Search found 718 matches

by Bulletjie-3
Fri Feb 04, 2011 1:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!
Replies: 113
Views: 9366

Re: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!

Bring along your offroad and quadbike.
by Bulletjie-3
Thu Feb 03, 2011 2:54 pm
Forum: Humor
Topic: Pirates
Replies: 9
Views: 1279

Re: Pirates

Hope he remembers when going to the loo
by Bulletjie-3
Wed Feb 02, 2011 3:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where is Chloorkop offroad track entrance ?
Replies: 7
Views: 1277

Re: Where is Chloorkop offroad track entrance ?

Nie meer nie Cassie
by Bulletjie-3
Wed Feb 02, 2011 8:21 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where is Chloorkop offroad track entrance ?
Replies: 7
Views: 1277

Where is Chloorkop offroad track entrance ?

The road at the bottom of the school is not in use any more. Where is the new entrance plse, and perhaps co- ordinates ?
It's good for quadbikes aswell.
by Bulletjie-3
Sat Jan 29, 2011 4:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4WD gearknob
Replies: 2
Views: 381

4WD gearknob

I got a knob on the BAKKIES short gearlever but without the label. The agents asks just under R500. No other places can help me.
Any advice ?
by Bulletjie-3
Sat Jan 29, 2011 3:53 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Engine vir SFA
Replies: 43
Views: 8089

Re: Engine vir SFA

Thank you thank you Mr B
by Bulletjie-3
Tue Jan 25, 2011 4:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where can I put a switch in the right place ?
Replies: 0
Views: 500

Where can I put a switch in the right place ?

My Raider do have an immobilizer, alarm and gearlock. It can be towed away if they want to or I can make it difficult to get started. So where in the wiring can I put that special switch ?
If you like you can pm me please.
by Bulletjie-3
Mon Jan 24, 2011 6:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where can I download music ?
Replies: 6
Views: 1418

Where can I download music ?

On which website can I download music ? I don't have a credit card so how about payment then ?
Kind regards
by Bulletjie-3
Wed Jan 19, 2011 5:08 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Follow our 70-day trip to the Serengeti and back!
Replies: 11
Views: 2413

Re: Follow our 70-day trip to the Serengeti and back!

Villiers geniet dit en ek ry saam op die web, dankie daarvoor.
by Bulletjie-3
Wed Jan 19, 2011 4:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Assistance needed in Pretoria/centurion area
Replies: 7
Views: 1267

Re: Assistance needed in Pretoria/centurion area

Did you come right Zane ?
by Bulletjie-3
Wed Jan 19, 2011 4:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Can a alluminium radiator be repaired ?
Replies: 11
Views: 2271

Can a alluminium radiator be repaired ?

Can one do field repair let say with pratley putty for the interim ? I believe otherwise it is a through away item and then do they last - compare with copper ?
Regards
by Bulletjie-3
Wed Jan 19, 2011 10:59 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Metal head gasket for 4y
Replies: 12
Views: 2508

Re: Metal head gasket for 4y

Mark try Import Parts speak to Jerry at 011 312 9529
by Bulletjie-3
Wed Jan 19, 2011 10:45 am
Forum: Open Discussion
Topic: Geluk by die ongeluk...
Replies: 40
Views: 2474

Re: Geluk by die ongeluk...

Trevor, dis goeie herrinneringe wat jy opgebou het.

Waaraan ken n mens die import bin uit ? Jammer ek leer nog.
by Bulletjie-3
Fri Jan 14, 2011 4:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Leer uit my foute.
Replies: 25
Views: 3782

Re: Leer uit my foute.

Hi Cobus dit klink bekend. Ek het begin om die spoeg en plak reg te maak en uit radeloosheid eendag op die forum geklim. Hier iemand ontmoet en hy help my nou. Sy skoolgelde was so 3 engines onder andere en sowat R100 000. Hier is nog goeie mense in Gauteng en so een of twee daar in die Kaap (grap n...
by Bulletjie-3
Thu Jan 13, 2011 6:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Pirate parte versus egte parte
Replies: 6
Views: 1166

