Search found 253 matches

by stephanvaneeden
Fri May 08, 2015 7:58 am
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8721

Re: 2015

Mooi man, Bazil ek sien jy was al op die vlakte en in die bos. Lekker !
by stephanvaneeden
Thu May 07, 2015 4:07 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8721

Re: 2015

141 kg uitgeslag
by stephanvaneeden
Thu May 07, 2015 3:19 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8721

Re: 2015

So ietsie al gevat .
by stephanvaneeden
Mon May 04, 2015 2:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: St lucia mond oop
Replies: 10
Views: 1940

Re: St lucia mond oop

Die mond was vroeer jare oopgehou deur sand wat uitgepomp is. N paar jaar terug, dink dit was ongeveer die selfde tyd toe die strande toegemaak is vir voertuie, het hul ook die ooppomp van die mond gestaak. Daar was groot kwessies tussen partye wat reken die natuur sal dit self oophou en die mense w...
by stephanvaneeden
Thu Jan 22, 2015 10:36 am
Forum: Open Discussion
Topic: Solar to 220V … what happens ?
Replies: 75
Views: 6453

Re: Solar to 220V … what happens ?

Okay nou verstaan ek ook die stilte agter die swembad projek.
by stephanvaneeden
Wed Jan 21, 2015 8:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Solar to 220V … what happens ?
Replies: 75
Views: 6453

Re: Solar to 220V … what happens ?

Kyk GW Store, en Bushpower se pryse.
by stephanvaneeden
Mon Jan 19, 2015 9:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Solar to 220V … what happens ?
Replies: 75
Views: 6453

Re: Solar to 220V … what happens ?

Dankie man, daai is my presiese denk rigting, het 'n onnodige groot motor in. Wil hom vervang met 'n 750 W en daai tipe instelasie doen sodat hy op sy eie funksioneer. Wat reken jy sal die kostes uitwerk op daai tipe inverter ?
by stephanvaneeden
Mon Jan 19, 2015 8:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Solar to 220V … what happens ?
Replies: 75
Views: 6453

Re: Solar to 220V … what happens ?

Chris, wat sal 'n ou nodig hê om 'n 750 watt swembadpomp vir so 2 na 3 ure in die dag te laat hardloop, en sal dit die moeite werd wees. Ek dink daaraan om als so stuk vir stuk van Eskom af te haal. ( son panele na inverter ).
by stephanvaneeden
Thu Jun 12, 2014 10:52 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: HILUX REAR SUSPENSION UPGRADE FOR TOWING
Replies: 10
Views: 2765

Re: HILUX REAR SUSPENSION UPGRADE FOR TOWING

Moet net nie die add a leaf opsie try nie.
Been there, done that.
by stephanvaneeden
Thu Nov 14, 2013 4:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Keep calm
Replies: 11
Views: 1635

Re: Keep calm

Die kalmste is om belangrik te bly.
by stephanvaneeden
Thu Nov 14, 2013 4:08 pm
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 32395

Re: Happy with your Chip or not Poll

Het Unichip, nog geen probleme met hom gehad nie, het hom wel eendag uitgeplug en 'n race chip ingeplug, daar was bietjie verbetering maar dit was een van daai wat gemap is en klaar. Sal graag weer 'n dyno wil laat doen om verstellings bietjie te verbeter. Het tans een van daai map selectors in maar...
by stephanvaneeden
Tue Nov 12, 2013 2:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4122

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Tiaan het die regte advies, na my mening. :thumbup:
by stephanvaneeden
Tue Nov 12, 2013 10:27 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4122

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Thabo, dis die verskil wat die ratkas maak, my auto gee ook 5.5 as ek sleep. My gevoel is die auto hanteer nie al die ekstras wat opgesit is nie. Cooper ST Max ook 'n no go saam daai ratkas.
by stephanvaneeden
Tue Nov 12, 2013 9:08 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6
Replies: 48
Views: 4122

Re: Fortuner - 3.0D-4D or 4L V6

Ek het 'n outomatic D4D, brandstof verbruik is dieselfde as die 4.0 l, was al 'n paarkeer spyt ek het nie vir die 4.0 l gegaan nie.
by stephanvaneeden
Thu Nov 07, 2013 2:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2014 Hilux "upgrade"
Replies: 16
Views: 3647

Re: 2014 Hilux "upgrade"

Een moewiese deur wat hulle nou op het, :lol: Plaas upgrade hulle bietjie onse enjins.
by stephanvaneeden
Tue Nov 05, 2013 1:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp Sonpanele Keuse.
Replies: 13
Views: 1700

Re: Hulp Sonpanele Keuse.

