Search found 31 matches

by GrootLeeu
Tue Apr 20, 2010 2:10 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41932

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg (X2 Plekke beskikb

Hi Paul, hoop jy voel gou beter. Het nou net die 100.00 oorbetaal.

Groete

Adam
by GrootLeeu
Thu Mar 25, 2010 10:33 am
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41932

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Ok ouens, ons is in - Adam , Elsabè en Ruan (3 mnde).
Dit is die naweek van die 24/25 April?

Adam
by GrootLeeu
Mon Mar 15, 2010 2:18 pm
Forum: Limpopo
Topic: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg(with Pics)
Replies: 225
Views: 41932

Re: Kamp langs die KNP en op die Wolkberg

Hi Paul, sal ek my Off-raod treiler by die kamp plek kan uitkry?

Groete

Adam
by GrootLeeu
Fri Oct 02, 2009 6:56 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hey ouens, die FTP site is op en aan die gang. Ek sal elkeen PM met die login details, in die tussentyd kan julle solank die Filezilla FTP klient aflaai by: https://www.ohloh.net/projects/filezilla/download?filename=FileZilla_3.2.7.1_win32-setup.exe Wanneer julle dan inlog met die details wat ek sal...
by GrootLeeu
Thu Oct 01, 2009 6:41 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek is in!, wanneer?
by GrootLeeu
Wed Sep 30, 2009 8:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Dit sal my en Baba Barnard pas....
by GrootLeeu
Tue Sep 29, 2009 7:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hi ouens, julle klompie was verseker die beste klomp mense met wie ons nog ooit saamgegooi was, ons moet die naweek defnitief weer doen! Dit was lekker om julle almal te ontmoet, ek sal more die FTP site op die lug he, dan kan almal foto's daarnatoe oplaai en aflaai om hul eie kolleksies vol te maak...
by GrootLeeu
Thu Sep 17, 2009 9:37 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek is so opgewonde, gaan sommer al die middag van die 23e deur om solank spoed te vang....
by GrootLeeu
Tue Sep 15, 2009 8:06 pm
Forum: Accessories for Sale
Topic: Rear D4D Intergrated Bumper - New (All Sold)
Replies: 14
Views: 697

Re: Rear D4D Intergrated Bumper - New

Hi Kim, I've just bought a new D4D DC that has a chrome bumper, ordered a replacement bumper that should be here on Tuesday. We can talk if you're interested.
by GrootLeeu
Thu Sep 10, 2009 10:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Het ook die mail gekry, weet lad nie hoeveel trails daar by Riverwild is nie, kan gou more uitvind en terug laat weet.
by GrootLeeu
Thu Sep 03, 2009 9:34 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Doodreg met my ook. Julle kan maar my broer ook opsite, besprrek en betaal, John en Carina
by GrootLeeu
Sat Aug 29, 2009 6:15 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Hi Ouens, is daar nog plek? My broer het gister vir hom n nuwe Mahindra 4x4 gekoop en brand nou om dit uit te toets, maar sal dit graag onder die wakende oog van ervare manne wil doen. Is die naweek eksklusief vir Hilux manne?
by GrootLeeu
Fri Aug 21, 2009 10:28 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ok, Adam en Elsabe, geboek 24-27 September, en betaal.
by GrootLeeu
Sun Aug 16, 2009 9:00 am
Forum: Trip Reports
Topic: Naweek 24-27Sept GTG
Replies: 203
Views: 23648

Re: Naweek 24-27Sept GTG

Ek sal more my plek ook bespreek.

Groete

Adam
by GrootLeeu
Fri Jun 12, 2009 10:05 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Hi John, ons beplan eintlik om van die ander roetes te gaan ry. Stuur my jou kontak besonderhede, dan laat weet ek jou sodra ons uitsluitsel gekry het. Hierdie beplanning het my erg lus gemaak om te gaan ry.!
by GrootLeeu
Fri Jun 12, 2009 9:00 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Dis wat ek nog die heeltyd die manne probeer verduidelik het...
by GrootLeeu
Thu Jun 11, 2009 8:51 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Mooi, ek is in!
by GrootLeeu
Thu Jun 11, 2009 1:17 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Hi Reynard, ek neem aan die kamp is af maar die ryery is aan? Ek is reg vir enige van die dae, laat weet maar net vroegtydig. Jy het mos my nommer?

Groete

Adam
by GrootLeeu
Wed Jun 10, 2009 10:34 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

ie volgende paar dae se voorspelling:

http://weather.za.msn.com/local.aspx?we ... ga#details
by GrootLeeu
Wed Jun 10, 2009 10:19 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Manne, die son is uit...

Nelspruit, MpumalangaCloudy, 16°Wednesday
15° / 12°Thursday
16° / 9°Friday
22° / 13°Saturday

Son gaan skyn oor die naweek.....
by GrootLeeu
Wed Jun 10, 2009 6:59 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

dis nou jammer manne, dit het juis vir my gelyk die weer wil opklaar teen die naweek se tyd...Ek is nog in as daar iemand is wat nog wil gaan.
by GrootLeeu
Tue Jun 09, 2009 5:35 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Julle sal maar die OBS moet inpak...dis koud hier op die oomblik.., en baie hout..
by GrootLeeu
Tue Jun 09, 2009 11:14 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Ossewa roete is ook goed, kan sports wees as dit nat is....
by GrootLeeu
Tue Jun 09, 2009 6:55 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Hallo Ouens, ek kry nie vir Reynard in die hande op die nommer wat ek het nie. Ek gaan gou vanoggend met die plekke skakel en dan die nodige inligting en pryse hier pos. Groete
by GrootLeeu
Fri Jun 05, 2009 7:44 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Great!, laat weet my as ek met iets kan help.
by GrootLeeu
Fri Jun 05, 2009 6:58 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Is nog hier.., het iemand dalk vir my n nommer van Reynard sodat ek kan help vasmaak met die reelings, dit tyd raak nou min!
by GrootLeeu
Wed Jun 03, 2009 7:54 am
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Ek het n vriend, ook met 'n LUX, wat moontlik ook sal bywoon, afhangende van sy werk. Dit bring darem die getalle op....
by GrootLeeu
Mon Jun 01, 2009 8:29 pm
Forum: Mpumalanga
Topic: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009
Replies: 71
Views: 18279

Re: Lowveld 4x4 weekend: 12-16 June 2009

Hi Ouens, as die naweek aan is is ek ook in, gelukkig bly ek in Witrivier, so dis sommer naby. Watse kostes praat ons van?

Groete

Adam
by GrootLeeu
Thu May 08, 2008 5:36 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed
Replies: 50
Views: 5122

Re: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed

Dankie, sal hulle gou more 'n lui gee.
by GrootLeeu
Tue May 06, 2008 11:24 pm
Forum: Build your own:
Topic: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed
Replies: 50
Views: 5122

Re: Thinking of building an off-road trailer: Advice needed

Hallo Almal, ek is besig om vir my n treiler te laat bou, weet enigiemand dalk waar ek deurknippe soos die wat op die Echo en Bundu trelers gebruik word kan kry?

Adam
by GrootLeeu
Mon May 05, 2008 8:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What must the T-Shirt look like
Replies: 140
Views: 14190

Re: What must the T-Shirt look like

hi Piet, 2 vir my ook asb, 1 x M, 1 x L

Go to advanced search