Search found 58 matches

by batavia
Thu Feb 01, 2018 4:30 pm
Forum: Trip Reports
Topic: 4x4 forum
Replies: 2
Views: 3022

4x4 forum

Ek sien hier is roete verslag kompetisie aan de gang. Hoeveel keer moet ek donkierat gebruik het? Ek neem aan geen tweewiel dryf. Groot TIC hier. Raak ons oud, speel finansies ñ al hoe groter rol? Kommentaar. NS: Te veel negatiewe kommentaar is my grootste oorweging bv. hoekom maak jy so groot vuur ...
by batavia
Sat Sep 30, 2017 8:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: viscous fan and aircon
Replies: 10
Views: 2833

Re: viscous fan and aircon

:thumbdown: Have we changed our name to the 4x4community forum? T/C
by batavia
Tue Aug 22, 2017 7:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hulp met voorruit
Replies: 3
Views: 1018

Re: Hulp met voorruit

Dankie Andy. Het dit self oopgemaak. Die "channel" waarmee hy op en af beweeg se rubber waarin die venster rus sowel as die metaal "channel het roes in. Sodoende kan die venster nie meer genoegsaam "vasgeknyp" word nie en het dus losgekom met die afdraaislag. Kon die venster...
by batavia
Sun Aug 20, 2017 7:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hulp met voorruit
Replies: 3
Views: 1018

Hulp met voorruit

Ek was die naweek H.e.l. toe (Swarbergpas). Met die slegte pad het voorruit gesê hy het nou genoeg gehad en losgekom en afgeskuif. Moes met die oop venster en bietjie sneeu wat val die pad terug vat. Ek kla nie. Dis moes hoekom ek hom ry. Het geen idee hoe om dit te herstel nie. Enige idees of voors...
by batavia
Thu Mar 30, 2017 10:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Verduidelik asb
Replies: 4
Views: 1412

Re: Verduidelik asb

Dankie Andy.
by batavia
Thu Mar 30, 2017 8:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Verduidelik asb
Replies: 4
Views: 1412

Verduidelik asb

Wat is die doel van die "cover"?
by batavia
Wed Mar 15, 2017 2:04 pm
Forum: The Workshop
Topic: Carb Connections 4Y Engine
Replies: 4
Views: 1980

Re: Carb Connections 4Y Engine

Presies soos Dawie sê.

Wonder nou al 10 jaar wat de hel is dit.
by batavia
Sat Dec 10, 2016 8:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Data recovery tool
Replies: 7
Views: 1882

Re: Data recovery tool

Laai die portable weergawe af na usb stick en install ook daar.
http://www.piriform.com/recuva/builds" onclick="window.open(this.href);return false;
Sterkte

Christo
by batavia
Fri Dec 09, 2016 10:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Data recovery tool
Replies: 7
Views: 1882

Re: Data recovery tool

Nie so haastig. Daar is beskikbaar. Het so paar maande terug een gebruik. Het my egter weke gevat om al deur al die herwinde inligting te werk alhoewel jy kan kies watter tipe files jy wil recover. Sal moet gaan soek vir naam en program. As jy nie haastig is nie sal ek jou teen Maandag PM. Lekker na...
by batavia
Tue Oct 25, 2016 9:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: Forum members: Southern Cape
Replies: 15
Views: 2989

Re: Forum members: Southern Cape

Reebok.
Hou my ingedagte.

Christo
by batavia
Wed Sep 14, 2016 3:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waterkruisings
Replies: 24
Views: 3712

Re: Waterkruisings

:surrender: Het toe Andy se raad gevolg met die hosepipe en besef my laaste vraag was eintlik 'n k.k vraag. Dankie aan die wat niks gesê het nie. Hoe ouer ek word hoe meer wil 'n mens die ding bedink. Soms verlang ek na die dae van doen en dan dink. LoL Die "toets" met die hosepipe wys gee...
by batavia
Tue Sep 13, 2016 8:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waterkruisings
Replies: 24
Views: 3712