Pirate parte versus egte parte

Wat is pirate parte ? Dit laat my dink aan Leon Schuster se fliek van die hoenders wat uitgestuur moet word. Hy lig die een se stert en die moet Kaapstad toe, lig die volgende een se stert en stuur hom Bloemfontein toe. Kom die pirate en egte parte uit dieselfde fabriek met verskillende "Made i...
by Bulletjie-3
Thu Jan 13, 2011 3:38 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Anysberg NR - Des 2010
Replies: 7
Views: 1609

Re: Anysberg NR - Des 2010

Die natuur lyk baie mooi en rustig is daar enige dier en voellewe Henk?
by Bulletjie-3
Wed Jan 12, 2011 3:49 pm
Forum: Western Cape
Topic: 2011 - Let's get out there and 4x4
Replies: 200
Views: 18347

Re: 2011 - Let's get out there and 4x4

Cassie is daar nog niks in die pyplyn vir ons ouens hierbo nie ?
N Getroue informant van my het nou die dag van Chloorkop gepraat ?
by Bulletjie-3
Wed Jan 12, 2011 3:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: Pta / Jhb Soek plek vir goeie onderdele
Replies: 5
Views: 1095

Re: Pta / Jhb Soek plek vir goeie onderdele

Dankie dankie vir die terugvoer. Blykkbaar is ACL n goeie fabrikaat op die big en main ends. Pistons / ringe en timingbelt kry ek van die " goeie " ou Kaapstad. Thrustbearing maar by Midas bestel- weet nog nie watse fabrikaat dit is nie. Ek hoop ek het reg gekies in my haas. Ek het maar be...
by Bulletjie-3
Tue Jan 11, 2011 10:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: Pta / Jhb Soek plek vir goeie onderdele
Replies: 5
Views: 1095

Pta / Jhb Soek plek vir goeie onderdele

Hallo daar.
Waar kan ek goeie kwaliteit produkte kry vir my 7M GE asb ?. Gemini het nie alles wat ek soek nie.
Groete.
by Bulletjie-3
Tue Jan 11, 2011 9:47 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: WildCard
Replies: 13
Views: 1866

Re: WildCard

Hi Louis
Jy kan dit by Marakele koop.
Geniet dit.
by Bulletjie-3
Tue Jan 11, 2011 9:35 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Mylux with ARB
Replies: 11
Views: 2315

Re: Mylux with ARB

Dylan dit lyk netjies
by Bulletjie-3
Thu Jan 06, 2011 4:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Friendship???
Replies: 27
Views: 2971

Re: Hilux Friendship???

Wat van n flash of twee van die brights miskien ?
by Bulletjie-3
Thu Jan 06, 2011 9:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: VRBC Under Siege - Again!
Replies: 76
Views: 6614

Re: VRBC Under Siege - Again!

Hi Eric. Sterkte en voorspoed en nogmaals sterkte.
by Bulletjie-3
Wed Jan 05, 2011 4:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe lyk die Augrabies Valle al ?
Replies: 2
Views: 499

Re: Hoe lyk die Augrabies Valle al ?

Dankie Thys ek sien dis sommer vars nuus. Ek dink daai mooi prentjie kom nog.
Groete.
by Bulletjie-3
Wed Jan 05, 2011 3:44 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Hi almal
Replies: 24
Views: 8133

Re: Hi almal

Baie welkom. Ek vertrou jy gaan dit geniet hier.
by Bulletjie-3
Wed Jan 05, 2011 3:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Hoe lyk die Augrabies Valle al ?
Replies: 2
Views: 499

Hoe lyk die Augrabies Valle al ?

Enige idee of die baie reen die valle al bereik ?
by Bulletjie-3
Mon Jan 03, 2011 10:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Battery terminale
Replies: 10
Views: 744

Battery terminale

Welkom terug aan almal. So een of twee keer per jaar moet ek die voertuie se pole skoonmaak met kookwater en koeksoda. Spoel dan die battery area goed skoon met kraanwater en smeer ghries aan die pole. So word hierdie ritueel dan weer herhaal wanneer die pole aanpak. En tog laai die alternator reg. ...
by Bulletjie-3
Sat Dec 25, 2010 8:14 am
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Wishes / Kerswense 2010
Replies: 25
Views: 2315

Re: Merry Christmas To all the Hiluxers

Dankie en n vreugde volle dag vir almal. Dankie vir die voorreg en seeninge wat ek ontvang om te kan 4*4 en om die mooi natuur ( wat ook al oor is ) te kan ervaar. Vir miljoene wereldwyd gaan dit om lewe en dood. Dankie vir my genade.
by Bulletjie-3
Fri Dec 24, 2010 5:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Waar is daardie interressante plekke asb ?
Replies: 0
Views: 387

Waar is daardie interressante plekke asb ?

