Search found 34 matches
- Wed Jun 29, 2016 12:47 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Springbok-Kannikaip-Venstervalle
- Replies: 3
- Views: 4349
Re: Springbok-Kannikaip-Venstervalle
Lekker Andre. Volgende keer moet julle 'n dag langer by Venstervalle bly en dan na die Amfiteater toe loop, in die Gannakouriep. Dis die hart van die Richtersveld en sekerlik die mooiste deel daarvan. So, waarheen volgende??
- Fri May 27, 2016 3:44 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 30-04-2016
- Replies: 11
- Views: 6843
Re: Road To Hell 30-04-2016
Stinkfonteinberg 4x4 roete was R50 per persoon toegang. Indien jy by Tierhoek of Glybank kamp, moet jy addisioneel daarvoor ook betaal. Weet nie hoeveel nie. Ons het altyd direk vanaf Kuboes deur gery na Venstervalle toe. Venstervalle kamp was R215 per dag vir die eerste ses persone. Daarna R76 per ...
- Fri May 27, 2016 9:25 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 30-04-2016
- Replies: 11
- Views: 6843
Re: Road To Hell 30-04-2016
Ja, dis 'n probleem om die mense in die hande te kry. Daar is geen telefoon drade nie, net verlore pale. Selfs die selfoontoring werk net wanneer hy wil. Die Stinkfonteinberg 4x4 roete loop naby die Venstervalle verby. So, streng gesproke moet jy toegang betaal vir die Richtersveld Wereld Erfenis Ge...
- Thu May 26, 2016 3:18 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Road To Hell 30-04-2016
- Replies: 11
- Views: 6843
Re: Road To Hell 30-04-2016
Lekker Andre. Ons was dieselfde naweek net so bietjie stroomop van julle - daar by Ramansdrift. Die Venstervalle roete is werklik die mooiste deel van die Richtersveld. Daar waar die Vanderster en Roesyntjie berge mekaar ontmoet in die Oemsberge. Julle gaan dit baie geniet. Net ter inligting aan die...
- Sun Oct 12, 2014 11:34 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
- Replies: 42
- Views: 7043
Re: Bekendstelling en navrae oor Helskloof in Richtersveld
Daar's eintlik 3 Helsklowe. Kan bietjie verwarrend wees. Kom ons begin oos van Vioolsdrift. 1. Road to Hell; Dal van tien duisend dansende donners duiwels - stroom op van Vioosdrift, slegs vir baie ervare 4x4 bestuurders, met genoeg backup en regte voertuie. 2. Helskloof se hek, in Nababeep Natuurre...
- Tue Feb 18, 2014 7:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: "Vleisboek"
- Replies: 15
- Views: 1706
- Thu Feb 13, 2014 5:34 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux D/C Suspension
- Replies: 13
- Views: 2168
Re: Hilux D/C Suspension
Hi Johan. Ek het dieselfde probleem gehad. My bakkie was level met alles op, maar sodra ek hom laai bottom hy uit in die veld. Ander suspensions opsit was net te duur vir my. Airlifters werk, maar hulle benadeel weer jou offroad vermoe, veral met cross axles. Ek het toe LoadHog vere agter op gesit. ...
- Thu Feb 13, 2014 5:24 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
- Replies: 18
- Views: 2824
Re: Amam-Plaas Noord-Kaap, naby Springbok
Dit lyk my julle het nie net sand gery nie maar ook modder, as ek so na Allie en Anandie hulle se bakkie kyk Laat weet my asb wanneer julle weer so uitstappie doen.
- Tue Mar 12, 2013 7:50 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Weskus trippie
- Replies: 20
- Views: 3373
Re: Weskus trippie
Husky - sien die volgende artikel http://www.wegry.co.za/bestemmings/wesk ... -afgeskeep
- Tue Mar 12, 2013 7:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Where are you going this easter?
- Replies: 36
- Views: 3213
Re: Where are you going this easter?
Kleinsee - moet nog 'n paar krewe gaan uithaal voor einde van die seisoen
- Wed Feb 27, 2013 9:01 am
- Forum: Humor
- Topic: Why Men Shouldn't Write Advice Columns
- Replies: 12
- Views: 1870
Re: Why Men Shouldn't Write Advice Columns
That is why men are from mars and women from venus.
- Wed Feb 27, 2013 8:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: n Toeris in my eie stad
- Replies: 19
- Views: 2177
Re: n Toeris in my eie stad
'n Uitgeknipte storie verteller. Ons wag nou vir volgende Sondag se uitstappie. Rey van Rensburg (Voetspore Man) hier in Springbok se ook altyd hy het nie skool klaar gemaak nie, hy sommer hier by Vioolsdrift oor die grenspos "deurgekom".