Re: Waterkruisings

Ek neem aan dat al hierdie "duikbote" diesel voertuie is.
Die hilux het verlengde "breathers", die fanbelt is getoets en a okay, en die res soos genoem, sal toegepas word.
Moet ek enige beskerming rondom die alternator probeer plaas of is dit nie nodig nie?
by batavia
Sun Sep 11, 2016 9:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waterkruisings
Replies: 24
Views: 3712

Re: Waterkruisings

Enige tyd as passasier maar nie agter die stuur met eie voertuig nie.
Vir iemand wat sy storie ken is dit seker geen problem nie.
by batavia
Sat Sep 10, 2016 9:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waterkruisings
Replies: 24
Views: 3712

Re: Waterkruisings

Thank you Tony. Yes we have the necessary permits and intend to follow the shore line sticking to the guidelines of the permit. The daily travel distance is not that far and when necessary the "easier" inland road will be followed - see "4x4 routes through Southern Africa". Fuel ...
by batavia
Fri Sep 09, 2016 8:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waterkruisings
Replies: 24
Views: 3712

Re: Waterkruisings

Andy, Cassie, Chris, Louis en "Haboob" Baie dankie vir julle insette. Ek sal definitief daarvan gebruik maak. Andy - Die tuinslang sal ek sekerlik ook moet beproef want een of twee keer wat ek al redelik vining deur 'n plas water gery het, het die hilux so 'n "beat"gemis. In Swak...
by batavia
Thu Sep 08, 2016 9:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waterkruisings
Replies: 24
Views: 3712

Waterkruisings

In die 10 jaar wat ek gatskuur in die hilux, het ek nog glad nie deur "diep" water gery nie. Miskien was ek maar net gelukkig of dalk goeie beplanning. :wave: Ons beplan om Oktober 2016 die Wildekus te besoek. So stadig vanaf die Kei tot by Koffiebaai. Die mede skuurders ry almal diesel - ...
by batavia
Wed May 25, 2016 9:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA voorligte '91 4y
Replies: 3
Views: 1204

Re: SFA voorligte '91 4y

Dankie Dawie. Baie inligting om te verwerk. :naah:
by batavia
Wed May 25, 2016 7:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA voorligte '91 4y
Replies: 3
Views: 1204

SFA voorligte '91 4y

Die volgende probleem het na vore gekom die laaste 2 mde. Hoofligte(brights) wil nie werk nie. Wanneer ek die hoofligte wou aansit het die blouliggie op die dash soms aangegaan. Die dompligte (dim) het egter nog altyd gewerk. Vanaf 3 dae terug het die ook verdwyn. Parkeerligte werk wel. Die flash (g...
by batavia
Thu Feb 04, 2016 10:22 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kubu island advice.
Replies: 22
Views: 7734

Re: Kubu island advice.

Ryan
Be wise like Mr Clarkson and look past the long drop and you will see. (tic)
by batavia
Wed Feb 03, 2016 8:57 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Kubu island advice.
Replies: 22
Views: 7734

Re: Kubu island advice.

" Top Gear presenter Jeremy Clarkson described the island as "just about the most astonishing place I've ever been" on the November 4, 2007 episode"

Use it do'nt use it
by batavia
Sat Aug 29, 2015 4:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrolpomp
Replies: 1
Views: 535

Re: Petrolpomp

Probleem opgelos. :thumbup:
by batavia
Sat Aug 29, 2015 2:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrolpomp
Replies: 1
Views: 535

Petrolpomp

1991 Hilux
4y
2.2 enjin
Ek is besig om die petrolpomp te vervang. Boute is los maar pomp sit soos......
Enige raad.
by batavia
Tue Aug 18, 2015 3:20 pm
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Re: Waterpomp

Terugvoering.
Dit is nou amper 12 maande. Het al so 14 000 km afgelê waarvan 6 500 km die Julie vakansie in Namibië was. Moet nog baie myle aflê om die vorige pomp te ewenaar.
:subscribed:
by batavia
Tue May 05, 2015 8:35 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3646

