Search found 47 matches
- Tue Jan 01, 2013 9:59 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 95' Raider Bucket Seats?
- Replies: 4
- Views: 1650
Re: 95' Raider Bucket Seats?
Got BMW 1/3 series seats in, super comfy
- Sun Dec 23, 2012 9:00 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Jis Dawie! Ek het die regterkant gedoen, moet nog die linkerkant doen. Dis nogal n mission om die pistons uit te kry, het die kompressor tricks gedoen maar skrik elke keer my gat af as een van die pistons uit pop. Ek het nie kans gesien vir n arm of n been toe kry ek maar die R50 kit by midas. Sal s...
- Sat Dec 22, 2012 7:32 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Cool no problem! Sal hom bietjie check.
- Fri Dec 21, 2012 12:49 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Daar kort beslis 'n prop. Jy kan 'n 'Welsh plug' insit, maar die uni sal eers uitmekaar gehaal moet word. ;-) As dit werklik ghries is op die caliper, dan miskien ja dat dit van die knuckles af kom .... as die calipers lek kan dit ook net brake fluid wees saam stof wat nou soos ghries lyk. Maak reg...
- Thu Dec 20, 2012 8:53 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Haha!! nee die nippel is aan die anderkant. praat van die binne kant van die u-joint gedeelte
- Thu Dec 20, 2012 8:31 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
So nou le oupa nie meer kant toe nie, vere gereset en extra vere voor in gesit. Pretoria Spring sales het rerig goeie diens. Bietjie raad : 1. Hy trek na links as ek briek. Het gistraand die regterkantste disk en caliper skoon gemaak. Daar was omtrent n ton grease in die caliper en onder die disk pl...
- Thu Dec 13, 2012 7:57 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Moegatle 4x4 trail - Monday 17th December
- Replies: 155
- Views: 56375
Re: Moegatle 4x4 trail - Monday 17th December
Klink na n lekker trail! Wens ek kon gaan
- Thu Dec 13, 2012 7:55 am
- Forum: Photography
- Topic: Star trails
- Replies: 17
- Views: 6566
Re: Star trails
Dis awesome!
- Wed Dec 12, 2012 1:42 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Leaf spring sag
- Replies: 16
- Views: 3891
Re: Leaf spring sag
I took my D/C to Pretoria Spring Sales in Pretoria West before discovering this thread on the forum. They charged me R850 ex VAT to retension both existing leave springs plus adding an additional leave spring per side and adding new bushes. I’m very happy with the outcome. Depending on how busy the...
- Wed Dec 05, 2012 2:25 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: I see oupa is for sale again
- Replies: 2
- Views: 821
Re: I see oupa is for sale again
Ag sorry manKaspaas wrote:Hartseer om so 'n legend te sien op JUNK mail.
Daai bakkie kort n goeie huis.
viewtopic.php?f=129&t=28511
- Thu Mar 01, 2012 8:46 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Reach for a dream 4x4 Day - 3 March 2012
- Replies: 8
- Views: 2205
Re: Reach for a dream 4x4 Day - 3 March 2012
Sou graag wou join!
- Mon Feb 27, 2012 7:22 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
nee al die liggies kom mooi aan en petrol pomp sing as ek die imobolizer af sit. dis net as ek die sleutel draai is die starter tjoep stil
- Mon Feb 27, 2012 7:04 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Thanks Andy, somtyds as hy nie wil start nie is hy heeltemal dood. Nie eers n klick of n tick nie. Obvoiusly nie die neutral switch nie duh! dis nie n automatic nie ek dink ek moet net weer deur al die drade gaan en als skoon maak. dis n moeilike een want ek kan dit nie simuleer nie, gebeur net part...
- Sat Feb 25, 2012 1:22 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Dit maak sin, daars geen relay in die manual nie. Ek het reeds al die punte skoon gemaak, hy start as ek krag direk op die dun draad van die solenoid sit. Vanoggend toe start hy, toe netnou toe wil hy weer nie. Toe trap ek die clutch so paar keer en wissel die ratte, toe start hy. Dalk die neutral w...
- Sat Feb 25, 2012 7:23 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Weet enige iemand dalk waar presies sit die starter relay? (as daar een is) Ek kry dit nie in die manuals nie. Somtyds wil oupa ni start nie. As ek krag direk op die solenoid sit start hy one time. So die battery het genoeg krag, kabels is skoon genoeg (het dit skoon gemaak met koeksoda). Ek het ook...