Ek behoort teen die einde van Jan 2011 klaar te wees met Bulletjie-3 se enjin overhaul. Hy gaan nie meer dieselfde wees nie so n ander naam word gesoek, maar dis n ander kampvuur se praatjie. Dankie vir Gunta en die res van die forum se bydraes - daar is te veel om op te noem - dankie weereens. So t...
by Bulletjie-3
Thu Dec 23, 2010 4:00 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Twee rigting radios op4*4
Replies: 13
Views: 1951

Twee rigting radios op4*4

Ek sien daar is baie mense op die forum wat roepseine het. Sal dit ouens wees wat aan die klub behoort en as daar n byeenkoms is met mekaar kan gesels en vir hulp en dies meer ? Is daar punte wat ek miskyk vir n solo voertuig ?
Dis nie te laat om kersvader te laat weet nie.
by Bulletjie-3
Thu Dec 23, 2010 12:49 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Christmas Wishes / Kerswense 2010
Replies: 25
Views: 2315

Re: Merry Christmas and Happy New Year from the UK !!!!

Thanks Chris and the very best to you. Enjoy the white chrismas.
by Bulletjie-3
Thu Dec 23, 2010 12:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Re: Kevlar lining on a clutch

Hi the spacers are 55mm high and 169 000 km on the clock . I don't know the history of the 4*4 and therefor can't say when they were installed. Apparently it is not a matter of loose the bolts, take them out and fasten the bolts again.
Thanks Dylan and Andy for the help.
Keep well.
by Bulletjie-3
Wed Dec 22, 2010 9:48 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Re: Kevlar lining on a clutch

Thanks Dylan
Must I go for the keflar clutchplate ?.
I bought my van with spacers under the rearblades, could the angle between gearbox and diff be suspect and the reason why the centre bearing went? I plan to take it through to 4*4 shop for checking when I'm finished.
Regards
by Bulletjie-3
Wed Dec 22, 2010 6:43 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Re: Kevlar lining on a clutch

Thanks guys. Is it then a beter option to go for the keflar clutchplate, new pressureplate and thrustbearing than a new standard clutchkit ? Is the spigot bearing in the gearbox ? They checked the gearbox and find nothing wrong although the centre bearing was kapoet. And guess what - there was a sli...
by Bulletjie-3
Tue Dec 21, 2010 5:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Re: Kevlar lining on a clutch

Dankie Dylan Dit klink of jy goeie kennis het oor die onderwerp.Wat is jou siening oor die volgende : Se nou ek het n keflar clutchplaat en goeie pressureplaat maar moet nou die ratkas trek omdat ek n gewone thrustbearing inhet. Ek weet nie of jy n " heavy duty " een kry nie. Met ander woo...
by Bulletjie-3
Mon Dec 20, 2010 3:14 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Re: Kevlar lining on a clutch

Hi Dylan Dankie vir jou terugvoer. Is Clutchmasters oorsee ? Blykbaar is hier n plek in Midrand ( Jhb ) wat die Keflar lining op die clutchplaat sit. Omdat my pressureplate nog redelik nuut is, het ek gedink om net die clutchplaat oordoen te doen. Is die Keflar n baie beter opsie as die gewone linin...
by Bulletjie-3
Fri Dec 17, 2010 3:13 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clutch, radiator en engine mountings vir 7M GE
Replies: 4
Views: 1202

Re: Clutch, radiator en engine mountings vir 7M GE

Baie dankie Claude. Van hoeveel 7M GE ombouings weet jy van ?
by Bulletjie-3
Thu Dec 16, 2010 6:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Re: Kevlar lining on a clutch

Dankie Andy.
Ongelukkig is die besighede nou gesluit. Sodra hulle oopmaak is ek daar.... Ek doen die enjine oor en wil somaar die clutch ook naasien.
by Bulletjie-3
Wed Dec 15, 2010 11:54 am
Forum: The Workshop
Topic: Kevlar lining on a clutch
Replies: 18
Views: 2437

