Search found 367 matches
- Sat Apr 16, 2022 2:40 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff cleaning
- Replies: 0
- Views: 1919
Diff cleaning
Good day all, Long time no forum. I am busy rebuilding my front knuckles on the sfa and desided while the shafts are out to pull the centre and inspect. Everything is in great shape exept full of grease. How can I clean and with what without stripping? Can I spray it with brake cleaner and a pressur...
- Thu Jan 10, 2019 8:32 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Baboons Pass 2018
- Replies: 15
- Views: 7884
Re: Baboons Pass 2018
Dit lyk lekker
- Thu Jan 10, 2019 11:29 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My New Bakkie
- Replies: 12
- Views: 3009
Re: My New Bakkie
Lekker man.
- Thu Jan 10, 2019 11:24 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Stel myself voor
- Replies: 7
- Views: 4898
Re: Stel myself voor
Welkom
- Mon Nov 14, 2016 9:23 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to take a sfa for repairs
- Replies: 21
- Views: 3852
Re: Best place to take a sfa for repairs
Not like these photos do me any justice, but i tried.
- Mon Nov 14, 2016 1:08 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to take a sfa for repairs
- Replies: 21
- Views: 3852
Re: Best place to take a sfa for repairs
I'll load some photos tonight. Do you perhaps have a number i can contact you on?
- Mon Nov 14, 2016 12:53 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to take a sfa for repairs
- Replies: 21
- Views: 3852
Re: Best place to take a sfa for repairs
Unfortunately not. I can take some photos from the outside tonight.
- Mon Nov 14, 2016 12:40 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to take a sfa for repairs
- Replies: 21
- Views: 3852
Re: Best place to take a sfa for repairs
Not sure about the pilot bearing, but i had the bellhousing at an engineering shop to have it machine straight.
I'm not a expert and would like to have someone with the expertise to have a look what is wrong and fix it.
I'm not a expert and would like to have someone with the expertise to have a look what is wrong and fix it.
- Mon Nov 14, 2016 11:21 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to take a sfa for repairs
- Replies: 21
- Views: 3852
Re: Best place to take a sfa for repairs
With the last raplacement the master and slave was replaced. Replace the line between the two as well.
- Mon Nov 14, 2016 11:06 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Best place to take a sfa for repairs
- Replies: 21
- Views: 3852
Best place to take a sfa for repairs
Hi all I have a sfa with a wl conversation in. The motor is great. The problem I am having is the clutch. First time I installed a standard 2.7 clutch with the wl presure plate from the local midas. After about 8000km clutch shattered to pieces. Second time round replaced with a special build clutch...
- Wed Jan 27, 2016 9:12 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Dunlop MT1
- Replies: 5
- Views: 1587
Re: Dunlop MT1
Ek het van hulle op. Self 'n goeie prys op hul gekry en omdat ek nie die trokkie elke dag gebruik nie wil ek nie 'n band op gesit het wat my 100000km gaan gee maar oor 5 jaar (met net 10000km op) begin hul kraak as gevolg van die baie staan. IMG_1745.jpg Hulle is baie stil op die pad,nie asof ek bai...
- Tue Dec 01, 2015 8:51 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Glow Plug Relay
- Replies: 6
- Views: 1665
Re: Glow Plug Relay
Thanks julle. Sal nou moet loop en soek.
- Mon Nov 30, 2015 11:05 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Glow Plug Relay
- Replies: 6
- Views: 1665
Re: Glow Plug Relay
Ek het nou self raak gelees van die amps en begin kyk na solenoids, iets soos die:
http://fae.co.za/catalog/index.php?main ... cts_id=476
Dit kan 80 A vat. As ek kyk na die ding wat ek huidiglik in het sal ek se dit is 'n solenoid
http://fae.co.za/catalog/index.php?main ... cts_id=476
Dit kan 80 A vat. As ek kyk na die ding wat ek huidiglik in het sal ek se dit is 'n solenoid
- Mon Nov 30, 2015 8:23 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Glow Plug Relay
- Replies: 6
- Views: 1665
Glow Plug Relay
Hoop iemand sal my kan help? Ek het 'n sfa met 'n mazda wl 2.5 td in en die naweek besluit die glow plug relay om te groet. Ford/Mazda vra my R2400 vir die ding. Spares winkels kan my nie help nie. Ek het 'n push button in om die glow plugs warm te maak voor hy gestart word, dus soek ek nie die time...
