Search found 81 matches

by Legolas
Tue Jan 06, 2015 8:38 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Somerset Wes.
Replies: 18
Views: 2528

Re: Somerset Wes.

WELKOM COBUS!!!!!!!!!!! Sien uit daarna om jou hier te he!!!! :yahoo: :yahoo:
by Legolas
Wed Oct 01, 2014 9:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wegry SA Bull Run 2014
Replies: 32
Views: 3725

Re: Wegry SA Bull Run 2014

Ek en Cobus soek al baie lank ook vir 'n geskikte kar wat pas in al die kriteria, maar ons sal hoop en bid dat ons 'n span sal kan inskryf vir 2015. :beg: :beg: :beg: :beg:
by Legolas
Mon Aug 25, 2014 4:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Totsiens Noordkaap. Hallo Wes Kaap
Replies: 5
Views: 1427

Re: Totsiens Noordkaap. Hallo Wes Kaap

Welkom Lehan!!! Ek sien uit om jou hier te sien en om jou na die groot dam te vat vir bietjie see hengel!!! :cooldude:
by Legolas
Wed May 14, 2014 8:47 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
Replies: 42
Views: 6186

Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads

More manne. Ek was baie bevoorreg om my pa van die 26ste April tot 8ste Mei Namibia toe kon neem om die suide deur te toer. Ons het in hierdie trip so 5 000km gedoen waarvan 80% op grondpaaie was en Spoor het die Hankook DynaPro A/T op. Ek moet se ons het die hele trip deur gegaan en nie een papwiel...
by Legolas
Tue May 13, 2014 8:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Rock slides
Replies: 20
Views: 3633

Re: Rock slides

Thys julle moet laat weet as julle die proto type vas gesit het op jou bakkie want ek soek al n geruime tydjie na iets so sal dus hierdie thread dophou en dan ook vir Spoor laat inkom!!! :celebrate: :celebrate:
by Legolas
Wed Apr 23, 2014 3:57 pm
Forum: Competitions
Topic: Bull run 2014
Replies: 8
Views: 5358

Re: Bull run 2014

Ek en Kaspaas wil hierdie baie graag gaan doen. Ons kort net nog die Chev Kommando. SO indien enige iemand weet van een kan julle my pm. :blushing:
by Legolas
Mon Feb 03, 2014 3:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Right manne net so voor julle uitval hier is die video van gedeeltes van die trip:

https://www.youtube.com/watch?v=Lw2QAlK ... e=youtu.be
by Legolas
Mon Feb 03, 2014 2:44 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Thys soos versoek het ek gou n video bymekaar geslaan en dit is besig om op te laai, sodra hy klaar is op YouTube sal ek die link aanstuur. Dis nou nie Bretton kwaliteit nie maar darem iets... Pierre ek kon nie die versoeking weerstaan om jou celebration na daai steilbult op te sit nie so dit het we...
by Legolas
Mon Feb 03, 2014 8:25 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Baie dankie aan Tertius vir die reel van die trippie en al die manne wat gehelp het met my pap wiel :blushing: Ek moet net gou die GoPro videos bietjie kortknip en dan wil ek hoor kan mens n video hier post of gaan dit te groot wees? Ek neig na die rigting dat dit te groot gaan wees. Sal dan maar di...
by Legolas
Fri Jan 31, 2014 1:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Wat het van OOm Steve geword.... Ek sien hyt gese hy is in maar sy naam het net van die lys verdwyn??? :shock:
by Legolas
Fri Jan 31, 2014 12:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