Kevlar lining on a clutch

Forgive my spelling if it is not correct. It is apparently new technollogy used on clutches that last 3 times longer and not that more expensive and can handle driving on the clutch very well. Any comments ? I have read the topic on how painfull excersice a clutch repair is never want to change mine...
by Bulletjie-3
Tue Dec 14, 2010 4:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sorry to hear about your accident Gunta
Replies: 6
Views: 1537

Re: Sorry to hear about your accident Gunta

n Dronk ou met n Corsa het voor hom ingery hier in Midrand laasweek. Mark het gelukkig niks oorgekom nie maar die 4*4 bakkie het so R40 000 skade. Die Corsa lyk natuurlik of n 4*4 hom getref het.
by Bulletjie-3
Mon Dec 13, 2010 4:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Sorry to hear about your accident Gunta
Replies: 6
Views: 1537

Sorry to hear about your accident Gunta

But I am glad that you are well. That bosbreker of yours saved and helped alot ne. Thanks for your help on redoing my 7M GE.
by Bulletjie-3
Sat Dec 11, 2010 9:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Best wishes 2011!!!!
Replies: 15
Views: 2050

Re: Best wishes 2011!!!!

Baie dankie. Ja dis n goeie forum en mag hy net sterker word in die nuwe jaar. n Spesiale dank en waardering aan die forumbestuur. n Geseende kersfees, goeie gesondheid en baie veilige kilometers word almal toegewens. Geniet dit.
by Bulletjie-3
Sat Dec 11, 2010 8:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch, radiator en engine mountings vir 7M GE
Replies: 4
Views: 1202

Clutch, radiator en engine mountings vir 7M GE

Ek wil graag menings en voorstelle he oor wat die beste is om te gebruik in die Raider 2.2 ombouing asb: Standaard 4Y ratkas watter clutch kit 2.7 s'n of 16 seater heavy duty ? Engine mountings 2.8D ? Radiator aluminium of koper en watter voertuig s'n Lekker 4*4 en vakansie hou, ek is besig met engi...
by Bulletjie-3
Tue Dec 07, 2010 8:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: n Voorstel
Replies: 1
Views: 648

n Voorstel

Hallo almal Bestaan daar n ledelys van die forum met kontakno wat ons kan saamry? Ek dink dit kan dalk handig wees sou mens n probleem optel langs die pad. Die lid kan jou beter verwyssings gee as wat ek as n vreemdeling in die dorp nou is. Dit kan ons baie tyd en miskien ook geld spaar. Hoe voel ju...
by Bulletjie-3
Tue Nov 30, 2010 6:15 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
Replies: 52
Views: 7384

Re: Swartvark raak varklikker.....der!!!!

Hi Tiaan netjies netjies. Watter enjin het jy voorheen ingehad ?
by Bulletjie-3
Wed Nov 24, 2010 6:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brandstofverbruik op 4*4
Replies: 22
Views: 3135

Re: Brandstofverbruik op 4*4

Wat is die petrol verbruik van die 4Y op die ooppad, kom ons se teen 100 km/u, sleep nie, redelik gelaai, gemiddelde bandgroote ens ?
Is daar enige verskil in die petrol verbruik van super teenoor unleaded petrol ?
Lekker 4*4
by Bulletjie-3
Wed Nov 24, 2010 5:56 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe maatjie pix
Replies: 11
Views: 1896

Re: nuwe maatjie pix

Hi Pieter baie welkom
by Bulletjie-3
Tue Nov 23, 2010 8:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Looking for a 7M-GE engine
Replies: 4
Views: 1055

Re: Looking for a 7M-GE engine

Dankie julle vir die inligting. Jaco, daardie enjins het te veel krag jong. Die ratkas, propshaft en dif gaan ook daaronder lei. Ek praat nie uit ondervinding nie, dis wat ek hoor. Kyk dis n lieflike enjin, hy is gemaak om onder daardie bonnet te werk. Maar ek is skrikkerig. Dankie vir die belangste...
by Bulletjie-3
Mon Nov 22, 2010 5:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo almal
Replies: 9
Views: 1501

Re: Hallo almal

Baie welkom
by Bulletjie-3
Mon Nov 22, 2010 4:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Looking for a 7M-GE engine
Replies: 4
Views: 1055

Looking for a 7M-GE engine

Where can I buy a complete 7M-GE near Pretoria plse ?
Thanks
by Bulletjie-3
Wed Nov 17, 2010 5:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brandstofverbruik op 4*4
Replies: 22
Views: 3135

Re: Brandstofverbruik op 4*4

Hi Mark ek is nuuskierig om te hoor wat die petrolverbruik toe was.
Wat het jy alles vervang en wat was die koste ? Het jy dit self gedoen ?

