Search found 213 matches

by frik
Wed Dec 10, 2008 12:40 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Suzuki Jeep
Replies: 0
Views: 668

Suzuki Jeep

http://www.youtube.com/watch?v=r6Rhbe7Qg8c

Sorry op verkeerde plek gepost
by frik
Wed Dec 10, 2008 9:48 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Force Air Intake KZTE
Replies: 83
Views: 16050

Re: Force Air Intake KZTE

Driko ek se duisend dankie dis presies wat ek wil doen ek doen nou net n cost excercise om te sien wat gaan n custom build intercooler kos of n tweedhanse een by n scrapyard.
Ek kan nie wag om met die projek te begin nie .Net n vraag watse verskil maak die stainless steel exhaust freefow op n diesel.
by frik
Tue Dec 09, 2008 11:44 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Force Air Intake KZTE
Replies: 83
Views: 16050

Re: Force Air Intake KZTE

Dankie Driko ek het ook aan Dastek n mail gestuur en gevra of hulle nie vir my n radiator ïntercooler kan bou nie ek sal self die pypwerk doen.
by frik
Tue Dec 09, 2008 11:11 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Force Air Intake KZTE
Replies: 83
Views: 16050

Re: Force Air Intake KZTE

Driko jy het nie miskien n foto of twee van die bakkie nie. Ek het n iron man suspension in wat alreeds lift gee maar wil nie baie graag nog hoer gaan nie jy weet swambo en honde kan nie meer inkom soos hy nou is nie. As ek net foto kan sien ek ken mense wat aluminium welding doen vir racing karre g...
by frik
Tue Dec 09, 2008 7:16 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Force Air Intake KZTE
Replies: 83
Views: 16050

Re: Force Air Intake KZTE

Driko jy het nou my volle aandag hier . As ek mag vra wat het die excercise julle gekos . Hoeveel body lift het julle gedoen. Ek wil baie graag daardie swaar onpraktiese SAC intercooler van my afhaal en vervang soos jy se want ek kan net logika sien in dit wat julle gedoen het.
by frik
Mon Dec 08, 2008 11:14 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Force Air Intake KZTE
Replies: 83
Views: 16050

Re: Force Air Intake KZTE

Sou ek besluit om hom te installeer sal hy presies op die mm in die middel wees. Ek weet nie of dit prakties moontlik gaan wees nie maar ek vat die bakkie Vrydag na SAC ek wil sien of ek n intercooler binne die enjin compartment kan installer die ding wat SAC ingesit het belemmer my ground clearance...
by frik
Mon Dec 08, 2008 10:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Force Air Intake KZTE
Replies: 83
Views: 16050

Force Air Intake KZTE

Ek oorweeg dit om een van die 3.0 D4D se Force air intake scoops op my KZ te installeer.
Ek is van die opinie dat dit meer koue ug op die enjin sal blaas en hopelik so meer performance gee. Ook dink ek dit lyk nogal cool.
Enige opinies asb mors ek my geld die ding kos amper R800 sonder spray.
by frik
Fri Dec 05, 2008 3:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My First Hilux Woes.....
Replies: 8
Views: 1305

Re: My First Hilux Woes.....

Bruce I am sorry to hear about the little problems you had so far but my 5 cents worth its a good choice and I am convinced that you made the right choice. Many trouble free miles for you.
by frik
Fri Dec 05, 2008 1:26 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Wading through water - bow wave?
Replies: 34
Views: 2756

Re: Wading through water - bow wave?

http://www.youtube.com/watch?v=jf7oN-h6YnY See if you guys can open this one it was taken 2 months back when I was in Nigeria. Sorry guys it says this video is not yet processed but keep on trying. This is a standard 4x4 without any modifications except the horrible colours that the brewery painted ...
by frik
Wed Dec 03, 2008 6:54 am
Forum: Places to go
Topic: Where are you all going
Replies: 38
Views: 4521

Re: Where are you all going

Badplaas horse riding for a week then off to Witbank dam fishing for a few days . Frik waneer gaan jy by Badplaas wees,ek is daar van die 22/12/08 tot 04/01/09 miskien kan ons bladskud. Wim ons gaan vroeg die jaar gaan die 17 de en ek dink ons kom die 23 of die 24ste terug sal uitkyk vir jou . Soek...
by frik
Tue Dec 02, 2008 11:07 am
Forum: Places to go
Topic: Where are you all going
Replies: 38
Views: 4521

Re: Where are you all going

Badplaas horse riding for a week then off to Witbank dam fishing for a few days .
by frik
Fri Nov 28, 2008 12:23 pm
Forum: Out in Nature
Topic: WHAT KINDA SNAKE???
Replies: 114
Views: 21336

Re: WHAT KINDA SNAKE???

