Search found 39 matches

by Spyker7
Sat Jul 07, 2012 3:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Daihatsu Rocky Starter
Replies: 1
Views: 596

Daihatsu Rocky Starter

Net vir interessantheid, ek het vandag my Daihatsu Rocky se starter afgehaal omdat hy begin krap het as ek die kar start. Al wat fout was, was die bendix-drive se twee bearings wat meegegee het, dit vervang en nou is hy weer reg vir nog 200 000km. My pa het my gehelp, en hy het nog twee starters van...
by Spyker7
Wed Mar 07, 2012 4:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Possible cracked head
Replies: 23
Views: 3114

Re: Possible cracked head

Ag nee boet!! En jy sê my niks! :x

Dit kan dalk net die gasket wees, ek hoop vir jou part so. Gaan hom maar mooi deur, ek hoop nie dis te ernstig nie.

Laat weet my wat gaan vir wat. :thumbup:
by Spyker7
Fri Mar 02, 2012 12:44 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: East Rand Spring Works
Replies: 2
Views: 699

Re: East Rand Spring Works

OOOOMS wrote:Ja Heinrich - aka Traveler het hulle gebruik en so ver ek kan onthou was hy gelukkig :thumbup:

Mikem - Daryl 082six56447three
Dankie OOOOMPIE! :thumbup:
by Spyker7
Fri Mar 02, 2012 10:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: East Rand Spring Works
Replies: 2
Views: 699

East Rand Spring Works

Het enige iemand al by East Rand Spring Works besigheid gedoen? Ek is deur LA Sport in Vanderbijl-Park (wat binnekort hulle winkel sluit) verwys na hulle toe. Ek wil later die jaar die Rocky lig met so 2 duim en hulle kan dit vir my doen teen n baie goeie prys. Ek wil net weet of sal dit die moeite ...
by Spyker7
Thu Mar 01, 2012 10:29 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel consumption of my Surf
Replies: 9
Views: 1277

Re: Fuel consumption of my Surf

As ek jy is vervang ek eerder die glow plugs, dan weet jy alles is nuut. Hulle is nie so duur nie. Ekt R72 vir een betaal by Diesel Electric in Vereeniging. My R288 vir al vier gekos. Hou maar by NGK, glo maar in hulle. Net n voorstel. :think:
by Spyker7
Thu Mar 01, 2012 9:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel consumption of my Surf
Replies: 9
Views: 1277

Re: Fuel consumption of my Surf

Sê hom OOOOMS!! :lol: Ja nee ek stem saam, doen al die nodige goed en dan weet jy hy is reg. As ek n voorstel kan maak, dit gaan jou n paar rand kos, maar gooi Toyota anti freeze ook in, dit kos R200 vir 5L by Toyota, maar dit word gewaarborg om nie roes te veroorsaak nie, en beskadig ook nie die ru...
by Spyker7
Thu Mar 01, 2012 8:45 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel consumption of my Surf
Replies: 9
Views: 1277

Re: Fuel consumption of my Surf

Nog n forum wat jy kan probeer

http://www.hiluxsurf.co.uk/forums/" onclick="window.open(this.href);return false;
by Spyker7
Thu Mar 01, 2012 8:34 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel consumption of my Surf
Replies: 9
Views: 1277

Re: Fuel consumption of my Surf

Jy moet ernstig n user manual kry!
by Spyker7
Mon Jan 30, 2012 8:19 am
Forum: Daihatsu
Topic: Desember Speel
Replies: 9
Views: 5537

Re: Desember Speel

Laaste fotos
by Spyker7
Mon Jan 30, 2012 8:17 am
Forum: Daihatsu
Topic: Desember Speel
Replies: 9
Views: 5537

Re: Desember Speel

Nog
by Spyker7
Mon Jan 30, 2012 8:13 am
Forum: Daihatsu
Topic: Desember Speel
Replies: 9
Views: 5537

Re: Desember Speel

Nog n paar
by Spyker7
Mon Jan 30, 2012 8:10 am
Forum: Daihatsu
Topic: Desember Speel
Replies: 9
Views: 5537

Re: Desember Speel

Nog fotos
by Spyker7
Mon Jan 30, 2012 8:06 am
Forum: Daihatsu
Topic: Desember Speel
Replies: 9
Views: 5537

Re: Desember Speel

Nog fotos
by Spyker7
Mon Jan 30, 2012 8:03 am
Forum: Daihatsu
Topic: Desember Speel
Replies: 9
Views: 5537

Desember Speel

Ek en my broer het so bietjie gespeel
by Spyker7
Sat Dec 17, 2011 10:12 am
Forum: Daihatsu
Topic: n Paar videos van my Rocky
Replies: 9
Views: 7077

Re: n Paar videos van my Rocky

Ja nee, hyt homself bewys!
by Spyker7
Wed Dec 14, 2011 1:34 pm
Forum: Daihatsu
Topic: n Paar videos van my Rocky
Replies: 9
Views: 7077