1)Dirk - Huismoeles 2)Tertius - Hilux 1 3)Adrian - AdrianZ 4)Clinton - Legolas 5)Pierre - Tenk raait dis hoe ek dit het, 5 van ons om lekker te gaan speel. Clinton, mmmm miskien moet jy daar by Monkey Town op die skouer wag. pasop net vir die affirmative shoppers :lol: het nou nie geloer nie, Clint...
by Legolas
Thu Jan 30, 2014 4:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

man Silver goud dis metallic, hy ry n metallic Tuna. Kevin ek sal beslis foto neem, mamma kan kamera operate terwyl papa ry Clinton, from Durbanville to one stop N2? dis mos amper by Somerset wes? Sorry Tertius ek sien nou eers my Profile se nog Durbanville. Ek bly egter al tydjie in Somerset Wes.....
by Legolas
Thu Jan 30, 2014 12:24 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Kan ons dit dalk n bietjie verder maak want anders moet ek eers Kaap toe ry om julle daar te ontmoet... hehehehe
by Legolas
Wed Jan 29, 2014 4:21 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Ek sal dan maar def die hout agter in Spoor gooi vir daai braai geriewe... :yahoo: :yahoo:
by Legolas
Thu Jan 16, 2014 4:16 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC
Replies: 154
Views: 13125

Re: lekker lekker - wie gaan saam? 1 FEB - Honingklip WC

Middag manne,

Ek en Spoor is ook in vir die 1ste Feb. Dit sal interessant wees om te sien hoe die extra 80nm wat Spoor bygekry het na sy chip uitwerk.
by Legolas
Wed Jan 08, 2014 3:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Clear" hoofligte vir SFA??
Replies: 37
Views: 3615

Re: "Clear" hoofligte vir SFA??

Cobus - Ek moet volgende week dinsdag daar naby n draai gaan maak. Het vir Spoor n afspraak gemaak vir n chip so sal dan gou daar gaan inloer om te sien of hulle wel nog sulke tipe ligte het.
by Legolas
Fri Nov 16, 2012 11:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: western cape protest updates
Replies: 13
Views: 2082

Re: western cape protest updates

Hi Val, I am not a hundred percent certain about this but i know the roads between Swellendam-Ashton and then Ashton Robertson and those areas was closed last weekend. So if you are going via Oudtshoorn you will have to go to the N2 and then Somerset West. Heading up the N2 this afternoon to Stilbaa...
by Legolas
Thu Nov 15, 2012 1:52 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3714

Re: Noord Kaap Moertoetoer

http://www.wegry.co.za/4x4/roetes/kalah ... -4x4-roete" onclick="window.open(this.href);return false;

Iets wat ek raak gegoogle het.
by Legolas
Thu Nov 15, 2012 1:47 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3714

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Nee ek verstaan Lehan. As ek myself nie verbeel nie was daar in die November uitgawe van Wegry n hele artikel oor die Kaglagadi en n trip wat mense gedoen... Use it dont use it.

As dit Junie/Julie gebeur sal ek def daar kan wees!!!
by Legolas
Thu Nov 15, 2012 8:01 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3714

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Yes Lehan,

Ek is in en sal julle def join. Jy moet net gaan kyk op die Wegry se forum is Johannes en Mark ook besig met iets soort gelyks. Ek weet nie of jy dalk met hom wil kontak maak nie. (Net n idee)

Kom ons doen die hele namakwa 4x4 roete tot by die see??? :yahoo:
by Legolas
Thu Oct 25, 2012 10:22 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New tyres for Spoor
Replies: 7
Views: 1536

Re: New tyres for Spoor

Hulle het vir my ook gevra of hulle dit na binne moet sit maar toe hulle gevra het was twee bande klaar op die rims met wit na buite en ek moet darem die Strand se naam hoog hou so het gehou by die wit na buite... hahahaha :lmao: :lmao:
by Legolas
Thu Oct 25, 2012 9:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New tyres for Spoor
Replies: 7
Views: 1536

Re: New tyres for Spoor

http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/IMG-20121025-00211.jpg http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/IMG-20121025-00210.jpg http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor16/IMG-20121025-00209.jpg So ja nadat ek met n paar mense gepraat het en ook Rian se insette het ek vir die H...
by Legolas
Thu Oct 25, 2012 8:52 am
Forum: Western Cape
Topic: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 Nov
Replies: 173
Views: 20823

