet
het mamma die sagteware om te "digitise" ?
Sal haar program op 'n Bernina werk? dan kan Ciska somme vir my die landie ene stik
by blom
Sun Apr 12, 2009 4:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Pampoen Patrol nou ook SFA en SOA!
Replies: 7
Views: 2024

Re: Pampoen Patrol nou ook SFA en SOA!

HHHHhhhhhmmmmmm
die pampoenkar word nou te oulik oom Marius
die silicone susters hetta gahata die boob job?????
:sick:

Nice
by blom
Fri Apr 03, 2009 3:36 pm
Forum: Humor
Topic: Dis mos hoe 'n keps moet lyk
Replies: 11
Views: 1618

Re: Dis mos hoe 'n keps moet lyk

Oubaas Pieta se da virrie antie sy kan vir blomma van die landie outjies stik :mrgreen:
by blom
Wed Apr 01, 2009 6:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Blomma needs help !!!
Replies: 10
Views: 1477

Blomma needs help !!!

Donations required fopr the following items:
31"x15" tires (needed for Boesman's ne trailer)
15" hilux rims (old type with 5 studs ie 5x114)
anny donations will be GREATLY appreciated

blom@rebel4x4.co.za
:mrgreen:
by blom
Wed Apr 01, 2009 6:24 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Scorpion's UBER LUX
Replies: 328
Views: 43244

Re: Scorpion's UBER LUX

To be quite honest with the lot off you gents. The microtech in the Scorps truck hasent even seen two seconds off programming 1 the thermostat is not working so M overfeuel by 13% to get engine temp to "normal" 93 degrees 2 Idle controll is still set high to help Johan at RTW and to get &q...
by blom
Mon Mar 30, 2009 8:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Is a front diff-lock necessary or just nice to have?
Replies: 53
Views: 6824

Re: Is a front diff-lock necessary or just nice to have?

Jaco Vergeet die coopers ek rate hulle erens tussen my skoonma en SARS As jy nog die "OU" cooper kan kry soos ons op Johan Scorps se trok gesit het JA, maar vir die nuwe STT vergeet liewer Die band het 'n sagte compound, maw loop gou af. Ek het sommer heel blokke afgebreek op die rockcrawl...
by blom
Sun Mar 29, 2009 4:34 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Scorpion's UBER LUX
Replies: 328
Views: 43244

Re: Scorpion's UBER LUX

Johannes
hoe bedoel jy die pomp overheat ?
dalk is daar nie genoeg "breather" nie ? wanneer het jy starvation op/af of somme allover ?
by blom
Mon Mar 23, 2009 7:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Transfer gearbox oil
Replies: 1
Views: 812

Re: Transfer gearbox oil

Nee maat die twee is verskillend en het hul eie olie en proppe
by blom
Thu Mar 12, 2009 8:03 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Ja nee
nes julle spulletjie agterkom die landy is in ICU is die bekke lekker groot ne?
Onthou net ehk fix hom so stuk stuk dan waai die hare weer :twisted:
by blom
Wed Mar 11, 2009 10:02 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Man ek het die ding no so bewerk As die hele spul van julle saterdag kom help sal ons sekerlik klaarkom Die probleem kom nou met die stickers wat al die hilux kerels het "tie landrover here" pa ek sal so 6 hiluxe oor daai berg kan sleep ma 15 is tot vir my en boesie te erg :mrgreen: Volgen...
by blom
Wed Mar 11, 2009 9:54 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: lockrite locker front or rear diff?
Replies: 40
Views: 4030

Re: lockrite locker front or rear diff?

lockers no required for small walletjies
only for lo big walle
by blom
Wed Mar 11, 2009 8:31 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Hel papie daai trokkie het my effe besig gehou, maar al moet ek dit self se hy is heel ok
ek en johannes het die brieke mooi reg gekry
by blom
Wed Mar 11, 2009 8:18 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Nee man al die parte le al daar in die workshop op een hoop
papie moet ne spoed kry om te "install"
by blom
Wed Mar 11, 2009 8:11 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Luister julle spannetjie moet jullese bekke van my afhpou ne! Ja die rissie is nou oom dick hairbottle se speelding (ronald se pa) die withop wil nie haar kar vir my leen nie(ook al slim geraak) Ek begin sekerlik volgende week se koers boesman werk met die ARB voor en ek wil agter sitplek vir die se...
by blom
Tue Mar 10, 2009 9:45 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Volgende keer Bennie
ou boesman is nog in ICU na hekpoort en ek het nou net eers met Johan se lux klaar gemaak
ek los julle maar om oordentlike seat tyd te kry, nes julle lekke op jullese gemak is dan kom byt die landie die areme hiluxies :mrgreen:
by blom
Tue Mar 10, 2009 9:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: lockrite locker front or rear diff?
Replies: 40
Views: 4030

Re: lockrite locker front or rear diff?

