Search found 253 matches

by stephanvaneeden
Fri Feb 15, 2013 10:46 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Forum lede-Clarens, Lesotho
Replies: 6
Views: 1586

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Dankie man, ons gaan van daai huise huur, dit is 'n blitstoer, net 3 nagte in Lesotho. Maar ek gaan kyk en 'n paar phodies neem.
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 2:09 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 9776

Re: Lede en hulberoepe

Okay maar kan ons dan nie boaan, daar by die opskrifte 'n plekkie maak vir lede, en net clublede kan dit oopmaak, want om elke keer die post te gaan soek gaan 'n probleem skep
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 12:58 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 9776

Re: Lede en hulberoepe

Okay Cassie, maar ons moet 'n tipe spread sheet maak met verskillende beroepe op, dan laai ons die name en nommers. So as ek 'n plumber soek, dan kry ek onder die opskrif 'n paar name, soek dan die ou naby my, en siedaar, ons praat hilux
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 10:58 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 9776

Re: Lede en hulberoepe

Moet sê, dankie Thabo, dis oor jy my ondersteun dat ek die idee gekry het. Nou as ek mos mense nodig kry ( soos in jou beroep ) dan kan ons mos hilux praat terwyl ons kyk dat die job gedoen word.
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 10:49 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 9776

Re: Lede en hulberoepe

Sien hoekom ek vra, ek ontmoet oral van die club lede en elkeen doen 'n ding om die rekeninge te betaal en te speel natuurlik. As ek mos gebruik maak van een van die club lede om iets te doen, dan staan ons mekaar mos by.
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 10:47 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 9776

Re: Lede en hulberoepe

En as ons dit net vir club lede maak ?
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 10:35 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Lede en hulberoepe
Replies: 30
Views: 9776

Lede en hulberoepe

Wat van 'n lys met lede se name, beroepe, areas en kontak besonderhede.
Dan kan die groot familie mekaar mos ondersteun as mens goed nodig het.
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 9:51 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Agnee, dog jy gooi 'n foto

Dan gaan myne ook seker nie meer more hier wees nie.

Ek het 'n trippie aan die naweek van die 22 ste, hoop net hys dan op.
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 9:31 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Forum lede-Clarens, Lesotho
Replies: 6
Views: 1586

Re: Forum lede-Clarens, Lesotho

Dankie Johan, Ja ons gaan daar by Katse dam oorlsaap, vir 2 nagte en al die toere doen wat daar is en bietjie rondry. Die persoon in beheer van die toer het te doene met die vis teelstasie, so ons gaan ons eie trout vang en braai, ( op die dam, op 'n vlot storie ) Die ou is blykbaar 'n kenner. Ons g...
by stephanvaneeden
Thu Feb 14, 2013 9:06 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Forum lede-Clarens, Lesotho
Replies: 6
Views: 1586

Forum lede-Clarens, Lesotho

Gaan einde Maart bietjie Lesotho ry.
Soek name van lede wat in daai om gewing bly, Clarens, Katsedam, Sani.
Indien mens dalk hulp op die pad benodig.
by stephanvaneeden
Tue Feb 12, 2013 8:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Mudflap Vigo Shape
Replies: 8
Views: 1895

Re: Mudflap Vigo Shape

Dankie Andy, gedink ek gaan maar 'n kettingtjie vir elkeen maak, gaan beslis nie na elke trip die goed vervang nie.
by stephanvaneeden
Tue Feb 12, 2013 8:38 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Mudflap Vigo Shape
Replies: 8
Views: 1895

Re: Mudflap Vigo Shape

Wat het die stealers jou gevra vir 'n nuwe stel. Sit met dieselfde probleem, myne het tussen die band en 'n sandtrack ingekom, so dit lyk of iemand op my geskiet het.
by stephanvaneeden
Tue Feb 12, 2013 8:11 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Gelling Diesel
Replies: 7
Views: 1628

Re: Gelling Diesel

Theunis, ek bly jy het amper afrikaans begin praat by die einde van jou paragraaf. So wat doen die man op straat, vat ek maar 5 lt parafien saam as ek daar gaan ry.
by stephanvaneeden
Mon Feb 11, 2013 3:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Gelling Diesel
Replies: 7
Views: 1628

Re: Gelling Diesel

Wat gooi hulle in die diesel ?
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 3:52 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Dont do this!!
Replies: 15
Views: 15135

Re: Dont do this!!