Re: Western Cape 2012 year GTG - Scheppie Saus 4x4 - 24/25 N

Just need to speak to the wife first because it falls on my birthday so not sure if she planned anything otherwise we will be there!!! WHoop whoop :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Legolas
Wed Oct 24, 2012 3:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New tyres for Spoor
Replies: 7
Views: 1536

Re: New tyres for Spoor

Thanx Rian,

Ja het gesien hulle kom uit met die 80000km waarborg ook.
by Legolas
Wed Oct 24, 2012 2:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: New tyres for Spoor
Replies: 7
Views: 1536

New tyres for Spoor

Middag almal, Spoor is dringend opsoek na 4 nuwe tekkies en ek het gou by TWT in gegaan om te sien wat hulle het. Hulle het toe die Hankook Dynapro ATM, 31x10.5 R15 A/T, aangebied teen R1895 (vat ingesluit) Het enige van julle ondervinding met die hierdie bande? Is dit die moeite werd of sal julle i...
by Legolas
Fri Oct 19, 2012 8:59 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Spoor se nuwe snorkel
Replies: 6
Views: 1905

Spoor se nuwe snorkel

Na lang gesprekke met Mark en die gewag vir aflewering tydens die onlangse trokdrywer staking het Spoor se Hilux snorkel by opgedaag en dit is gister opgesit. Nou vir lugfilters wat langer skoon bly en 'n baie koeler enjin!!!! :yahoo: :yahoo: [img][IMG]http://i1066.photobucket.com/albums/u401/Spoor1...
by Legolas
Fri Oct 12, 2012 11:48 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Looking for Prado 4L V6 Service Manual
Replies: 0
Views: 2011

Looking for Prado 4L V6 Service Manual

Middag almal,

Ek is op soek na 'n service manual vir 'n Toyota Land Cruiser Prado 4L V6 (120/125 Series) 2003 Model. IS daar iemand wat my kan help?

Thanx, :thumbup:
by Legolas
Thu Aug 30, 2012 3:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Raod to Hell - Wegry Covers
Replies: 5
Views: 1249

Re: Raod to Hell - Wegry Covers

Jip thank goodness not the option with Bretton on the front page!!!! :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
by Legolas
Thu Aug 23, 2012 4:15 pm
Forum: Western Cape
Topic: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4 CANCELLED
Replies: 69
Views: 7522

Re: 22-24SEPT-Long Weekend- GTG Boegoeberg 4x4

I would have loved to join but if its happening on the long weekend I wont be able to be there as the wife and I are going to Stilbaai for the weekend. Will be watching for the next WC GTG that I can join!!!!

Enjoy the weekend :thumbup:
by Legolas
Fri Aug 17, 2012 11:50 am
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17633

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Bretton this song MUST be on your dvd: CHRIS REA - Road to Hell

http://www.youtube.com/watch?v=1EBw_da7BZk" onclick="window.open(this.href);return false;

Cheers
by Legolas
Wed Aug 15, 2012 2:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 419 Eater - Scambaiting forum
Replies: 10
Views: 2116

Re: 419 Eater - Scambaiting forum

DAnkie CObus vir hierdie link!!! (En well done dat jy onthou het hiervan). Ek moet se van die stories is 'n bietjie van 'n lang lees maar dit is uit en uit die moeite werd.
by Legolas
Tue Aug 14, 2012 8:38 am
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17633

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Well done Pieter!!! Dit is nogal jammer dat daai groep foto van ons over exposed is. Ek dink dit sou n stunning foto gewees het.
by Legolas
Mon Aug 13, 2012 4:01 pm
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17633

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Heinrich baie dankie vir hierdie great report!!! Ek moet se toe ek die pad terug kaap toe so half alleen aangepak het (Pierre het 'n lekker slaap in gepak) kon ek myself net nie keer om al die gebeure en stories van die naweek weer oor te geleef het in my kop. En met die lees van jou report nou was ...
by Legolas
Wed May 09, 2012 12:58 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 115674