Wat ek ook vermoed 'n groot probleem is,

My yskas in die kamptrollie is voor in die nosecone van 'n echo, wat swart gerubberize is. Hy kry seker warm daar, moet dalk die nosecone 'n ander kleur spuit.
by stephanvaneeden
Tue Nov 05, 2013 1:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp Sonpanele Keuse.
Replies: 13
Views: 1700

Re: Hulp Sonpanele Keuse.

Ek en my kamp mense kan 'n yskas/vrieskas nogals misbruik. ( polistirene op die bodem, nogals 'n goeie plan ) So ek het reeds 2x ctecks, een in 'n batterybox in die bakkie ( wat rondgeskuif kan word, as ek die yskas op 'n anner plek wil los) en een in die kamptrollie wat gemonteer is by die batterye...
by stephanvaneeden
Tue Nov 05, 2013 11:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp Sonpanele Keuse.
Replies: 13
Views: 1700

Re: Hulp Sonpanele Keuse.

Sorry manne, ma ek het geweet dit sal n reaksie lok. Thys, dink jy 2 x 80/85 w sal n week kan hanteer.
by stephanvaneeden
Tue Nov 05, 2013 10:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp Sonpanele Keuse.
Replies: 13
Views: 1700

Re: Hulp Sonpanele Keuse.

Neem aan julle manne weet net van Toyotas.
by stephanvaneeden
Tue Nov 05, 2013 8:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Hulp Sonpanele Keuse.
Replies: 13
Views: 1700

Hulp Sonpanele Keuse.

SolarWorld 80W solar panel Product Code: SLP-SW80-RNA Price: R 1160.06 incl VAT World class quality: SolarWorld produces the best products with the highest quality, manufactured according to German and US quality standards in fully‑automated ISO 9001 and 14001 certified factories. Efficell® – Made i...
by stephanvaneeden
Thu Oct 24, 2013 7:57 am
Forum: Fishing
Topic: Jetski Service PTA
Replies: 4
Views: 4294

Re: Jetski Service PTA

Blikslaar, jyt ook al die nodige en gewensde speelgoed.
by stephanvaneeden
Tue Oct 15, 2013 8:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.5 D4D Brandstof verbruik
Replies: 48
Views: 4028

Re: 2.5 D4D Brandstof verbruik

Hi Rood, Myne gee my so 8,2 km/l as ek mooi ry en so 6,2 as ek hard sy. Die meeste van die tyd is dit maar so 7 km/l. Meet net jou speedo teen n GPS se spoed, van dat ek 31" opgesit het is die spoed op die speedo heel uit, as ek nou op die speedo 120 km/h ry dan lees die GPS 128 km/h en hy is s...
by stephanvaneeden
Fri Oct 04, 2013 2:29 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Mapelaan, Natal Kus
Replies: 3
Views: 1332

Mapelaan, Natal Kus

Was iemand dalk onlangs daar ? Was jare terug daar en probeer bietjie meer uitvind of dit nog die moeite werd is.
by stephanvaneeden
Fri Aug 30, 2013 8:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Recovery
Replies: 6
Views: 1178

Re: Recovery

Dankie man, ek het 'n Frontrunner replacement bumper, so recovery punte is in plek. Die towball lyk net beter as die gewone een en as ek hom kan gebruik vir ander doeleiendes ook, gat ek hom opsit vir gewone strap recovery.
by stephanvaneeden
Thu Aug 29, 2013 4:07 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Recovery
Replies: 6
Views: 1178

Recovery

Wat is nou eintlik die groot verskil tussen die 2 fotos. Die towball lyk vir my sterker. Praat nou nie van snatsh recovery nie, net die gewone uitsleep.
Help asb. voor ek R 520 onnodig blaas op iets wat ek nie kan gebruik nie.
by stephanvaneeden
Thu Aug 29, 2013 11:04 am
Forum: The Workshop
Topic: Winch cable guide
Replies: 11
Views: 979

Re: Winch cable guide

As jy jou eie een bou kan jy mos die roller aanpas soos jy goed dink, hy is ongeveer 180mm lank en loop tuiper van die buitekante af na binne, sodat die kabel nie afgly nie.

