Search found 229 matches

by Taljaag
Wed Dec 19, 2012 8:37 am
Forum: The Workshop
Topic: What is the proper procedure ...
Replies: 10
Views: 1290

Re: What is the proper procedure ...

Pieter die bakkie is pikswart.Dankie ek sal dit probeer.
by Taljaag
Wed Dec 19, 2012 8:04 am
Forum: The Workshop
Topic: What is the proper procedure ...
Replies: 10
Views: 1290

Re: What is the proper procedure ...

Kan iemand my help.Ek het n swart Hilux met krappe op van n paar trips wat ek gedoen het.Watse tipe produk kan ek gebruik om dit uit te haal.
by Taljaag
Sun Dec 16, 2012 6:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ranger sells more than Hilux!
Replies: 27
Views: 3235

Re: Ranger sells more than Hilux!

Net so n bietjie inligting.Ek sien in Desember se Wegry/45 is die volgende. Facebook: So het julle [/b]gestem(1)Ekspediesie-4x4 van die jaar[/u]:Land Cruiser 76 Series-stasiewa.(2)Bekwaamste 4x4 van die jaar:Jeep Wrangler Rubicon.(3) Sportnutsvoertuig van die jaar: Toyota Fortuner.(4) Dubbelkajuit v...
by Taljaag
Sat Dec 15, 2012 7:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: MERRY CHRISTMAS
Replies: 9
Views: 1121

Re: MERRY CHRISTMAS

Geseende Kersfees aan almal en familie.Waar julle ook al gaan ry veilig.
by Taljaag
Tue Dec 04, 2012 12:51 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: NAMIB - Saddle Hill
Replies: 5
Views: 1444

Re: NAMIB - Saddle Hill

Danie dit klink lekker.Ek sal jou laatweet as ek saam gaan. Wil net my verlof en goed mooi uit werk.
by Taljaag
Tue Dec 04, 2012 7:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Sponsorship for food
Replies: 224
Views: 19281

Re: Rhino Sponsorship for food

Dankie vir julle bydrae.Ek voel trots om deel te kan wees van die Forum.
by Taljaag
Thu Nov 15, 2012 10:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Sponsorship for food
Replies: 224
Views: 19281

Re: Rhino Sponsorship for food

George x 2 Bags
by Taljaag
Tue Nov 13, 2012 8:25 pm
Forum: Community Responsibility
Topic: Rhinose Day - October 2012
Replies: 40
Views: 11462

Re: Rhinose Day - October 2012

Johannesburg - Justice Minister Jeff Radebe has welcomed the 40-year-sentence handed to a Thai national for selling rhino horns, his spokesperson Mthunzi Mhaga said.

This must hapen more.
by Taljaag
Tue Nov 13, 2012 6:25 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo Almal
Replies: 12
Views: 1924

Re: Hallo Almal

Geluk Tiaan.Die trokkie lyk netjies.
by Taljaag
Mon Nov 12, 2012 9:52 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Water in the Limpopo river
Replies: 10
Views: 2029

Re: Water in the Limpopo river

Ons is n paar wat gaan bly in Baobab Lodge.Ons wil net gaan lekker rus.Wil net weet daar bo moet ons in MT betaal og vat hullu Rande ook.
by Taljaag
Fri Nov 02, 2012 12:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: mozambique sept 2012
Replies: 14
Views: 3550

Re: mozambique sept 2012

Andre julle moet dit geniet.Lyk baie lekker.Ek kan nie meer wag nie.Ons vertrek die 17de November na Vilanculos deur die Kruger nasionale park.
by Taljaag
Thu Nov 01, 2012 5:10 pm
Forum: Humor
Topic: Your caption
Replies: 15
Views: 2614

Re: Your caption

Its not what you think.
by Taljaag
Wed Oct 17, 2012 11:06 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuut op Forum
Replies: 12
Views: 1848

Re: Nuut op Forum

Hi Niel.Baie geluk.Jy gaan hom geniet.
by Taljaag
Tue Oct 16, 2012 7:17 pm
Forum: Trip Reports
Topic: richards bay fun
Replies: 4
Views: 1690

Re: richards bay fun

Adam hoe lyk dit met n paar pics
by Taljaag
Thu Jun 28, 2012 10:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Botswana WAARSKUWING
Replies: 9
Views: 1454

Re: Botswana WAARSKUWING

Pieter baie dankie vir die inligting.Ons vertrek die 7de Julie Namibia toe deur Botswana.Nou moet ons maar n paar verstellings maak aan ons kos kaste.
Dit is wat so nice is van die forum ons is altyd op hoogte van wat aan gaan.
by Taljaag
Tue Jun 12, 2012 9:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: TPMS - Brand, price range, specifications, any info please.
Replies: 29
Views: 2718