- Thu Sep 10, 2015 1:55 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kitchen Revamp
- Replies: 24
- Views: 1832
Re: Kitchen Revamp
Lyk goed Wayne, ek is self besig om ons kombuis oor te doen. Is al twee maande besig en seker nog so maand oor. Kry net tyd in die aand en oor naweke. (As familie nie kom pla nie). Met wat het jy die boonste kaste vas gemaak aan die muur? My grootste kas is 1500mm x 1000mm en het M8 rawlbolts gekry ...
- Thu Aug 27, 2015 7:14 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Alternator??? Wat gaan aan?
- Replies: 2
- Views: 808
Alternator??? Wat gaan aan?
Ek is nou nie by nie. Die naweek het ek die geel draad gesoek wat vir die charge liggie op die dash is, gevind en gekoppel. :yahoo: En hy werk toe soos hy moet. Net vir interesantheid kyk ek vanaand wat is die volts op die battery en als lyk reg, 14.2V as die motor draai. Skakel die ligte aan, 15.5V...
- Mon Aug 03, 2015 8:12 am
- Forum: The Workshop
- Topic: ??? Wat is die?
- Replies: 8
- Views: 1815
Re: ??? Wat is die?
Met ander woorde, sny ek hom uit.
Stef. So dra die trokkie loop sal ek jou 'n skree gee. Daar is 'n pajero wat ek moet gaan rond sleep op 'n baan.(My broer onderskat 'n sfa)
Stef. So dra die trokkie loop sal ek jou 'n skree gee. Daar is 'n pajero wat ek moet gaan rond sleep op 'n baan.(My broer onderskat 'n sfa)
- Sun Aug 02, 2015 6:15 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: ??? Wat is die?
- Replies: 8
- Views: 1815
Re: ??? Wat is die?
Dankie. Kan ek hom uit sny?
- Sun Aug 02, 2015 11:25 am
- Forum: The Workshop
- Topic: ??? Wat is die?
- Replies: 8
- Views: 1815
??? Wat is die?
Dag sê
Ek is besig om my sfa se drade uit te sorteer.
Kan iemand my sê wat is die?
Die drade uit loop dood na 'n chocolate blok.
Ek is besig om my sfa se drade uit te sorteer.
Kan iemand my sê wat is die?
Die drade uit loop dood na 'n chocolate blok.
- Mon May 25, 2015 10:19 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vaaldam. Ons nuwe septic tank
- Replies: 6
- Views: 1499
Vaaldam. Ons nuwe septic tank
En toe kry ek die vanoggend :boss: :aggresive: Dis dan my fishing spot. Dear Member Please sign this petition online – by the 28th May Minister Of Environmental affrairs South Africa - Bomo Edna Molewa: We call on you to save The Vaal Dam - Deneysville Area South Africa To: Minister Of Environmental...
- Sat Mar 21, 2015 8:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Elektrisiën / draadwerker lisensie
- Replies: 18
- Views: 2346
Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie
Daar is 'db boks in, lyk wel baie oud
- Fri Mar 20, 2015 6:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Elektrisiën / draadwerker lisensie
- Replies: 18
- Views: 2346
Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie
Skrik my boude af! Klink my daar is baie stront verbonde. Ek sal maar 'n SANS boekie gaan kry en eers deur lees. Sal dit beter wees as ek die huidige drade vat en dit in pyp sit in die huidige roete. Ek wil dit baie graag conduit in sit, is bietjie bang met die oop drade wat gespan is. Sent from my ...
- Fri Mar 20, 2015 9:23 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Elektrisiën / draadwerker lisensie
- Replies: 18
- Views: 2346
Re: Elektrisiën / draadwerker lisensie
Persoonlik dink ek, om aan jou eie goed te werk sal dit meer netjies en oordenklik gedoen word as wat 'n ander ou dit doen wat gou afjaag om 'n geldkie te kry. Ek het ook die idee om die db bord te vervang met 'n grooter een en twee stroombrekers vir elke vertrek te gebruik, muur prop en lig, net vi...
