Search found 4 matches

by Danie
Wed Sep 17, 2008 8:01 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus ombouing Kaapstad
Replies: 3
Views: 1421

Re: Lexus ombouing Kaapstad

Ek het toe die BM radiator ingebou en daar is nog 75mm spasie oor om n "Fan"in te sit.
by Danie
Tue Sep 16, 2008 10:50 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus ombouing Kaapstad
Replies: 3
Views: 1421

Re: Lexus ombouing Kaapstad

Dankie ek weet waar sy shop is. Sal by hom gaan draai.
by Danie
Tue Sep 16, 2008 9:45 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus ombouing Kaapstad
Replies: 3
Views: 1421

Lexus ombouing Kaapstad

Kan ons nie al die ouens in Kaapstad kry wat al die ombouing gedoen het nie. Ek is wil graag na die ouens toe ry en hul V8 gaan kyk. My v8 is in maar wil graag die regte pad loop om nie onod geld te mors nie.
by Danie
Fri Sep 12, 2008 4:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0l V8 Lexus Motor
Replies: 15
Views: 2226

Re: 4.0l V8 Lexus Motor

Ek is bly om te hoor daar is nog ouens in die Kaap wat V8 wil insit. Ek het 740BMW radiator ingesit. Wat soort FAN sal jul aanbeveel.

Go to advanced search