Search found 273 matches
- Mon Apr 08, 2019 9:43 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: What diesel engine to use?
- Replies: 23
- Views: 9326
Re: What diesel engine to use?
KRY VIR JOU N D4D ENGINE EN SIT HOM IN JY KAN HULLE NOU KRY SOOS DIE LEXUS ENGINS KLAAR BEDRAAD VIR R50000
- Tue Oct 18, 2016 8:55 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1986 SFA Lexus Conversion
- Replies: 6
- Views: 1774
Re: 1986 SFA Lexus Conversion
Wat wil hy betaal vir oorspronklike power steering box ek het vir hom een.
- Sun Jul 31, 2016 6:18 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Help with instrumentation after Lexus Conversion
- Replies: 12
- Views: 9743
Re: Help with instrumentation after Lexus Conversion
Die speedo opdie 4x4 werk mos met n kabel vanaf die transver box so wat is die probleem as dit auto is maak jy n adaptor tussen auto en transver box en hy werk met oorspronklike cable.
- Mon Jul 04, 2016 5:51 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Spitronics ? is it good or not
- Replies: 19
- Views: 4492
Re: Spitronics ? is it good or not
Daar is net een rekenaar vir n Lexus en dit is die oorspronklike een soos hy van sy ma af kom ek haal daagliks Spitronics uit en vervang hulle met die oorspronklike een al wat ek wil se.
- Sun Mar 13, 2016 7:39 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Suzuki conversion.
- Replies: 5
- Views: 2720
Re: Suzuki conversion.
Nog so paar foto's
- Sun Mar 13, 2016 7:18 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Suzuki conversion.
- Replies: 5
- Views: 2720
Suzuki conversion.
My Suzuki so bietjie mooi gemaak met hilux dif Ford v6 engin en Hilux gearbox.
- Tue Mar 01, 2016 9:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Drag link hits U-bolt
- Replies: 9
- Views: 3405
Re: Drag link hits U-bolt
DRAAI DIE LINK OM HY HET N KORT EN N LANG KANT.
- Mon Jan 04, 2016 8:17 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Reputable Mechanic in Bloemfontein
- Replies: 2
- Views: 1175
Re: Reputable Mechanic in Bloemfontein
Hercu bel vir Attie 0721783111 hy is baie betroubaar.
- Mon Nov 02, 2015 6:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Regte petrol pyp en sealer
- Replies: 2
- Views: 1025
Re: Regte petrol pyp en sealer
Nee Tertiusons het net Midas by ons nogmaals dankie.
- Sun Nov 01, 2015 7:09 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Regte petrol pyp en sealer
- Replies: 2
- Views: 1025
Regte petrol pyp en sealer
Naand se ek wil net weet watse petrol pyp moet mens gebruik binne in die petrol tank as jy elektriese pomp in die tank sit sodat die petrol hom nie vreet van buite af en waarmee kan ek die + en - draade wat uit die tank kom seel sodat petrol nie lek .
- Wed Oct 14, 2015 5:21 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Oil Cooler for D4D Autobox
- Replies: 6
- Views: 3330
Re: Oil Cooler for D4D Autobox
Hoe groter hoe beter vir 4x4.
- Sat Oct 10, 2015 7:27 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: HiLex V8 - Worth the Trouble?
- Replies: 18
- Views: 3277
Re: HiLex V8 - Worth the Trouble?
My lexus gaan nou al amper vir 100000 vandat ek hom gedoen het en ruil hom nie eers vir n nuwe die grootste probleem met die conversions is om die regte engin te kry onthou nie een van ons weet hoeveel klm het daai motors gedoen voordat hy verkoop is em no 2 is doen dit die eerste keer reg dan is da...
- Sat Jun 13, 2015 9:14 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bad service.
- Replies: 13
- Views: 2863
Re: Bad service.
Naand almal na n paar harde woord het ek toe my goed by Fana gekry toe on s daar kom was dit nog nie klaar nadat hy gese het dit is klaar dit is maar al wat ek gaan se saak is afgehandel.
- Sat Jun 06, 2015 8:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bad service.
- Replies: 13
- Views: 2863
Re: Bad service.
Allen die probleem is hy het gese die goed is klaar dit le in sy pad geld is in betaal toe hy se dit is klaar klaar gereel om dit op te tel toe het hy klomp stories toe die persoon dit moet gaan haal hy se toe hy sal dit vir my by Lextreme gaan los en met Tim reel wat hy toe ook nie gedoen het nou k...
