Search found 678 matches

by SWARTLUX
Mon Feb 20, 2012 8:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SEATS
Replies: 10
Views: 1840

Re: SEATS

519franco wrote:so how much can i sell it for
How much you want for your lux as its looks like you are stripping for spares at the moment :laugh2:
by SWARTLUX
Mon Feb 20, 2012 8:46 am
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Jammer vir die wat ons gemis het saterdag,eerlikwaar was die show bietjie dissapointing veral die laaang ry en ons het ook nie eers water gekry nie en die ergste was die manne wat so va nagter af gestap het en voor in die ry kom indruk het :evil: Ons het darm een club maatjie (Mark) raakgeloop daar...
by SWARTLUX
Mon Feb 20, 2012 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Sit sug en blameer myself
Replies: 8
Views: 1462

Re: Sit sug en blameer myself

Het toe saterdag middag gou die Alty regulator vervang en die lux is nou weer a for away! Het die bosh een gekry by midas vir R180 nie te sleg nie,Moet eerlikwaar sê om daai deng te geruil het was nou glad nie so lekekr soos die modder speel nie! :thumbdown: Die alternator op die ifs sit op die ****...
by SWARTLUX
Mon Feb 20, 2012 8:31 am
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Jammer vir die wat ons gemis het saterdag,eerlikwaar was die show bietjie dissapointing veral die laaang ry en ons het ook nie eers water gekry nie en die ergste was die manne wat so va nagter af gestap het en voor in die ry kom indruk het :evil: Ons het darm een club maatjie (Mark) raakgeloop daar ...
by SWARTLUX
Fri Feb 17, 2012 3:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SA's 'worst car' impounded
Replies: 16
Views: 2174

Re: SA's 'worst car' impounded

Daai 5l kannetjie is seker sy watertrap filter :lol: :lol:
by SWARTLUX
Fri Feb 17, 2012 3:28 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Glo nie ek en my pa sal julle 12:00 daar sien nie,ons moet eers my lux se alternator uitsorteer voor ons more deurkom.

Sal julle seker so deur die stalletjies raakloop as ons betyds daar aankom anders sal ons maar sondag gaan draai maak
by SWARTLUX
Fri Feb 17, 2012 8:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hy is gevat! En weer terug gekry...
Replies: 42
Views: 5150

Re: Hy is gevat!

Dis mos nou 'n *** een!Hoop jy kry hom in een stuk terug
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 2:37 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux world record under threat?
Replies: 39
Views: 4275

Re: Hilux world record under threat?

Sou nou baie snaaks wees as die Hilux manne ook daar opdaag om te kyk en dan is daar op die ou enide meer toyotas :lol: :lol:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 2:00 pm
Forum: Humor
Topic: Boesman
Replies: 2
Views: 483

Re: Boesman

:deadhorse: :lol:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 1:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Robbers attack Roodepoort cyclists
Replies: 12
Views: 1545

Re: Robbers attack Roodepoort cyclists

Dit gebeur nou meer gereeld orals. Hier by ons is dit ook n gereelde ding. Maar die m@#r het hom eendag misreken met een van die fiets eienaars, toe die m@#r hom van sy fiets afstamp het hy opgespring en begin hardloop. Die m@#r het gedink die ou hardloop weg omdat hy bang is, ha ha groot fout. Dit...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 1:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Dankie vir die links Andy sal dit vanaand gou lees :thumbup:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 12:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

http://www.chemicalguys.com/Polish_pain ... ap_105.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Lyk of die is waarvan jy praat?
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 12:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om stainless steel weer blink te kry
Replies: 4
Views: 1098

Re: Hoe om stainless steel weer blink te kry

3RZ wrote:Waar het jy toe gekoop Brian ?
Tesla Auto paints hoek van Paul Kruger en Booysen straat Mayville. :thumbup:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 11:57 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: 4Y EFI, a different way?
Replies: 14
Views: 4548

Re: 4Y EFI, a different way?

Hi guys, Has anybody tried converting a 4Y to EFI using the single point injection unit from a 4S-Fi engine, and adapting the throttle body to the carb manifold? Does anyone have any thoughts or ideas on this? 3Y-E parts seem to be very rare and almost impossible to find over here Thanks Clive Wher...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 11:45 am
Forum: Humor
Topic: The Irish again
Replies: 17
Views: 2386

Re: The Irish again

Zorro vat so :lmao:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 11:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: A video to make us all proud!
Replies: 12
Views: 1620

Re: A video to make us all proud!