Lees ek ou reg hier. Ek het ook 2 batterye in my trailer. Ek kan hul saam gebruik as een, maar ek moet hulle afsonderlik charge. Dit is redelik maklik wanneer dit deur 220v geskiet, maar hoegemaak as ek ry en die dc2dc moet die charge werk doen?
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 12:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: VIGO BODY LIFT SPACERS
Replies: 3
Views: 1807

Re: VIGO BODY LIFT SPACERS

Weet iemand va iemand ? Nie die spacers voor by die shocks nie, die wat die body lig en agter by die vere.
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 12:52 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: VIGO BODY LIFT SPACERS
Replies: 3
Views: 1807

VIGO BODY LIFT SPACERS

Is daar iemand wat dit gedoen het of iemand van iemand ?
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 12:40 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SUSPENSION UPGRADE
Replies: 27
Views: 4843

Re: SUSPENSION UPGRADE

Louis, is daai toetse toe gedoen en wat het die manne wysgeraak?
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 11:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SIEN GYSIE IS OP
Replies: 0
Views: 514

SIEN GYSIE IS OP

Gooi bietjie 'n pictar, as hy vorder man. :celebrate:

Dis mos mooi advertensie !
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 11:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Die blerrie ding is so dik, hy word nie eers op die forum toegelaat nie.
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 11:06 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Dankie man, al trim wat ek ken is, trim en tilt, dae toe ek nog in surf kon launch.

Ek het 'n eeu boek gekry saam daai toyota, maar hy verduidelik niks meer as die radio nie. Vandag weer baie geleer .

Check die Owners Manual
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 10:56 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Tiaan, is daai C/ dalk vir die kleur en die 040 vir die wit ?
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 10:55 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Sê die chinese dalk iets
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 10:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Okay jy het my, maar as daai canopy se kleur anders as my bakkie sin is, sal jy die respray betaal. :oops:
Sal vir Ciske so laat weet.

Dankie JSB, is daar iemand wat dalk seker kan maak op hul plaatjie ? :frustrated:
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 9:56 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Dit is juis Ciske wat die kode soek.
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 9:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Dis die 20 ste eeu, wit het baie kleure
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 9:42 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Nee wat, myne is of 'n gray product of hys af ge4x4. Waa soek ek nou ?
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 9:37 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Re: Hilux Kleur Kode

Dankie, gaan wee kyk, het hom dan gemis, gister.
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 9:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Kleur Kode
Replies: 22
Views: 2241

Hilux Kleur Kode

Waar op 'n 2012 Hilux kry mens die kleur kode ? Ciske benodig my bakkie se kleur kode om my canopy te spry. Maar ek sien niks op die bakkie of in die boeke nie.
by stephanvaneeden
Fri Feb 08, 2013 7:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 5598

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Slegte nuus is nooit lekker nie, bly julle is darem okay. Ons almal is maar net mens en klein ook.
Gelukkig is dit toe nie skoonma wat kom kuier nie. :slap:
by stephanvaneeden
Thu Feb 07, 2013 3:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 5598

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Hel, nog erger, ek sal nogsteeds help. As ons dalk aan bakkies moet werk of so iets.
by stephanvaneeden
Thu Feb 07, 2013 1:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ag julle sal my nie glo nie...
Replies: 61
Views: 5598

Re: Ag julle sal my nie glo nie...

Praat ons luister, en eks naby om te help. Hierie laat my worrie, daai trok van jou was baie mooi en ek hoop nie die boewe het ook so gedink nie.
by stephanvaneeden
Thu Feb 07, 2013 12:59 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe familie lid
Replies: 18
Views: 2298

Re: Nuwe familie lid

Geluk man, een of twee veranderingtjies en hierdie is een van die mooiste vans daar buite. Like die cab en 'n bietjie, baie!
by stephanvaneeden
Thu Jan 31, 2013 2:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Myne is maar dieselfde, maar ek het die frame wit laat colour cout, sodat hy beter by die bakkie pas.
by stephanvaneeden
Thu Jan 31, 2013 9:24 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Enige een van die plekke is reg, Krugers, Mid of Petoors. Klink my joune gaan vinniger uit die lyn wees as myne.
by stephanvaneeden
Thu Jan 31, 2013 8:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Canopys saam bind gaan volgens hom geen verskil maak nie, wat nogals sin maak. Size en gewig is net dubbel as hulle saam is.Tensy ons altwee na een adres laat stuur.
by stephanvaneeden
Thu Jan 31, 2013 8:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Nou net met hom gesels. Praat van ongeveer R1300.00, hy kry blykbaar spesiale prys aangesien hy 'n klomp canopys laat rond ry.
Sal Maandag 'n eerlike antwoord ( soos hy dit stel ) hê oor myne se datum.
by stephanvaneeden
Thu Jan 31, 2013 8:31 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Wayne, miskien moet ons kyk na dit wat Allan voorstel. Sal vir Ciske 'n lui gee en hoor wanneer is die verwagte dag vir myne. Of ons moet saam ry en die goed gaan haal.
by stephanvaneeden
Thu Jan 31, 2013 8:28 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Re: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretori

Lekkkkker, weet nog nie wanneer myne kla is nie maar hy het gereken hy maak die ding in 2 weke, nou week 1 is reeds verby.
by stephanvaneeden
Wed Jan 30, 2013 8:55 am
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium welding in Pretoria
Replies: 10
Views: 2071