- Fri Jun 05, 2015 8:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bad service.
- Replies: 13
- Views: 2863
Re: Bad service.
Nicolaas baie dankie al inligting wat ek het is die volgend Addres 588 Ella Str Gezina Pretoria tel 0861777722 cell 0837521655.
- Fri Jun 05, 2015 8:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bad service.
- Replies: 13
- Views: 2863
Re: Bad service.
Naand se almal baie dankie vir die inligting dit lyk vir my ek gaan R14000 rand verloor hy andwoor glad nie sy sel dit wil vir my lyk dit het al met paar ander mense ook gebeur al wat ek vir hom wil se as ek opry soontoe gaan hy wragtig seerkry dit kan ek hom belowe kry gaan ek hom kry so as eimand ...
- Thu Jun 04, 2015 5:45 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bad service.
- Replies: 13
- Views: 2863
Bad service.
Naand aan almal wil net almal waarsku teen Fana van zyl wat die adaptors en goeters vir die lexus maak om hom nie vooruit te betaal ons het hom Frydag R14000 rand in sy rek in betaal vir lexus fly wheel fisco fan en nog niks van hom weer gehoor hy ant woord ook nie sy sel weet iemand op die forum ni...
- Sat May 16, 2015 6:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA spindle bearings.
- Replies: 2
- Views: 1050
Re: SFA spindle bearings.
Dankie Nico ek gaan hulle probeer en ky k wat maak hulle baie dankie.
- Fri May 15, 2015 8:39 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA spindle bearings.
- Replies: 2
- Views: 1050
SFA spindle bearings.
Naand almal ek soek inligting i.v.b met bearings sfa spindle bearings op die voor dif vat bearing met no 30303d maar hulle het vir my 30303j2 bearings gegee hulle se dit die selfde maar die caps se grade verskil nou wil ek weet water een sal die beste werk die een met die groter grade of een met die...
- Fri Apr 24, 2015 9:39 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Honde met Golfstok doodgeslaan
- Replies: 18
- Views: 2986
Re: Honde met Golfstok doodgeslaan
As dit my honde was was hy ook nou dood dit waarborg ek hom hy moet saam met die klomp in die lokasie gaan bly die bliksem.
- Thu Apr 23, 2015 8:21 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: My Stolen Lux Replaced
- Replies: 16
- Views: 2436
Re: My Stolen Lux Replaced
Baie geluk die wa lyk baie mooi sluit hom mooi toe.
- Wed Apr 15, 2015 9:21 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Newbie
- Replies: 14
- Views: 3055
Re: Newbie
Welkom Divan nou is ons darem twee wat van Dordrecht af kom.
- Thu Mar 05, 2015 10:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lexus v8 misfire at idle speed
- Replies: 4
- Views: 1029
Re: Lexus v8 misfire at idle speed
Naand aan almal.Mars nee die engin het met die probleem gekom.Pieter ek het vandag met Tim van lextreme gepraat en hy was baie behulpsaam oor die foon maar toe kon ons nog nie die probleem oplos toe haal ek maar weer als uitmekaar gooi brake fluid by intake valves in sit weer aan mekaar en rev die h...
- Wed Mar 04, 2015 6:57 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lexus v8 misfire at idle speed
- Replies: 4
- Views: 1029
Lexus v8 misfire at idle speed
Naand se aan almal ek het n v8 Lexus in n sprinter bus gesit met oorspronklike rekenaar vanaf lextreme maar hy loop en mis ek het nou net mooi als al geruil plug drade coil spark plugs injectors noem maar op al wat ek kan kry is compresion is dalk te laag wisel so tussen 650 en800 maneul se dit moet...
- Sun Feb 15, 2015 7:22 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The new Hilux
- Replies: 36
- Views: 5278
Re: The new Hilux
Die toyota vigo kraak maar net so volgens my is die amarok baie beter die nuwe amarok kom blykbaar nou met v8 diesel wat 900 nm krag gee .
Re: Boer
Al wat ek weet dit is ons boere wat die land aan die gang hou.
- Sun Feb 01, 2015 9:32 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: ELECTRIC SPEEDO GAUGE
- Replies: 0
- Views: 482
ELECTRIC SPEEDO GAUGE
Ek is besig met sprinter v8 conversion wil graag electric speedo gauge insit maar die gaudges kom nie met speed sensor kan ek die lexus se speed sensor op die gauge gebruik dit is n Defi gauge ek sal enige raad van die slim mense waardeer baie dankie.