- Tue Jan 31, 2012 7:05 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
eish hoe naar raak ek nou ek hoop ook jys verkeerd!
sal moet ondersoek instel. Dankie Riaan sal daarna ook kyk.
Ons beplan n namib trip Maart so wil die dinge uitsort
sal moet ondersoek instel. Dankie Riaan sal daarna ook kyk.
Ons beplan n namib trip Maart so wil die dinge uitsort
- Mon Jan 30, 2012 8:24 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Ok ek het die naweek gou getoets maar verstaan nie lekke. Die geluid is net daar as ek albei hubs lock. As ek een op n slag lock is daar geen geluid. En dis in 2x4 of 4x4. Om draaie of reguit pad. Is die 2 hubs dependant op mekaar?
- Thu Jan 26, 2012 9:56 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Johan,Ek kan n kompleet sfa voor as vir jou kry as jy een soek. baie dankie maar lat ek net kyk wat is die fout Andy, geen difflock voor nie. Die geluid is daar ongeag of hy in 4x4 is of nie, lock net die hubs. So dit is dan sekerlik in een van die hubs. Cool plan sal hom in die lug kry lat mens ka...
- Thu Jan 26, 2012 9:03 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Met reguit lyne ook
- Thu Jan 26, 2012 8:03 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Nee manualMud Dog wrote:Het hy 'n auto locker voor?
- Wed Jan 25, 2012 8:47 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Het vir my n serial kabel gan kry en die software gedownload toe tune ek hom presies soos Cassie sin. Kyk as oupa so mooi prrrrr kry ek skoon hoendervleis Weet iemand dalk wat fout kan wees: Sodra ek die hubs lock, of hy in 4x4 is of nie is daar so tik tik geluid? Klink nie baie gesond nie. Weetnie ...
- Wed Jan 25, 2012 8:14 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Dankie Cassie hy idle nou soos nuut! One down
- Tue Jan 24, 2012 7:27 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Rust advice
- Replies: 4
- Views: 4477
Re: Rust advice
Where does one buy these products?
- Thu Jan 19, 2012 4:45 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Eish Riaan jou knoppie kort Q20!
Cool ek sal hom check, dis dan seker hoekom daar net 3 is. agter is daar 6! maar het gedink dis vir die load agter.
Cool ek sal hom check, dis dan seker hoekom daar net 3 is. agter is daar 6! maar het gedink dis vir die load agter.
- Thu Jan 19, 2012 12:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Helo Mense! Oupa hang so bietjie na die regterkant toe, lyk half dronk. Was gou pretoria springs toe. Klink my die standaars hilux het 4 vere voor gehad, myne het net 3 en het begin le. Nuwe bushes, tension en n extra veer aan elke kant. Wat dink julle? Het iemand dalk vere wat rondle?
- Fri Dec 16, 2011 5:39 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Ok het die ICV skoongemaak, baie swart gemors uitgekom. Maar hy maak steeds so. Sukkel op mooi te rev as hy gestart word vir daai eerste paar sekondes. Ander ding is as ek ry en clutch trap kom die revs ook nie weer self af nie, asof die throttle kabel vashaak. Ek moet die petrol pedaal so tap gee v...
- Fri Dec 09, 2011 11:11 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Cool! Ek het op n ander thread gelees hy moet dalk net skoon gemaak word. Dalk moet ek dit gou die naweek probeer. Hy idle baie onkonstant, al is hy mooi warm.
- Fri Dec 09, 2011 10:39 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Man eks nie heeltemal seker nie... Voor die bakkie het ek n opel gehad en al wat ek daar gedoen het is gewone dienste en n cambelt of 2. Hierdie is n moerse learning curve!
- Fri Dec 09, 2011 9:39 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Re: Oupa se thread
Cassie het jy die video clip gekyk?
- Fri Dec 09, 2011 9:21 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Oupa se thread
- Replies: 60
- Views: 6384
Oupa se thread
Hello Mense! Ek gaan hierdie thread dedicate tot oupa, ek soek julle raad op paar dinge wat ek met die tyd wil reg kry. Eerste dinge ; hy sukkel om te idle as hy koud is. Start eerste keer maar idle laag en vrek soms. Na so 20 sekondes idle hy fine. Hier is n link na n video clip wat ek geneem het v...