Re: n Paar videos van my Rocky

Hier is die videos van September maand die jaar by Witsand. Jammer die kwaliteit is nie baie goed nie, en my broer se kinders het nogal baie komentaar gelewer :laugh2: http://www.youtube.com/watch?v=02Dn6U6tpVw" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.youtube.com/watch?v=k...
by Spyker7
Sun Dec 11, 2011 1:26 pm
Forum: Daihatsu
Topic: n Paar videos van my Rocky
Replies: 9
Views: 7077

Re: n Paar videos van my Rocky

@ pietpetoors - Sover ek verstaan is die Rocky n Toyota produk, die parte verkoopsman by Daihatsu Vereeniging (wat altyd baie moeite gedoen het die kere wat ek iets nodig gehad het en my ook verseker het dat hy enige iets vir my kan kry) het eenslag vir my gese dat as hy my nie kan help met iets nie...
by Spyker7
Sat Dec 10, 2011 9:59 pm
Forum: Daihatsu
Topic: n Paar videos van my Rocky
Replies: 9
Views: 7077

Re: n Paar videos van my Rocky

Dankie OOOOMS
by Spyker7
Fri Dec 09, 2011 11:23 am
Forum: Daihatsu
Topic: n Paar videos van my Rocky
Replies: 9
Views: 7077

n Paar videos van my Rocky

Ek en my broer het so bietjie gespeel met my Rocky en sy Frontier. Al het die Rocky nie n diff lock nie, kon ek orals gaan waar die Frontier kon ry wat n diff lock het. Hier is die links na die videos op YouTube. Dit was in Kathu. :yahoo: http://www.youtube.com/watch?v=1CchNBInKJQ" onclick=&quo...
by Spyker7
Wed Sep 14, 2011 10:07 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Hi Alien Ons het n 40ste verjaarsdag aan daai aand, ons produksie bestuurder het n dag na my verjaar en hou sy party die 24ste. Hyt my gevra om musiek te maak die aand. ekt gedink julle sou n draai maak met my b-day, het julle gemis. Julle moet volgende keer saam gaan kalahari toe, daai sand duine i...
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 5:18 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Dit was lekker sports gewees! En na n lang dag is die Rocky gewas, gesuig en ge-alles! Weer mooi skoon.
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 11:31 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Ja nee, dis pragtig daar! Sal enige tyd daar gaan bly. My broer bly op Kathu.
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 11:15 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Lekker speel in die Kalahari sand
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 11:09 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Nog hemelduin fotos saam met my broer in sy Frontier
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 11:06 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Hemelduin is hemels!
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 11:00 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Maak toe die hek asb :lol:
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 10:52 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Helshoogte eerste keer bo!
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 10:28 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Dit was baie lekker, ek sukkel nou net om die res van die fotos op te laai.
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 10:23 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Re: Witsand 4x4 roete

Klim die duine uit
by Spyker7
Mon Sep 12, 2011 10:21 am
Forum: Daihatsu
Topic: Witsand 4x4 roete
Replies: 18
Views: 7431

Witsand 4x4 roete

Speel in die sand
by Spyker7
Mon May 30, 2011 2:07 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Spotlights
by Spyker7
Mon May 30, 2011 2:05 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Spotlights
by Spyker7
Wed May 25, 2011 11:25 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Dankie Thys.

Ekt nou n paar Hella Comet 550 spots opgetsit, sal fotos later laai.
by Spyker7
Tue Mar 08, 2011 12:12 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Ons geniet hom! :yahoo:
by Spyker7
Thu Jan 06, 2011 5:09 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Hi Alien. Ek weet nie regtig nie, links onder die dash sit n grys boksie, of dit die chip is weet ek nie :think: , ek wil hom na steves toe vat om uit te vind. Dankie vir almal se verwelkomings! :dance1:
by Spyker7
Thu Jan 06, 2011 7:02 am
Forum: Daihatsu
Topic: Step 3 complete - Spotlights installed
Replies: 19
Views: 7079

Re: Step 3 complete - Spotlights installed

Jy kry hom seker nie meer in die garage getrek nie, die ligte stoot hom terug uit!! :lol: :lol: :lol: :mrgreen:
by Spyker7
Thu Jan 06, 2011 6:53 am
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Well Mud Dog, my other car is a Toyota, hope that counts as well! :lol: It's a 2008 Toyota Yaris Sedan.
by Spyker7
Thu Jan 06, 2011 6:42 am
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Re: Hi almal

Mammabeer jy behoort my te ken, ek is oom Dirk Prinsloo se seun, ek was saam met hom so rukkie terug in Vaalpark toe julle met die 4x4's gespeel het. Sover ek weet, is ek nou die tweede persoon in Sasol met n Rocky. Ons ken die oom met die ander een, hy kom gereeld by die ou oom wat langs ons bly. S...
by Spyker7
Wed Jan 05, 2011 2:19 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 7995

Hi almal

Hi almal. Ek is nuut hier by Hilux4x4. Ek ry tans n 2000 Daihatsu Rocky 2.8TD.

Go to advanced search