Stem saam slange is deel van die voedsel ketting as jy regtig n urge het om iets dood te maak kan ek n paar goed noem maar my eerste keuse is Indian Mynors die voels verpes my erger as ........
by frik
Fri Nov 07, 2008 2:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: Custom made radiator
Replies: 2
Views: 926

Re: Custom made radiator

Intercooler radiator vir my is dit maar alles dieselfde "Heat exchange" 3RZ baie dankie gaan die mense nou kontak ek glo hulle sal my kan help.

Dankie vir jou moeite

Frik
by frik
Fri Nov 07, 2008 2:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: Side Shafts
Replies: 3
Views: 519

Re: Side Shafts

Okkie dankie vir die reply .Ja ek het gedoen wat julle gese het en voel of alles reg is het nie eers besef hy het CV joints ipv side shafts nie wys jou min weet ek van die bakkie af. Sou seker al teen die tyd uitgaval het as dit gebreek was.

Groete Frik
by frik
Fri Nov 07, 2008 1:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Custom made radiator
Replies: 2
Views: 926

Custom made radiator

Guys I need some help please. I have fitted a intercooler at SAC on the KZTE .The problem is I need a custom made radiator more or less 450mm by 100mm sq with 50 mm inlet and 50 mm outlet ports. The reason is I want to remove the SAC radiator and fit this radiator behind my bumper where there is suf...
by frik
Fri Oct 31, 2008 7:23 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Safari Off-road Trailer
Replies: 0
Views: 486

Safari Off-road Trailer

Guys I need a little guidance I was offered one of these trailers for a very good price I would say. This particular trailer was custom made by Safari extendet and raised which cost an additional R5K . I knwo the owner personally . My question is is there anyone out there with a bad experience with ...
by frik
Sun Oct 12, 2008 4:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Homemade Bumper
Replies: 23
Views: 6962

Re: Homemade Bumper

David, kyk na die bumper hieronder. Let op dat die kante baie dun is. Dalk net 'n idee. Hou ons op hoogte http://www.hilux4x4.co.za/photos/cobus_bumper.jpg Ek moet erken ek het n ONCA op myne maar ek hou van die dun kante dit gee hom n baie beter afwerking. Orrweeg dit om die grinder uit te haal en...
by frik
Sun Oct 12, 2008 12:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: Side Shafts
Replies: 3
Views: 519

Side Shafts

Guys I need some advise on how to determine if I broke a sideshaft. I know this might sounds stupid but I pulled a tree out in my front yard the other day and heard a fairly loud bang. My guess is I broke the left front shaft.
Please tell me how to test without stripping.

Thanks Frik
by frik
Sun Oct 12, 2008 12:26 pm
Forum: Places to go
Topic: 4x4 gauteng
Replies: 38
Views: 4850

Re: 4x4 gauteng

kan enige iemand my se van n paar plekke waar ek kan gaan 4x4 ry naby springs tot boksburg area.want somtyds het ek nie n volle dag om te ry nie en dan moet n ou naby gaan. Johan ek sal jou kontak sodra ek weer in die land is ek bly in Boksburg daar is n paar plekke waar ons kan gaan speel chloorko...
by frik
Sat Oct 11, 2008 5:00 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Riceburner's 4x4 (Can't say what it changes every week)
Replies: 13
Views: 2853

Re: My 1992 D/C

Cool Darryl How verlang ek now terug na daai Rust de Winter trail. Maybe later this year after some rain we should get a group of Hiluxes together and do it again. :wink: We might even convince some of the capies, klerksdorpers and other far of okes to come and join us. :lol: :lol: Bennie dit was m...
by frik
Sat Oct 11, 2008 4:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: STOET BUL
Replies: 10
Views: 1950

Re: STOET BUL

wikus wrote:HI PIET,

NEE JONG,EK WENS EK HET SO N WERK GEHAD.
EK VREK NET OOR "STICKERS"WAT MY BAKKIE ANDERS LAAT LYK.

