Search found 14 matches

by A3hn
Sun Feb 20, 2022 12:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 2.5 D4D
Replies: 1
Views: 673

Hilux 2.5 D4D

My bakkie se air con het nie n polin filter nie. Het iemand al n filter op n 2.5 D4D SRX 4x4 2006 model ingesit?
by A3hn
Wed Dec 23, 2015 7:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: D-4D Limp mode
Replies: 27
Views: 5307

Re: D-4D Limp mode

My 2.5 (2006) sonder cat, sukkel ook met krag. Het nou 220000 km op. Kan die uitlaat boks beblok Wees?
by A3hn
Fri May 31, 2013 10:28 am
Forum: Gauteng
Topic: Sani Pass
Replies: 95
Views: 11578

Re: Sani Pass

My naweek af. So ek kan saam gaan.
by A3hn
Mon May 27, 2013 4:57 am
Forum: Gauteng
Topic: Sani Pass
Replies: 95
Views: 11578

Re: Sani Pass

A3hn en SWAMBO wil ook saam gaan.
by A3hn
Mon Feb 18, 2013 12:41 am
Forum: Medical forum
Topic: Effective treatment for scorpion and spider bites
Replies: 10
Views: 6697

Re: Effective treatment for scorpion and spider bites

Laas jaar is ek deur n Nag adder gepik op die vinger. In die hospitaal was dit chaos, niemand het geweet wat om te doen. Toe kom iemand by my met n mengsel van charcoal en " Linseed" wat fyn gemaal is. Die persoon sê toe ek moet die mengsel met warm water meng en n pasta maak. Sit die past...
by A3hn
Mon Dec 10, 2012 4:27 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Cape Vidal / St Lucia
Replies: 2
Views: 1123

Re: Cape Vidal / St Lucia

Cape Vidal have caravan sites. go http://www.ezemvelokznwildlife.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;. website and all the info and contact numbers are there.
by A3hn
Wed Apr 14, 2010 9:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2.5SRX 4x4
Replies: 15
Views: 2958

Re: Hilux 2.5SRX 4x4

Het in 2005 my 2.5 SRX gekoop. was al in die Richtersveldt, Sani Pass, Baviaans Kloof (en Elands rivier) en Die hel met hom gewees. Ek sleep ook karavaan met myne en is baie tevrede. Op die trip Kaap toe sonder om iets te sleep was die diesel verbruik 11.7 km/lt. As ek karavaan sleep is die brandsro...
by A3hn
Sun Oct 11, 2009 8:38 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: LR Tank options for IFS d/c?
Replies: 23
Views: 4208

Re: LR Tank options for IFS d/c?

Het enige iemand al n Front Runner L/R tank laat instaleer in n IFS 2005 enkel kajuit bakkie.
ek wil dit doen, maar hoor daar is probleme met vol maak en dan die "gravity feed" na die oorspronlike tank.
a3hn
by A3hn
Thu Aug 14, 2008 2:45 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Low or high sulphur Diesel
Replies: 30
Views: 3387

Re: Low or high sulphur Diesel

Het op my rug geval. Die prys van die injectors is R20,000 en die insit is net R525.00
by A3hn
Thu Aug 14, 2008 2:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: BONANI Wildsplaas Newcastle
Replies: 4
Views: 910

Re: BONANI Wildsplaas Newcastle

Het nog nie daar n draai gemaak nie maar ek ken die eienaar. dit is glo baie mooi daar. sodra ek daar was sal ek laat weet. werk hou my baie besig op die oomblik.
by A3hn
Thu Aug 14, 2008 7:12 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Low or high sulphur Diesel
Replies: 30
Views: 3387

Re: Low or high sulphur Diesel

Ek sal vir jou uitvind vandag en laat weet. My bakkie se waarborg verval ook in Desember 08
by A3hn
Wed Aug 13, 2008 7:10 pm
Forum: Build your own:
Topic: Dust Proofing a Hilux
Replies: 31
Views: 5585

Re: Dust Proving a Hilux

Dankie vir die antwoorde, ek het n glas vessel (Bucco) canopy op. ek wil die spasie tussen die canopy en die cab ook seel en dan die voorste skuif venster oop maak. Toe ons in die Richtersveld was moes ons alles uit pak en skoon maak want die meeste stof het agter by die klap ingekom. Ons het toe ko...
by A3hn
Wed Aug 13, 2008 12:47 pm
Forum: Build your own:
Topic: Dust Proofing a Hilux
Replies: 31
Views: 5585

Dust Proofing a Hilux

Kan iemand my asseblief help met idee's hoe om my Hilux enkel kajuut bakkie se tailgate stof dig te maak! Ek het al probeer met "one sided rubber tape", maar dit werk nie.
by A3hn
Wed Aug 13, 2008 12:27 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Low or high sulphur Diesel
Replies: 30
Views: 3387

Re: Low or high sulphur Diesel

Ek het n 2006 Hilux 2.5 D4D en moes op 70,000 km die 'injectors' laat vervang.
ek gooi by ons depo in Newcastle diesel in en hierdie diesel is 500 PPM swael.
gelukkig is die bakkie nog onder waarborg.

Go to advanced search