Re: Condensor fan SFA

Dankie Dawie. Sal laat weet hoe dit vorder. Beplan nou eers vir Namibië gedurende Junie/Julie. Hoop nie dit word te warm nie. :yahoo:
by batavia
Tue May 05, 2015 3:18 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3646

Re: Condensor fan SFA

Allan ek neem aan so 'n meneer van 'n kondensor sal mens by Silvertons kan kry.
by batavia
Tue May 05, 2015 2:30 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3646

Re: Condensor fan SFA

Dankie Andy.
by batavia
Tue May 05, 2015 1:25 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3646

Re: Condensor fan SFA

Dawie, my setup lyk omtrent soos joune behalwe waar jou 2 pype voorom loop, gaan myne een voor en een heel agter om. Gee bietjie meer inligting oor die silver materiaal wat rondom die pype is, of is dit hoe die pype lyk? Die aircon pype lek definitief. Die probleem is net waar. Daardie probleem sal ...
by batavia
Sun May 03, 2015 6:02 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3646

Re: Condensor fan SFA

Dankie Dawie.
Ek gaan more foto's neem van my setup en aflaai dan kan ons eers daarvandaan begin.
by batavia
Sun May 03, 2015 4:23 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Condensor fan SFA
Replies: 19
Views: 3646

Re: Condensor fan SFA

Aai manne na ek duisende oor 'n jaar spandeer het om die SFA se aircon weer werkbaar te kry, het ek laasjaar besluit ek mors my biergeld en opgegee. Ou aircon moes verander word om nuwe "green" gas te vat. Nuwe pype. Daarna nuwe kompressor. Daarna 2 x hervulling want hy lek en het nadat di...
by batavia
Thu Mar 12, 2015 8:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Replies: 13
Views: 2014

Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes

0,1 % en 99,9%. ??? Is dit nie dalk 20/80 nie?
"minder red tape" .
Alles baie subjektief. Ons soek sekerlik almal versekering wat nie net goed genoeg is nie, maar waar moontlik alles dek.

Die hoogste bome vang die meeste wind. So die keuse is baie maklik.
by batavia
Wed Mar 11, 2015 10:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 Versekering op 4x4 roetes
Replies: 13
Views: 2014

Re: 4x4 Versekering op 4x4 roetes

Wees baie versigtig met versekering wanneer jy plekke soos Namibië en Botswana besoek. Santam is definitief nie jou antwword nie. Wanneer jy 4x4 roetes binne RSA doen kan mens wel na hulle Santam kyk, maar waarom nie vir die volle pakket gaan nie.
Cross Country en natuurlik Tuffstuff.
by batavia
Tue Feb 17, 2015 8:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai
Replies: 11
Views: 1881

Re: Aantreklikhede en Trail naby Mosselbaai

http://www.4x4ineden.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
by batavia
Fri Jan 09, 2015 6:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: High mileage club
Replies: 51
Views: 10230

Re: High mileage club

1991 Hilux DC 4y 2.2 4x4
367 000 km

Christo
by batavia
Tue Jan 06, 2015 9:57 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Valse illusie
Replies: 22
Views: 4362

Re: Valse illusie

Hennie Ek is jammer om te hoor dat die Richtersveld jou soveel ongelukkigheid gegee het. Vir iemand wat die afgelope tien jaar baie staatgemaak het op die inligting wat op die forum gegee word, vind ek die meeste van jou kommentaar moeilik om te sluk. Sê jy ons kan die Sanparke deel van die Richters...
by batavia
Sun Nov 23, 2014 8:53 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
Replies: 8
Views: 2091

Re: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai

http://www.4x4ineden.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
by batavia
Wed Nov 19, 2014 9:36 pm
Forum: Trip Reports
Topic: East Africa -- Six Month Trip
Replies: 13
Views: 2848

Re: East Africa -- Six Month Trip

Andriod wil ook nie oopmaak. :banned:
by batavia
Wed Oct 29, 2014 6:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Re: Waterpomp

Om die waterpomp sage af te sluit. Het 'n echlin pomp ingesit. R350. :punch:
Nou hoop en knyp.
Wag eers dat dit breek voor julle aanval. :yahoo:

Christo
by batavia
Mon Oct 27, 2014 10:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Re: Waterpomp

Dankie vir die insette. Aisin en GMB is die voorkeurkeuse. Gaan maar die bakkie vir die indie gee en is gemaklik met enige van die twee.