- Sun Jan 19, 2014 12:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My vlooi hond help!
- Replies: 31
- Views: 2669
Re: My vlooi hond help!
Rian, ons het ook die huis en die honde se slaapplek met Fendona gespuit. Dis ook 'n Efekto produk
- Sun Jan 19, 2014 12:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My vlooi hond help!
- Replies: 31
- Views: 2669
Re: My vlooi hond help!
Rian probeer KarbaDust , Efekto produk, poeier dit werk vir my Foksies kry dit by Mica en is gerigestreer vir honde
- Sun Jan 12, 2014 11:19 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Oupoot kry liefde
- Replies: 3
- Views: 1350
Re: Oupoot kry liefde
Jy gaan spyt wees sit eerder lexus v8 in daai lang ses gaan jou warm word probleme gee.
- Wed Jul 03, 2013 8:22 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Sfa New bie
- Replies: 18
- Views: 3277
Re: Sfa New bie
Welkom Donovan.
- Tue Feb 26, 2013 7:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: K&N AIR FILTERS
- Replies: 7
- Views: 1463
Re: K&N AIR FILTERS
Manne baie dankie vir die terugvoer oor die filter ek het dit verwag maar wou net julle raad ook deel.die vraag is nou waar gaan ek die suzuki airbox kry?
- Mon Feb 25, 2013 9:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: K&N AIR FILTERS
- Replies: 7
- Views: 1463
K&N AIR FILTERS
Ek wil graag K&N cone filter op my Lexus sit. Wil graag weet hoe betroubaar die filters op grond paaie is?
- Sun Feb 24, 2013 8:06 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Mofasa dit het my ongeveer.R38000 gekos maar ek het dit self gedoen.
- Fri Feb 22, 2013 8:40 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Naand almal. Ek dink ook die probleem is tog by die air filter en feul pomp. Hoekom ek so se ek het die hilux vandag hard gery en gesien dat op so 140 begin hy swart rook soos 'n Diesel en ek hoor soms dat my feul pomp cavity.
- Wed Feb 20, 2013 9:03 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Cnolin Die trok rev reg as hy stilstaan maar as jy ry en jy trap die petrol weg dan het hy 'n'probleem
- Wed Feb 20, 2013 8:19 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Hier is nog foto's
- Wed Feb 20, 2013 8:14 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
juan die dikte van pyp vanaf petroltenk na filter is 12.5mm. Sy oorspronklike outo ratkas gebruik met adaptor. Andy ek wag juis vir een van Aliwal af om te restoureer. As jy ernstig is en bietjie kan wag, kan ons gesels.
- Tue Feb 19, 2013 9:18 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Dankie Pieter dit was harde werk om hom so te kry.
- Tue Feb 19, 2013 8:32 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Re: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
Dankie Jacques ek gaan ook eers surge tank probeer.
- Tue Feb 19, 2013 8:17 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Nog 'n v8 Lexus is klaar.
- Replies: 27
- Views: 4074
Nog 'n v8 Lexus is klaar.
My Lexus conversion is ook klaar het al so amper 1000km. Het nou nog 'n klein probleem, wanneer jy met die bakkie ry en trap die excelarator hard is dit asof die bakkie net tot so 3000 ref gaan en nie verder wil nie. Maar as jy normaal ry is daar geen probleme tot op ongeveer 14okm dan voel dit asof...
- Wed Feb 13, 2013 8:08 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Lexius v8's
- Replies: 24
- Views: 4982
Re: Lexius v8's
Hansman waaris die foto's?
- Fri Feb 01, 2013 9:43 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 1997 HILUX 2.4
- Replies: 29
- Views: 6075
Re: 1997 HILUX 2.4
Welkom Lisa,nice looking truck
- Fri Jan 25, 2013 9:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: Landrover vaag?
- Replies: 5
- Views: 1013
Landrover vaag?
Vraag?Waarom is 'n Land Rover soos 'n skaaphond? Andwoord: Wand 'n Land Rover ry net so graag agter op 'n bakkie!
- Wed Jan 16, 2013 8:31 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: PLEASE HELP - 1 UZ Conversion Hickups
- Replies: 7
- Views: 2758
Re: Lexus Conversion
Dankie Mark.