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Middag manne, Ek het 'n liedjie gekry vir ons Cobus: Chris Rea - Road to hell http://www.loudtronix.me/listenYT.php?name=Chris%20Rea%20-%20The%20Road%20To%20Hell%20%28Full%20Version%29&show=true&url=http://www.youtube.com/watch?v=1Hv_C6ZQXHo" onclick="window.open(this.href);return ...
by Legolas
Fri May 04, 2012 8:46 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 115674

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Right ouens die vrou het die go ahead gegee so come hell or high water is ek daar!! Nou is die vraag net hoe ek daar uitkom. THys soek jy nie 'n co-pilot tot daar om die diesel kostes te deel?? :blushing: Anders span ek vir spoor in tot by die kamp plek maar die outjie gaan bo bly. Hy is nog nie gro...
by Legolas
Thu May 03, 2012 2:47 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 115674

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Cobus hoe wil dit voorkom of jy hierdie naweek dan reel op die naweek wat ek met Spoor opkom na jou... 9de Augustus??? :confused: Ek sal dan maar net shotgun moet ry in Kaspaas... Elke ou het 'n goeie kampmannetjie nodig net om seker te maak alles is okay. Ek kan self vir werner saam bring en dan lo...
by Legolas
Wed May 02, 2012 10:07 am
Forum: Western Cape
Topic: 'CT Hilux Breakkie R50.00pp Meet & Greet' 13 May, Som Mall
Replies: 114
Views: 10885

Re: Helderberg Hiluxers ie GB, Strand, SW and Stellies

Oops i might have made a bit of a double booking since I already booked a table for mothersday that afternoon :blushing: So everyone I am going to have to join you next time. Sorry :blushing: Totally forgot that sunday the 13th is Mothersday and it will not work out great if I miss my first mothersd...
by Legolas
Tue Apr 24, 2012 9:04 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by Legolas
Tue Apr 24, 2012 9:02 am
Forum: Western Cape
Topic: 'CT Hilux Breakkie R50.00pp Meet & Greet' 13 May, Som Mall
Replies: 114
Views: 10885

Re: Helderberg Hiluxers ie GB, Strand, SW and Stellies

Morning Val,

I work this side but stay in Durbanville side so i have a leg in both sides, but seeing that my registration is CEY I think i am part of the greater Helderberg gang so I am in. You can put my name on the list plus 1 for the wife. :thumbup:
by Legolas
Mon Apr 23, 2012 11:49 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Morning Everyone!! WHAT AN EXPERIENCE THAT WAS!!! :yahoo: :yahoo: I am still driving that route even though we left there saturday afternoon. I am busy with the pictures and will most probably make a proper trip report with the pics but for now just alot of thank you's. Val - Our team leader. Thank ...
by Legolas
Fri Apr 20, 2012 1:43 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Thanking guys for all the responses. I cancelled the braai but will be packing in a few beers to have after the route. We must celebrate my first official 4x4 route and Hilux 4x4 western cape G2G!!! See you all at Helderbergplaas tomorrow!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo: Ps. STORMERS YOU BEAUTY!!!!!!!!! :...
by Legolas
Thu Apr 19, 2012 11:41 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Right ouens/dame Braai area is R45 per voertuig extra Hulle het braai no 6 en 7 vir ons bespreek. Daar is 2 braai dromme beskikbaar maar ons moet alles self verder bring. So ek wil net gou by julle hoor moet ek verder hiermee gaan of nie? Indien wel sal ons maar so tussen mekaar moet reel wie bring ...
by Legolas
Thu Apr 19, 2012 9:58 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

More more almal, Ek moet se eks kinderlik opgewonde oor die G2g saterdag oggend. Ek het gou met die dame van die plaas gesels en dit kos R150 per voertuig vir die roete. (Kaart fasiliteite is beskikbaar). Ek wag net vir nog terugvoer itv hulle braai geriewe en sal dit post sodra ek dit het. Die nuwe...
by Legolas
Tue Apr 17, 2012 11:29 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Hi Val.

