Search found 3 matches

by Uysbeer
Tue Sep 08, 2015 10:41 am
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 25362

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Eendag sal ek weer in die Kaap kom met die Hilux en dan sal ek ń permit koop voordat ek uitry tot by Atlantis.
Almal praat van die duine maar min mense sê in dieselfde asem jy moet ń permit in die stad kry voor jy by die hek opdaag.
by Uysbeer
Thu Nov 29, 2012 2:51 pm
Forum: Competitions
Topic: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar
Replies: 96
Views: 21402

Re: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar

Baie Geluk Ian met die trekking.
Dan wil ek ook net baie dankie se vir almal wat betrokke was met die reelings en borgskap.
Hoop ons kan volgende jaar weer so maak.

Ian gee ons asb terugvoer as y die LEDbar op het gebruik het, ons sal graag wil hoor die lig werk?
by Uysbeer
Thu Nov 08, 2012 12:39 pm
Forum: Competitions
Topic: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar
Replies: 96
Views: 21402

Re: Raffle - Reach for a Dream - 32" LED Bar

Middag almal.
Ek wil julle almal sterkte toe wens met die trekking vir die RFD Raffel.
Graag wil ek ook noem dat ek 5 kaartjies gekoop het en nommers 50,80,100,130,260 bespreek. Nie dat die nommer saak maak nie maar ek hoop dit gee n man n goeie kans om te wen. :yahoo: :dance1:

Go to advanced search