Search found 4 matches

by HPDB
Fri Mar 08, 2013 3:06 pm
Forum: Useful Articles
Topic: EKSTRA DIESEL TANK
Replies: 0
Views: 3532

EKSTRA DIESEL TANK

HI
ek het op n web blad n plastiek diesel tank gesien wat onder jou spaarwiel gepas het ,weet iemand daarvan?

wie verkoop ook ekstra tanks?
by HPDB
Mon Mar 04, 2013 3:24 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: yskas/vrieskas kombinasie
Replies: 19
Views: 7083

yskas/vrieskas kombinasie

hi raad asseblief ek dink daaraan om vir my n 90 liter waco ys/vrieskas te koop vir kamp. vraag 1 moet mens nie liewer 2 x 45liters koop en een vir n yskas en een vir n vrieskas gebruik nie? vraag 2 is die nuwe wacos betroubaar /waarde vir geld? Dankie wir almal se raad , maar n moeilike keuse , lyk...
by HPDB
Thu Apr 12, 2012 10:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: rim groote vir n d/c hilux d4d 2007
Replies: 3
Views: 815

Re: rim groote vir n d/c hilux d4d 2007

hi ek wil graag weet of ek 16' rims op my voertuig kan sit ? het nou 15' op 1:sal dit pas met bande op ? se 245/70/16 2: sal ek die voertuig rerig soveel hoer maak (dif)dat dit beter in in die veld sal wees? 3: watter breedte band is die idiaal ? en laaste ek sien op die forum praat julle van n 6j ...
by HPDB
Thu Apr 12, 2012 8:12 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: rim groote vir n d/c hilux d4d 2007
Replies: 3
Views: 815

rim groote vir n d/c hilux d4d 2007

hi ek wil graag weet of ek 16' rims op my voertuig kan sit ? het nou 15' op 1:sal dit pas met bande op ? se 245/70/16 2: sal ek die voertuig rerig soveel hoer maak (dif)dat dit beter in in die veld sal wees? 3: watter breedte band is die idiaal ? en laaste ek sien op die forum praat julle van n 6j o...

Go to advanced search