Search found 8 matches

by ChickenPush
Wed Aug 20, 2014 12:15 pm
Forum: General House Keeping
Topic: Advertisment Posting
Replies: 5
Views: 3813

Advertisment Posting

Hi guys, I want to create a new post in the wanted section but it seems like I'm not able to do so yet.
How do I go about posting something in the wanted section?
I just want to know if anyone knows where I can find a 15"x8 steel rim for Hilux SFA?
by ChickenPush
Wed Apr 30, 2014 6:38 am
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 Day
Replies: 32
Views: 5220

Re: Hekpoort 4x4 Day

Nee man, :surrender: ek moes twee keer lees voor ek agter kom dis eintlik die pad nommer... :laugh2:

Lekker, sal julle daar sien! :thumbup:
by ChickenPush
Tue Apr 29, 2014 10:33 am
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 Day
Replies: 32
Views: 5220

Re: Hekpoort 4x4 Day

:laugh2: Die pad wat Hekpoort Laerskool op is, is die R560 en nie die prys om te ry nie. :tongue: Dit is die 10de Mei en dit begin 08:00. Dis R300 vir die inskrywing om te ry. Die R300 sluit ook ingang in (R30 per persoon om te kyk). Ek is net nie seker van die prys om daar te kamp nie. Dis baie lek...
by ChickenPush
Thu Apr 24, 2014 6:25 am
Forum: Gauteng
Topic: Hekpoort 4x4 Day
Replies: 32
Views: 5220

Re: Hekpoort 4x4 Day

Sal julle da sien. Hulle het die baan ook oor gebou. Dit gaan lekker wees. :thumbup:
by ChickenPush
Wed Feb 12, 2014 6:55 am
Forum: Meet the People
Topic: Old Newbie
Replies: 20
Views: 2441

Re: Old Newbie

Andy, thanks for the helping with the Wanted post, much appreciated.

Ek het nog nie kiekies gevat van die wa nie, so dra ek 'n kansie kry post ek pic. :thumbup:
by ChickenPush
Tue Feb 11, 2014 5:27 pm
Forum: Meet the People
Topic: Old Newbie
Replies: 20
Views: 2441

Re: Old Newbie

How do I create a new topic on the "Wanted" section? I've tried but I can't seem to see how to start a new topic, maybe I'm just being illiterate. I just want to post that I'm looking for an original Donaldson filter that the Hilux's came out with as the Hilux that I bought had a 283 Chev ...
by ChickenPush
Tue Feb 11, 2014 5:11 pm
Forum: Meet the People
Topic: Old Newbie
Replies: 20
Views: 2441

Re: Old Newbie

Dankie vir die welkom boodskappe. Thanks for welcoming messages. Ek is seker dit gan lekker wees.

Dit kan nogals 'n effe verkeerde vertaling veroorsaak vir die disleksiese mense. :lol:
by ChickenPush
Tue Feb 11, 2014 10:51 am
Forum: Meet the People
Topic: Old Newbie
Replies: 20
Views: 2441

Old Newbie

Goeie dag manne en maninne, ek is Hennie, my vriende roep my Chicken. Ek het 'n rukkie terug geregistreer maar het nou onlangs (Desember 2013) my eerste Hilux gekoop. '89 Hilux S/C SFA. Is nou besig om paar goedtjies te doen en te verander. Ek lees al lank julle forum en hier is baie great inligting...

Go to advanced search