Sorted. They will give us one key for the whole group but every vehicle will receive a map of the route!!! :thumbup:
by Legolas
Mon Apr 16, 2012 11:25 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Jip 10.30 suits me as well

So far the weather for Saturday: 21degrees and sunshine, 7m/s south, southeaster.... SO its looking good so far!!! :yahoo:
by Legolas
Fri Apr 13, 2012 10:58 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Val i agree with meeting there at 10 and then maybe we pack the picnic baskets just incase its a beautiful day out and then we can enjoy the view from the top!! Afterwards those who want to stay a bit longer can light the fire at the bottom... :beach:
by Legolas
Thu Apr 12, 2012 10:31 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Some more info to get the taste buds ready.... 4x4 route Details: Distance: 12km Duration: 1.5 - 2 hours Altitude: 155m – 520m GPS coordinates: South 34.01.57.3 East 18.50.01.3 at starting point Road Surface: Mainly gravel Points of Interest: Stunning views over False bay and the Cape Peninsula Diff...
by Legolas
Thu Apr 05, 2012 9:18 am
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Zak ons hou dan duim vas jy kry jou brieke reg voor die naweek!!! Daar is darem tyd voor die 21ste April so hopelik is dit genoeg :goodjob:
by Legolas
Wed Apr 04, 2012 4:06 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: My new back bumper from Gomad...
Replies: 31
Views: 3903

Re: My new back bumper from Gomad...

Very nice :goodjob:

I will be keeping my eyes open here in the Strand and see if I cant spot this nice bumper.... :shock:
by Legolas
Wed Apr 04, 2012 9:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fraud
Replies: 18
Views: 2323

Re: Fraud

Hi al wat ek weet jy kan doen is om met die ou te speel en sy tyd te mors en sodoende hom te vermy om met ander mense dieselfde te probeer doen. Ek weet daar was so tydjie terug 'n lid op die hilux forum wat dit reggekry het en het al sy eposse hier op die forum gepost. Ek kan net nie die naam ontho...
by Legolas
Tue Apr 03, 2012 11:33 am
Forum: Off-road Training
Topic: Does your wife know your 4x4?
Replies: 29
Views: 11354

Re: Does your wife know your 4x4?

Cobus ek dink jy moet daardie naweek afkom en dan kyk ons 2 die rugby en stuur die vrouens op die kursus... :beach:
by Legolas
Tue Apr 03, 2012 11:24 am
Forum: Scuba Diving
Topic: So this weekend I went...
Replies: 21
Views: 7645

Re: So this weekend I went...

Those are some really nice pics!!! Well done :thumbup:
by Legolas
Fri Mar 30, 2012 12:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: TGIF
Replies: 322
Views: 42626

Re: TGIF

rakker kop.... :evil: :evil: :evil:
by Legolas
Fri Mar 30, 2012 12:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Hi Tertius,

Ek het probeer organise om julle sondag te join, maar my swarrie vlieg die naweek af van Durban om bietjie hier te kuier en moet nou ongelukkig die familie ding doen. Julle manne moet dit geniet en hopelik sien ons jou dalk die 21April???
by Legolas
Fri Mar 30, 2012 11:56 am
Forum: Western Cape
Topic: Stormers Vs Blou (pink) Bulle - Newlands GTG 31st March.
Replies: 59
Views: 5393

Re: Stormers Vs Blou (pink) Bulle - Newlands GTG 31st March.

Ek het probeer om kaartjies te kry onder die seisoen kaartjie manne omdat ek bietjie laat wakker geskrik het vir Computicket en ek moet bieg ek was onsuksesvol!!! :banned:

Wou julle graag daar gejoin het op die rugbyveld maar julle moet dit geniet :beach:

GO STORMERS!!!!!!!!!
by Legolas
Wed Mar 28, 2012 5:17 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Hi there Andrew, The date for the GTG was moved forward to the Saturday the 21th of April as more people will be able to make this date. If possible please see if you can also move your planned trip rather to the 21th because then we would be a nice group together. I am also a newbie so then atleast...
by Legolas
Wed Mar 28, 2012 2:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11176

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Sorry ek ken nie die photobucket so goed nie.. Kom ons try weer:

Image

Image

Image

Go to advanced search