- Wed Feb 27, 2013 8:33 am
- Forum: The Workshop
- Topic: D4D Inaccurate Oil Level On Dipstick
- Replies: 28
- Views: 19399
Re: D4D Inaccurate Oil Level On Dipstick
I must agree with Freeman. I also battle finding the correct level, especially when the oil is still clean. I'm considering to drill small holes at the current 2 indents in the dipstick. Enrico
- Tue Aug 14, 2012 4:53 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
- Replies: 88
- Views: 17674
Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders
Baie geluk manne Eks erg jaloers op julle. Ek het die pas nog altyd alleen gery, maar dis 100 keer lekkerder as mens dit kan deel met vriende. Sluit my volgende keer beslis in.
- Mon Jun 04, 2012 4:11 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 116505
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Het toevallig vandag in Tammie Nelson vasgeloop in Springbok. Hy was Oom George Swanson se linker hand by Nougaseb myn. Ongelukkig is die oom se regter hand, Oom Paul twee jaar gelede oorlede, net na Oom George. Oom Paul was direk betrokke by die myn en sou al die stories kon vertel. Tammie was nog ...
- Mon Jun 04, 2012 3:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: ---Y-Files--- Mysterious Features - Namaqua Area [ZA & NAM]
- Replies: 68
- Views: 4341
Re: ---Y-Files--- Mysterious Features - Namaqua Area [ZA & N
Ek val nou bietjie laat in met hierdie storie ... nou net terug gekom vanaf Skukuza :tongue: . Die wit merke is inderdaat grond verwysings vir ou lug fotos en infra rooi lug opnames, nog lank voor GPSe. Die merke, waarvan gepraat word in die begin, naby RTH, is blykbaar deur Anglo America daar gever...
- Mon May 21, 2012 7:01 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Kannikaip to Vioolsdrift
- Replies: 9
- Views: 1549
Re: Kannikaip to Vioolsdrift
Het nie die pad sedert laas jaar se vloed gery nie. Die enigste lelike plek is by die klipbank, wat amper dieselfde is as die kliphek in die Richtersveld Nasionale Park, net voor Richtersberg kamp. Gee Adam Bleach (Fiddlers Creek, Vioolsdrift) 'n lui by 027 761 8953. Hy sal miskien weet, of weet wie...
- Wed May 09, 2012 8:14 am
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 116505
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Hi Johannes Ongelukkig bestaan die pad langs die rivier nie meer nie. Oom George het hom altyd instand gehou tydens die myn aktiwiteite, maar die myn besigheid het gestop, laas jaar se vloede het die laaste bietjie van die pad weggevat en Oom George is ook ongelukkig onlangs oorlede. Kamgab sal idea...
- Tue May 08, 2012 4:54 pm
- Forum: Northern Cape
- Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
- Replies: 406
- Views: 116505
Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Jis eks erg spyt ek kannie saam met julle manne gaan nie. Dis mos net 'n klipgooi van my af. Ongelukkig moet ek 'n groep stappers na Oorlogskloof Natuurreservaat (Nieuwoudtville) toe vat dieselfde naweek. Ek het die pad self al 'n paar keer gery. Die beste raad is om dit stadig te vat. Bou jou pad s...
- Fri May 04, 2012 4:36 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
- Replies: 47
- Views: 6085
Re: Namakwa, Namakwa.........Northern Cape!
Baie nice report Mark. Dis jammer ons kon nie saam nie ... miskien volgende keer. Enrico
- Mon Jan 23, 2012 6:05 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa 4x4 & South Namibia
- Replies: 165
- Views: 18699
Re: Namakwa 4x4 & South Namibia
Great report Mark. As 'n Namakwalander vat ons die berge en riviere rondom ons as vanselfsprekend. Baie dankie vir die mooi fotos wat jy met ons gedeel het. En net om ons oë weer oop te maak en te waardeer wat ons hier in ons agterplaas het.
- Sun Jan 22, 2012 6:03 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa 4x4 route
- Replies: 40
- Views: 7490
Re: Namakwa 4x4 route
dankie OOOOMS, waar is die beste plekke om te kamp op die roete? Pella Drift Kraphol Island Guadom Grootmelkboom Ramansdrift Henkriesmond Kamgab Hi Kaapstad Vlieg. Jy kan Pearl Heyn (pearlh@namakwa-dm.gov.za & 0277128036) kontak vir details en 'n kaart. Ek sien Ooooms het reeds die gdb file ge-...