- Thu Mar 19, 2015 9:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Elektrisiën / draadwerker lisensie
- Replies: 18
- Views: 2346
Elektrisiën / draadwerker lisensie
Ek hoop hier is iemand op die forum wat 'n paar antwoorde vir my het. Ek en my vrou het verlede jaar 'n pragtige ou huis gekoop om te herstel en op te kukker. Die huis is om in by 100 jaar oud, en die bedrading in die dak is nog die oop drade wat om porselen knoppe gedraai is. Nou ek wil graag die d...
- Tue Feb 10, 2015 8:18 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Daihatsu Terios 75000km diens
- Replies: 5
- Views: 5645
Re: Daihatsu Terios 75000km diens
Ja dankie. Ek kan net nie glo hoe duur hulle is nie. R1600 vir 'n olie filter en olie?
Hulle wou my nog R550 vra om die twee "wipers" te vervang.
Ek is nogals bang vir die 90000km diens, wou nie eers vra nie, want dit is al die filters.
Hulle wou my nog R550 vra om die twee "wipers" te vervang.
Ek is nogals bang vir die 90000km diens, wou nie eers vra nie, want dit is al die filters.
- Wed Feb 04, 2015 8:16 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Daihatsu Terios 75000km diens
- Replies: 5
- Views: 5645
- Mon Feb 02, 2015 9:17 am
- Forum: Daihatsu
- Topic: Daihatsu Terios 75000km diens
- Replies: 5
- Views: 5645
Daihatsu Terios 75000km diens
Goeie dag almal
Ek is hier van die vaal driehoek en moet my vrou se terios in boek vir sy diens. Ek het raak gelees dat Daihatsu Vereeniging uiters swak diens gee.
Nou my vraag is, waar gaan boek ek hom in? Of gebruik ek 'n ander plek vir sy diens?
Ek is hier van die vaal driehoek en moet my vrou se terios in boek vir sy diens. Ek het raak gelees dat Daihatsu Vereeniging uiters swak diens gee.
Nou my vraag is, waar gaan boek ek hom in? Of gebruik ek 'n ander plek vir sy diens?
- Sun Feb 01, 2015 10:22 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Hulle is nou op. Dit lyk beter as die wat afgekom het. Net nog vat vir alignment.
Moet sê hy voel baie baie beter nou op die pad. Daar is geen speeling op die stuurwiel nie en as ek briek bly hy reguit.
Die trokkie word net beter en beter.
Moet sê hy voel baie baie beter nou op die pad. Daar is geen speeling op die stuurwiel nie en as ek briek bly hy reguit.
Die trokkie word net beter en beter.
- Sat Jan 31, 2015 9:06 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Ek het toe by Motozone gekry, met aflewering. My swaar werk daar.
- Fri Jan 30, 2015 11:56 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Ek sal die samples vat. Hy is stabiel op die pad maar die een is los aan die binnekant.
Klink na 'n goeie plan.
Klink na 'n goeie plan.
- Fri Jan 30, 2015 11:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Thanks Nic
Luckily I have a gear puller. Will see how it works and will definitely add some q20 to the mix.
Gemini vra R285 vir een en R190 vir die ander en nodig "samples".
Toyota vra R1500 vir een en R1350 vir die ander. En dit moet bestel word
Luckily I have a gear puller. Will see how it works and will definitely add some q20 to the mix.
Gemini vra R285 vir een en R190 vir die ander en nodig "samples".
Toyota vra R1500 vir een en R1350 vir die ander. En dit moet bestel word
- Thu Jan 29, 2015 8:52 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Klink goed dan, ek sal rond bel more.
Dankie
Dankie
- Thu Jan 29, 2015 8:41 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Sal hulle eerste ding in die oggend bel.
Vervang ek sommer altwee?
Of verwag ek duisende rande
Vervang ek sommer altwee?
Of verwag ek duisende rande
- Thu Jan 29, 2015 7:46 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Re: Steering ding
Waar gaan kry ek een?
Toyota?
Toyota?
- Thu Jan 29, 2015 6:24 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Steering ding
- Replies: 17
- Views: 2284
Steering ding
Hallo
Ja, alweer ek.
Die keer met 'n steering vraag.