Re: TPMS - Brand, price range, specifications, any info plea

Ek wil net iets uitvind.Ek het vir my n 6x Tireguard aan geskaf.Kan n mens n korter valve op die rim sit vir n tubless tyre.Die sensors is n bietjie groot.Ek is net bang klippe sal valve met sensor uit ruk.
by Taljaag
Thu May 31, 2012 10:46 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Onwards and...Hiluxing Southern Africa
Replies: 13
Views: 2616

Re: Onwards and...Hiluxing Southern Africa

Geoff you guys myst enjoy the trip.My trip to Namibia start next month.I will follow your trip report.Send the foto's.Thanks.
by Taljaag
Mon May 07, 2012 3:46 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Feedback - Camil & ProComp
Replies: 8
Views: 1374

Re: Feedback - Camil & ProComp

Bennie wat het jy betaal vir die Camil suspension en waar het jy dit laat doen.
by Taljaag
Sat Apr 21, 2012 7:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Forum lede in Namibia
Replies: 10
Views: 1769

Re: Forum lede in Namibia

Akkomodasie beskikbaar in Hentiesbaai Binne en Buite sysoen.Loop afstand na strand (300m).3 Slaapkamer huis bring net eie linne.Vir meer inligting skakel :Patrick (017) 631-3315.
by Taljaag
Thu Apr 05, 2012 10:33 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 358209

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Hier is myne
by Taljaag
Wed Apr 04, 2012 11:59 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My Hilux
Replies: 10
Views: 2388

Re: My Hilux

Dit lyk netjies.Geluk man.
by Taljaag
Tue Apr 03, 2012 10:39 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Nam, - Vir die eerste keer
Replies: 28
Views: 3431

Re: Nam, - Vir die eerste keer

Tertius julle moet dit geniet en mooi ry.Ek kan nie wag nie Julie maand is my beurt.
by Taljaag
Tue Apr 03, 2012 12:29 am
Forum: Meet the People
Topic: New here
Replies: 22
Views: 3009

Re: New here

Wecome Christo.Jy gaan dit hier geniet.
by Taljaag
Tue Apr 03, 2012 12:25 am
Forum: Amarok
Topic: Introducing - The Wolf
Replies: 14
Views: 7069

Re: Introducing - The Wolf

Dit lyk baie netjies.Geluk.Ek dink die tweede bumper sal funcky lyk.
by Taljaag
Sat Mar 24, 2012 9:52 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Please meet Ouboet
Replies: 11
Views: 2299

Re: Please meet Ouboet

Baie welkom Danie.Bakkie lyk mooi.
by Taljaag
Wed Mar 21, 2012 12:38 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3811

Re: Before and After

Rieks
Die bumper is n redback en ek het dit by Gerber's gekoop vir R10800.00
by Taljaag
Mon Mar 19, 2012 3:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3811

Re: Before and After

Dankie vir die reply.Ek gaan Dinsdag yskas (National Luna 50LT Weekender) en awning koop.Ek wil weet wat is die beste moet ek die national luna split charger kit installeer of is die national luna power pack beter.Ek wil n yskas en n cooler box in canopy installeer. Ek wil nie he die bakkie se batte...
by Taljaag
Sat Mar 17, 2012 3:15 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3811

Re: Before and After

Moet net nog die canopy regkry.Gaan Dinsdag vir my die awning / yskas en nog n paar goedtjies kry vir die canopy.Dan net die charging sisteem op canopy uitsorteer en wag vir Julie vir Namibia trip.
by Taljaag
Fri Mar 16, 2012 9:06 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3811

Before and After

Hier was my trots toe ek haar gekoop het. Before.JPG Toe leen ek haar gou vir pappa se laaitjie vir 30 min. Accident.JPG My Hart was gebreek en vir drie #@&* langgggg weke was sy weg van my in die "hospitaal" vir herstelwerk en 'n face lift!!! R40 000 later het sy vandag huis toe gekom...
by Taljaag
Thu Mar 15, 2012 12:01 am
Forum: Open Discussion
Topic: Food into Namibia??
Replies: 16
Views: 1650

Re: Food into Namibia??

Thanks Ooooms.Ons probeer nou al die papier werk en kamp plekke en tye reg kry.Wil nie met die broek op die kniee gevang word nie
by Taljaag
Wed Mar 14, 2012 11:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Food into Namibia??
Replies: 16
Views: 1650

Re: Food into Namibia??

