Search found 22 matches

by fire
Fri Mar 11, 2011 8:43 am
Forum: Humor
Topic: Wat my ma my geleer het...
Replies: 7
Views: 1234

Re: Wat my ma my geleer het...

Help my om hierdie een te klassifiseer. :?

Ek slaan jou nie omdat ek kwaad is vir jou nie. Ek slaan jou omdat ek jou lief het. :blackeye: :blink:

Die ergste is ek se dit nou vir my seun :crazy:
by fire
Wed Mar 09, 2011 5:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Superstitious.....Are You?
Replies: 27
Views: 3245

Re: Superstitious.....Are You?

jare terug het jy in JHB brandweer ook nie no 13 gehad nie. Die woonstelle was no 12, 12a, 14.

Die selfde het gegeld vir die stasies.
by fire
Sun Feb 20, 2011 9:31 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie from the USA
Replies: 11
Views: 1801

Re: Newbie from the USA

Hold on and enjoy the ride :beach:
by fire
Tue Feb 15, 2011 10:16 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: 4x4 beginner
Replies: 20
Views: 3134

Re: 4x4 beginner

Baie welkom. Hoop julle gaan baie foto's neem.
by fire
Tue Feb 15, 2011 10:02 pm
Forum: Humor
Topic: Teaser
Replies: 24
Views: 2432

Re: Teaser

Ek het nie eers een reggekry nie.
by fire
Sat Feb 12, 2011 7:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Co-Driver & Nav.
Replies: 13
Views: 1770

Re: My Co-Driver & Nav.

Hy lyk pragtig, en mag hy vir julle soveel plesier gee soos myne.
by fire
Thu Feb 10, 2011 6:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Petrol slips
Replies: 15
Views: 2235

Re: Petrol slips

As hulle n afskrif druk, staan daar "duplex slip" op geprint. So hulle kan dit nie gebruik nie. Wat ek ook al ervaar het is dat hulle dit tot aan die "long distance" trok bestuurders verkoop. Al wat hy dan doen is hy eis dit dan van sy base af. Hulle het een keer n R2000 diesel s...
by fire
Wed Feb 09, 2011 7:58 pm
Forum: Meet the People
Topic: New member
Replies: 12
Views: 1979

Re: New member

Welcome
by fire
Fri Feb 04, 2011 1:59 pm
Forum: Medical forum
Topic: Blood needed URGENTLY!! O+ (O positive)
Replies: 52
Views: 11890

Re: Blood needed URGENTLY!! O+ (O positive)

Dit was ons plesier, onthou net dat Jaen (hulle het gese dat hulle klaar genoeg skengkings vir vandag gehad het, so hy het nie geskenk nie.) en my vrou nog kan skenk.

Hy se julle moet net skree.

Ons bid vir julle.
by fire
Wed Feb 02, 2011 6:25 pm
Forum: Humor
Topic: The 11th husband
Replies: 4
Views: 1035

Re: The 11th husband

:laugh2: :lmao: :laugh2: :lmao:
by fire
Tue Feb 01, 2011 9:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: Kajuit Fotos
Replies: 21
Views: 3035

Re: Kajuit Fotos

Die olie kan ek nog handle, dit keer net dat die res van die ysterparte nie gaan roes nie. Nee ek praat uit ondervinding uit, het jy al gesien wat maak n brandblusser as jy skielik stop..... Behalwe dat jy jou agterend afskrik maak jy kar skoon vir omtrent n jaar daarna. Dan het ek ook al n BA cylin...
by fire
Tue Feb 01, 2011 9:17 pm
Forum: Build your own:
Topic: Kajuit Fotos
Replies: 21
Views: 3035

Re: Kajuit Fotos

Al wat ek teen goed in die kajuit het, is (mag die Vader on behoed en dit gebeur nie) dat as jy in n ongeluk betrokke is en die item is nie ordentik vas is nie, raak daardie voorwerp n missiel.

So maak maar seker as jy iets insit dat dit oordentlik vas is.
by fire
Mon Jan 31, 2011 7:59 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6927

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

Dit sal ek en my familie plus die familie in Magalies wees. Erik het ongelukkig die diere om na omte sien diekant so hy gaan bly, maar ek werk aan hom.
by fire
Mon Jan 31, 2011 6:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6927

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

ek gaan hulp nodig he :beg: , ek kom met n Toyota :tease: :lmao:
by fire
Mon Jan 31, 2011 5:47 pm
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6927

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

Jammer man Mark, maar ons landy ouens ry maar gewoonlik deur die veld en oor die berge. Ons hoef nie die pad te gebruik nie. So dit is naby genoeg vir ons. :laugh2:

Ons sal julle daar sien :yahoo:
by fire
Mon Jan 31, 2011 7:16 am
Forum: Gauteng
Topic: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010
Replies: 55
Views: 6927

Re: Super Truck Challenge - 5 Feb 2010

As ek reg onthou was daar in okt oor die 180 inskrywings, ek sal julle netnou laat weet hoeveel inskrywings daar is. Dit is beslis n fantastiese dag. Ons was sover by altwee laas jaar en gaan beslis nie die een mis nie. Dis n baie klein plaas skooltjie en dit is hulle jaarlikse vonds insameling.
by fire
Mon Jan 31, 2011 7:07 am
Forum: Medical forum
Topic: Blood needed URGENTLY!! O+ (O positive)
Replies: 52
Views: 11890

Re: Blood needed URGENTLY!! O+ (O positive)

Laat weet my ook as julle nie reg kom nie, ek en my SWAMBO is ook O+ so ons sal beslis vir julle kom bloei, ongelukkig in klerksdorp, so hou ons asb op hoogte. As julle nie reg kom kan ek n plan maak om in JHB te kom.
by fire
Fri Jan 28, 2011 3:39 pm
Forum: Humor
Topic: Hilux Hangman
Replies: 685
Views: 151713

Re: Hilux Hangman

s
by fire
Thu Jan 27, 2011 6:20 pm
Forum: Humor
Topic: Marriage Ware Corporation
Replies: 4
Views: 822

Re: Marriage Ware Corporation

Briljant :lmao: :thumbup:
by fire
Thu Jan 27, 2011 6:14 pm
Forum: Humor
Topic: O Dear
Replies: 4
Views: 1058

Re: O Dear

dear me!!!
by fire
Wed Jan 26, 2011 9:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What is this?
Replies: 22
Views: 2607

Re: What is this?

Nee man die hak is daar vir melkbokke.... Jy hang hulle net aan hulle nekke op en dan is dit makliker om hulle te melk.
by fire
Wed Jan 26, 2011 8:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: toyota 4y conversion
Replies: 9
Views: 1909

toyota 4y conversion

Goeie naand, ek wil net graag julle raad vra. Ek sit met n 4y enjin hier nou wil ek net weet of dit n goeie idee is om n landrover defender TDI body oor hom te sit :taunt:

Go to advanced search