Search found 253 matches

by stephanvaneeden
Fri Jan 13, 2012 3:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word
Replies: 14
Views: 2042

Re: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word

Die bakkie het nog nie eers 5000 kilos op nie, maar sal kyk. Die klap het begin nadat ek die spysers laat insit het.
by stephanvaneeden
Fri Jan 13, 2012 3:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word
Replies: 14
Views: 2042

Re: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word

Dankie, het nou die D4D ingeruil op die face-lift D4D. Dis juis die een wat so kraak.
by stephanvaneeden
Thu Jan 12, 2012 9:54 am
Forum: The Workshop
Topic: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word
Replies: 14
Views: 2042

Re: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word

Het begin Desember lifting spacers by WR Offroad laat insit. ( 30 mm ) Voor die spysers, geen probleme nie, sukkle nou met daai selfde klap geluid, ( het dit opgemerk as ek skerp links draai )
by stephanvaneeden
Mon Nov 28, 2011 3:34 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: LEVEL-IT, HILUX FACE-LIFT
Replies: 2
Views: 1562

LEVEL-IT, HILUX FACE-LIFT

Hi, gee bietjie raad. Wil graag die levelling kit laat insit. My Bakkie is stock standard op die stadium, sal op 'n later stadium 'n replacement bumper opsit. LA Sport of Wroffroad se model ? Sal graag hoor van negatiewe en positiewe van alby fitters.
by stephanvaneeden
Thu Nov 24, 2011 7:48 am
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden

Dankie vir al die verwelkoming, voel sommer kla tuis.
by stephanvaneeden
Wed Nov 23, 2011 5:31 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2011 HILUX FACE LIFT
Replies: 3
Views: 874

2011 HILUX FACE LIFT

Hilux-Vigo-bumper.jpg
Hilux-Vigo-bumper.jpg (30.81 KiB) Viewed 874 times
Hallo, wil graag uitvind, ek neem aan by pietpetoors - of daai nuwe shipmend van snorkels ook vir 2011 modelle is. Is ook opsoek na bumper soos foto.
Kan iemand inligting gee asb.
by stephanvaneeden
Wed Nov 23, 2011 4:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden

Daarsy ek het dit reggekry, wil die fotos ook onderaan he, neem aan dis 'n signature tiepe van ding
by stephanvaneeden
Wed Nov 23, 2011 4:45 pm
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden FOTOS

IMG_3597.JPG
Fotos
Fotos
My bakkies
by stephanvaneeden
Wed Nov 23, 2011 2:57 pm
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden

Dankie Mud dog, sal loer.
by stephanvaneeden
Tue Nov 22, 2011 8:58 am
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden

Nee wat dis 'n mission om fotos te laai, sal eers die site moet leer ken.
by stephanvaneeden
Tue Nov 22, 2011 8:26 am
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Re: Stephan van Eeden

Dankie aan almal, ek sal binnekort foto's laai, soos versoek.
by stephanvaneeden
Mon Nov 21, 2011 2:56 pm
Forum: Meet the People
Topic: Stephan van Eeden
Replies: 23
Views: 2543

Stephan van Eeden

Hallo mense,
Ry nou al vir 10 jaar Hiluxes, nuutste staan nog op Toyota se vloer. ( wag vir goedkeuring ). Lyk na interesante gesprekke op die forum. Vind nog uit hoe al die dinge op die site werk.

Go to advanced search