Search found 40 matches
- Sun Sep 01, 2013 9:25 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Hilux modification market research – feedback required
- Replies: 25
- Views: 6948
Re: Hilux modification market research – feedback required
Dit is ongelooflik mooi.Hilux lyk stunning.Nou is ek jaloers
- Sun Sep 01, 2013 8:59 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Some pics of Nababeep flowers.
- Replies: 7
- Views: 5609
Re: Some pics of Nababeep flowers.
Het daar gewoon vir klompie jare en het elke jaar moeite gedoen om die blomme te gaan kyk.Voorwaar voorreg om dit te kan sien en te ervaar.Dit is ongelooflik mooi.Soos die mense se,God se Blomtuin.
- Wed Jun 12, 2013 9:54 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 950601
Re: Joke of the day
Goed opgevoede paartjie trou en hulle het mekaar nog nooit naak gesien nie.Na huwelik slap hulle in dogter se ma se huis oor voordat hulle op wittebrood gaan.Skoonma sit in sitkamer en wag dat haar dogter afkom om te hoor hoe dit gaan.Die paartjie is maar skamerig en elkeen kry beurt om te stort.Die...
- Sun May 05, 2013 7:40 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 950601
Snoring solved
A couple has a dog that snores. Annoyed because she can't sleep, the wife goes to the vet to see if he can help.. The vet tells the woman to tie a ribbon around the dog's testicles, and he will stop snoring. 'Yeah right!' she says. A few minutes after going to bed, the dog begins snoring, as usual. ...
- Sun May 05, 2013 7:30 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 950601
Wonderlike pil
DIT IS SKREEU SNAAKS---- GENIET DIT Die meisie slaag matriek goed en haar bejaarde ouers van die plaas, skraap hulle laaste geld bymekaar om hulle begaafde dogter verder te laat studeer in wetenskappe aan die beste universiteit in Amerika. Drie jaar gaan verby toe sy weer eendag bel, met die nuus da...
- Tue Apr 16, 2013 8:38 pm
- Forum: Humor
- Topic: Where did you get your username/Nick from?
- Replies: 51
- Views: 5798
Re: Where did you get your username/Nick from?
My eerste 4x4 was silver en my dogter kom nie silver se nie,maar wel sliver.Vandaar die naam.
- Tue Dec 25, 2012 9:38 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Geseende Kersfees
- Replies: 3
- Views: 879
Geseende Kersfees
Geseende Kersfees aan almal.Mag ons nooit vergeet dat Jesus ons grootste en kosbaarste geskenk is nie.Mooi dag aan almal.
- Tue Nov 20, 2012 9:32 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Travel from Walvis to Pretoria??
- Replies: 6
- Views: 1420
Re: Travel from Walvis to Pretoria??
Hi.Your trip sounds quite nice.I travel a lot and my advice is not to drive at night in Botswana.It is not worth trying.Way to many animals sleeping in the road.If you want to travel at night go the Upington way.If you are willing to travel via gravel road,you can make trip shorter and more interest...
- Thu Nov 08, 2012 7:59 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help asseblief
- Replies: 2
- Views: 788
Help asseblief
'n Maat van my het 1993 Mazda B2600 en hy sukkel met die voertuig.Ek het hom al gese die fout le op die wapen,en as hy dalk alles sal vervang met Hilux sal hy glad nie sukkel,maar hy byt vas,lyk my hy wil sukkel. Hy het die engine laat oordoen by baie goeie engin herbouers in Windhoek.Die cylinderhe...
- Wed Aug 29, 2012 2:52 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ry met 4x4 Hi of nie?
- Replies: 35
- Views: 3544
Re: Ry met 4x4 Hi of nie?
Dankie vir al die raad.My bande is Maxi's Big Horn.Toets hulle nou.Het voorheen Bridgestone gery.Maxi's is 265/70 R16.Banddruk is 1.8 bar.Moet se die Maxi's beindruk sover.Het al 29 000km afgele en hulle lyk nog uitstekend.Sal maar die kort kierrie tot 4H druk in die toekoms.