Hoe mooi klink die lux :clap:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 11:27 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 348
Views: 367985

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: Hilux 2.7 4x4 IFS Double cab 2005 Km's on the clock: 209 000 Motor: 2.7 3RZ-FE Vehicle lift/ suspension: Std Tyres: 265/70=16 Goodyear wrangler all terrain tyres Carb mod/ spacers?: Std Air filter: Std Snorkel?: No Cam cut?: No Exhaust mod?: No Tyre pressure Around town with lighter loads: ...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 11:16 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 348
Views: 367985

Re: The fuel consumption of my Hilux

Can we add a section for driving conditions as most of us don't use a full tank just in the town or highways?

My Lux used 14.5L per 100km this included highway dringing,offroad driving (trials) aswell as town driving in heavy traffic is this good or bad?
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 10:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: SA's 'worst car' impounded
Replies: 16
Views: 2174

Re: SA's 'worst car' impounded

Toyota betroubaarheid daai!Wys my 'n landrover wat nog sal ry wat so lyk :mocking:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 10:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Robbers attack Roodepoort cyclists
Replies: 12
Views: 1545

Re: Robbers attack Roodepoort cyclists

Hou die junkmail en gumtree dop asook die local pawnshops in die area waar hulle beroof was,die klomp wat steel is dikwels dom genoeg om dit in daai area te pawn of om dit te probeer verkoop op junkmail etc...Het al gehoor va niemand wat so gevang was ook met 'n gesteelde fiets :thumbup:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 10:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Robbers attack Roodepoort cyclists
Replies: 12
Views: 1545

Re: Robbers attack Roodepoort cyclists

Waar gaan die land van ons heen?Ek dink hulle moet 'n alarm sisteem ontwikkel soos in die Leon Schuster flieks as hul die fiets steel druk jy 'n knoppie en die saal val af dan steek daar 'n lekker skerp stuk staal in die Wena se H*l op wat jou fiets wil steel ek belowe jou daai sal die laaste fiets ...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 10:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Was ongelukkig reeds donker so daar ni fodies nie,bakkie staan nou weer by my ouers tot die alterantor gefix is ek ry nou maar met Rooilux vir die week :thumbup:
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 9:55 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Peace of mind BUYING
Replies: 13
Views: 1723

Re: Peace of mind BUYING

Hi Gerrit, Ek het my bakkie laas jaar November verkoop. Die Bank waarmee die koper die transaksie gefinansier het, het vereis dat die bakkie gaan vir 'n Dekra ondersoek. Ek het self die bakkie Dekra toe geneem. Alhoewel die bakkie in 'n baie goeie toestand was, was ek van mening dat daai ondersoek ...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 9:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe om stainless steel weer blink te kry
Replies: 4
Views: 1098

Hoe om stainless steel weer blink te kry

Manne so na ek gisteraand so bietjie met die polish ge experimenteer het om die krappe uit my verf te kry het ek so bietjie van die P11 polish op die rocksliders/sidesteps gesit om te kyk of dit nie wil skoon nie. Laat ek vir julle se die goed werk 100% vir daai doel!My sidesteps was baie dof en gew...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 9:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Net so dit haal enige iets af oppas net om te lank op een plek te polish dit kan die clear cote dof maak. Ok ek het gisteraand so klein kolletjie getoets op die verf of ek nou net vinnig polish of lank dit maak die clearcoat dof. Het to so bietjie diamond guard oor dit gesit en toe blink dit weer b...
by SWARTLUX
Thu Feb 16, 2012 9:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: Music that You're Listening To Now!
Replies: 124
Views: 17796

Re: Music that You're Listening To Now!

Die week vir my my eie compilation gemaak met die rustige musiek op om my te kalmeer in die verkeer ek het erg road rage!
Theuns jordaan kouevuur en koos kombuis covers deur theuns jordaan,Adam Tas,Hugo etc...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sit sug en blameer myself
Replies: 8
Views: 1462

Sit sug en blameer myself

So vanaand na so trippie met die lux begin ek agterkom die dash lights begin stadig stadig te dim,die radio het gedooi en ligte het ook gegim en to gebeur dit.................................................................................................................................................
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 4:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4944

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

My eerste SFA in Die Junkmail gekry. deur gery Vireeniging toe en hom dadelik gevat. My LTD by Fred op die forum gekry en 'n hele paar RRRRe op hom spandeer maar nou ja .... Nou wag ek vir die assesors :cry: :oops: :cry: Wats die storie agter die storie? Ek sal later 'n post begin as ek weet wat sê...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 3:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4944