Thys ek weet jou revcounter en tyd en tappets is reg jy ry n 3M Raider
by Bulletjie-3
Wed Nov 10, 2010 3:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brandstofverbruik op 4*4
Replies: 22
Views: 3135

Re: Brandstofverbruik op 4*4

Mark ek hoop jy is spoedig weer terug op die pad.
Mark en Thys het julle ook verkeerde revcounterlesings gekry en dat die enjin warningliggie op die dashboard aanbly ?
by Bulletjie-3
Thu Nov 04, 2010 6:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brandstofverbruik op 4*4
Replies: 22
Views: 3135

Re: Brandstofverbruik op 4*4

Baie dankie vir die terugvoer, dit laat my baie beter voel. Ek moet se in my agterkop het ek sulke syfers verwag. As n mens vat hoe swaar is n bosbrekerbumper met n winch en eksta brandstoftenk om net n paar te noem nouja dis baie ekstra gewig om saam te sleep. My 7M is inspuiting en ek kan sien daa...
by Bulletjie-3
Wed Nov 03, 2010 10:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Brandstofverbruik op 4*4
Replies: 22
Views: 3135

Brandstofverbruik op 4*4

Ek weet nie of die punt al gedebateer is nie. Elke 7,5 km wat ek gemiddeld ry met n liter petrol met my 3L 7M is die moeite werd en ek geniet dit. Dis gemiddeld teen speedo spoed 100km/uur, gps 91 km/uur. Dan is die bakkie gelaai vir n naweek met twee mense (met net n kanopy op). Gesels ek met ander...
by Bulletjie-3
Wed Oct 27, 2010 4:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Ombouing vanaf 4Y 2.2 na 3L 7M-GE
Replies: 9
Views: 1519

Re: Ombouing vanaf 4Y 2.2 na 3L 7M-GE

Dankie vir jou antwoord. Ek het oorals knoppies gedruk maar die inbox bly n romerige kleur met geen boodskap nie, wat maak ek fout ?
by Bulletjie-3
Wed Oct 27, 2010 4:24 pm
Forum: Out in Nature
Topic: Spider
Replies: 11
Views: 3472

Re: Spider

Ek vermoed hy kon baie vinnig beweeg. Dit lyk na n jong Roman/ Haarskeerder/ Ja(a)gspinnekop. Is einlik nie n spinnekop nie en is ook nie giftig nie. Die poottasters en voorste paar pote word in die lug gehou soos gesien op die foto. Hulle beweeg "hardloop" gewoonlik baie vinnig en is eint...
by Bulletjie-3
Tue Oct 26, 2010 8:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: Ombouing vanaf 4Y 2.2 na 3L 7M-GE
Replies: 9
Views: 1519

Re: Ombouing vanaf 4Y 2.2 na 3L 7M-GE

Hi Jaco ek wonder of jy my pm gekry het. Ek wil graag jou kontak no en adres he asb. Ek voel nogal bly oor die goeie terugvoer ivm die ombouing dankie daarvoor. Ek sal graag met mede 7M ouens wil kontak maak wat in Pta en omgewing bly. En oor die algemeen is ek altyd op die uitkyk vir lekker kampple...
by Bulletjie-3
Fri Oct 22, 2010 7:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Ombouing vanaf 4Y 2.2 na 3L 7M-GE
Replies: 9
Views: 1519

Ombouing vanaf 4Y 2.2 na 3L 7M-GE

Dis nou pa se nuwe bulletjie wat ek so 3 maande gelede gekoop, wat n monster, lekker krag. Maar daar is heelwat probleme wat nie klaar gemaak is nie. 1) Die revcounter is nie gekalibreer nie en lees dus te hoog. 2) Die engine warning liggie op die dashboard bly aan - blykbaar soek die Cressida EFI d...

Go to advanced search