- Tue Aug 28, 2012 9:58 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Ry met 4x4 Hi of nie?
- Replies: 35
- Views: 3544
Ry met 4x4 Hi of nie?
Ek het die afgelope naweek vir die eerste keer in 'n lang tyd grondpad gery met my Hilux sonder dat hy gewig gedra het.Ek het onmiddelik gemerk dat die voertuig baie losser op die pad was.Ons grondpaaie in Namibia is in goeie toestand en ons kan maklik met veiligheid 120km/h en vinniger ry.Die vraag...
Tequila
......Tequilahhh....... A man walks into a bar, notices a very large jar on the counter, and sees that it's filled to the brim with $10 bills. He guesses there must be at least ten thousand dollars in it. He approaches the bartender and asks, "What's with the money in the jar?" "Well....
Paddy!
One day an Irishman goes into a pharmacy shop, reaches into his pocket and takes out a small bottle and a teaspoon. He pours some liquid onto the teaspoon and offers it to the chemist. "Could you taste this for me, please?" The chemist takes the teaspoon, puts it in his mouth, swills the l...
- Fri Aug 17, 2012 8:28 am
- Forum: Humor
- Topic: Some wisdom
- Replies: 3
- Views: 711
Some wisdom
A Woman was out golfing one day when she hit the ball into the woods. She went into the woods to look for it and found a frog in a trap. The frog said to her, "If you release me from this trap, I will grant you three wishes." The woman freed the frog, and the frog said, "Thank you, bu...
- Fri Aug 17, 2012 8:21 am
- Forum: Humor
- Topic: Wysheid met die grysheid
- Replies: 3
- Views: 850
Wysheid met die grysheid
An elderly man in Mumbai calls his son in New York and says, 'I hate to ruin your day son, but I have to tell you that your mother and I are getting a divorce; 35 years of marriage... and that much misery is enough!' 'Dad, what are you talking about?' the son screams. 'We can't stand the sight of ea...
- Fri Aug 17, 2012 8:18 am
- Forum: Humor
- Topic: Slim kinders
- Replies: 2
- Views: 722
Slim kinders
Kinders se vraestelantwoorde * Salomo het driehonderd vroue en nog sewehonderd bye-vye gehad. Nie almal van hulle het gesteek nie, maar hy was gelukkig baie slim en het 'n plan uitgewerk. * Nog 'n belangrike uitvindsel was die bloedsomloop. Dit het verhoed dat jou bloed stilstaan, wat stilstuipe ver...
- Sun Aug 12, 2012 6:13 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Watse CD is nou in jou voertuig?
- Replies: 77
- Views: 18461
Re: Watse CD is nou in jou voertuig?
Op die staduim is OMD in.I Pod het alles op.Mal oor Afrikaans en die ouer musieke.Frank Duval en Neil Diamond altyd welkom,en dan moet ons nooit Bruce Springsteen vergeet.Daar is soveel,alles kan seker nieopgenoem word nie.sal lys saamstel en deurgee.
- Sun Aug 12, 2012 5:42 pm
- Forum: Know your fellow members
- Topic: In watter lande was jy al?
- Replies: 92
- Views: 19585
Re: In watter lande was jy al?
Namibia (Woon hier), Mosambiek, Botswana, Zimbabwe, Suid Afrika, Angola(daar gewerk), Zambia, DRC, Duitsland, Italie, Engeland, Monaco, Frankryk, Belgie, Nederland en Emirate (Dubai en Abu Dhabi)
- Sat Aug 11, 2012 8:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Dream becoming reality
- Replies: 136
- Views: 15456
Re: Dream becoming reality
Hi George,ons ken mekaar nie,maar as jy deur Windhoek kom,en jy het hulp of slaap plek nodig,kan jy gerus maar kom inloer.Geniet dit en veilige kilometers vir julle.