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

GeorgeJvR wrote:My eerste SFA in Die Junkmail gekry. deur gery Vireeniging toe en hom dadelik gevat.
My LTD by Fred op die forum gekry en 'n hele paar RRRRe op hom spandeer maar nou ja ....
Nou wag ek vir die assesors :cry: :oops: :cry:
Wats die storie agter die storie?
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 3:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Plesier Brian. Jy kry mos daai buffing wheel kits wat jy met 'n boor masjien gebruik. As jy 'n ordentlikke masjien het wat nie te vinnig warm word en die spoed gestel kan word, sal dit jou baie tyd en werk spaar. ;-) Ek het net een van daai cheapie ryobi's kan wel die spoed stel maar dink hy sal go...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 3:24 pm
Forum: Humor
Topic: bargain Alert-let the rubber rise
Replies: 9
Views: 1133

Re: bargain Alert-let the rubber rise

Gebrokeingels :lol:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 3:06 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Dalk 'n idee om by Mega se stallietjie bv. 12h00 (Sat) en 12h00 (Son) gou bymekaar te kom ek groet :thumbup: :thumbup: Goeie idee :thumbup: Klink my inelkgeval net ek en my pa gan mekaar groet want klink my nie daar is veel wat saterdag gan nie :lol: Jy sal verbaas wees hoeveel ouens lees hier maar...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Mud Dog wrote:Jy kan dit met die hand doen .... hoop net jy's fris, jy gaan baie vryf! :lol: .... (Wakson - waksoff! :lol: )
As ek een paneel 'n aand doen sal dit nie so erg wees nie so ek sal dit try en kyk sal gou kyk of ek na werk iewers polish kan kry.

Dankie vir julle raad ek wardeer :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:48 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

OOOOMS wrote:Dalk 'n idee om by Mega se stallietjie bv. 12h00 (Sat) en 12h00 (Son) gou bymekaar te kom ek groet :thumbup: :thumbup:
Goeie idee :thumbup: Klink my inelkgeval net ek en my pa gan mekaar groet want klink my nie daar is veel wat saterdag gan nie :lol:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

As ek dit met die hand apply is daar ook 'n kans dat dit nie clearcoat gan dof maak of nie?Ek glo nie regtg aan die orbital polishers nie te bang ek ***** die verf op so doe ndie polish werk nog altyd met die hand meer werk maar werk nog altyd. So is dit die moeite werd om die goed met die hand te d...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Is dit dieselfde as P1 polish wat hulle gebruik na spraypainting?
Soos die
0610.jpg
0610.jpg (14.94 KiB) Viewed 2883 times
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Re: Removing surface scratches

Hierdie produkte haal krappe baie vinnig uit.... :twisted: http://i00.i.aliimg.com/photo/11889127/PHE_Sanding_Paper.jpg Cassie,Ek dink die sal daai verf so glad soos 'n baba se boutjies maak! :lmao: Sal plekke soos Midas of builders daai polish aanhou wat jy genoem het?Ek het self nog nooit van dit...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Chuck Norris found dead in Los Angeles hotel
Replies: 11
Views: 2123

Re: Chuck Norris found dead in Los Angeles hotel

Who is Whitney Houston? :mocking:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 2:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Removing surface scratches
Replies: 33
Views: 3055

Removing surface scratches

Watter polish kan mens koop om ligte oppervlak krappe te verwyder?Na die naweek se speek en due die bosse ry is my swart monsterjie vol krappe en dit lyk maar bietjie aaklig!!Verf is ook lekker dof na al die modder. Enige voorstelle asook pryse op goeie polish wat die krappe sal verwyder en die verf...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 12:02 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo aan almal!
Replies: 11
Views: 2447

Re: Hallo aan almal!

Ek like jou wa! :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 11:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

Re: How much do you drive your van during the week

Sien myne se totale size is 150lt :alvarin: Baie eina op die sak!
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

Re: How much do you drive your van during the week

Eish daai is tenminste 2 naweke se kamp geld indien nie meer nie,maar soos jy se eerder dit as nog 'n kar paaiment en dit help nie jy het 'n lux en hy staan net nie,ek probeer maar soveel moontlik met myne ry,Wou hom noudie dag volmaak mar eish ek moet nog daai ekstra tenk gewoond raak voor ek dit d...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

Re: How much do you drive your van during the week

CasKru wrote:Elke dag. So 500 na 600km per week
:shock2:
Wie sponsor daai petrol :lmao:

Lekker as jy hom elke dag kan geniet :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:38 am
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie :lol: Ek sou ook nie as ek 'n LR gehad het nie.....hulle worry mos die heel tyd..... ....'wanneer gaan die ding nou weer breek'...... :lol: :lol: :lol: Al waneer ouens met landys smile is waneer hulle bank balaans op nul sta...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:33 am
Forum: Open Discussion
Topic: G-Sports GT-86......Toyota
Replies: 43
Views: 5759

Re: G-Sports FT-86......Toyota

Julle kan vergeet as julle dink dit gan sy prys wees,Onthou wat het met die cherry QQ en die Tata's gebeur dit sou die goedkoopste motors op die mark gewees het teen +-R30k en wat gebeur toe.....R80+ Ek kan inelkgeval nie sien hoe so kar veral 'n sportskar vir so min sal verkoop nie,ek dink 'n meer ...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:27 am
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Toyota eienaars smile mos altyd dis net manne met landys wat nie smile nie :lol:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:20 am
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Re: Beeld vakansie skou

Sal maar ons hemde antrek met die club logo op dan kan ons mekaar darm uitken :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Time to get a real 4x4
Replies: 11
Views: 1270

Re: Time to get a real 4x4

Ek weet van 'n ifs wat gekit is ek dink vir R140k weet net nie of dit petrol of diesel is nie.

By the way ek sine julle kiddies is in Eugene marais kleuterskool sien jou jeep baie in oggende daar.
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 10:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Time to get a real 4x4
Replies: 11
Views: 1270

Re: Time to get a real 4x4

Maak 'n draai my 'n Totota handelaar daar is baie capable 4x4 daar :thumbup: :lol:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:58 am
Forum: Gauteng
Topic: Beeld vakansie skou
Replies: 67
Views: 6749

Beeld vakansie skou

Wie gan almal?
http://www.vakansieskou.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Ons is van plan om saterdag te gan draai maak :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:22 am
Forum: Open Discussion
Topic: SOS Bruno and Debbie, hostage situation
Replies: 20
Views: 2365

Re: SOS Bruno and Debbie, hostage situation

Ek wil nou nie snaaks wees nie,maar dink julle die mense lewe nog na hulle al so lank gevangene gehou is dit na die onderhandelinge misluk het?
Ek hoop maar vir die betrokke families se part so
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:13 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

Re: How much do you drive your van during the week

:thumbup: Elke dag.....al is dit in die driveway, op en af :mocking: Ek moet bieg as ek na my ouers toe gaan om te kuier gan sit ek net in die lux en start hom as ek ontrekking simptome begin kry as ek te lanklaas met hom gery het :lol: Daai is nou nie lekker nie..... :idea: Vertel jy my nou,hopenl...
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

Re: How much do you drive your van during the week

OOOOMS wrote::thumbup: Elke dag.....al is dit in die driveway, op en af :mocking:
Ek moet bieg as ek na my ouers toe gaan om te kuier gan sit ek net in die lux en start hom as ek ontrekking simptome begin kry as ek te lanklaas met hom gery het :lol:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:09 am
Forum: Out in Nature
Topic: Open Season for Poachers
Replies: 186
Views: 97432

Re: Open Season for Poachers

Ek se nogsteeds hulle moet die stropers wat hulle vang se horings ook afsny sommer met 'n stomp botter mes! :aggresive:

Hartseer dat so pragtige dier so uitgewis word. :cry:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:05 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Querry regarding selling my 2.7 ?
Replies: 21
Views: 2685

Re: Querry regarding selling my 2.7 ?

If it looks as good as it does on the pics why don't you keep it?
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:03 am
Forum: Meet the People
Topic: Noob
Replies: 15
Views: 2613

Re: Noob

Welkom in Hilux country :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:03 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo aan almal!
Replies: 11
Views: 2447

Re: Hallo aan almal!

Welkom tuis! :thumbup:
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: SOS Bruno and Debbie, hostage situation
Replies: 20
Views: 2365

Re: SOS Bruno and Debbie, hostage situation

Maak my sommer be*** dat geld die oorsaak is van soveel hartseer en probleme! :evil: En veral omdat ons regering so slapgat is!
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 9:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

Re: How much do you drive your van during the week

So 2 keer 'n week myself,rede is oor die bakkie by my ouers staan omrede my plek te klein is vir 2 karre so dit is nogal 'n issue om hom te gan haal voor werk in die oggende. Met die laaste petrol verhoging is dit ook maar 'n groot rede hoekom hy so min ry :oops: Sodra ons trek sal hy elke dag loop.
by SWARTLUX
Wed Feb 15, 2012 8:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2971

How much do you drive your van during the week

How many times a week do you drive your beloved van.

If not everyday whats your excuse? :lol:

Go to advanced search