Christo
by batavia
Fri Oct 24, 2014 8:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Re: Waterpomp

Mars
Jy het en ek het dit misgekyk. :thumbup: Sal vandag google. Die indie dink ook in die rigting wat jy voorstel.

Christo
by batavia
Thu Oct 23, 2014 7:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Re: Waterpomp

Hi Lollie, Borntofish, Mars en andere, Ek waardeer julle insette. Die R200 waterpompe sal ek seker nie insit nie. Die Toyota part is seker wat ek moet doen, maar nou te duur. Sal nog so dag of wat deur die whiskey bottle daarna kyk :subscribed: en verder ondersoek instel. Ek dink ek moet eers 'n dra...
by batavia
Thu Oct 23, 2014 1:12 pm
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Re: Waterpomp

Dankie menere. Toyota vra R1900 terwyl Midas en Autozone hier rondom R200 is. Groot verskil. Nou net uitvind hoe groot die job is indien dit weer gedoen moet word. :surrender:

Christo
by batavia
Wed Oct 22, 2014 10:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Waterpomp
Replies: 23
Views: 2640

Waterpomp

Die waterpomp van my Hilux 4y, 1991, lek. Gaan dit self vervang. Is Midas se waterpompe goed genoeg of moet mens maar belê in Toyota sin?
Enige spesifieke raad.

Christo
by batavia
Sun Oct 12, 2014 9:40 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Replies: 42
Views: 6996

Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld

Hennie As ek lees oor jou 4x4 geskiedenis behoort jy nie probleme te hê nie. Daar is wel twee Helskloofpasse. Die een vanaf Vioolsdrift aan die ooste en dan ook een aan die weste oppad na die Helskloof Hek. Die hek is so paar km suid van Sendelingsdrift. Die Road to Hell is nog verder oos. Klein Pel...
by batavia
Fri Jul 18, 2014 3:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Humansdorp Toyota
Replies: 2
Views: 674

Humansdorp Toyota

Was so paar dae na Bergkwagga Nasionale Park naby Cradock. Met die gaan slag Vrydag, so rondom 15:30 het die Hilux naby Humansdorp begin rukkerig loop. Het besluit om gou by Midas, Humansdorp aan te ry om petrol filter, ens te koop om die nodige te doen. Reg langs Midas sien ek toe Toyota en besluit...
by batavia
Mon Sep 30, 2013 1:18 pm
Forum: Photography
Topic: Identify these birds
Replies: 6
Views: 5070

Re: Identify these birds

1. White fronted Bee-eater
2.
3. Purple-banded Sunbird
4. Bennett's Woodpecker
5. Southern Pied Babler
by batavia
Tue Jul 02, 2013 11:00 am
Forum: The Workshop
Topic: Unleaded fuel bymiddel
Replies: 19
Views: 2462

Re: Unleaded fuel bymiddel

Dankie. So om veilig te wees LPR of ULP met bymiddel.
Gevolgtrekking. As die nood druk en jy het nie bymiddel nie sal een of twee tenke ULP nie skade veroorsaak nie?
by batavia
Mon Jul 01, 2013 8:48 am
Forum: The Workshop
Topic: Unleaded fuel bymiddel
Replies: 19
Views: 2462

Re: Unleaded fuel bymiddel

Ek ry "rooi" petrol met Hilux 1991 4y 2.2. Wat sê die wyse manne oor die gebruik van loodvrye petrol in hierdie geval?
by batavia
Fri May 31, 2013 3:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1991 SFA nikki carb
Replies: 6
Views: 715