- Sat Aug 11, 2012 8:08 am
- Forum: Humor
- Topic: Just for the record
- Replies: 4
- Views: 1076
Just for the record
| Guts or Balls... We've all heard about people having guts or balls, but do you really know the difference between them? In an effort to keep you informed, the definitions are listed below: GUTS - Is arriving home late after a night out with the boys, being met by your wife with a broom, and having...
- Sat Aug 11, 2012 7:59 am
- Forum: Humor
- Topic: Oops!!!!!!
- Replies: 2
- Views: 559
Oops!!!!!!
Last week was my birthday and I didn't feel very well waking up on that morning. I went downstairs for breakfast hoping my husband would be pleasant and say, 'Happy Birthday!', and possibly have a small present for me. As it turned out, He barely said good morning, Let alone ' Happy Birthday.' I tho...
- Sat Aug 11, 2012 7:58 am
- Forum: Humor
- Topic: Regstellende Natuurbewaring
- Replies: 1
- Views: 513
Regstellende Natuurbewaring
Koos went hunting one day and shot two Impala. He loaded them onto the back of his bakkie and was driving home when stopped by a Game Warden who did not like hunters. The warden ordered Koos to show him his hunting licence, which was duly produced. Then the warden lifted the covers off the bakkie an...
- Fri Aug 10, 2012 8:40 am
- Forum: Humor
- Topic: Tough guys
- Replies: 8
- Views: 1447
Tough guys
A tough looking group of bikers were riding by when they saw a girl about to jump off a bridge so they stopped. The leader, a big burly Irishman, gets off his bike and says, "What are ye doing?" "I'm going to commit suicide," she says. While he did not want to appear insensitive,...
- Fri Aug 10, 2012 8:32 am
- Forum: Humor
- Topic: Groot verwarring!
- Replies: 4
- Views: 991
Groot verwarring!
Liewe Dokter : Help Asb !!!! My pa en ek woon saam en ons het 'n radio en 'n TV. Hy is 'n wewenaar en ek is ongetroud. Onder ons woon 'n weduwee en haar dogter, albei baie mooi en sonder 'n radio of TV. Hulle kom kuier gereeld by ons en ek raak toe verlief op die weduwee. Ons trou toe uiteindelik. I...
- Fri Aug 10, 2012 8:29 am
- Forum: Humor
- Topic: Eksamen Flaters
- Replies: 3
- Views: 767
Eksamen Flaters
* Graad 5 Afrikaans Eksamen* 1. Waarvoor word beesvelle gebruik? Om die bees binne te hou 2. Wat is outobiografie? Dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar 3. Noem 5 dinge wat melk bevat? Kaas, botter en 3 koeie 4. Wat is die verlede tyd van eet? Honger 5. Wat is die verkleinwoord van Oupa? ...
- Fri Aug 10, 2012 8:26 am
- Forum: Humor
- Topic: Die jongspan
- Replies: 2
- Views: 776
Die jongspan
WAT IS N KOEI? Skoolkinders: Dis die bietjie wat dit lekker maak om skool te gee!! Hierdie is 'n opstel deur 'n laerskool leerling. Ingesluit is al die spelfoute en dinge: Die koei is 'n soogdier. Hy is ook 'n huisdier. 'n koei is orrals.. 'n koei het 'n baie Fein reik - jy reik hom oor die jele pla...
- Fri Aug 10, 2012 8:17 am
- Forum: Humor
- Topic: Wie nie vra nie...
- Replies: 6
- Views: 996
Re: Wie nie vra nie...
Hi Agteros,sal nog so paar plaas.Hoop nie hulle word ook verwyder nie.Sal seker maak ek redegeer alles mooi!
- Thu Aug 09, 2012 5:14 pm
- Forum: Humor
- Topic: Dit is hoekom ek naweke lekker kan gaan speel!
- Replies: 1
- Views: 449
Dit is hoekom ek naweke lekker kan gaan speel!
Wat gebeur as jy jou man saamsleep om inkopies te doen 'n Brief van Woolworths ............ Geagte Mev. Van Vreden, Ons winkel is van plan om u gesin uit ons winkel te verban, tensy u man nie met sy streke ophou nie. Onderaan is 'n lys van al die streke wat hy aangevang het. Ons kameras het die aksi...
