Was die forrest-gedeelte net voor mens weer op die pad klim basis kamp toe. Amper oorkant die groot dam.Hangover wrote:Where did that happen? I missed that part of the trail...
Daai FJ van jou is darem warm hoor! Ons het julle geniet! Jy was soos 'n stout seuntjie ...