Search found 31 matches

by Mossie
Wed Sep 22, 2010 9:29 am
Forum: Western Cape
Topic: Goudini Toutrekklub 4x4 dag - 2 Oktober 2010
Replies: 1
Views: 1096

Goudini Toutrekklub 4x4 dag - 2 Oktober 2010

Sopas die inligting ontvang, 'n lekker dag-uitstappie vir die wat belang stel - ALMAL WELKOM!!
Hopeluk kan ek dit self 'n slag maak...blykbaar groot sports
by Mossie
Fri Nov 27, 2009 10:14 am
Forum: Western Cape
Topic: 2009 Year End Function - Western Cape
Replies: 74
Views: 7982

Re: 2009 Year End Function - Western Cape

Ek en vrou-lief het 'n paar draaie om te maak daai oggend, maar ons sal beslus daar wees.
by Mossie
Mon Feb 02, 2009 7:51 am
Forum: Trail Reports
Topic: Babilons Toren - Jan 2009 - Feedback
Replies: 21
Views: 3953

Re: Babilons Toren - Jan 2009 - Feedback

Soos al die ander se: Dit was uitstekend - ek het my gate uit geniet!!!
Weereens dankie thys vir die reelings, en dankie aan almal wat daar was, dit was nog n onvergeetlikke 'trip'.
by Mossie
Thu Dec 18, 2008 8:54 am
Forum: Western Cape
Topic: Dates and Venues for our next outing
Replies: 41
Views: 5140

Re: Dates and Venues for our next outing

Het my kruisie getrek, dankie Thys
by Mossie
Mon Dec 15, 2008 8:28 am
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6485

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Manne, dankie aan almal - die wat dit gereel het, die wat gehelp het en die wat daar was. Dit was onvergeetlik. Dit was my eerste trip, maar beslus nie my laaste nie.
by Mossie
Thu Dec 11, 2008 12:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18367

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Dan pak ek maar my 'roosterjie' ook in. Ons sal moet ontspan voor ons weer die 'lang-pad' huis toe aandurf...
by Mossie
Tue Dec 02, 2008 10:27 am
Forum: Western Cape
Topic: Kriges: Bellville 051208
Replies: 37
Views: 2993

Re: Kriges: Bellville 051208

Sien julle dan!!!
by Mossie
Wed Nov 12, 2008 3:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18367

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Kan julle asb weer my naam op die lys sit - het gesien dit het verdwyn. Sien julle daar!
by Mossie
Mon Oct 13, 2008 3:06 pm
Forum: Western Cape
Topic: GTG at Kriges in Bellville 17/10/08 at 15:00 or so
Replies: 51
Views: 3780

Re: GTG at Kriges in Bellville 17/10/08 at 15:00 or so

Tel my maar by - al is dit net vir n vinnige 'koeldrankie'
by Mossie
Sun Oct 12, 2008 11:36 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18367

Re: End of 2008 (Dec) trail/function

You guys can count me in!!!
by Mossie
Thu Jul 03, 2008 8:44 am
Forum: Events Calender
Topic: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG
Replies: 174
Views: 51854

Re: Venue for the Easter 2009 National Hilux GTG

1) iHilux - Wade, Celeste and 2 kids - Bloemfontein 2) ToyX4 - Riaan, Yolandi, 1 kiddie - Northwest 3) SuidWes - Jaco and Natasha - CPT 4) Okkie - Celeste en 2 Kids - Middelburg 5) Kaspaas - T & E - Kaapstad 6) Johanm - Johan & Partner - Pretoria 7) Knersus - Eben met sy eie Swambo en een la...
by Mossie
Wed Jul 02, 2008 8:02 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Re: Hello nuweling tussen julle!

Help, iemand!...Gaan jy my nou regtig alleen los met varkie... Hoop ek sal hom alleen kan 'handle', hy lyk of hy 'n handvol kan raak...
by Mossie
Tue Jul 01, 2008 4:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Re: Hello nuweling tussen julle!

Nou raak ek bang :| , sopas onthou van al die stories wat ek gelees het op die forum- oor wat daar in die berg gebeur het...

Varkie - ek het nie bedoel om jou aanluiding te gee nie...
by Mossie
Tue Jul 01, 2008 4:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Re: Hello nuweling tussen julle!

en n varkie in die parkie...
by Mossie
Tue Jul 01, 2008 4:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Re: Hello nuweling tussen julle!

ja jong, jaloers?
by Mossie
Tue Jul 01, 2008 4:02 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Re: Hello nuweling tussen julle!

Yes Bosvark, Yes alweer!!!
by Mossie
Mon Jun 23, 2008 8:57 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Mossie se "ossewa"
Replies: 15
Views: 2755

Re: Mossie se "ossewa"

I have the blue bakkie, the white canopy - but not the 2-tone Jack Russels. I have Rotweilers - do I still qualify?
by Mossie
Mon Jun 23, 2008 8:39 am
Forum: Western Cape
Topic: GTG at George’s pub 20th June
Replies: 88
Views: 7024

Re: GTG at George’s pub 20th June

Thanx George for hosting an excellent GTG! I had a blast!!!!!
by Mossie
Thu Jun 12, 2008 9:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Kriges(Alberto's) in Durbanville moved
Replies: 52
Views: 4983