Kan iemand asb help.Ons gaan Julie maand n bietjie toer in Namibia.Die Grenspos tye ek sukkel om die regte tye te kry.Botswana (Pioneer hek) Oop 06:00 en toe 18:00 dan ry ek na Namibia (Buitepos) Oop 07:00 en toe 18:00. Is dit die regte tye.Waar is die beste om oor te slaap in Botswana.Kanye (Motse ...
by Taljaag
Tue Mar 13, 2012 7:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 13274

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Thanks julle.Ek gaan dit probeer.
by Taljaag
Mon Mar 12, 2012 9:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 13274

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Ek het al rennies en Eno Tums (orange flavour) getraai.Is daar nog iets wat ek kan probeer.
by Taljaag
Sun Mar 11, 2012 7:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 13274

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Ek het nou al vir 20 dae op gehou met rook.Kan iemand vir my raad gee vir sooibrand.Ek het dit nog nooit gehad nie.Nou kry ek dit vandat ek op gehou rook het.
by Taljaag
Fri Mar 09, 2012 7:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: khaudom en caprivi
Replies: 30
Views: 2998

Re: khaudom en caprivi

Andre jy moet foto's stuur as julle terug kom.Ek en n paar manne gaan Julie maand daai kant toe.
by Taljaag
Fri Mar 09, 2012 5:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7478

Re: hey manne, kyk hier

Dis jaloesie wat so maak
by Taljaag
Tue Mar 06, 2012 8:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana travel question.
Replies: 15
Views: 1622

Re: Botswana travel question.

Thanks.I will be glad if you can help me with the contact no.
by Taljaag
Tue Mar 06, 2012 8:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana travel question.
Replies: 15
Views: 1622

Re: Botswana travel question.

Thanks Steve.So die beste sal wees om al jou kos/vleis/groente ander kant die grens pos te koop.Dit sal dan al die onodige probleme uit sort.
Ons moet net sorg vir die papier werk moet reg wees.
by Taljaag
Mon Mar 05, 2012 11:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana travel question.
Replies: 15
Views: 1622

Re: Botswana travel question.

I planing to go on a trip in July.Iam going to traveling through Botswana (Lobatsie) and entering Namibia (Buitepos).Please can someone help me.What is the road tax , Fees,third party insurance and what else do i need to go through the boder post at Botswana/Namibia.(And what is the cost) And sorry ...
by Taljaag
Sun Feb 26, 2012 12:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: !!! CIGGIES be GONE !!!
Replies: 154
Views: 13274

Re: !!! CIGGIES be GONE !!!

Sit my naam op die lys.27/02/2012 IS DIT 7dae wat ek bid en vas byt.My laaitjie (18) vrae my hoekom rook n mens om later te wil suffer.George - MP
by Taljaag
Sun Feb 26, 2012 12:18 pm
Forum: Humor
Topic: A PICTURE IS WORTH A THOUSAND WORDS...
Replies: 4
Views: 458

Re: A PICTURE IS WORTH A THOUSAND WORDS...

Mooi gestel Dit is die waarheid.
by Taljaag
Sat Feb 25, 2012 11:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Awning
Replies: 32
Views: 2955

Re: Awning

Dankie Wayne.Het jy miskien vir my n GPS / straat adres.
by Taljaag
Sat Feb 25, 2012 9:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Awning
Replies: 32
Views: 2955

Re: Awning

Ek wil graag net uitvind waar koop n mens die Awing vir daai prys.Ek soek en kry nie een onder R2900-00 nie.Soek ek dalk op die verkeerde plekke.
by Taljaag
Sat Feb 25, 2012 7:10 am
Forum: Build your own:
Topic: Backseat storage solution
Replies: 13
Views: 2247

Re: Backseat storage solution

Dit lyk goed.Nou gaan ek vir my n yskas so installeer.
by Taljaag
Thu Feb 23, 2012 1:15 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo uit Piet Retief
Replies: 22
Views: 3015

Re: Hallo uit Piet Retief

Hallo Paul baie welkom.
by Taljaag
Sun Feb 12, 2012 4:54 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe het julle bymekaar uitgekom?
Replies: 36
Views: 4945

Re: Hoe het julle bymekaar uitgekom?

Ek het 3 maande lank gesoek na n Colt 2.8 diesel 4x4.Toe kry ek in in Gesina.Ek het gaan kyk en het baie belang gestel.Die verkoopsman wou nie gehad het ek moes die bakkie toets bestuur nie.Hy het self gery en vir my gese die bakkie is reg ek hom maar koop.Toe gaan ek na n ander garage toe en sien d...
by Taljaag
Sat Feb 11, 2012 1:33 am
Forum: Meet the People
Topic: Goeie dag aan almal
Replies: 8
Views: 1431

Goeie dag aan almal

Die Swart mamba.JPG Ek ry n 2007 Toyot Hilux d/c 3D4D 4X4.Die bakkie is nog standaard.Ek en vroulief het in 2011 n toer na Mozambique gedoen saam met n paar vriende.Ons het met n Suzuki SJ413 gery vannaf Bethal deur die Nasionale Kruger Wiltuin tot in Inhambane vandaar het ons gery tot by Ponta de ...

Go to advanced search