Wel nog self eenetjie bou.
by stephanvaneeden
Thu Aug 29, 2013 10:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Switches vir Vigo dash
Replies: 19
Views: 3207

Re: Switches vir Vigo dash

Het jy al van ebay aangekoop ?
by stephanvaneeden
Thu Aug 29, 2013 8:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Switches vir Vigo dash
Replies: 19
Views: 3207

Re: Switches vir Vigo dash

Dankie manne, het met Louis gepraat, hulle modify ook maar die switches wat hulle saam accessories kry. Kon self nie die oorspronklikes op spoor nie, nie eers die moeite gedoen om die stealers te bel nie. Ander spare plekke het niks.
Het maar die gemodify.
by stephanvaneeden
Wed Aug 28, 2013 10:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Relay- Indicators
Replies: 31
Views: 14003

Re: Hilux Relay- Indicators

Dankie Greg, sal gaan soek vir led's.
by stephanvaneeden
Wed Aug 28, 2013 8:26 am
Forum: The Workshop
Topic: Switches vir Vigo dash
Replies: 19
Views: 3207

Switches vir Vigo dash

Waar koop mens switches vir dashbord ( sien foto ). Benodig vir spots. Pretoria area.
by stephanvaneeden
Tue Aug 27, 2013 12:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bande - Pretoria
Replies: 7
Views: 1493

Re: Bande - Pretoria

Barden Tyres, supa quick hatfield
by stephanvaneeden
Tue Aug 27, 2013 12:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Relay- Indicators
Replies: 31
Views: 14003

Re: Hilux Relay- Indicators

Hi Greg,

Het jy die probleem opgelos. Ek sit met dieselfde een.
by stephanvaneeden
Fri Apr 19, 2013 1:22 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux Makeover
Replies: 69
Views: 9190

Re: Hilux Makeover

Dankie man so gedink. My volgende vraag was die tyre grootte wat jy reeds genoem het.
by stephanvaneeden
Fri Apr 19, 2013 8:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux Makeover
Replies: 69
Views: 9190

Re: Hilux Makeover

Hennie, is daai die 17 " rim, met die 0 offset ?
by stephanvaneeden
Mon Apr 15, 2013 2:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Another Scam?? or am I just misinformed of how E-bay works
Replies: 25
Views: 2429

Re: Another Scam?? or am I just misinformed of how E-bay wor

Het al dieselfde gekry vir 'n karavaan wat ek wou koop, presies dieselfde storie. Het toe verder op junkmail gaan kyk en merk toe op hy het 'n ander persoon se fotos gekopie gebruik.
by stephanvaneeden
Mon Mar 18, 2013 2:13 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Steve's (SAC)
Replies: 16
Views: 2729

Re: Steve's (SAC)

Unichip is plug a play, het ook 'n selektor met 5 verstellings ingesit.
by stephanvaneeden
Mon Mar 18, 2013 12:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Steve's (SAC)
Replies: 16
Views: 2729

Re: Steve's (SAC)

Jys welkom om deur te kom petoors toe en die ding kom toets en luister. Eks die volgende 2 dae by die huis. Ry donderdag op 'n trippie.
by stephanvaneeden
Mon Mar 18, 2013 12:08 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Steve's (SAC)
Replies: 16
Views: 2729

Re: Steve's (SAC)

Gewone staal, spyt ek het nie eerder die wildcat gevat nie. Die geraas, man dis moeilik om te beskryf, eerstens is die engine noise meer as gevolg van die geut (76mm) wat hul vir die eerste stuk gebruik, dit loop net tot onder die bakkie en reduce dan na dunner. Wanneer die enjin idle klink daai ged...
by stephanvaneeden
Mon Mar 18, 2013 11:41 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Steve's (SAC)
Replies: 16
Views: 2729

Re: Steve's (SAC)

Het myne daar gedoen, prys is goed maar ek dink nie hulle weet regtig hoe om hom te map nie, het hom 2 keer terug gevat en is die derde keer Centurion toe om te remap. Die bakkie het lekker geloop nadat Vanderbijl hom gestel het, maar hy het injector noise gehad wat jy nie sal glo nie, Centurion het...
by stephanvaneeden
Thu Mar 14, 2013 8:12 am
Forum: Humor
Topic: It turns your world upside down
Replies: 7
Views: 901

Re: It turns your world upside down

Allan, moenie aan ons dink wat moet werk nie. Ek stem saam, mooi fodie, lyk amper soos sneeu in die glas se weerkaatsing.
by stephanvaneeden
Wed Mar 13, 2013 10:23 am
Forum: Open Discussion
Topic: Is daar nog Hilux club lede wat NaboomWindpompfees toe gaan?
Replies: 5
Views: 740