Re: Kriges(Alberto's) in Durbanville 20 Jun 08

Hi manne - jammer om hierdie in-diepte debad te onderbreuk, maar ek is in vir die 20ste - laat net weet waar ons finale aftrek plek is!!!
by Mossie
Tue May 13, 2008 7:56 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2944

Re: Nardus se Hilux

Het n paar foto's van my bakkie gepost (onder Mossie se 'ossewa'), maar voel effens skaam tussen julle manne se bakkies! Julle ouens dien as goeie inspirasie! My 'wish-list' raak al hoe langer...
Nardus, jys reg die Wes-Kaap bly maar die mooiste.
by Mossie
Mon May 12, 2008 11:32 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2944

Re: Nardus se Hilux

Eks jaloers!!! Jy het n baie netjiese bakkie daar.
by Mossie
Thu May 08, 2008 8:35 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Mossie se "ossewa"
Replies: 15
Views: 2755

Re: Mossie se "ossewa"

Dankie julle!!!! Het meer as n jaar gesoek vir n geskikte bakkie. Hom maar laas maand gekry - het sy ou nommer plate gehou!!! makliker vir die verkeerskonstabels om te onthou... Dis n 2.4 met Brospeed, s/s free flow (van voor tot agter), 31" bande op die alooi wiele, 100l petrol tenk in laaibak...
by Mossie
Wed May 07, 2008 3:02 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Mossie se "ossewa"
Replies: 15
Views: 2755

Re: Mossie se "ossewa"

Yis Mossie, Daai ossewa van jou lyk nog baie netjies. Die paadjie na die Hel is nogal 'n ander storie, of hoe? Ons was bietjie gedruk vir tyd en het Dinsdag middag daar geland en is vroeg die volgende oggend weer daar weg - Die Isuzu moes Oudtshoorn Delta toe vir so bietjie TLC. Dankie! het hom so ...
by Mossie
Wed May 07, 2008 9:46 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Mossie se "ossewa"
Replies: 15
Views: 2755

Mossie se "ossewa"

Hier is n paar foto's van my ossewa! Hy draai wyd, ry stadig, maar gaan orals!! http://i297.photobucket.com/albums/mm238/dewanmostert/S5001312.jpg http://i297.photobucket.com/albums/mm238/dewanmostert/S5001212.jpg http://i297.photobucket.com/albums/mm238/dewanmostert/P4280076.jpg http://i297.photobu...
by Mossie
Tue May 06, 2008 10:42 am
Forum: Western Cape
Topic: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville
Replies: 49
Views: 5223

Re: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville

Dankie vir die GTG, dit was regtig lekker om julle almal te ontmoet. Ek sien uit na die volgende een!
by Mossie
Tue May 06, 2008 8:31 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What must the T-Shirt look like
Replies: 140
Views: 14320

Re: What must the T-Shirt look like

Hi Pieter,
Kan maar my naam neersit vir 2x XL en 1x S hemde asook 1x kep in khaki asb.(Indien dit maar kleinerige sizes is moet julle maar my orders opstoot met n size asb.)
Dankie, Mossie
by Mossie
Thu Apr 24, 2008 8:26 am
Forum: Western Cape
Topic: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville
Replies: 49
Views: 5223

Re: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville

Julle verwys mos na "Kriges II". Die laaste keer toe ek daar was, was die plek se naam "Alberto's". Hoop nie dit het weer verander nie! Kry julle daar!!!
by Mossie
Tue Apr 22, 2008 8:00 am
Forum: Western Cape
Topic: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville
Replies: 49
Views: 5223

Re: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville

Lyk my ek sal julle vinnig genoeg opspoor daar by Kriges. Dis die barber-shop met al die girls en bier....!!! As daar so baie girls daar gaan wees sal ek maar my girl moet saambring - net nou gebeur iets en dan is daar stories wat weer die rontes doen - dat ek al Niel se girls afvat of iets!!!
by Mossie
Fri Apr 18, 2008 9:55 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Re: Hello nuweling tussen julle!

Lyk vir my ons is in die minderheid hierso in die Kaap!
Dis reg, my pa het nie bang kinders groot gemaak nie - ek sal die 'punch' kan vat!!!!
by Mossie
Fri Apr 18, 2008 9:44 am
Forum: Western Cape
Topic: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville
Replies: 49
Views: 5223

Re: Get together/drinks 25 April 08 Kriges Durbanville

Kom ek probeer hierdie 'Sprite Zero ding'!!! Ek ry daai saterdag oggend na 'die Hell' toe - maar kan dit seker met n babbelas ook doen!!! Net so hoelaat ek daar moet wees - net op die uitkyk wees vir n blou hilux - netnou raak ek aan die kuier met die verkeerde mense...
by Mossie
Fri Apr 18, 2008 8:55 am
Forum: Meet the People
Topic: Hello nuweling tussen julle!
Replies: 26
Views: 3081

Hello nuweling tussen julle!

n Hartlike more aan almal daar buite! Eks Mossie, gister aangesluit hier by julle forum. Eks 26 jaar oud en kom uit Durbanville in die Wes-Kaap. Ek het laas maand my eerste 4x4 gekoop. n 1996 Hilux DC 2.4 met Brospeed,watertenk,2de petrol tenk en kappie. My kennis van 4x4 ry is uiters beperk tot dus...

Go to advanced search