- Tue Jan 15, 2013 8:38 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: PLEASE HELP - 1 UZ Conversion Hickups
- Replies: 7
- Views: 2758
Re: Lexus Conversion
Mark waar is die foto''s
- Mon Jan 07, 2013 8:44 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Thermo switch on Lexus v8
- Replies: 10
- Views: 2216
Re: Thermo switch on Lexus v8
Craig hier is jou foto's
- Mon Jan 07, 2013 8:03 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Thermo switch on Lexus v8
- Replies: 10
- Views: 2216
Re: Thermo switch on Lexus v8
Naand aan almal.Ek het toe my switch op die onderste pyp gesit nogmaals dankie. Craig ek sit gou vir jou foto',s op laat weet maar as daar nog iets is.
- Fri Jan 04, 2013 8:13 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Thermo switch on Lexus v8
- Replies: 10
- Views: 2216
Re: Thermo switch on Lexus v8
Naand Barrie,ek gebruik die oorspronklike ecu nou wil ek net weet waar gaan hy die beste werk . Baie dankie.
- Fri Jan 04, 2013 8:12 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Thermo switch on Lexus v8
- Replies: 10
- Views: 2216
Re: Thermo switch on Lexus v8
Naand Barrie,ek gebruik die oorspronklike ecu nou wil ek net weet waar gaan hy die beste werk . Baie dankie.
- Thu Jan 03, 2013 7:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Thermo switch on Lexus v8
- Replies: 10
- Views: 2216
Thermo switch on Lexus v8
Naand aan almal.My lexus conversion is so 9o% klaar het net een vraag aan die slim mense waar is die beste plek om die Termo switch te sit in die boonste of onderste radiator pyp?
- Sat Nov 17, 2012 8:29 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Perfekte Lexus exhaust
- Replies: 6
- Views: 1587
Perfekte Lexus exhaust
Kaneen van die lexus manne my dalk se hoe ly k die pervekte exhaust vir die lexus wat nie hard raas. Foto's sal waardeer word. :alvarin: :alvarin:
- Fri Nov 16, 2012 9:11 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Andries Sfa lexus conversion
- Replies: 11
- Views: 3073
Re: Andries Sfa lexus conversion
Ek moet nog besluit waar gaan ek die fan sit en watse een ek gaan gebruik. Wat se radiator moet ek gebruik? Moet ook nog 'n fuel pomp kry. Die cover het ek saam met die engine gekry.
- Thu Nov 15, 2012 8:04 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Andries Sfa lexus conversion
- Replies: 11
- Views: 3073
Re: Andries Sfa lexus conversion
. dankie vir die positiewe terugvoer, kan iemand my dalk se waar kan ek geel silicon air pyp kry ek soek 45' EN 90' bends.Moet nog oil cooler, radiator en hp feul pomp en electric fan koop. Enige voorstelle sal waardeer word. Hier by ons in die Oos-Kaap weet niemand van silicon pyp nie. Wat se soort...
- Tue Nov 13, 2012 9:05 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Andries Sfa lexus conversion
- Replies: 11
- Views: 3073
Re: Andries Sfa lexus conversion
Nog so paar foto's.
- Tue Sep 18, 2012 10:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vrae oor Lexus v8
- Replies: 9
- Views: 1619
Re: Vrae oor Lexus v8
Ek sal my trok moet langer maak.
- Tue Sep 18, 2012 7:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vrae oor Lexus v8
- Replies: 9
- Views: 1619
Re: Vrae oor Lexus v8
Weet julle dalk wat se transfboks jy moet gebruik as jy auto box gebruik. Ek sien die manne gebrui k adapter tussen ratkas en transfer, maar wat van die 4x4 gearlever.
- Sat Sep 15, 2012 10:15 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vrae oor Lexus v8
- Replies: 9
- Views: 1619
Re: Vrae oor Lexus v8
David ek sal jou kontak sodra ek die engin by my het ,nogmaals dankie.
- Sat Sep 15, 2012 9:19 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vrae oor Lexus v8
- Replies: 9
- Views: 1619
Vrae oor Lexus v8
Ek het vir my n' Lexus v8 gekry met oorspronklike rekenaar nog gekoppel met net die drade wat na ignition toe gaan wat geknip is.My vraag is nou of ek hom aan die gang sal kry of moet ek maar spitronics gebruik.Voorstelle sal waardeer word. :wth:
- Wed Aug 08, 2012 8:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Snow
- Replies: 26
- Views: 2961
Re: Snow
Dit is hoe dit vanoggend by my op die plaas gelyk het, toe ek die kinders by die skool moes gaan haal, het so 60 km ver in die toestande gery.