Re: Aluminium welding in Pretoria

Het met Kallie gepraat, als gereel en die man is meer as bereid om te help.
by stephanvaneeden
Wed Jan 30, 2013 8:34 am
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium welding in Pretoria
Replies: 10
Views: 2071

Re: Aluminium welding in Pretoria

Dankie Maartin, dit is sommer naby my, sal hom 'n lui gee.
by stephanvaneeden
Wed Jan 30, 2013 8:12 am
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium welding in Pretoria
Replies: 10
Views: 2071

Re: Aluminium welding in Pretoria

Dankie manne, ek gaan die mense 'n lui gee.
by stephanvaneeden
Tue Jan 29, 2013 4:02 pm
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium welding in Pretoria
Replies: 10
Views: 2071

Re: Aluminium welding in Pretoria

Is dit naby Pretoria
by stephanvaneeden
Tue Jan 29, 2013 3:43 pm
Forum: Build your own:
Topic: Aluminium welding in Pretoria
Replies: 10
Views: 2071

Aluminium welding in Pretoria

Kan iemand my dalk op 'n spoor sit van iemand ?
by stephanvaneeden
Mon Jan 28, 2013 11:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria
Replies: 31
Views: 2640

Soek 'n lift vir alu canopy vanaf Brackenfell na Pretoria

Soek binnekort 'n lift vir 'n canopy, as iemand dalk ry, kan hom courrier, maar ek reken as daar iemand is wat ry, kan ek bydrae vir brandstof.
by stephanvaneeden
Mon Jan 28, 2013 9:18 am
Forum: Humor
Topic: brakpan
Replies: 25
Views: 2836

Re: brakpan

Wat is die deurmekaarste dag in Brakpan ?

Vadersdag.
by stephanvaneeden
Fri Jan 25, 2013 8:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

Re: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

Ek sal daai sommer baie like, kan by jou ook draai my no 0823316961 dan reel ons vir volgende week.
by stephanvaneeden
Thu Jan 24, 2013 3:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

Re: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

So pas met Ciske gepraat, dinge klink goed.
by stephanvaneeden
Thu Jan 24, 2013 12:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

Re: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

Nee dit lyk nice, gewig ? bedrag ? Gedink ek moet ook maar daai roete gaan met die canopy. Die duine, was seker lekker speel, ons ry Julie die faces of namib saam van die wegry mense. Moet sê ek sien nogals uit na die trip. Wies die anderman wat jy raakgeloop het.
by stephanvaneeden
Thu Jan 24, 2013 12:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

Re: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

Middag ou maat, wys bietjie daai canopy wat jy gaan laai het.
by stephanvaneeden
Thu Jan 24, 2013 7:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

Re: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

Hi Louis,

Ja ons sien mekaar min deesdae, wies skaars, ek of jy ?
Als goed en daar ?
by stephanvaneeden
Wed Jan 23, 2013 8:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

Re: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

Dis juis oor 'n canopy dat ons mekaar raakgeloop het. Hy was oppad Kaap toe om een by Ciske op te gaan tel.
by stephanvaneeden
Tue Jan 22, 2013 4:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: A/T OIL TEMP. 2012 Hilux
Replies: 3
Views: 706

Re: A/T OIL TEMP. 2012 Hilux

Auto Transmission
by stephanvaneeden
Tue Jan 22, 2013 4:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN
Replies: 21
Views: 2539

WAAR IN DIE WERELD IS DAN MAN

Het die ou ontmoet daar by Riemvasmaak gedurende Desember.
by stephanvaneeden
Tue Jan 22, 2013 4:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: A/T OIL TEMP. 2012 Hilux
Replies: 3
Views: 706

A/T OIL TEMP. 2012 Hilux

Het gedurende Desember die Noord-Kaap, die Wes-kaap en Namibia getoer. ( D4D Hilux met 'n Echo 4 kamptrollie ) Die temperatuur het gewissel so tussen 42 en 47 grade buite. Op seker stadiums het die A/T OIL TEMP liggie sy verskyning gemaak. Dit het gewoonlik gebeur in 4x4 teen redelike hellings. Ek h...
by stephanvaneeden
Thu Jan 17, 2013 1:21 pm
Forum: Humor
Topic: Love ?
Replies: 13
Views: 2021

Re: Love ?

Dink hy slip in die tienerjare ook so bietjie.
by stephanvaneeden
Tue Jan 15, 2013 9:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: Canopies - Likes, dislikes, must haves, must not haves etc.
Replies: 25
Views: 2730

Re: Canopies - Likes, dislikes, must haves, must not haves e

Frame van Staal, is te swaar as bakkie nog swaar gelaai word ook. Het gebou en gaan dit weer oordoen.
by stephanvaneeden
Fri Jan 11, 2013 12:08 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2485

Re: Luderitz na Walvisbaai

Die manne op wegry forum is besig om te reel, daar is tans twee datums, Julie vakansie en September. Registreer en kyk of daai nie pas nie. Gaan self Julie die ding doen.

Go to advanced search