Re: Is daar nog Hilux club lede wat NaboomWindpompfees toe g

Daars 'n plek net buite Naboom met die naam Voelvry,( wetie hoe om kollietjies op die e te sit nie ) Was in Februarie daar, wendys vir slaapplek, gesamentlike kombuis en braai lapa, swembad. Heel lekker.
by stephanvaneeden
Mon Mar 11, 2013 2:19 pm
Forum: Humor
Topic: Temptation
Replies: 12
Views: 1633

Re: Temptation

Sulke bliks .........., hulle hou hulle altyd onskuldig.
by stephanvaneeden
Mon Mar 11, 2013 2:18 pm
Forum: Humor
Topic: Temptation
Replies: 12
Views: 1633

Re: Temptation

Nee dis wat ek gehoor het toe ek die boksie oopmaak.
by stephanvaneeden
Mon Mar 11, 2013 1:24 pm
Forum: Humor
Topic: Temptation
Replies: 12
Views: 1633

Re: Temptation

As julle al Namibia getoer het en by Canon Roadhouse in was sal julle die prentjie beter verstaan. Daar is ook so temptation boksie op 'n vreeslike trategiese plek op 'n poster in die mans badkamer. As jy die deurtjie oopmaak om te sien wat skuil daar, gaan daar 'n alarm binne in die roadhouse af.
by stephanvaneeden
Thu Feb 28, 2013 7:58 am
Forum: The Workshop
Topic: FACE LIFT D4D EXHAUST
Replies: 13
Views: 1860

Re: FACE LIFT D4D EXHAUST

Ek het 'n freeflow op wat deur SAC gedoen is, maar ek kan nogie besluit of hy te veel raas nie. Hulle het 'n geut gebruik vir die voorste stuk, sodat die lug vinniger kan uitkom. Dink dis 'n 76mm wat dan reduce na 67mm. Ek het die standaard een nog, toe wonner ek maar net of ek nie die cats moet uit...
by stephanvaneeden
Wed Feb 27, 2013 3:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: FACE LIFT D4D EXHAUST
Replies: 13
Views: 1860

FACE LIFT D4D EXHAUST

Het die D4D exhaust ook cats op ? Of is daai net op petrol. :?:
by stephanvaneeden
Wed Feb 27, 2013 1:48 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Towbar
Replies: 10
Views: 1589

Re: Towbar

Ja vir die prys verskil van 'n nuwe een kan jy sê dit is verniet. Bel hom en onderhandel met hom. Die goed bout net vas en al het jy 12 duime kan jy dit nogsteeds self doen.
by stephanvaneeden
Wed Feb 27, 2013 1:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Towbar
Replies: 10
Views: 1589

Re: Towbar

Pel van my, Robbie 083viervier24789, met hom gepraat, hy sal hom vir jou courrier.
by stephanvaneeden
Wed Feb 27, 2013 1:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Towbar
Replies: 10
Views: 1589

Re: Towbar

ek dink ek kan help
by stephanvaneeden
Wed Feb 27, 2013 12:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: donkie steak....
Replies: 30
Views: 2693

Re: donkie steak....

Maak gewoonlik salami met Zebra, en die mense smul daaraan, tot jy sê dis donkie.
by stephanvaneeden
Tue Feb 26, 2013 2:22 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Help / fotos needed - bumper replacement bullbars
Replies: 37
Views: 4735

Re: Help / fotos needed - bumper replacement bullbars

Ek dink nie die kwaliteit is swakker nie en het al gesien wat gekleur is. Volgens my sal daar geen probleem wees nie.
by stephanvaneeden
Tue Feb 19, 2013 3:55 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Forum lede-Clarens, Lesotho
Replies: 6
Views: 1490

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Thumelo,

Sal op die uitkyk wees.
by stephanvaneeden
Tue Feb 19, 2013 9:02 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2460

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Bly julle het nie 'n visbraai gemaak nie.
by stephanvaneeden
Tue Feb 19, 2013 8:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2460

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Sien die vuil is niks nie, ek het 'n fabriek vol skoonmaak goed, maar julle alleen gebraaiery met my canopy, sonder fotos is eintlik die probleem.
by stephanvaneeden
Tue Feb 19, 2013 8:25 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2460

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Ja wag maar net, hys binnekort op, of dit nou op datum of later is, maar julle gaan jaloers wees !

JULLE MAAK EINTLIK NIE BAIE MOOI NIE
by stephanvaneeden
Mon Feb 18, 2013 1:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2460

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Allan, ek hoopie jy praat van my canopy nie. Jy sien hom, jy neem geen fotos, en dan is jy nog lelik ook.

Go to advanced search