- Sun Jan 22, 2012 5:46 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Groete uit Namakwaland
- Replies: 28
- Views: 2621
Re: Groete uit Namakwaland
Ons was so middel Dec. in die Namakwa area gewees, ek's nou helltemal verlief op die plek!!! Enrico, het jy al eenige nuus? Ek soek nou dringedn veskoning om weer soentoe te gaan :thumbup: Hi Ooooms. Ons beplan 'n rivier patrollie iewers in April vanaf Vioolsdrift tot by die mond, by Alexanderbaai....
- Tue Jan 03, 2012 12:00 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namaqualandse berge.
- Replies: 8
- Views: 2413
Re: Namaqualandse berge.
Baie nice. Ons is ook baie lief daarvoor om net vir 'n Sondag piekniek in 'n rigting in te slaan. Daar's soveel lekker Jeep Tracks rondom Springbok. Laat weet my as julle weer gaan. Daar's ook 'n hele paar ander manne wat sal wil saam ry, o.a. Rey van Rensburg (Die Voetspore Man).
- Fri Dec 23, 2011 7:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 151037
Re: Wat is die naam van jou HILUX
Nou ja, dan bly ek maar vir eers by E.ThysdJ wrote:Ossewa is ongelukkig klaar gevat Enrico... Ek het probeer..Hoe kan ek my Username verander na Ossewa?
- Wed Dec 21, 2011 7:56 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat is die naam van jou HILUX
- Replies: 322
- Views: 151037
Re: Wat is die naam van jou HILUX
OSSEWA. Na 2000km se teerpad, met ons Desember vakansie, besef ek Ossewa is op sy gelukkigste inni berge ... Richtersveld Die 2.5 d4d voel bedreig op die boring snelweg, maar is koning op die grondpad. Hoe kan ek my Username verander na Ossewa?
- Thu Dec 15, 2011 3:13 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Groete uit Namakwaland
- Replies: 28
- Views: 2621
Re: Groete uit Namakwaland
Jys heeltemal reg. Net bo kant Wildeperdehoekpas, by Messelklippas.Haboob wrote:Enrico, Is die Foto van jou bakkie in die Wildeperdhoekpas by die ou gevangenis geneem? Baie mooi daar ook.
- Fri Dec 09, 2011 7:42 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa 4x4 route
- Replies: 40
- Views: 7490
- Thu Dec 08, 2011 10:42 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Namakwa 4x4 route
- Replies: 40
- Views: 7490
Re: Namakwa 4x4 route
Julle moet dit baie geniet En ons soek volledige terugvoering en foties.
- Thu Dec 08, 2011 10:10 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Desember vakansie waarheen gaan julle?
- Replies: 76
- Views: 7389
Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Ons Namakwalanders gaan altyd Desember Weskus toe. Dis mos kreef seisoen. Maar die laaste paar jare raak dit so besig by Groenrivier van al die Gautengers. Nou vlugs ons maar na daar waar hulle vandaan kom. Gaan kuier by Oupa en Ouma by Bela Bela. Sal weer terugkom Springbok toe as die Gautengers op...
- Thu Dec 08, 2011 9:57 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Lekerrrrrr..
- Replies: 11
- Views: 1935
Re: Lekerrrrrr..
Ai, dis die lewe Net 'n vriendelike versoek Vleilande is baie ekologies sensitief, so hou maar altyd in bestaande paaie
- Thu Dec 08, 2011 9:32 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Groete uit Namakwaland
- Replies: 28
- Views: 2621
Re: Groete uit Namakwaland
Baie dankie aan almal. Dis nice om deel te wees van hierdie Hilux Famile. Ooooms - baie dankie vir die uitnodiging. Ek is self ook volgende week in die Richtersveld met 'n Skool Kamp. 50 Minder bevoorregte kinders wat ons Vioolsdrift toe neem om te kamp, visvang en river rafting. Laat weet my as jy ...
- Wed Dec 07, 2011 10:06 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Groete uit Namakwaland
- Replies: 28
- Views: 2621
Re: Groete uit Namakwaland
Baie dankie. Ja, dis 'n plek wat onder jou vel inkruip. En elke seisoen, en elke jaar is anders hier. Die wereld is baie afhanklik van die reenval, wat nooit dieselfde is nie. Laas jaar geen blomme, behalwe langs die kus. Hul beste jaar. Hierdie jaar nou weer baie vygies wat geblom het. Hoe sal volg...
- Wed Dec 07, 2011 9:00 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Groete uit Namakwaland
- Replies: 28
- Views: 2621
Groete uit Namakwaland
Ek het reeds so 'n paar maande gelede aangesluit toe ek my Hilux bestel het. Die tyd het nou gekom om my en my nuwe bakkie aan almal voor te stel. :yahoo: Ek begeer al jare lank my eie Toyota bakkie. Ry maar nog altyd met Natuurbewaring se Cruisers rond. Baie dankie vir die beste forum, topics en ad...