Search found 4 matches

by troos
Wed Jun 04, 2008 8:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: Waar was jy in die weermag?
Replies: 176
Views: 16697

Re: Waar was jy in die weermag?

was daar is 1981/2. het 3 maande basis gedoen in heildelberg, by die seiners, toe 6 maande pretoria toe vir verdere opleiding. die res van die tyd was grensdiens. hoofsaaklik was ek in oshakati. het nog 1 maand of wat inn ondangwa en 3 maande eenhana gespandeer. ai, dit was seker die lekkerste tyd i...
by troos
Tue Jun 03, 2008 1:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Tell Us How You Got to Know About This Great Hilux Forum
Replies: 157
Views: 84125

Re: Tell Us How Did You Get to Know About This Great Hilux Forum

ek het van die forum tesiene gekry op die 4x4community forum. daar was 'n link in iemand se post......
by troos
Sun May 11, 2008 12:48 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 4x4 roetes vir 4x2's
Replies: 11
Views: 4019

Re: 4x4 roetes vir 4x2's

:oops: nie boegoekloof nie, maar boegoeberg......
by troos
Sat May 10, 2008 5:19 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 4x4 roetes vir 4x2's
Replies: 11
Views: 4019

Re: 4x4 roetes vir 4x2's

Ek kan die volgende 4x2 by jou aanbeveel * Boegoeskloof 4x4 - tussen Clanwilliam en Lambertsbaai * Blombos - naby Ysterfontein * Salmonsdam natuur reservaat - naby Standford * Matjiesrevier/Whuppertal - Sederberge Ek het hulle almal self al gery. Ek beplan nog om die volgende te doen * Mount Eco * H...

Go to advanced search