Re: 1991 SFA nikki carb

Het vandag die hilux terug gekry. Loop en trek heelwat beter. Sigglas lê halfpad. Punte is skoongemaak en tyd is gestel - 12° ?? Behoort dit nie 8° of 10° te wees nie. Needle en seat is vervang soos voorgestel. Die moeilike start sal ek eers uitvind wanneer die geleentheid hom voordoen. Baie dankie ...
by batavia
Tue May 28, 2013 10:17 am
Forum: The Workshop
Topic: 1991 SFA nikki carb
Replies: 6
Views: 715

Re: 1991 SFA nikki carb

Maak so. Hoop dit is goeie nuus.
by batavia
Mon May 27, 2013 10:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1991 SFA nikki carb
Replies: 6
Views: 715

Re: 1991 SFA nikki carb

Dankie M_D. Gaan Woensdag die nodige laat doen. Hoop dit is suksesvol.
Christo
by batavia
Mon May 27, 2013 6:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: 1991 SFA nikki carb
Replies: 6
Views: 715

1991 SFA nikki carb

Ek soek hulp met die hilux wat nie meer so lekker teen ń opdraande wil trek nie. Die hilux start omtrent altyd maklik behalwe in baie warm weer en na hy baie hard gewerk het sal dit bietjie sukkel. Die petrol in die sight glass is bietjie hoër as middel as die bakkie afgeskakel is - koud. Wanneer di...
by batavia
Thu Feb 23, 2012 2:00 pm
Forum: Anything Else for sale
Topic: Dash - storage cover / protectors - From R395.00
Replies: 150
Views: 3480

Re: Dash - storage cover / protectors - From R395.00

Hallo Mark

Het die SFA "covers" ontvang. Moet nou nog net goed gaan koop om daarin te sit.
Baie dankie.

Christo
by batavia
Tue Dec 06, 2011 9:25 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?
Replies: 22
Views: 6663

Re: Wie bly in Mosselbaai / Hartenbos?

Baie dankie Theo. Het al baie daar verby gery en aangeneem dit is 'n private pad. Sal definitief dit hierdie vakansie aanpak.
Christo
by batavia
Tue Sep 20, 2011 5:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux enjinnommer
Replies: 8
Views: 1309

Re: Hilux enjinnommer

:lol: Probleem opgelos. Die breinselle verdwyn maar so met die tyd. Presies daar waar jy gesê het dit moet wees. Die probleem is die nommers is nie sigbaar nie en toe gaan soek ek bietjie onder toe en vind toe die nommers soos hierbo genoem - blykbaar die bloknommer. Het vandag vinnig gou by Toyota,...
by batavia
Tue Sep 20, 2011 1:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux enjinnommer
Replies: 8
Views: 1309

Re: Hilux enjinnommer

:confused: Het die nommer gekry soos verduidelik. Die nommer is egter nie dieselfde as op die registrasie sertifikaat nie. Die begin met 4y90.... ens terwyl die nommer nou op die enjin het een meer syfer en begin 114...... ens.
Enige aanbeveling om die situasie reg te stel.
by batavia
Mon Sep 19, 2011 9:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux enjinnommer
Replies: 8
Views: 1309

Re: Hilux enjinnommer

Dankie Dawie. Bietjie donker nou in garage. Sien dit nie. Sal more met vergrootglas gaan kyk na daar waar jy dit pin point. :problem:
Ek neem aan dit is nog die oorspronlike enjin.
by batavia
Mon Sep 19, 2011 8:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux enjinnommer
Replies: 8
Views: 1309

Hilux enjinnommer

Hallo Na dae se gesukkel met search op hierdie forum en andere die volgende: Waar op die enjin kan ek die enjinnommer kry: 1991 Hilux 2.2 petrol 4x4 DC. Die doeane by Twee Rivieren was nogal moeilik toe ek dit nie kon uitwys op die enjin nie. Gelukkig is ons darem vriendelik uitmekaar - nie een die ...

Go to advanced search