Fitting the locker to the rear of the truck will increase abillity by 70% off road
fitting to the front will increase by 30% off road

fitting to the rear will be a pain in the behind 100% off the time on road
fitting to the front wil be a pain in the behind 0% on road
by blom
Sun Mar 08, 2009 3:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Sorry
Ek sal dit nie maak nie
:cry:
by blom
Mon Mar 02, 2009 8:01 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10281

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Ek IS EERSTE op die waglys!!!
by blom
Sat Feb 14, 2009 9:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus V8
Replies: 26
Views: 3471

Re: Lexus V8

Nay ek verstaan nie wat die meneer nou vra nie ?
Landrovia is sekerlik nie TE sleg nie, neem ingedagte Boesman se boddy het R10 gekos :mrgreen:
by blom
Sat Feb 14, 2009 7:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lexus V8
Replies: 26
Views: 3471

Re: Lexus V8

No Lowdown torque?????
Dudes let me give you a word off advice
1 If you are looking for fuel economy get a 1100 Getz and rather stay away from 3 or 4 litre motors
2 Engines do not brake parts "lead footed hillbillys does"
by blom
Wed Jan 28, 2009 8:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Calling lexus okes or any other pro
Replies: 9
Views: 1456

Re: Calling lexus okes or any other pro

Hennie
onthou die lex is alu so hy loop van nature evve waremer as die ander cast enjins
95 to 98 is nie te sleg nie :twisted:
by blom
Thu Jan 22, 2009 6:50 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4675

Re: 4x4 gauteng

Jong ons gaan Sondag so paar malkoppe Kallie se kwarrie to om te gaan speel, ma en kidies ook vir braaivleisies
laat weet maar as jy wil saamkom
by blom
Tue Jan 20, 2009 9:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
Replies: 111
Views: 11128

Re: Lockers - The good, the bad & the ugly

BBBBbbbbbbbbrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr vir my Hannes
by blom
Sun Jan 18, 2009 8:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Why so silent? Come & say "Hi!"
Replies: 29
Views: 2816

Re: Why so silent? Come & say "Hi!"

Hi Eric
by blom
Sun Jan 18, 2009 8:05 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: PowerDisk replacement parts
Replies: 4
Views: 1002

Re: PowerDisk replacement parts

A truck with a auto box and ABS wil be a disaster on declines
Engaging the DL will switch the abs off BUT wil also hamper your decline driving
1 remove the fuse (boesman trix 148)
2 interlock the 4x4 switch with ABS ( this should be there already)
3 toggle switch
by blom
Thu Jan 15, 2009 8:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
Replies: 38
Views: 3552

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

ek laaik die filistyn ding :mrgreen:
by blom
Tue Jan 13, 2009 7:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R Efi Conversion using standard manifold
Replies: 42
Views: 3863

Re: 22R Efi Conversion using standard manifold

As man net 'n effe groter plenum chamber ook kan "inbou" (lowdown torq/acceleration) sal dit werk (ek dink)
ek sal net graag wil sien hoe die twee se kurwes verskil dan kan man planne maak wat buy die enjin se karakter pas
die dictator deel die injectors mos tog in twee banke op ?
by blom
Tue Jan 13, 2009 6:59 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
Replies: 38
Views: 3552

Re: Hekpoort 4x4 FUN day

35" of 37" ? antie
ek dink die zook sal te mooi lyk met 37"?
by blom
Tue Jan 13, 2009 6:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cassie se 22R EFI
Replies: 117
Views: 13834

Re: Cassie se 22R EFI

Ja die snorkel bedinges nou die plan
hoe werk die "bling bling"
by blom
Mon Jan 12, 2009 7:39 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Axle and Diff information
Replies: 35
Views: 37456

Re: Axle and Diff information

T
die colt S/S sal glad nie in die Luxie pas nie
Maak maar net seker die ratios is reg
gaan jy sfa of ifs?

Go to advanced search