WIKUS
Hi Wikus PM my ek het vir jou n paar Ironman Stickers wat goed op jou bakkie sal lyk.
by frik
Mon Oct 06, 2008 12:04 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

Bennie ek gebruik die voor calipers wat in die conquests en die corollas kom , hulle is die selfde as die klein mazdas en ford karretjies maw die calipers is maklik beskikbaar Ek gebruik hulle want hulle het 50 mm potte wat heel skaflik saam met die hilux e "swak" mastercylinder werk hull...
by frik
Thu Oct 02, 2008 10:57 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

Frik as jy front calipers gebruik het jy nie handbriek nie. Die kans is ook dat hulle groot mag wees en nie onder jou rim inpas nie. El weet Blom het gesê Golf GTi II en ek kan hulle aanbeveel as reliable, my Golf vir 13 jaar gery en nooit issues met die rear calipers gehad nie. As jy by Toy wil b...
by frik
Thu Oct 02, 2008 8:04 am
Forum: Build your own:
Topic: Kaspaas - Aluminium Canopy
Replies: 33
Views: 6294

Re: Kaspaas - Aluminium Canopy

Thys Jou gras kort bietjie 3.2.3 (S.R.) :twisted: :twisted: Ek sal my tuinier inlig... dankie!! :shock: :shock: :twisted: Thys ek moet jou komplimenteer ek kyk nou al vir n geruime tyd na alu canopies en ek moet se joune maak regtig n indruk op my baie sterk baie prakties kan homself gebruik vir we...
by frik
Thu Oct 02, 2008 7:14 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

Frik, ons het sommer Corrolla calipers gevat (pas my dat alles Toy bly... :mrgreen: ). Ek weet nie of dit saakmaak watter maak dit is nie, maar ek twyfel. Discs gaan ons nuwes koop. Scorpion ek neem aan julle het front calipers gevat enige spesifieke corolla ek stem sal ook eerder by Toy bly as ek ...
by frik
Wed Oct 01, 2008 9:31 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

Frik As ek reg kon onthou gebruik hy Golf II GTI rear calipers want dan is die handbriek ook nie 'n issue nie aangesien die Golf calipers so wurm rat het wat maklik gebruik kan word vir die mod, maar ek kon nie onthou watse disks nie. Maar ek neem aan jy sal in anycase nuwe disks gebruik Hi Bennie ...
by frik
Wed Oct 01, 2008 7:18 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

Hallo, Frik Blommie is huidiglik op vakansie iewers in die boendoes en sal eers einde volgende week terug wees. Ek sal jou intussen maar se wat ek weet (Blom gaan vir my 'n rear disc brake conversion ook doen :mrgreen: ). Sover ek verstaan is dit nie 'n onaardige hoeveelheid werk nie en behoort jy ...
by frik
Tue Sep 30, 2008 10:06 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

chill oubaas miskien moet ou Bennie hom vir so 'n week of twee kry en dan wee ekke vir so 'n klein rukkie :roll: More Blom Laat ek myself eers voorstel my naam is Frik ek het n 3.0 KZTE wat ek so n bietjie werk aan gedoen het My volgende mision is agter disc brakes ek verstaan van Bennie jy is die ...
by frik
Tue Sep 23, 2008 3:00 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: POWER BRAKES - SFA
Replies: 61
Views: 6167

Re: POWER BRAKES - SFA

worth every cent Hi Ben Ek wil my IFS se agter dromme vervang met discs ek verstaan jy is al deur so n excercise .Kan jy my n idee gee wat dit my gaan kos kan n mens sommer n kit koop erenste . Ek het onlangs die power brakes voor op my bakkie gesit maar of ek doen iets verkeerd maar het nie so n g...
by frik
Thu Jan 17, 2008 2:15 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Side Protection Bars
Replies: 18
Views: 3402

Re: Side Protection Bars

Hi All, Has anyone fitted home made Side Protection Bars to their Hilux's - like the ones found on game drive vehicles which follow the wheel arches etc. The ones you buy are very expensive. I am thinking of buying some elbows and straights and making my own, but I reckon it would look better if be...
by frik
Thu Jan 17, 2008 2:07 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Choosing a locally made Bullbar
Replies: 12
Views: 5072

Re: Choosing a locally made Bullbar

Die is my ONCA wat ek laat opsit het met n bietjie modifikasies soos die twee ligte is nie standaard nie.
by frik
Thu Jan 17, 2008 1:46 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: What size Tyres
Replies: 31
Views: 7087

Re: What size Tyres

There are some guys that do Solid Front Axle (SFA) conversions on the IFS bakkies like yours. I dont know what it costs, but once you have done that you can go all out and put these on!! :shock: 44inches.jpg 8) 8) Middag Kaspaas Laat ek myself net eers voorstel my naam is Frik ek ry n KZTE en het s...

Go to advanced search