Heel erstens, wat noem mens die ding omring in die foto.
En dan, my eenkant is los en nie die boud nie. Is dit iets om te vervang of om reg te maak?
Ja, alweer ek.
Die keer met 'n steering vraag.
Heel erstens, wat noem mens die ding omring in die foto.
En dan, my eenkant is los en nie die boud nie. Is dit iets om te vervang of om reg te maak?
- Wed Jan 28, 2015 3:39 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Vandag se roete werk toe het goed geloop. Alles reg. Hubs was koel. Die disks was warm maar kon daar aan raak. Glo dit is normal as mens briek. Die merke lyk as dit net skoon skuur, net 'n kleur verandering op die disk. Dit is nou nie slote nie. Ek is seker dit is net die nuwe briek skoene en disks....
- Tue Jan 27, 2015 9:53 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het nou altwee weer af gehad, meer ghries gepak en weer volgens die manual was gemaak. Die bearings draai nou makliker as tevoor. Volgens manual is dit perfek. Dankie almal. Gou 'n draai gaan ry (min of meer 3km) en die hubs was koud en die disk warm. Ek het wel skaaf merke op die disks gesien. I...
- Tue Jan 27, 2015 6:51 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Dit is wat my kop laat krap.
Dit is die regte parte, want dir part nommers kom van die forum af, en die manual gevolg om aanmekaar te sit.
Maar ja, vanaand kom hy weer af
Dit is die regte parte, want dir part nommers kom van die forum af, en die manual gevolg om aanmekaar te sit.
Maar ja, vanaand kom hy weer af
- Mon Jan 26, 2015 10:56 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Nee dit is nog sonder die hub lockers op
- Mon Jan 26, 2015 9:46 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Altwee wiele draai moeilik en dit is sonder die disk calipers op
- Mon Jan 26, 2015 8:19 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Die wiel draai glad nie so maklik nie. Al is hy los met speeling
- Mon Jan 26, 2015 4:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Ek sal vanaand die wiele lug en weer voel of dit te stuif is. Anders maak ek weer oop.
- Mon Jan 26, 2015 10:29 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Hier is die spec sheet van die ghries.
- Mon Jan 26, 2015 9:01 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Ek het Castrol BNS Ghries gebruik. Daar was vir my gese dit is die beste vir bearings. En MS vir die nuckle
- Mon Jan 26, 2015 8:16 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Gister het ek nou 'n draai gaan ry net in 4x2. Meestal reguit pad. En weer gaan stop om te inspektuur. Die knuckle self was yskoud, die briek disk lou (dis vertaanbaar) en die hub (die gedeelte waar die wheel bearings sit) baie warm. Die bearings is dan nuut en vol grease. Mag dit dalk wees dat daar...
- Sat Jan 24, 2015 2:18 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Re: Toyota parte of Gemini
Dankie almal Ek het toe die kit by Gemini gaan kry met die bearings en gaskets. Die " inner oil seals " by toyota en briek disks by motozone. Die projek was wel eenvoudig en die raad van die bearing sleeves in die vrieskas werk wonders. Vrae wat ek wel het is die een wiel trek 6 lb op die ...
- Thu Dec 18, 2014 10:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Toyota parte of Gemini
- Replies: 30
- Views: 4596
Toyota parte of Gemini
Ek wil nou my trokkie se olie lek op die voorste knuckles reg kry. Gaan ek nou toyota toe vir die kit of gemini? Wil somer al die seels en bearings doen.
Toyota vra R3700 vir die seels en bearings. En Gemini R1600
Toyota vra R3700 vir die seels en bearings. En Gemini R1600
- Thu Dec 04, 2014 8:03 am
- Forum: Polls
- Topic: Age profile of SFA forum
- Replies: 18
- Views: 6966
Re: Age profile of SFA forum
Daar is net 2 young 'okes'?Harold wrote:Seems like the 'ou toppies' are neck-and-neck wth the young 'okes' - maar vir hoe lank?
- Sun Nov 30, 2014 8:02 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
- Replies: 150
- Views: 21690
Re: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
Ja dankie almal.