- Thu Aug 09, 2012 5:10 pm
- Forum: Humor
- Topic: Wie nie vra nie...
- Replies: 6
- Views: 996
Wie nie vra nie...
'n Pa en seun sit eendag op die meer en visvang. Terwyl hulle so sit raak die seun geïnteresserd in die wêreld om hom en hy vra "Pa, hoe kry 'n boot dit reg om te dryf?" "Ek is nie heeltemal seker nie." antwoord die pa. Na 'n rukkie vra die seun weer "Pa, hoe kry die visse d...
- Thu Aug 09, 2012 4:57 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 114485
Re: Post your best action photo's here
Lekker speel,en lekker koue koffie met lekker pelle!
- Thu Aug 09, 2012 4:48 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kry mens mooier?
- Replies: 29
- Views: 3341
Re: Kry mens mooier?
Ok.Nou het ons die bakkie,die girl en die geweer.Hier is die kudu.Nou moet ons net alles bymekaar bring.
- Thu Aug 09, 2012 4:43 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kry mens mooier?
- Replies: 29
- Views: 3341
Re: Kry mens mooier?
Dit is in die Namib woestyn.Ek dink hulle noem dit Bay View.Dit is regtig 'n belewenis.Sal nog paar foto's plaas metter tyd.
Eina
Ou man kla by dokter:"Ek het so 'n vreeslike pyn in my roer"Dokter vra:"Oom waar sit oom se roer?"Oom se:"Nee ek weet nie,maar elke keer as ek roer,dan pyn dit!"
- Wed Aug 08, 2012 10:39 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Post your best action photo's here
- Replies: 216
- Views: 114485
Re: Post your best action photo's here
Lekker speel plek.Namib!
- Wed Aug 08, 2012 10:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kry mens mooier?
- Replies: 29
- Views: 3341
Re: Kry mens mooier?
Mooi bly mooi,maar daar is paar mooi plekkies ook in die wereld,sal nou nie se mooier as sommige mooi plekkies as die girl met die vistok,maar ook mooi........
- Tue Aug 07, 2012 7:42 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My Hilux
- Replies: 4
- Views: 1650
Re: My Hilux
Dankie.Het my al na mooi plekke gevat.
- Tue Aug 07, 2012 4:33 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My Hilux
- Replies: 4
- Views: 1650
My Hilux
Vigo Smartcab
- Tue Mar 13, 2012 3:46 pm
- Forum: Humor
- Topic: Hilux Club Rumor on the Community Forum
- Replies: 6
- Views: 1304
Re: Hilux Club Rumor on the Community Forum
Gelukkig werk my Hilux hard genoeg,so veel so dat as daai ouens ons elke dag se werk moet doen,dit vir hulle 'n groot uitdaging sal net om by te hou.Off show is vir die jong span wat nog moet leer.Ons weet wat ons weet.
- Thu Feb 16, 2012 9:22 am
- Forum: Humor
- Topic: bargain Alert-let the rubber rise
- Replies: 9
- Views: 1132
Re: bargain Alert-let the rubber rise
Dit klink soos die twee boere daar van Upington wat dorp toe gekom het vir besigheid. Hulle kry toe 'n pap wiel op pad en toe hulle by die bandehandelaar kom vra die jong man agter die toon bank:"Can I help you."Wel die twee manne kyk na mekaar en die een se vir die ander dat hy moet antwo...
- Wed Nov 03, 2010 8:43 pm
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: Injectors Vigo 2.5 / 3.0 D4D
- Replies: 7
- Views: 2948
Re: Injectors Vigo 2.5 / 3.0 D4D
Hi, found this info in the commercial auto trader and decided to investigate a little.... Situated in Mpumalanga Van Rooyen Diesel, supplies D4D injectors and pumps. http://www.vanrooyendiesel.co.za/additionalservices.htm" onclick="window.open(this.href);return false; I gave Wayne a call ...