- Fri Dec 02, 2011 1:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 147829
Re: Wat is die naam van jou HILUX
Johan - 96 SFA Hilux 4x4 - Oupa (want hy kan)
- Thu Oct 27, 2011 1:27 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 110791
Re: Post your best action photo's here
rooilux dit lyk nou netjies!
- Mon Oct 24, 2011 3:49 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
lol ja die salesmen van vandag! Nee my hart is nie op hom nie, hy is nogals oud, en ek weet die aircon gaan huweliks probleme skep. Ek hou van getroud wees op hierdie stadium!
- Mon Oct 24, 2011 3:31 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
Cool dankie sal gou post.
Dit sal moerse gaaf wees as jy kan gaan loer! Die sales ou se daars baie mense wat die bakkie wil koop maar almal try nog geld bymekaar maak.
Dit sal moerse gaaf wees as jy kan gaan loer! Die sales ou se daars baie mense wat die bakkie wil koop maar almal try nog geld bymekaar maak.
- Mon Oct 24, 2011 2:49 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
ongelukkig ja! klaarblyklik het hy n snorkel, winch, nuwe tyres, suspension, EFI, en ek weetnie wat nog als nie
- Mon Oct 24, 2011 2:12 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
LoL ok nevermind! ok maar goed jy se my spaar my n trip stad toe. thanks vir die heads-up!
- Mon Oct 24, 2011 1:36 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Aangename kennis
- Replies: 17
- Views: 2395
Re: Aangename kennis
Welkom!
- Mon Oct 24, 2011 12:44 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
Ok Manne! Vrou se kar is gesmous, toe ry sy bietjie met my kar, het vir haar n ander kar gekry, nou is my kar ook gesmous. So nou kan die planne in plek val! Die groot soektog! Ek soek n 2.2 of 2.4 SFA D/C hoopenlik met aircon. Prysklas +- 60k da rond. Skreeu as julle iets sien! http://www.junkmail....
- Fri Apr 01, 2011 8:32 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
LOL jou hol man!
my 650 was kinder liefde!
my 650 was kinder liefde!
- Fri Apr 01, 2011 8:13 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
O my genugtig julle is slegte invloede.
Stef, ken jy van domestic violence? Ek kan sommer klaar die bloed in my mond proe.
Hi-Hilux, ek voel elke oggend ware liefde as daai yster so tussen my bene prrrrrrr
Stef, ken jy van domestic violence? Ek kan sommer klaar die bloed in my mond proe.
Hi-Hilux, ek voel elke oggend ware liefde as daai yster so tussen my bene prrrrrrr
- Fri Apr 01, 2011 7:46 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
Hokaaai!!! Stadig oor die klippies. Die bike is soos my vrou. Dis amper moeliker om in die aand as ek van die fiets af klim baai te se as in die oggend vir my vrou baai te se..
- Fri Apr 01, 2011 7:27 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
Nee ouens ek het net na die advertensie gekyk! Julle wil net he ek moet koop! Gee kans ek figure nog uit hoe ek n bakkie gaan betaal.
- Thu Mar 31, 2011 6:12 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
BMW R 1150 GS!!!!!!!!!
- Thu Mar 31, 2011 3:29 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
LOL! ja ok simpel grappie. gedink jy sal van bietjie humor like.
Op n meer ernstige noot - http://www.junkmail.co.za/v-pretoria-mo ... EdQX201114" onclick="window.open(this.href);return false;
wat dink julle?
Op n meer ernstige noot - http://www.junkmail.co.za/v-pretoria-mo ... EdQX201114" onclick="window.open(this.href);return false;
wat dink julle?
- Thu Mar 31, 2011 3:17 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
Ag julle is so gaaf! Leen my n 4x4 vir die lang naweek toe! Jy kan my bike leen!!
- Thu Mar 31, 2011 11:49 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Re: Ola
Man ek kyk nog die kat uit die boom. Iets onder 100k, double cab 4x4. Iets wat ek nou kan koop en vir nog 10 jaar ry.
Ek dink ek moet my vrou se kar smous dan kan sy met my kar ry!
Ek dink ek moet my vrou se kar smous dan kan sy met my kar ry!
- Thu Mar 31, 2011 11:20 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Ola
- Replies: 39
- Views: 3915
Ola
Dagse mense! Ek het nognie n trokkie nie maar is van plan om eventually een te kry. So hier kan ek solank bietjie kennis op bou..