Ek het al ons foto's wat geneem is hier in dropbox.
https://www.dropbox.com/sh/a6ziq3huy11z ... oXs0a?dl=0" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek het al ons foto's wat geneem is hier in dropbox.
https://www.dropbox.com/sh/a6ziq3huy11z ... oXs0a?dl=0" onclick="window.open(this.href);return false;
- Fri Nov 28, 2014 11:09 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
- Replies: 150
- Views: 21690
Re: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
Dit lyk of die weer goed kan uitdraai.
Weet net nie wie om te glo nie. Sal maar moet sien.
Weet net nie wie om te glo nie. Sal maar moet sien.
- Wed Nov 26, 2014 10:18 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
- Replies: 150
- Views: 21690
Re: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
Mag ons op die dag besluit of ons gaan kamp of nie? :alvarin:
Net nog drie slaapies
Net nog drie slaapies
- Tue Nov 18, 2014 3:32 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
- Replies: 150
- Views: 21690
Re: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
Mag ek nie saam nie?
Of moet ek my eie naam op sit?
Of moet ek my eie naam op sit?
- Tue Nov 18, 2014 9:11 am
- Forum: Any Other Vehicle
- Topic: Ken Block’s Gymkhana SEVEN
- Replies: 5
- Views: 4783
- Mon Nov 17, 2014 8:37 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
- Replies: 150
- Views: 21690
Re: Heidelberg - Gauteng Year End 29 Nov Urgent attention
Ek (Nathan) en my beter halfde (Mariska) is ook in vir die dag.
Ons is in vir die braai. Net nog seker maak die medies is op datum. Ek raak bekommerd met die "road kill" en donkie?
100% Beef. (May contain Chicken)
Ons is in vir die braai. Net nog seker maak die medies is op datum. Ek raak bekommerd met die "road kill" en donkie?
100% Beef. (May contain Chicken)
- Fri Nov 07, 2014 4:01 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Inlaat pyp
- Replies: 8
- Views: 1324
Re: Inlaat pyp
Dankie Hennie
Maak so
Maak so
- Fri Nov 07, 2014 9:02 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Inlaat pyp
- Replies: 8
- Views: 1324
Re: Inlaat pyp
Ja dit is daai "ram air" goed. Was by een exhaust plek en hulle kon nie help nie. (vreemde buig) Maar ek dink hy was 'n poep... slegte persoon. Ken iemand dalk 'n plek wat eksta bietjie in sit om iemand te help? In die vaal driehiek, jhb area? Met pype? My hondjie het eendag 'n gat langs d...
- Fri Nov 07, 2014 8:11 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Inlaat pyp
- Replies: 8
- Views: 1324
Re: Inlaat pyp
:beg: Ek weet iemand hier sal my in die regte rugting help. As nie vir my nie, vir my weeskind Hilux wat net teer paaie sien. :cry: In die twee jaar wat die trokkie al ry, het hy nog nie modder gesien nie. Ek is nog altyd bang vir die pyp wat nie reg is nie. As ek dit reg kry sal hy Heidelberg sien ...
- Thu Nov 06, 2014 9:44 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Inlaat pyp
- Replies: 8
- Views: 1324
Inlaat pyp
Ek het so jaar terug n wl motor in my trokkie gesit, en sukkel tot vandag toe om die regte pyp tussen die turbo en lug boks te kry. Silecone pype werk nie op die kort afstant en buig nie. Ek het nou die "induction" pyp gekry wat sal werk. Die materiaal is water dug (het getoets) en die dra...
- Sat Sep 13, 2014 9:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hoeveel verf?
- Replies: 25
- Views: 3243
Re: Hoeveel verf?
Myne seel so sleg, daar is alewig 'n wind wat deur waai. Eerlik was hy nog nooit so warm soos enige van my ligte kleur karre nie.
Stof wys wel baie vinniger op die swart.
Weet nie of daar 'n groot verskil tussen matt en stonechip is nie?
Stof wys wel baie vinniger op die swart.
Weet nie of daar 'n groot verskil tussen matt en stonechip is nie?
- Thu Jul 24, 2014 3:42 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: SFA inner door panels
- Replies: 28
- Views: 6102
Re: SFA inner door panels
Here is what I did. Used hardboard, add a few layers of stonechip and then covered with rip stop canvas matching the seats. Some straps for handles.